'n Mens word geken aan dit wat jy kwytraak.
Ons ken jou dus nou en soek jou nie op hierdie nuusgroep as jy nie op 'n
hoër vlak kan kommunikeer nie - dis 'n verleentheid vir almal as iemand so
'n groot krater van homself maak.
Harry
jan wrote in message <3b6de...@batman.vip-za.com>...
Shrink Pop (terug van Kaapstad)
HW Gird <hwg...@kimberley.co.za> wrote in message
news:9kk8k6$fdj$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Groete
"Spook" Spangenberg
"jan" <a...@c.com> wrote in message news:3b6de...@batman.vip-za.com...
Polly
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
jan <a...@c.com> wrote in message news:3b6de...@batman.vip-za.com...
>Jy behoort te weet - jy is seker by hulle opgekruip? }:- (>
Mens hoef nie - jy ruik gewoonlik van ver af
"jan" <a...@c.com> wrote in message news:3b6de...@batman.vip-za.com...
Groetnis
Sies jou vark!!!
_____________________________________________________
"L&P" <l&p...@camerama.demon.nl> wrote in message
news:ant05190...@camerama.demon.nl...
>
> U ongenuanseerde berig STINK soos
Pollie se asem...
Tosca <tosc@tui.s> wrote in message news:9km94f$2frt6$1...@reader02.wxs.nl...
> Shrink Pop (terug van Kaapstad)
>
Welkom terug, Pop. Waar was jy orals?
Is jy nie jammer jy is uit die lekker koelte
van die suidelike halfrond terug in die hitte
nie? Selfs hier bo by ons vergaan ons. Die
temperatuur wissel tussen 30 C tot 34 C
op meeste plekke hier waar ek bly. En dan
is daar die vreeslike hoë humiditeit. Ek weet
altyd aan my bas wanneer daar 'n hurricane
in die Karibbiese See is. Dit is 'n soort druk
en hitte wat my laat sweet ( ek sweet normaal-
weg nie eintlik nie.)
Gloudina
Pop
<@home.com> wrote in message news:3B6EE86C...@home.com...
--
.
pop <iew...@erens.com> wrote in message
news:9kmu80$51j$2...@slb3.atl.mindspring.net...
Elaine
PS. Ek het 'n WIT rep gehad wat vir my gewerk het, wat twee weke lank met
presies dieselfde klere kom werk het....die hemp was al vrot gevlek en sy
spuitgoed lank op toe ek hom moes vra om te bad, want ons kon dit nie meer
hou met hom in dieselfde leefspasie nie. My swart rep het elke dag skoon
kom werk en altyd lekker geruik. Laat 'n mens dink nę?
"jan" <a...@c.com> wrote in message news:3b6de...@batman.vip-za.com...
Elaine
Die ANC is hulle terroriste stryd het nie die siviele bevolking ontsien nie.
"Elaine" <no...@none.com> wrote in message
news:3b750...@news1.mweb.co.za...
> Oom Nelson was nooit ten gunste van "oorlog teen onskuldiges" nie. Toe hy
> in die tronk was en Winnie belsuit het (daar's nou een wat ek nie kan vat
> nie), sy begin om teen vrouens en kinders oorlog te voer was Oom Nelson
erg
> onsteld met haar, want volgens hom was dit "net nie reg nie".
> Ek het onlangs 'n dokkie op MNet gesien "Scorched Earth", wat gehandel het
> oor die konstentrasie kampe in die Anglo Boere Oorlog. Dit het begin met
> Nelson wat sê "Ek gee nie om wie jy is, waar jy is of wat jy doen nie. Om
Pop
Jonas <meg...@hotmail.com> wrote in message
news:3b753d4a$0$2...@hades.is.co.za...
> Enige persoon (Antie Tottie) ingeslote wat hierdie probleme as bloot wit
> teen swart sien kan gerus weer die media argiewe vanaf begin 1970 nagaan. Ek
> het dit onlangs gedoen. Apartheid se einde het nie in 1992 begin nie. Vanaf
> ongeveer die begin 70's was daar baie duidelike en ernstige pogings om die
> bevolking te laat afsien van apartheid. Gaan lees gerus ..
>
Luister, Jonas. Jy wil maar net die geskiedenis herskryf.
En "apartheid" as beleid was maar net deel van die probleem.
In die tagtigerjare onder P.W. Botha ( wat mense die indruk
wou gee dat hy apartheid wou afskaal, maar nooit die Rubicon
wou oorsteek nie) het die grootste geheul met die duiwel plaas-
gevind. Al die Vlakplaas-skandale en al die dinge wat by die
WVK uitgekom het, het meestal in die sewentig- en tagtiger-
jare plaasgevind. Dis daarom dat ek vir P.W. Botha voor
die Wereldhof wil sien. Daar is bloed op sy hande, en die ANC
is te papbroekig om hom daar te kry.
Gloudina
Elaine
"Jonas" <meg...@hotmail.com> wrote in message
news:3b753d4a$0$2...@hades.is.co.za...
Elaine wrote:
> antie gloudina
> noem Vlakplaas, ek kan dit nie onthou nie, maar het 'n vae idee van wat daar
> gebeur het...
Dis waar hulle gesit en braaivleis hou het terwyl hulle
wag vir hulle slagoffer se lyk om klaar te brand. Volgens
een van hulle neem dit glo lank vir 'n lyk om heeltemal
te verbrand tot bene en as.
Gloudina
> Terwyl jy besig is Antie Tottie en altyd alles beter weet - vertel almal van
> die ANC-kampe in Angola en Zambië.
> Vertel hulle wat jy weet van die Quatro-kamp in Angola. (Waar swart vir
> swart gemartel en gemoor het.)
> Vertel almal ook waar daardie moordenaars nou sit. (Binne in gesagposisies
> van 'n ANC-regering.)
Gaan lees die rapporte van die WVK. Daarvoor is gebieg en om
amnestie gevra, net soos sommige van die individuele lede van
Vlakplaas die moed gehad het om om vergiffenis te vra, anders as
de Klerk en P. W. Botha, wat maak asof hulle handjies skoon is.
Gloudina
>Die 70's was die grootste klug wat nog ooit die mensdom getref het...almal
>was "uitgespace" Dit was 'n goeie dekade vir dwelms, 'n vrot een vir musiek
Nee hel, hier jok jy - wat van Abba en Simon &
Garfunkle en Paul McCartney en The Wings, Dianna
Ross. Die sewentigs was die laaste dekade waarin
daar goeie blywende klassieke-populere musiek
gemaak is.
Ek het sommer 'n grappie gemaak ou Fielies.
"Fielies" <fie...@def.co.za> wrote in message
news:3b775bcd....@news.mninter.net...
>Simon & Garfunkle kan gaan. Diana Ross en Abba is egter 'n ramp - in my oë
>anyway.
>
Daar's altyd daai nuwe Lasik oog operasies, né...
Tue, 14 Aug 2001 08:48:48 +0200:: "Rennie Oster"
<reno...@hitmail.com> skryf:
Elaine
"Fielies" <fie...@def.co.za> wrote in message
news:3b79ea8b...@news.mninter.net...