Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Duur Boeke.

0 views
Skip to first unread message

Annette

unread,
May 1, 2002, 5:15:28 AM5/1/02
to
Ek sien dat die nuutste Danielle Steel poging R280 kos vir die
hardebanduitgawe.
Ek sal dit nie koop nie - omdat ek nie juis haar boeke geniet nie.
Ek voel egter vir die verslaafdes jammer.

Annette

Jan

unread,
May 1, 2002, 5:01:30 PM5/1/02
to
Probeer www.amazon.com. Ek het al gevind dat ek 'n boek teen minder as die
helfte van die SA prys kan kry al moet ek verskeping ook betaal ...

"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:aaobtl$ccnrj$3...@ID-92016.news.dfncis.de...

Annette

unread,
May 1, 2002, 11:09:54 PM5/1/02
to
Dankie Jan - die paar dames wat ek ken wat Danielle Steele lees het nie
rekenaars nie, of stel nie daarin belang om dit te gebruik nie. Hulle het
ook nie die geduld om te wag as hulle die nuwe boek sien nie.
Annette


Jan <janfg@ya -nospam-hoo.com> wrote in message
news:FIYz8.68863$HY3.1...@news.webusenet.com...

Kekkelbek

unread,
May 2, 2002, 3:46:00 AM5/2/02
to

Annette <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:aaqh9u$ckd2p$1...@ID-92016.news.dfncis.de...

> Dankie Jan - die paar dames wat ek ken wat Danielle Steele lees het nie
> rekenaars nie, of stel nie daarin belang om dit te gebruik nie.

Jou opmerking is naar maar waar. Maar nou sit en wonder ek: is ons klomp
wat
die rekenaars so geniet, nie dalk te lui om te lees nie?! ;))

Kekkel

Annette

unread,
May 2, 2002, 6:05:32 AM5/2/02
to
Haai Nooit!! Ek lees altyd aan een of ander boek - mens kan tog nie die
rekenaar saam bad toe, strand toe of selfs bed toe vat nie:))
Annette


Kekkelbek <Kekk...@dot.co.za> wrote in message
news:3cd0f...@news1.mweb.co.za...

0 new messages