Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Ek soek 'n Boere-moffie!

170 views
Skip to first unread message

J.P. Louw

unread,
Apr 15, 1998, 3:00:00 AM4/15/98
to

Ek is 'n Afrikaanse homoseksuele man en woon al sedert 1980 in
Nederland. Na al die jare is ek nog steeds trots op my Afrikaanse
wortels en die Afrikaanse taal en kultuur.
Hier in Nederland geniet ek as homo 'n groot mate van erkenning
en begrip van mense in my omgewing. Ek wil graag hoor van
Afrikaanse homoseksuele mans se lewenservarings - hoe is dit om
tegelyk 'n Boerseun en 'n moffie te wees? Steek die Boere nog
steeds hulle kop onder die sand hieroor? Daar is per slot van
rekening net soveel moffies in Suid-Afrika as in Nederland!
Ek hoor ook graag van Afrikaners wat Nederland wil besoek -
my Boere-gasvryheid is ook nog honderd persent!
Groetnis,
Pieter.

san...@irc.com.au

unread,
Apr 16, 1998, 3:00:00 AM4/16/98
to

J.P. Louw wrote:

Soek in SA na enige man met 'n bakkie, kaki-klere, rugbykouse en
velskoene en 'n kam in die kous - dan het jy 'n regte moffie


lou

unread,
Apr 16, 1998, 3:00:00 AM4/16/98
to

Dolfin wrote:
>
> Ek weet nie of die boere nog hulle koppe in die sand steek nie, maar
> die nuutste statistiek wat uit n studie gekom het wat deur SA en
> Canada gemaak is, toon dat die AFRIKANER die hoogste insidens van
> Homoseksualisme in die wereld het, (van enige kultuur groep).

Dolfin

Wie het die studie gedoen? Hierdie punt het al voorheen op die groep
opgekom en streef al na urban legend status.

Cheers
Lou

PS: Wat is jou definisie van 'n AFRIKANER?

Dolfin

unread,
Apr 17, 1998, 3:00:00 AM4/17/98
to

On Wed, 15 Apr 1998 22:31:42 +0200, "J.P. Louw"
<jpl...@capitolonline.nl> wrote:

>Ek is 'n Afrikaanse homoseksuele man en woon al sedert 1980 in
>Nederland. Na al die jare is ek nog steeds trots op my Afrikaanse
>wortels en die Afrikaanse taal en kultuur.
>Hier in Nederland geniet ek as homo 'n groot mate van erkenning
>en begrip van mense in my omgewing. Ek wil graag hoor van
>Afrikaanse homoseksuele mans se lewenservarings - hoe is dit om
>tegelyk 'n Boerseun en 'n moffie te wees? Steek die Boere nog
>steeds hulle kop onder die sand hieroor? Daar is per slot van
>rekening net soveel moffies in Suid-Afrika as in Nederland!
>Ek hoor ook graag van Afrikaners wat Nederland wil besoek -
>my Boere-gasvryheid is ook nog honderd persent!
>Groetnis,
>Pieter.
>

Dagse Pieter,

Ek is nie n "Moffie" nie, maar n baie aktiewe 69'r. Ek het n vrou,
maar sy het geen probleem as ek saam met ander BI vriende kafoefel
nie. Sy verkies dit bo die ander alternatief, naamlik n ander vrou.

Ek weet nie of die boere nog hulle koppe in die sand steek nie, maar
die nuutste statistiek wat uit n studie gekom het wat deur SA en
Canada gemaak is, toon dat die AFRIKANER die hoogste insidens van

Homoseksualisme in die wereld het, (van enige kultuur groep). Regtig
ironies om te dink die sogenaamde manlikste van die manne is meer
moffie as enige ander cultuur in die wereld.

Ek dink dit word meer aanvaar. Ek dink dit is net die meer
aktivistiese Gays wat in plekke soos Bloemfontein n bietjie wind van
voor kry. Ek dink meeste mense het nou aanvaar dat die Gay in meeste
gevalle n beter werker, ouer, vriend, en so voorts maak as die
gemiddelde BOERE MAN>

Dolfin

jayd...@gmail.com

unread,
Jun 26, 2016, 6:52:19 AM6/26/16
to
hi ek is Pieter en soek n ordenklike ou om mee sex te he

cobusd...@gmail.com

unread,
Aug 1, 2016, 10:47:43 AM8/1/16
to
0 new messages