Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Johannesburg

437 views
Skip to first unread message

Sas Kloppers

unread,
Nov 8, 1999, 3:00:00 AM11/8/99
to
Ek het die naweek ', Indier fliek gaan kyk by die Good Hope
entertainment centre in Mark Straat en net weereens opgelet hoe totaal
leeg en fucked up Johannesburg se middestad is.

Wat doen die stadsvaders daaroptrent?

Wat doen die regering op plaaslike en nasionale vlak daaromtrent?

Fokkol.

Niks.

Wat eens die rykste stad op die kontinent was, is nou die
onwelriekendste stad op die kontinent. Die wit salpetervlekke van
menslike urine slaan op die pilare van groot statige geboue uit en is
besig om die fondasies van wolkekrabbers weg te vreet.

Ek sien die Carlton sentrum het nuwe staalheinings reg rondom. Seker
om te keer dat mense nie die gebou ompis nie.

....sal nogal ironies wees as dit met een of ander ou beton reus moet
gebeur......


Viva nuwe Suid Afrika met al sy pisvlekke en afval in die strate...

Francois de Wet

unread,
Nov 8, 1999, 3:00:00 AM11/8/99
to
Reisiger sal se dit is pisterapie vir apartheids geboue.....

Francois


Sas Kloppers wrote in message <3826869e...@news.saix.net>...

Sas Kloppers

unread,
Nov 9, 1999, 3:00:00 AM11/9/99
to
Nee man ou Rocco. (Is jy nie dalk familie van die Robert van Tonder
van die Boerestaat Party nie? Hy was ook so 'n banggat en het mos sy
harsings uitgeblaas toe hy hoor hy het kanker noudiedag. Lyk my vrees
bevooroordeel is deel van die van Tonder geenpoel....)

Anyway, my meisie is 'n Indier. Pragtig en so sewe jaar jonger as ek.
Vra maar vir Teresa G. Sy ken die poppie ook al 'n paar jaar. Lieflike
mens. Beter as enige afrikaner nooi wat ek ooit geken het. (Hulle is
mos hoere in die kombuis en kokke in die bed, die afrikaner meisies.
Bang vir naai. Lekker fucked up.) So what as ek anders lyk? Ek is nie
skaam omdat ek 'n boer is nie. Ek is nie skaam omdat ek vriende van
alle rasse het nie. Ek is wel skaam dat 'n mede afrikaner ander mense
as diere kan afmaak. 'n Mens kan hepatitis by blankes ook kry, jy
weet. Van die vuilste mense wat ek al ooit gesien het was blank. Dit
laat 'n mens dink!

Hei! Ek het gewone, vleis knaters. Selfs dit maak dat jy my nie 'n
oomblik kan bang praat nie, hoe hard jy okal probeer. Ja, Johannesburg
is 'n vieslike plek. Ek stem saam. Maar die plekke wat ek verkies om
te verken is gewoonlik skoon en netjies. Ek hou my nie op met vuillis
nie. Waar het jy jou kennis opgedoen? Ek meen nou maar, jy praat met
soveel gesag dat jy sekerlik al deur die meule was of hoe? Waar het jy
die eerste keer jou hepatitis opgedoen? Was jy ook skelmpies in kontak
met ongewenste vog?

Hehehehe, Lekker ou Rocco, so tipies van die boere nasie....

Groete

Sas

PS - Gaan blixem jou afrikaanse onderwyser en eis jou skoolgeld terug.


----- Original Message -----
From: R.van Tonder <roc...@mweb.co.za>
To: Sas Kloppers <s...@acenet.co.za>
Sent: 08 November 1999 21:54
Subject: Re: Johannesburg


> Jy het seker al jou sin vir vrees vir loor of hou jy daar van om die noodlot
> te terg?
>
> Jy moet jou kop laat lees om dit te doen wat jy gedoen het of het "BALLAS"
> van staal. Laat ek jou gou n bietjie bang praat. Het jy gewwet dat daar
> sterf meer mense in SA as in enige oorlog getysterde land en het jy geweet
> dat meer mense sterf aan Hiepetietus "B" as VIGS en het jy geweet dit word
> makliker oor gedra as VIGS, deur handvatsels, enige vog, selfs net deur teen
> jou te skuur, n hoes of nies en nog baie meer. Nou loop jy daar tussen die
> Donnerse diere rond wat jou so sal siek maak. Nee swaar
>
> Rocco


Ferdi Greyling

unread,
Nov 10, 1999, 3:00:00 AM11/10/99
to
On Mon, 08 Nov 1999 08:20:57 GMT, s...@acenet.co.za (Sas Kloppers)
wrote:

<<>Ek het die naweek ', Indier fliek gaan kyk by die Good Hope
>entertainment centre in Mark Straat en net weereens opgelet hoe totaal
>leeg en fucked up Johannesburg se middestad is.
>
>Wat doen die stadsvaders daaroptrent?
>
>Wat doen die regering op plaaslike en nasionale vlak daaromtrent?
>
>Fokkol.>>

Al gehoor van Egoli 2000?

Jhb het 'n MD gekry - so 'n jaar gelede - en drie of vier jaar om sake
om te draai.
Die eerste stap was om die stad se finansies onder beheer te bring.
Die eerste stap daarin was om uitgawes te sny tot op die been . Net
noodsaaklik dienste is behou.
Dit het vrugte begin afwerp.
Die tweede stap is om talle dienste in die private sektor se bestuur
te plaas. Nie eienaarskap nie, maar die bestuurskontrakte.
Dit is in die proses om finale vorm te kry voor dit afskop.
Op die oomblik is die stryd teen die munisipale vakbonde wat dit nie
wil aanvaar nie.
Jy onthou dalk dat hulle so 'n week of wat gelede 'n optog in die stad
gehad het om daarteen te betoog. (Dit lyk of hulle die stryd verloor.)
Daarna sal die dienste uitgekontrakteer word.
Dan sal die finansies hopelik in beheer wees.
Die MD is 'n Kehtso Gordhan wat tot verlede jaar Mac Maharaj se DG van
vervoer was. Hy is bekend as iemand wat gat kan skop. Jy sal onthou
dat Maharaj se dept. een van die doeltreffendstes was.
Sy finasiele bestuurder het byvoorbeeld nog twee jaar om die stad se
finansies om te draai anders verloor hy sy job. Dis in sy kontrak.

Johannesburg se agteruitgang is egter 'n lang en komplekse storie wat
natuurlik nie van eergister af kom nie.
Daar is al baie oor geskryf en navorsing gedoen.
Daar is soort van konsensus dat dit in die jare 70 begin het toe die
stad se bestuur onvriendelik begin word het vir mense wat in die stad
woon.

Daarby is talle sentrums soos Eastgate en Sandton City en Cresta en so
meer toe begin wat die winkels uit die stad gevat het.

As 'n munisipale verslaggewer het ek bietjie van die goed gesien
gebeur. Ek het bv. een keer oor 'n model van ontwikkelinge gestaan en
praat met die burgemeester van destyds Eddy Magid. Toe ek se daar is
bietjie min groen parke vir my leke oog toe se hy maar die tendens is
dat mense nie groen areas en parke wil he in Johannesburg nie. Toe
dink ek, wel ja....

Talking about that, het jy geweet dat Joubert park eers van Park
Stasie tot by die Kunsmuseun gestrek het? Een aaneenlopende park. En
dat die Wanderers krieketveld aan die een kant was en die Kunsmuseum
aan die ander kant?

In die jare 60 is die middelste gedeelte egter onteien deur die
spoorwee vir hul kantore en die stuk waar die stasie nou is vir die
stasie.

Daar het dit al begin al.

Toe apartheid geval het, was Jhb se middestad reeds 'n dooie stuk stad
voor 8 in die oggend en na 5 in die middag.

Lee, koue strate en verlate geboue.
Voeg daarby die einde van apartheid saam met 'n groot verstedeliking
en 'n ekonomiese knak in die 80's en jy het Jhb.

Nog 'n storie is die Kunsmuseum. Dit is in 1986 met groot
sensitiwiteit (dis 'n historiese gebou) gerevamp en uitgebou tot 'n
baie aangename sentrum.
Toe besluit die Jhb stadsraad hulle wil 'n groot sentrale taxi
staanplek in die stad ontwikkel.
Hulle kyk toe rond en besluit om dit slap bang langs die Kunsmusuen te
plaas.
Hulle het actually gedink hulle doen goed. Ek onthou een raadslid wat
met blink oe" gepraat het van "quaint African bazaars" wat daar sou
ontwikkel.
Wel, die werklikheid (wat baie mense kon sien kom, maar nie die
stadsraad en sy beplanningsafdeling nie) het ingeskop.
Die taxi rank was 'n plek waar duisende werkers daagliks die stad in
en uit gestroom het.
Hulle het fokkol gevoel vir die plek waar hulle eenvoudig uit en in
taxi minibusse klim op pad werk en huis toe.
Daar was te min vuilgoedblikke, te veel mense vir die sypaadjie ens.
Die plek het in 'n gemors verander en gevaarlik geword.
Dit alles so 30 meter van die hoofingang van die Johannesburgse
kunsmuseum.


Die Igoli 200 plan lyk na iets en die mense wat dit run na mense wat
iets wil regkry.

Have hope.

Daar is ook 'n groeter wordende swart lower middel class wat
eienaarskap aanvaar van wooneenhede in die stad. Hulle koop en besit
die woonstelle. Dit kan ook na iets goeds lei.

Die drolle in die drinkwater reg oor Jhb is absentee landlords wat
soveel as moontlik geld uit geboue wil maak voor hulle dit eenvoudig
verlaat en laat le. Dit lei tot oorbevolking en 'n groep wat nooit
lank daar bly nie.

Hulle kom die stad is, gaan deel 'n kamer met drie ander mense en bly
net 'n maand of wat. Hulle sien dit dus as 'n afspring plek en is baie
kere sonder werklike skils en hoop in die stad.

Dan begin hulle steel en so aan.

Om Jhb te red sal daar die een of ander tyd soos kak op die absentee
landlord afgekom moet word.

Dan lyk dit of die koordinasie wat die Egoli 2000 span bring
uiteindelik daartoe gaan lei dat dele van die middestad anti-misdaad
video-kamera's kan kry.
Hulle dreig al lank hiermee maar dit het elke jaar nog uitmekaargespat
vanwee rolspelers wat mekaar nie kan vind oor die een of ander ing
nie.
Daar word nou weer daarvan gepraat.


David Eerdmans

unread,
Nov 17, 1999, 3:00:00 AM11/17/99
to

> Wat eens die rykste stad op die kontinent was, is nou die
> onwelriekendste stad op die kontinent. Die wit salpetervlekke van
> menslike urine slaan op die pilare van groot statige geboue uit en is
> besig om die fondasies van wolkekrabbers weg te vreet.
>

Nou, voordat een wolkenkrabber wil instorten moet je er heel veel tegenaan
pissen...
;-)

Groeten,
David Eerdmans


Alwyn Nel

unread,
Nov 18, 1999, 3:00:00 AM11/18/99
to
David, ja. Dit sal inderdaad 'n hewige gepissery moet afgee om 'n
wolkekrabber te laat kantel as hy nou eers staan. ('n Ou manier van
sabotasie was om water af te slaan in die beton net nadat dit gegiet was.
Die beton set dan nie behoorlik nie en maak dit bros.)

Ek dink nie die groot gevaar is in die "ompis" van 'n gebou nie. Dis eerder
in die ontvolking van die middestad wat hierdie gepissery tot gevolg het wat
die fondamente laat krummel.

Alwyn - Perth se węreld.

David Eerdmans <eerd...@globalxs.nospam.nl> wrote in message
news:01bf3155$a5c07d20$3489b38f@david-eerdmans...

reisiger

unread,
Nov 19, 1999, 3:00:00 AM11/19/99
to
In article <810rq3$gt0$1...@yeppa.connect.com.au>, "Alwyn Nel"


Aan die westekant van die M1 snelweg, naby Fordsburg, staan 'n groot
advertensie bord van SABC TV1 met die woorde "Eyes Wide Open". Het
julle dit gesien ? Verkies dit bo "Eyes wide shut". En dit kom uit
Johannesburg uit. :) Dankie, SABC. :)

* Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network *
The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!


Frikkie

unread,
Dec 5, 1999, 3:00:00 AM12/5/99
to
Ek is laat soos altyd sal daar gesę word, maar ek is hier...

sas of Sies kloppers, ek ken jou glad nie, maar wil graag ook hierdie epos
van jou probeer uiteensit en verstaan, so ek dink ek het ook jou naam
reggekry aangesien ek jou nie ken nie, so kom ons kyk maar Sies....


Sas Kloppers <s...@acenet.co.za> wrote in message
news:3827bc4...@news.saix.net...


> Nee man ou Rocco. (Is jy nie dalk familie van die Robert van Tonder
> van die Boerestaat Party nie? Hy was ook so 'n banggat en het mos sy
> harsings uitgeblaas toe hy hoor hy het kanker noudiedag. Lyk my vrees
> bevooroordeel is deel van die van Tonder geenpoel....)

Dit is nou `n tipiese opmerking van `n afrikaner wat sulke dinge skryf van
iemand wat hy nie geken het nie, en glo my as die Kruator Oom Robert jou
geken het is dit die tipe goed wat jy van hom sal skryf, want ek is oortuig
daarvan dat hy sou weet wie en wat jy is en jou sommer sou wegjaag, so lyk
my daar is bietjie haat in jou ne... toe die trap afgetrap. As `n Boer wat
en is dit vir my `n GROOT voorreg wat ek gehad het om saam met `n Vader van
die Boervolk te kon werk en na sy afsterwe nog steeds vir hom en die
Boerestaat werk te doen. Lekker ne, dit is wat Boere doen, steek nie mekaar
in die rug nie, maar werk hard en lekker saam en op die einde van die dag
net OORWINNINGS....

> Anyway, my meisie is 'n Indier. Pragtig en so sewe jaar jonger as ek.
> Vra maar vir Teresa G. Sy ken die poppie ook al 'n paar jaar. Lieflike
> mens. Beter as enige afrikaner nooi wat ek ooit geken het. (Hulle is
> mos hoere in die kombuis en kokke in die bed, die afrikaner meisies.

Ah, Hier sien ek nou iets anders uitkom. Jy is `n afrikaner ja en nie `n
Boer nie, wou sę ek het iets vreemds vermoed toe ek die brief begin lees.
Ek stem dus darem met die sin van jou saam van afrikaner hoere want dit is
so, dit is deur daardie afrikaner hoere, Mans ook hoor) wat gemaak het dat
hulle weg gebaster het as Boere waarvan jy ook een is en sal bly en sal vrek
en niks daaraan kan doen nie.
As ek na die uiteensetting van jou meisie moet kyk, wel soosrt soek soort sę
die gesegde, en dit is wat jy as afrikaner nou ook gekry het.

> Bang vir naai. Lekker fucked up.) So what as ek anders lyk? Ek is nie
> skaam omdat ek 'n boer is nie. Ek is nie skaam omdat ek vriende van
> alle rasse het nie. Ek is wel skaam dat 'n mede afrikaner ander mense
> as diere kan afmaak. 'n Mens kan hepatitis by blankes ook kry, jy
> weet. Van die vuilste mense wat ek al ooit gesien het was blank. Dit
> laat 'n mens dink!

Sal ook bang wees, want Boere dames het jou natuurlik op `n afstand al
gesien en seker ook geruik, dit is waarom daar nie in jou belangstelling was
nie, en oh shit.... Kyn net wat het jy gekry....
Vriende van alle rasse ja, net wat ek gesę het, soort soek soort...Mede
afrikaners kan sulke dinge sę, want gaan kyk na die webblad van Johann
Niemoller te www.niemoller.co.za na die foto afdeling en kyk watse diere
daar aangedoen en vermoor het, en ongelukkig is dit nou ook uit die
vriendekringe waarin jy beweeg, want dat was 99% swart moordenaars wat
daardie plaasboere vermoor het.
Ja man, is seker so maar dan sal ek ook nie alles weet nie, want net mense
met kennis weet van sulke goed as hulle nie Dokters of so iets is nie, so
lyk my jy het defnatief hier baie goeie kennis opgebou.

> Hei! Ek het gewone, vleis knaters. Selfs dit maak dat jy my nie 'n
> oomblik kan bang praat nie, hoe hard jy okal probeer. Ja, Johannesburg
> is 'n vieslike plek. Ek stem saam. Maar die plekke wat ek verkies om
> te verken is gewoonlik skoon en netjies. Ek hou my nie op met vuillis
> nie. Waar het jy jou kennis opgedoen? Ek meen nou maar, jy praat met
> soveel gesag dat jy sekerlik al deur die meule was of hoe? Waar het jy
> die eerste keer jou hepatitis opgedoen? Was jy ook skelmpies in kontak
> met ongewenste vog?

Onmoontlik om skoon en netjiese plekke te besoek as jy so vęr van die bus
afgeval het. Net jammer jou Pa het jou nie toe jy klein was reg
ge?.,.:L:>?>, nie. Maar seker ook nie sy skuld nie, want jy moes jou skewe
neigings aangeleer het net na die `94 verkiesing.

> Hehehehe, Lekker ou Rocco, so tipies van die boere nasie....

Ja dit is so van die Boerenasie. Ons meng ons nie met semels nie, en vir ons
is julle ook maar net daar.
Pasop net vir aids en daai goed hoor, want statestieke wys dat julle besig
is om uit te sterf want die ding versprei vinnig ou. Na 10/20 jaar behoort
die Boer weer sterk te staan soos wat julle al van die planeet af gekwyn
het. Moet jie kla oor aborsies nie man, dit is bitter min Boeremeisies in
uiterste gevalle wat dit oorweeg en laat doen, maar die ander, dis reg so my
ou, laat die poppulasie dan maar so beheer en minder word.

> Groete
>
> Sas

Sies word gegroet.
Frikkie

>
> PS - Gaan blixem jou afrikaanse onderwyser en eis jou skoolgeld terug.

Dieselfde met jou pa omdat hy jou toegelaat het om te wees waar en wat jy
vandag is. SIES man....


Sas Kloppers

unread,
Dec 7, 1999, 3:00:00 AM12/7/99
to
Frikkie

Het jy ook vratte en dra jy ook 'n dik bril omdat you oë so sleg
ingebroei is deur jou voorvaders wat met hul eie niggies, moeders en
sussies gemeenskap gehad het om die geenpoel rein te hou?

Shame, jy bly steeds blind selfs al glo jy dat jy die waarheid gesien
het daar iewers in jou wit supremiteit en geloof in die
opperallerheiligste god wat eendag jou bleekwit siel sal delg omdat jy
snags pynlike visioene kry van meid naai in die stoor of iewers
obskuur soos generasies van Boere voor jou en by jou eensame self
masturbeer net omdat jy so in jou swak afrikaner siel soos 'n ingroei
toonnael pyn oor al die kak wat jou oupa en ouma en die voor hulle in
jou kop ingeprent het oor die wonder van blank wees.

Ou Frikkie, toer die wereld en jy sal besef dat jy en jou soort nie
die geroepe uitverkorenes is soos wat wyle oom John en wyle Dr. French
en al die ander wyles voor hulle in jou kop ingeprent het nie. Sien
ander mense as jou gelykes en skielik sal jy besef dat jy net soos al
die ander voor en na jou met jou oortuiginge verkeerd is oor die
wonderlike Utopia wat slegs in jul gedagtes voortbestaan van 'n
soewereine onafhanklike boer volk met jul eie volkstaat.

Afrikaans en die afrikaner sal voortbestaan in die monde van mense van
vele velkleure lank nadat die wurms jou besoedelde brein en onrein
liggaam verteer het nie omdat dit die taal van die onderdrukker en die
taal van die uitverkorene is nie, maar omdat dit is wat dit is. Die
taal van 'n volk wat geleer het om dit in die kombuis te praat deur
eons se onderdrukking en eeue se marteling deur slawerny, ras
segregrasie en aparte ontwikkeling deur mense met 'n malle godwaansin
soos die een waaraan jy jouself skuldig maak.

Jy en die "vader" van die Boer volk Oom Robert en al jou swaksinnig
gekondisioneerde vriende sit die pot mis. Geen een van die regdenkende
afrikaners wil met julle swaksinnighede en ideale assosieer nie. Dis
asof julle nie genoeg cowboys en indians gespeel het toe julle
kinnertjies was nie, en nou het dit verpotsierlik in een of ander
sinnelose speletjie waar die leier in 'n godwaan uitsprake kan maak
oor die lewens van minderes (in jul opinies) en terselfdertyd die lot
werp oor 'n breë mense wat gelukkig of ongelukkig dieselfde taal
gebruik as die een wat julle so aanbid..

Fok julle.

As Boerwees iets so swaksinnig is soos om met 'n khaki uniform en 'n
ou simpel Vierkleur vlag en drie rooi sewes julself en jul magtige
dreuning te verteenwoordig deur mense in groeperinge te plaas en
sinnelose, rassehaat-agtige uitsprake te lewer oor wat jul as jul
mindere sien dan verkies ek liewer om van nou af slegs engels, zoeloe
en tswana te praat as om iets so verregaande en siek te verteenwoordig
deur die woorde wat uit my mond uit kom.

Mag die here jou sëen. Vir jou, Oom Robert, Oom Eugene, Clive
Derby-Lewis, Janus Walusch, Barend Strydom, en andere soos daardie
domonnosele Willem Ratte wat gedink het die volk sal een word met die
besetting van Fort Klapperkop. 'n Klapperkop, dis wat hy en sy maters
op hul skouers moes hê om iets so blatant dom te glo.

Netsoos jy, blatant dom omdat jy dink dat jy en jou vriende deur
bangmaak stories soos die ou fototjies op Johann Niemoller se
webtuiste die opinie van die res van die wereld in jou guns sal swaai.
Word wakker man. Moord op "Boere" is niks unieks aan Suid Afrika nie.
Die boernasie self het 'n ryk geskiedenis van terroris wees. Hoeveel
mense is in die naam van afrikanerdom, boerdom en selfs in die naam
van god vermoor deur dieselfde mense wat jy so aanbid?

Besef een ding. Ons is niks. Die mensdom is slegs 'n ou dun lagie
besoedeling wat op die planeet aarde bestaan en wat nietig is gesien
in die lig van die onpeilbare grootte van die uitspansel wat by die
dag groter en groter raak. Die regse afrikaner soos jy is selfs nog
nietiger omdat jul getalle erg kwyn soos mense wakker word vir die
sinloosheid van jul ideale. Julle is 'n onmisbare klein vrot vlekkie
op die mensdom in sy geheel.

Maar nou is ek besig om ver te gekompliseerd te raak vir jou
intelligensie.

In elk geval, gaan vra maar nogtans jou skoolgeld terug. Iemand wat so
swak spel verdien eerder om iewers op 'n plaas in bolle beeskak of
varkkak of watookal rond te ploeter. Iemand soos jy. 'n Boer........

Groete

Sas

On Sun, 5 Dec 1999 19:49:26 +0200, "Frikkie" <rsa...@yahoo.com>
wrote:

>Ek is laat soos altyd sal daar gesê word, maar ek is hier...


>
>sas of Sies kloppers, ek ken jou glad nie, maar wil graag ook hierdie epos
>van jou probeer uiteensit en verstaan, so ek dink ek het ook jou naam
>reggekry aangesien ek jou nie ken nie, so kom ons kyk maar Sies....
>
>

>> Anyway, my meisie is 'n Indier. Pragtig en so sewe jaar jonger as ek.
>> Vra maar vir Teresa G. Sy ken die poppie ook al 'n paar jaar. Lieflike
>> mens. Beter as enige afrikaner nooi wat ek ooit geken het. (Hulle is
>> mos hoere in die kombuis en kokke in die bed, die afrikaner meisies.
>
>Ah, Hier sien ek nou iets anders uitkom. Jy is `n afrikaner ja en nie `n

>Boer nie, wou sê ek het iets vreemds vermoed toe ek die brief begin lees.


>Ek stem dus darem met die sin van jou saam van afrikaner hoere want dit is
>so, dit is deur daardie afrikaner hoere, Mans ook hoor) wat gemaak het dat
>hulle weg gebaster het as Boere waarvan jy ook een is en sal bly en sal vrek
>en niks daaraan kan doen nie.

>As ek na die uiteensetting van jou meisie moet kyk, wel soosrt soek soort sê

Alwyn Nel

unread,
Dec 7, 1999, 3:00:00 AM12/7/99
to

"Sas Kloppers" Skryf:

> Mag die here jou sëen. Vir jou, Oom Robert, Oom Eugene, Clive
> Derby-Lewis, Janus Walusch, Barend Strydom, en andere soos daardie
> domonnosele Willem Ratte

Mmm, en nou gaan reisiger seker vir hulle ook dankie se.

home.com

unread,
Dec 7, 1999, 3:00:00 AM12/7/99
to
Sas Kloppers wrote:

> In elk geval, gaan vra maar nogtans jou skoolgeld terug. Iemand wat so
> swak spel verdien

Ja, ek het dit ook vantevore al opgemerk. Hoe verder "regs" hulle is,hoe meer
intens hulle aan hulle sogenaamde "Boervolk" behoort,
hoe slegter spel hulle. En hoe meer gebruik hulle Engels as voertaal.
As mens geinteresseerd is in die voortbestaan en uitbou van Afrikaans,
moet jy definitief nie jou geld op die "Boerenasie" plaas nie. Veral
nie op rsaboy Frikkie nie.

Tant Mina wat stroop kook van die meboskonfyt.

Frikkie

unread,
Dec 7, 1999, 3:00:00 AM12/7/99
to
Nee wat ou bastertjie, as ek so na al jou skrywes kyk kan ek verstaan hoekom
jy erken het jy is te sleg om `n Boeremeisie te kon kry.
Vergewe maar die spelling, want ek is nie `n onderwyser wat te sleg is om in
my eie land onderwys te gee en met `n woordeboek moet sit en spel om nie
voute te maak nie.

Hoekom antwoord jy my dan terug as jy nie met my geasosieer wil word nie.
Wys jou maar net dat jy soek na beter, maar glo my jy gaan dit nie kry nie.
So van Moeders, sussies, niggies ens. gepraat, kyk maar net na jouself en
waarmee jy sit dan hoef ons mos nou nie verder te kyk na wie dit gedoen het
nie of hoe dan nou....

BAIE BOERE GROETE
Frikkie


Sas Kloppers <s...@acenet.co.za> wrote in message

news:384cd0d9...@news.saix.net...

Sas Kloppers

unread,
Dec 8, 1999, 3:00:00 AM12/8/99
to
Beste Boertjie

Gun my asseblief 'n oomblik om 'n paar foute reg te stel:

1. Ek is nie 'n bastertjie nie. Ek is rasgeklassifiseerd as blank. Nie
dat dit my enigsinds pla nie want of ek nou blank, gekleurd, swart,
geel, groen of kotspienk was, ek het myself nie geskep nie. Aan die
ander kant, as ek glo wat Dr. Hans Heese oor die boerenasie te skryf
het, (en ek glo dit nogal, gesien in die lig van al die verbastering
in boer geledere wat die laaste paar jaar aan die lig gekom het.) is
selfs jy nie so Aries rein soos wat jy wil glo nie. So maak vrede met
die feit dat jy dalk ook 'n ou bastertjie is. In elk geval, die
boereras is niks anders as 'n klomp basters nie. Duitse, Franse,
Engelse, Flaamse, Belgiese, Ierse, Skotse, en selfs, kan dit waar
wees???? SWART Afrika bloed druis deur ons are! Geskok? Vors 'n
bietjie jou voorgeslag na en jy sal agterkom dit is die goddelike
waarheid en niemand kan iets daaraan doen nie.

2. Ek is of was nog nooit te sleg om 'n afrikaner meisie te hę nie.
Was inteendeel vir 18 jaar getroud aan een. Nogal iemand wat ek vandag
steeds beskou as iets besonder. Iemand wat uitstaan tussen die res van
die swaksinnige boervrouens met hul groot gatte en aknee en slegte
asems en hare onder hul arms, wat mans kouse dra met harige moesies op
hul gesigte en slap, los velle wat aan hul wange en aan die onderkant
van hul arms hang, met crimpelene rokke en wollerige pienk slippers en
gate in hul sykouse met lang beenhare wat deur steek. Vrouens met
krullers in hul hare. Permanent. Daagliks. (Dit was nog altyd vir my
'n misterie - hoekom boer vrouens wat so op swartes neersien hul hare
moet krul en perm om subkonsieus meer soos 'n swarte te probeer lyk.)
Vrouens met growwe stemme en gebarste hakskene en valstande wat swak
pas. Met hang tiete. Geel gekleurde hare waarvan die swart haarwortels
deurskyn. Olierige, vuil hare. Wat ruik soos opgekookte vark vet en
ou, beesstalkak en Sunlight seep. Herken jy die prentjie? Jy behoort.
Dis mos jou eie ma waarvan ons hier praat!

3. Ek is ook nie 'n onderwyser nie. Sien my eerder as iemand wat
probleme oplos. Probleme soos jou nougesetheid. Jou rassehaat. Jou
wanindruk van superioriteit. Jou swak geleertheid. Maae ek hou jou nie
verantwoordelik vir jou swak staatsgewaarborgde onderwys onderrig deur
boeronderwysers wat met hul sluwe oë na die tieties van jong
boermeisies gluur nie. Dis nie jou skuld nie. Jy is slegs swak
gekondisioneer. Ek geniet dit om mense soos jy wat swak geleer is van
goeie raad te bedien. Soort van om jou op die regte pad te bring, jy
sien. Te leer dat jy wel water van dieselfde kraan kan drink as swart
mense omdat ons almal tog maar net van een god afkomstig is. So jy
sien, ek is 'n onderwyser op 'n ander manier as wat jy dink ou
Frikkie.

4. Frikkie, frikkie, Frikkie! <SUG> 'n Mens spel foute met 'n GROOT,
LANG F. Gaan skryf dit een honderd keer uit en as jy dit dan steeds
nie kan bemeester nie kom dat Oom Sas jou leer hoe 'n mens 'n LANG F
maak. Toe, wees 'n gehoorsame seuntjie.

5. Assosiasie? Ek het geen ander keuse as om jou terug te antwoord
nie, liewe vriend. Die mensdom assosieer MY met JOU deur 'n
gemeenskaplike taal. (Gemeenskaplik is NIE iets wat jy met die ousie
skelmpies doen nie. Dit is iets wat ons saam gebruik, verstaan jy?) So
ek het twee keuses. Ek kan jou ignoreer, maar dan sal mense altyd dink
dat ALLE afrikaners soos jy is. Die skade wordl gedoen deur jul
boerspelery en godspelery en soldaatspelery. As ek jou sou ignoreer
sou ek myself skade aandoen. My eie siel sou nie die pyniging van
sulke selfverraad kon oorleef nie so ek neem maar die tweede opsie, en
dit is om jou te probeer reghelp. Om die skille van jou swak ogies te
laat afval deur aan jou te wys hoe sinloos en selfvernietigend jou en
jul ideale is. Selfvernietigend asook vernietigend vir diegene wat
deur geen vrye keuse deur die mensdom met jul walglike ideale
geassosieer te word. Ja, ek soek na beter. 'n Beter en meer
verdraagsame houding teenoor die Afrikaner. 'n Beter Afrikaner nasie
sonder swaksinnige mense wat verkies om hulself boere te noem.

....toevallig is daar twee S'e in aSSosieer. Jy kan darem seker tot
twee tel, of hoe?!

6. En waarmee sit ek nogal, ou Frikkie? Toe, vertel vir my want ek
weet ek sit nie met 'n swak geen geteel uit die geledere van
generasies van rassehaters nie. Ek sit nie met porfirie in my bloed of
hoë bloeddruk soos meeste boeremans wat met hul boeppense wag om nog
'n bloederige stuk beesvleis bedien te word deur die een of ander
swart huisslaaf of die een of ander lelike ou vrou nie. Ek het
definitief nie een of ander seksueel oordraagbare siekte nie. Ek het
ook nie 'n swakkerige intelligensie nie, inteendeel. Ek het ook nie 'n
siek siel nie. Ek haat nie mense nie. My enigste swak is dat ek dwase
nie kan verduur nie. Dwase soos jy. So, waarmee sit ek nogal in jou
opinie?


Laastens net 'n ou bietjie raad. Dink hieraan wanneer jy by die een of
ander verkeerslig staan en bedel vir geld. Jul dae is getel. Netsoos
Oom Eugene sy gat baie goed gaan moet beskerm in die tronk vir die
volgende ses jaar (Here, ek kan nie glo dat iemand hom sal wil bykom
van agter nie, maar nogtans) sal jy en die res van die Boervolk hul
gatte moet dophou, want julle is besig om deur jul gatte te verdwyn.
Vinnig. So, pas aan, of loop. FIFO, en nee, dis nie First in First out
nie, inteendeel. Fit In or Fuck Off. 'n Eenvoudige wet van die natuur.

Waarheen sal net julle weet....

Sas

On Tue, 7 Dec 1999 22:21:44 +0200, "Frikkie" <rsa...@yahoo.com>
wrote:

>> op hul skouers moes hę om iets so blatant dom te glo.


>>
>> Netsoos jy, blatant dom omdat jy dink dat jy en jou vriende deur
>> bangmaak stories soos die ou fototjies op Johann Niemoller se
>> webtuiste die opinie van die res van die wereld in jou guns sal swaai.
>> Word wakker man. Moord op "Boere" is niks unieks aan Suid Afrika nie.
>> Die boernasie self het 'n ryk geskiedenis van terroris wees. Hoeveel
>> mense is in die naam van afrikanerdom, boerdom en selfs in die naam
>> van god vermoor deur dieselfde mense wat jy so aanbid?
>>
>> Besef een ding. Ons is niks. Die mensdom is slegs 'n ou dun lagie
>> besoedeling wat op die planeet aarde bestaan en wat nietig is gesien
>> in die lig van die onpeilbare grootte van die uitspansel wat by die
>> dag groter en groter raak. Die regse afrikaner soos jy is selfs nog
>> nietiger omdat jul getalle erg kwyn soos mense wakker word vir die
>> sinloosheid van jul ideale. Julle is 'n onmisbare klein vrot vlekkie
>> op die mensdom in sy geheel.
>>
>> Maar nou is ek besig om ver te gekompliseerd te raak vir jou
>> intelligensie.
>>
>> In elk geval, gaan vra maar nogtans jou skoolgeld terug. Iemand wat so
>> swak spel verdien eerder om iewers op 'n plaas in bolle beeskak of
>> varkkak of watookal rond te ploeter. Iemand soos jy. 'n Boer........
>>
>> Groete
>>
>> Sas
>>
>> On Sun, 5 Dec 1999 19:49:26 +0200, "Frikkie" <rsa...@yahoo.com>
>> wrote:
>>

>> >Ek is laat soos altyd sal daar gesę word, maar ek is hier...


>> >
>> >sas of Sies kloppers, ek ken jou glad nie, maar wil graag ook hierdie
>epos
>> >van jou probeer uiteensit en verstaan, so ek dink ek het ook jou naam
>> >reggekry aangesien ek jou nie ken nie, so kom ons kyk maar Sies....
>> >
>> >
>> >> Anyway, my meisie is 'n Indier. Pragtig en so sewe jaar jonger as ek.
>> >> Vra maar vir Teresa G. Sy ken die poppie ook al 'n paar jaar. Lieflike
>> >> mens. Beter as enige afrikaner nooi wat ek ooit geken het. (Hulle is
>> >> mos hoere in die kombuis en kokke in die bed, die afrikaner meisies.
>> >
>> >Ah, Hier sien ek nou iets anders uitkom. Jy is `n afrikaner ja en nie `n

>> >Boer nie, wou sę ek het iets vreemds vermoed toe ek die brief begin lees.


>> >Ek stem dus darem met die sin van jou saam van afrikaner hoere want dit
>is
>> >so, dit is deur daardie afrikaner hoere, Mans ook hoor) wat gemaak het
>dat
>> >hulle weg gebaster het as Boere waarvan jy ook een is en sal bly en sal
>vrek
>> >en niks daaraan kan doen nie.
>> >As ek na die uiteensetting van jou meisie moet kyk, wel soosrt soek soort

>sę

Sas Kloppers

unread,
Dec 8, 1999, 3:00:00 AM12/8/99
to
Goeiemore

Jou waarneming is nogal interresant!

Ek wonder of 'n mens 'n werkende wiskundige model kan opstel waaraan
'n mens die politieke voorkeure van afrikaners kan meet aan die
gehalte van hul taalgebruik? Iets soos:

X=YxZ

waar X die waarde van regswees is, gemeet aan
die hoeveelheid Y, oftewel slegte spelling maal
die hoeveelheid Z, oftewel intelligensie.

Maar dit sou nie werk nie want om iets positiefs te vermenigvuldig met
iets anders wat ook positiefs is, word die waarde van die
eindresultaat vergroot en ons weet almal hoe kleinlik die Regses in
ons geledere is so:

X=Y/Z

want ons weet almal uit ondervinding dat radikale regsheid en groot
intelligensie twee konsepte is wat nie aan mekaar gekoppel kan word
nie, so, in my eenvoudige opinie behoort X dan teoreties 'n klein
waardetjie te wees en liberalisme 'n groter resultaat te lewer.

(....ou Frikkie sou 'n baie klein waarde oplewer......)

Maar ek is nie 'n wiskundige nie.

Hehehehehe

Groete

Sas


On Tue, 07 Dec 1999 18:15:24 GMT, @home.com wrote:

>Sas Kloppers wrote:
>
>> In elk geval, gaan vra maar nogtans jou skoolgeld terug. Iemand wat so
>> swak spel verdien
>

home.com

unread,
Dec 8, 1999, 3:00:00 AM12/8/99
to
Sas Kloppers wrote:

> Ek wonder of 'n mens 'n werkende wiskundige model kan opstel waaraan
> 'n mens die politieke voorkeure van afrikaners kan meet aan die
> gehalte van hul taalgebruik? Iets soos:
>
> X=YxZ
>
> waar X die waarde van regswees is, gemeet aan
> die hoeveelheid Y, oftewel slegte spelling maal
> die hoeveelheid Z, oftewel intelligensie.
>

Jy het miskien iets beet hier. Maar mens het so 'n gekompliseerde
situasie wanneer jy van "die politieke voorkeure van afrikaners"
praat, dat jy nie Frikkie se soort politieke voorkeure eers as
representatief van Afrikaners kan sien nie. Hy is maar net deel
van 'n groep mense wat wereldwyd is en wat vreeslik trots is
op hulle "witheid" en op hulle "baasskap," maar wat meestal
ongeletterd is van intellek en gees. Mens vind hulle in Idaho
en Montana en die voetheuwels van die Rockies in Alberta ook.

Gloudina


home.com

unread,
Dec 8, 1999, 3:00:00 AM12/8/99
to
Sas Kloppers wrote:

> Iemand wat uitstaan tussen die res van
> die swaksinnige boervrouens met hul groot gatte en aknee en slegte
> asems en hare onder hul arms, wat mans kouse dra met harige moesies op
> hul gesigte en slap, los velle wat aan hul wange en aan die onderkant
> van hul arms hang, met crimpelene rokke en wollerige pienk slippers en
> gate in hul sykouse met lang beenhare wat deur steek. Vrouens met
> krullers in hul hare. Permanent. Daagliks. (Dit was nog altyd vir my
> 'n misterie - hoekom boer vrouens wat so op swartes neersien hul hare
> moet krul en perm om subkonsieus meer soos 'n swarte te probeer lyk.)
> Vrouens met growwe stemme en gebarste hakskene en valstande wat swak
> pas. Met hang tiete. Geel gekleurde hare waarvan die swart haarwortels
> deurskyn. Olierige, vuil hare. Wat ruik soos opgekookte vark vet en
> ou, beesstalkak en Sunlight seep. Herken jy die prentjie? Jy behoort.
> Dis mos jou eie ma waarvan ons hier praat!

Sas, my seun, ek hou van jou geletterde Afrikaans en jou gebalanseerde kykop die
multifaset-gemeenskap om jou. Maar ek voel tog dat daar erens iets
in jou innerlike skeel as jy soveel gal braak oor die uiterlikheid van vroumense.

Sou jy dieselfde hoeveelheid woorde gebruik het om ou Afrikaanse ooms te
beskryf? Of ou Zulu-ooms? En om vir Frikkie se ma nou ook te wil tipeer
as iemand met olierige vuil hare. Is jy nie besig om dieselfde fout te maak as
Frikkie nie?
Onthou, dis eers wanneer ons almal, letterlik almal, wat ons in die straat
raakloop sien as beeld van die skepping van god, deel van die godheid self,
dat ons nader aan die werklikheid kom. Ek weet dis vreeslik moeilik om by
daardie punt uit te kom. Ek moet my byvoorbeeld dwing om te dink dat
ou PW Botha ook een van die aangesigte van God is (as mens nou Christelike
referensiepunte wil gebruik.) Maar dis die moeite werd om te probeer.

Tant Hessie en haar Houhyhynmm.

>
>
>
>
>


home.com

unread,
Dec 8, 1999, 3:00:00 AM12/8/99
to
Sas Kloppers wrote:

> Ek kan jou ignoreer, maar dan sal mense altyd dink
> dat ALLE afrikaners soos jy is. Die skade wordl gedoen deur jul

> boerspelery en godspelery en soldaatspelery...

Daar, Sas, slaat jy nou die spyker op die kop. Frikkie se heleselfbeeld is
gedrenk in sy "soldaatspelery." Hy behoort aan
eposlyste waar hulle sit en gesels oor die goeie ou dae toe
hulle terrs gejag het. Toe was Frikkie werklik gelukkig. In a
male dominated society. Frikkie hou daarvan om in mans
se geselskap te wees. Dis hoekom hy so baie oor gays praat,
natuurlik altyd negatief en minagtend, maar die praat is altyd
daar. Selfde hier in Noord-Amerika. Hulle behoort aan die
National Rifle Association en bash gays.

Die Ruiter in die Dag

>
>


Koot

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
Hierdie is nou regtig 'n fassinerende debat om te volg. Net sodra 'n mens
dink hulle het nuwe laagtepunte van platvloersheid en swak smaak bereik, kom
hulle met nog 'n verrassende insig vorendag.

Ek wag bewend op die volgende episode.

Gloudina, as jy netnou wakkerword daar in Kanada - moenie die vloei van
galbrakery kompliseer met beskaafde tussenwerpsels nie!

Koot die verskriklike.

Sas Kloppers

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
Hello vriend/in

On Wed, 08 Dec 1999 15:24:11 GMT, @home.com wrote:

>
>Sas, my seun, ek hou van jou geletterde Afrikaans en jou gebalanseerde kykop die
>multifaset-gemeenskap om jou. Maar ek voel tog dat daar erens iets
>in jou innerlike skeel as jy soveel gal braak oor die uiterlikheid van vroumense.

Ja, nie alle Suid Afrikaanse blanke vrouens is so vrek lelik soos
RSA-booi se ma nie, ek moet toegee. Maar dit wil vir my lyk asof al
die gemorskos etery en sit voor die televisie veroorsaak dat vrouens
hier in ons ou landjie besig is om te degenereer in vormlose selluliet
gedrogte net soos die Amerikaners. Gelukkig nie almal van hulle nie
nie hoor!

> Onthou, dis eers wanneer ons almal, letterlik almal, wat ons in die straat
>raakloop sien as beeld van die skepping van god, deel van die godheid self,
>dat ons nader aan die werklikheid kom. Ek weet dis vreeslik moeilik om by
>daardie punt uit te kom. Ek moet my byvoorbeeld dwing om te dink dat
>ou PW Botha ook een van die aangesigte van God is (as mens nou Christelike
>referensiepunte wil gebruik.) Maar dis die moeite werd om te probeer.
>
>Tant Hessie en haar Houhyhynmm.
>

Hehehe, Ja, PW. Of FW. Of ou Steve Tswete met sy rasper stem en
Cokebottel bril. Selfs ek is nie 'n oil painting nie. (Raak nou
bietjie lank in die tand soos wat die jare aanstap.) Daar's baie soos
ons. Lelik van aangesig. Maar min wat so opgeskroef is soos
idealistiese regse boere volkstaters. Nogtans, die ou Boer tannies
vat die koek. Ek weier om te glo god het hulle na sy gelykenis geskep.
Die uitverkorene boer nasie het mos hulself geskep, of hoe. Anders het
god 'n helse siek sin vir humor. Ek weier om dit te glo.

Lekker dag

Sas

Sas Kloppers

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
On Wed, 08 Dec 1999 15:38:43 GMT, @home.com wrote:

>Sas Kloppers wrote:
>
>> Ek kan jou ignoreer, maar dan sal mense altyd dink
>> dat ALLE afrikaners soos jy is. Die skade wordl gedoen deur jul

>> boerspelery en godspelery en soldaatspelery...
>
>Daar, Sas, slaat jy nou die spyker op die kop. Frikkie se heleselfbeeld is
>gedrenk in sy "soldaatspelery." Hy behoort aan
>eposlyste waar hulle sit en gesels oor die goeie ou dae toe
>hulle terrs gejag het. Toe was Frikkie werklik gelukkig. In a
>male dominated society. Frikkie hou daarvan om in mans
>se geselskap te wees. Dis hoekom hy so baie oor gays praat,
>natuurlik altyd negatief en minagtend, maar die praat is altyd
>daar. Selfde hier in Noord-Amerika. Hulle behoort aan die
>National Rifle Association en bash gays.
>

Ja, ek was ongelukkig ook daar. Het lekker saam met oom Konstant terrs
gejag in Angola met ops Protea en Daisy in '79 - 80. Was 'n valskerm
soldaat en selfs 'n offisier. Maar toe Swapo die kak uit ons uit skiet
in Xangongo en my een korporaal noodlottig wond het ek begin besin oor
die waarde van 'n oorlog.

"Ons was belieg en ons was bedrieg.
Ons moes soos roofvoëls diep in ons moer in oor Angola gaan vlieg
Maar toe ons terugkom in my land, daar sit die vyand
en onderhandel met die leiers van ons kerke
wat soos ou hoere moes bieg

....'n stukkie liriek van 'n lied op 'n album waaraan ons tans werk
genaamd "die laaste wit soogdier". Dit laat my bitter dat dom boere so
onnosel kan wees dat hulle steeds aan die verlede vaskleef soos
meidkak aan 'n polisiekombers, en dat ek deur geforseerde assosiasie
gegroepeer word in dieselfde kring van sotlikheid. Dis nie my keuse
nie!

....en ek verseg om te gaan lę voordat mense besef daar is twee tipes
afrikaner mense.

>Die Ruiter in die Dag

Of in Frikkie se geval Die Rug Ridder?

Hehe

Sas

Beta one

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
O, en die kanker van haat drup in lang, taai tranedruppels nogsteeds tussen
Afrikaners. Potgieter, Pretorius en Trichard se onvermoee om hande te vat en
'n volk te lei na die beloofde land manifesteer homself weereens in die
kleinlikheid van hierdie geslag.

Sorry Suid Afrika. Die uittog het weereens begin. Ons dink aan jou in die
nagwaak van jou ondergang. Liefde, barmhartigheid en vrede word oor jou
uitgespreek. Mag Kanada, Engeland, Nieu Zeeland, Australie en vele ander
beloofde lande daardie enkelinge wat die sprong waag, die vrede in hul midde
bring
waarna die Afrikaner so smag, en wat vele al daar gekry het.

Sela.


"Frikkie" <rsa...@yahoo.com> wrote in message
news:82jq8j$gsq$1...@ctb-nnrp1.saix.net...


> Nee wat ou bastertjie, as ek so na al jou skrywes kyk kan ek verstaan
hoekom
> jy erken het jy is te sleg om `n Boeremeisie te kon kry.

> Frikkie
>
>
> Sas Kloppers <s...@acenet.co.za> wrote in message
> news:384cd0d9...@news.saix.net...
> > Frikkie
> >

> > Het jy ook vratte en dra jy ook 'n dik bril omdat you oė so sleg

home.com

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
Sas Kloppers wrote:

> Hehehe, Ja, PW. Of FW. Of ou Steve Tswete met sy rasper stem en
> Cokebottel bril. Selfs ek is nie 'n oil painting nie. (Raak nou
> bietjie lank in die tand soos wat die jare aanstap.) Daar's baie soos
> ons. Lelik van aangesig. Maar min wat so opgeskroef is soos
> idealistiese regse boere volkstaters. Nogtans, die ou Boer tannies
> vat die koek. Ek weier om te glo god het hulle na sy gelykenis geskep.
> Die uitverkorene boer nasie het mos hulself geskep, of hoe. Anders het
> god 'n helse siek sin vir humor. Ek weier om dit te glo.
>
>

Nouja, Sas my seun, vir jou volgende meditasie-oefening, sit stilen kontempleer 'n
spesifieke ou boeretannie as die aangesig van
god. Nie 'n boeretannie-stereotiep, wat net 'n maaksel van jou
eie medulla oblongata is nie, maar 'n spesifieke boeretannie as
die aangesig van God. En sien wat gebeur.

Tant Hessie en haar witperd


home.com

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
Sas Kloppers wrote:

> Ja, ek was ongelukkig ook daar. Het lekker saam met oom Konstant terrs
> gejag in Angola met ops Protea en Daisy in '79 - 80. Was 'n valskerm
> soldaat en selfs 'n offisier. Maar toe Swapo die kak uit ons uit skiet
> in Xangongo en my een korporaal noodlottig wond het ek begin besin oor
> die waarde van 'n oorlog.
>

Vertel nog meer. Hoe voel dit om uit 'n valskerm uit te spring?
En van Swapo.

Gloudina


home.com

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
Beta one wrote:

> Sorry Suid Afrika. Die uittog het weereens begin. Ons dink aan jou in die
> nagwaak van jou ondergang. Liefde, barmhartigheid en vrede word oor jou
> uitgespreek. Mag Kanada, Engeland, Nieu Zeeland, Australie en vele ander
> beloofde lande daardie enkelinge wat die sprong waag, die vrede in hul midde
> bring
> waarna die Afrikaner so smag, en wat vele al daar gekry het.
>

Ag ou Beta, daar in Australie, waarheen jy "gevlug" het, hou op
om vir Australia uit te maak as die "beloofde land." Julle sit daar
ook maar soos kolonialistiese nete op die lande wat eintlik aan
ander behoort (en waar in Queensland die eerste nasies van
Australia alreeds ko-besitters is van die kroongrond.) Een
van die mooi dae begin daardie eerste nasies hulle regte meer
en meer vra, gehelp deur internasionale druk. Soos die Nisga
nou in British Columbia hier in Kanada. En Australia se voorland
in die 21ste eeu is in alle geval die oorvloeding deur Suid-Asiese
immigrasie. So begin tog nou maar Sjinees leer, of Vietnamees.

Minnehaha

home.com

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
Sas Kloppers wrote:

> "Ons was belieg en ons was bedrieg.
> Ons moes soos roofvoëls diep in ons moer in oor Angola gaan vlieg
> Maar toe ons terugkom in my land, daar sit die vyand
> en onderhandel met die leiers van ons kerke
> wat soos ou hoere moes bieg

Watter band is dit? Vertel meer. Indien moontlik, pos meerlirieke. Watter
instrument speel jy?

Gloudina

>
>
> .


home.com

unread,
Dec 9, 1999, 3:00:00 AM12/9/99
to
Koot wrote:

Ek twyfel of Frikkie baie langer meer op die nuusgroep sal antwoord.Hy sal Sas
op sy "kill file" sit, net soos hy my al lankal daarop gesit het.
So, alleen wanneer iemand anders my aanhaal, lees Frikkie rsaboy wat
ek skryf. Jy kry die hint!
Is my tussenwerpsels altyd so beskaaf?

Gloudina

Koot

unread,
Dec 10, 1999, 3:00:00 AM12/10/99
to
> Is my tussenwerpsels altyd so beskaaf?
>
> Gloudina
>
Nie ręrig nie, maar ek gee jou net meer latitude omdat ek 'n ander Gloudina
ken wat sę sy is familie van jou. Ook die een of ander Noord-Kaapse herkoms
(Upington?)- sy woon tans in Knysna.

Koot (wat eers weer na die naweek sal kan reageer)

Koot

unread,
Dec 10, 1999, 3:00:00 AM12/10/99
to
Raak gesę, jong. En dęm sęd.

Koot.

Beta one <beta_o...@yahoo.com> wrote in message
news:82obr2$nkl$2...@yeppa.connect.com.au...

home.com

unread,
Dec 10, 1999, 3:00:00 AM12/10/99
to
Koot wrote:

> maar ek gee jou net meer latitude omdat ek 'n ander Gloudina

> ken wat sê sy is familie van jou. Ook die een of ander Noord-Kaapse herkoms


> (Upington?)- sy woon tans in Knysna.
>

Vind uit wat haar tweede naam is. As sy ook Gloudina Maria is, deel ons
miskien dieselfde voorgeslag. My oupa Rykheer is getroud met 'n
weduwee Gloudina Maria du Toit ( nooiensvan De Beer) in 1884. Sy
moes dus uit 'n De Beer familie gekom het waar daar Gloudina Maria's
was. Uit haar eerste huwelik met 'n Du Toit sou daar Gloudina Maria's
wees. En uit haar huwelik met my oupa Rykheer was daar 'n hele paar
Gloudina Maria's. Gloudina Maria's is dus versprei oor die Noordweste
en heelwaarskynlik Namakwaland. Ek ken die stukkie geskiedenis omdat
my pa vir my lank gelede 'n bladsy papier gegee het waarop daar in 'n
bewerige handskrif geskryf is. Ek het vir 'n ruk gedink dis hy wat sy
geskiedenis beskryf het. Later besef ek toe dat hy sy pa gevra het om
sy geskiedenis neer te skryf. My oupa het dit (in 1936) nog in gebroke
Nederlands neergeskryf. Ek wens tog dat ek my pa se voorbeeld gevolg
het en vir hom gevra het om sy geskiedenis neer te skryf. Miskien het
ek, en hy het daardie bladsy gaan haal van sy eie pa, en vergeet om vir
my sy eie geskiedenis neer te skryf. Al wat my pa vir my nagelaat het
is al die stories wat hy vir my in die aande vertel het van die hasie wat so
tussen die blomme rondgehardloop het en sy eskapades. Omdat ek
geweet het dat Namakwaland baie droog was (hy het ook stories van
die droogte vertel) het ek altyd gedink hy lieg maar oor die baie
blomme waartussen die hasie rondhardloop. Eers later het ek besef
dat hy natuurlik praat van daardie tye wat dele van Namakwaland
met blomme oortrek is.

Gloudina Maria


Dries Venter

unread,
Dec 10, 1999, 3:00:00 AM12/10/99
to
He he he! Ek sou hoop dat hy MET 'n valskerm gespring het. As hy UIT hom
gespring het sou hy seker nie nou hier gewees het om ons te vertel hoe dit
voel nie!

Groete,
Dries Venter
Pretoria

@home.com wrote in article <385015F4...@home.com>...
<knip>

home.com

unread,
Dec 10, 1999, 3:00:00 AM12/10/99
to
Dries Venter wrote:

> He he he! Ek sou hoop dat hy MET 'n valskerm gespring het. As hy UIT hom
> gespring het sou hy seker nie nou hier gewees het om ons te vertel hoe dit
> voel nie!
>
>

Ok, Ok, Dries. Ek word ook toegelaat om so nou en dan 'n glipsdeur te laat.
Ons kan nie almal perfek wees nie.

Gloudina

Beta One

unread,
Dec 12, 1999, 3:00:00 AM12/12/99
to
Gloudina,

Ek het nooit gese dat Australie die beloofde land is nie. Inteendeel, ek is
die eerste persoon om te se dat dit nie Eutopia is nie. Maar in dieselfde
asem ... dis bleddie close hoor!

Ek mind nie die veterogies nie. Hulle kan maar kom - ek sal met 'n smile die
tjonkie taal leer. (Veterogies: jy kan hulle blindoek met 'n skoenveter :-)
Hulle is beskaafd en lewer 'n positiewe bydrae tot die opbouing van die
land. Onthou hulle was in Suid Afrika honorary whites.

En vir wat rek JY jou bek, wat ook maar laat spat het toe die omstandighede
nie meer ideaal vir jou geword het nie?

<@home.com> wrote in message news:3850141A...@home.com...

home.com

unread,
Dec 12, 1999, 3:00:00 AM12/12/99
to
Beta One wrote:

> Ek mind nie die veterogies nie. Hulle kan maar kom - ek sal met 'n smile die
> tjonkie taal leer. (Veterogies: jy kan hulle blindoek met 'n skoenveter :-)
> Hulle is beskaafd en lewer 'n positiewe bydrae tot die opbouing van die
> land. Onthou hulle was in Suid Afrika honorary whites.

Sover ek kan onthou, was dit net die Japannese wat "honorary whites"in SA was.
Ja, eenkeer 'n rassis, altyd 'n rassis. Wag maar totdat een
van die veterogies met jou dogter trou of jou eerste minister word.
Ek neem aan dat die kinders van die veterogies in Australia, net soos
in ander dele van die wereld, ook eerste in die klas staan.

>
>
> En vir wat rek JY jou bek, wat ook maar laat spat het toe die omstandighede
> nie meer ideaal vir jou geword het nie?

Nee, ou Beta, Toe ek SA verlaat het, was die vleespotte vir die mense met
my wit vel
opgetop met kaviaar en sjampanje. Ek het die land verlaat uit protes teen wat
die kaviaar-konings van die wit vleespotte in SA gedoen het met die tagtig
persent van my medeburgers wat nie dieselfde velkleur gehad het nie. Goddank
daardie dae is nou verby. Die stryd is gestry. Die stryd is gewen. In Australia
is daar nog 'n wond wat etter. Eendag sal dit oopbars. Ek neem aan die
veterogies sal net hulle veelseggende glimlagte lag en voortgaan met wat
hulle nog al die eeue besig is om te doen. Dis julle witbekke daar in
Australia
wat weer die goedjies sal moet oppak en weer trek, wonder waarheen.

Amakeia

>
>


Koot

unread,
Dec 13, 1999, 3:00:00 AM12/13/99
to
>>Vind uit wat haar tweede naam is.
>>Gloudina Maria

Ek sien haar so oor 'n week of wat, dan kan ons behoorlik familie uitlę. Ons
het 'n baie sagte plekkie vir haar - sy is een van daardie vir wie 'n mens
graag moeite doen. Ek sal vir haar 'n kopie van jou brief uitdruk: miskien
kan sy 'relate' met van die goed wat jy opnoem.

Groete
Koot

0 new messages