Tant Hessie van Bainskloof
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:HFn4b.327108$4UE.2...@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...
-a-
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:biuc90$m0g$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti. Ek is bevrees jou stellinmg hou suiwer verband met die feit dat dit
> jou agtergrond is. Jou mense het noordwaarts getrek.
> Die meerderheid Afrikaners woon in die noorde - en hulle eet pap en wors.
> Waarom dit jou nou eintlik pla weet ek nie - jy het mos ooswaarts
padgegee.
>
>
> "@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
> news:HFn4b.327108$4UE.2...@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...
> > Mens hoor baie die teorie dat die beeld wat die Amerikaner
> > van homself en van sy geskiedenis het, en die beeld wat
> > die mense buite die VSA van Amerikaners het, eintlik
> > gevorm is deur Hollywood se uitbeelding van die VSA
> > se geskiedenis. Soos byvoorbeeld die verheerliking van
> > die individu wat daar plaasvind in cowboy-prente en die
> > verromantisering van die weste en van die trek na die
> > weste, na die beloofde land, Kalifornië.
> > Dan word daar gewys op die feit dat Hollywood
> > in sy beginstadium eintlik 'n maaksel was van 'n hand-
> > vol Jode en dat dit hulle visie van die "siel van Amerika"
> > is wat toonaangewend was. Mens moet natuurlik nie
> > alles vir soetkoek opeet nie, maar daar is tog 'n groot
> > deel van die waarheid in hierdie siening.
> > In suidelike Afrika dink ek het dieselfde ding met
> > die geskiedenis van die Afrikaner en van Suid-Afrika
> > gebeur. My man sê vanoggend hy kan nie verstaan
Maar ek voel oor rys soos wat jy oor pap voel, smaaklose stysel.
E
"e-way" <a...@bc.com> wrote in message
news:aBy4b.12430$EW1....@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Pap en wors, bangers en mash, hotdogs en slaptjips, alles dieselfde,
> verskillende kulture. (Ek self eet glad nie pap nie, dis net pure stysel
> sonder enige smaak, maar mense wat dit wel eet sę dit is die ware jakob).
>
> -a-
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3f532077$0$64...@hades.is.co.za...
E
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:biv884$4s1$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
> 24 Miljoen swart ouens kan nie verkeerd wees nie
Maar dis presies een van die karaktertrekke van die
oostelike pap en wors falanks van die Afrikanerdom,
dat hulle soveel van die oorspronklike inwoners se
kultuur geintegreer het sonder dat hulle dit besef.
Dis hulle wat van kleins af saamgeleef het met hope
swart mense wat hulle vloere geskrop en hulle kinders
opgepas het. Dis hulle wat as hulle groter geword
het begin vrees het vir integrasie, omdat die kleur-
skydslyn so maklik oorbrug kon word in hulle
werklike lewe. Dis dan hulle wat die "plan" van
apartheid uitgedink het. Die mense op die weskus,
beide die wittes en die bruines, het 'n hele ander
uitsig op dinge gehad.
Penkop van Nababees
Glo dit of nie, maar
> mieliepap is redelik voedsaam en as dit al is wat jy het om te eet, dan
sal
> jy nie moan nie
Hierdie gesels gaan nie oor die goeie of slegte
eienskappe van mieliepap nie. Dit gaan oor
die feit dat wanneer jy "mieliepap" sę, die
Afrikaner in die oostelike en westelike deel
van die land twee verskillende dinge daaronder
verstaan.
Mieliepap soos gemaak deur die eerste
nasies van SA is 'n baie voedsame kos. Hulle
reken dit is goed vir die hart.
Gloudina
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3f532848$0$64...@hades.is.co.za...
>Pap en wors, bangers en mash, hotdogs en slaptjips, alles dieselfde,
>verskillende kulture. (Ek self eet glad nie pap nie, dis net pure stysel
>sonder enige smaak, maar mense wat dit wel eet sę dit is die ware jakob).
>
>-a-
<g> Ek eet ook nie pap nie, en nog minder grits <bleeeegh>
Geniet jou Labor Day!
(Los nou vir eers daai betogery in Montgomery uit, gehoor?)
:-)))
- Danielle
"Katryn" <Siump...@liamtoh.moc> wrote in message > (Los nou vir eers daai
E
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:bivcun$7b4$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f534...@news1.mweb.co.za...
>Wat praat jy jong, my agterent is deurgesit op daardie trappe, om te keer
>dat iemand dalk die monument sou steel!! Watter wonderlike media sirkus was
>dit nie weer vir ons liewe staat nie. :-))
LOL!
Ja, ai....:-)))
CNN laat dit klink asof CJ Roy Moore baie volgelinge het wat simpatiek
teenoor sy saak staan? Gaan hy dalk julle volgende goewerneur wees -
so reg in die voetspore van Wallace? Egads! :-))
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f545...@news1.mweb.co.za...
E
E
> Oats of Matabela
Is dit die regte spelling? Ek het gedink dis Maltabella.
Is dit die ding wat so donkerbruin-pers is? Dis een van
dinge wat een van my kinders nou nog oor sit en kwyl,
daardie pers loperige pap wat soos sjokolade lyk.
Gloudina
E
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f54b...@news1.mweb.co.za...
> Daar is een maaltyd wat ek nooit sal mis nie....ontbyt. Eerder aandete
as
> middagete ook
Ja, ek stem saam. My man en ek het 'n hele ommekeer in
ons lewe teweeg gebring, deur net in die oggende en middag
te eet, en na een-uur in die middag nie meer soliede kos te
neem nie. My man het oor die vyftig pond in gewig verloor
en ek omtrent 30 pond. Ek voel dis so 'n goeie gewoonte,
dat as ek nou weer terug sou moet gaan na soliede kos eet
na een-uur, ek sou voel soos asof ek weer begin rook het. Ons
drink nog natuurlik vloeistowwe na een-uur, en as mens nie
oppas nie, kan jy selfs met net vloeistowwe jou kalorieė
oor die 2000 per dag stoot. Dis ook die natuurlike manier
om te sorg dat jy nie weer al die gewig terugwin wat jy
verloor het nie. Maar die belangrikste is dat mens nie met
onverteerde kos in jou maag na bed gaan nie. Ek neem ook
aan dat voordat ek my kalorie-inneem hokgeslaan het, ek
seker nader aan 3000 kalorieė per dag ge-eet het as die 2000
wat ek veronderstel is om in te kry as ek my gewig stabiel
wil hou.
Gloudina
"Katryn" <Siump...@liamtoh.moc> wrote in message
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:cV55b.60479$kH3....@news02.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> Suidwester wrote
>
> > Daar is een maaltyd wat ek nooit sal mis nie....ontbyt. Eerder aandete
> as
> > middagete ook
>
> Ja, ek stem saam. My man en ek het 'n hele ommekeer in
> ons lewe teweeg gebring, deur net in die oggende en middag
> te eet, en na een-uur in die middag nie meer soliede kos te
> neem nie. My man het oor die vyftig pond in gewig verloor
> en ek omtrent 30 pond. Ek voel dis so 'n goeie gewoonte,
> dat as ek nou weer terug sou moet gaan na soliede kos eet
> na een-uur, ek sou voel soos asof ek weer begin rook het. Ons
> drink nog natuurlik vloeistowwe na een-uur, en as mens nie
> oppas nie, kan jy selfs met net vloeistowwe jou kalorieë
> oor die 2000 per dag stoot. Dis ook die natuurlike manier
> om te sorg dat jy nie weer al die gewig terugwin wat jy
> verloor het nie. Maar die belangrikste is dat mens nie met
> onverteerde kos in jou maag na bed gaan nie. Ek neem ook
> aan dat voordat ek my kalorie-inneem hokgeslaan het, ek
> seker nader aan 3000 kalorieë per dag ge-eet het as die 2000
. n Groot gedeelte van my
> lewe is om saans of saam met vriende uit te eet, of om mense oor te nooi,
of
> om by mense te gaan eet, n soort van ritueel waar mens lank om die tafel
> sit en wyn drink en diep gesels. As mens nou niks mag eet nie, is dit mos
> ongesellig
Nee, hoekom is dit ongesellig. Mense wat vir ons uitnooi om te
kom eet, nooi ons gewoonlik vir middagetes. Maar wanneer ons
in geselskap is in die aand, dan respekteer almal die feit dat ons
nie gaan eet nie. Ek dink dis ook soms 'n verligting vir mense om
te weet dat ons nie gevoed wil wees nie. En ons drink nog vloei-
stowwe, ons eet net nie soliede kos nie.
Gloudina
Groete
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f558...@news1.mweb.co.za...
E
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f55e...@news1.mweb.co.za...
> Yeeaagh, man! Dis nou amper soos jy vir my sal sę jy braai 'n skaaprib
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3f55f515$0$64...@hades.is.co.za...
> Nee, ek hou van vleis - ek eet baie vleis. Maar wil jy doodgaan as jy 40
is
> of wil jy 'n rukkie langer lewe en dit miskien maak tot so 70? Ek weet ek
> wil nie doodgaan op 40 nie. Maar dit gesê is ek nie een van die mense wat
> vreeslik gesond eet nie. Ek hou van my tjoklits en chips en vleis. Ek's
> ook veral lief vir marzipan, iets wat ek by die Duitsers geleer het, en ek
> stem dat vleis 'n bietjie vet moet hê anders is dit smaakloos. MAAR, jy
kan
> nie op een slag wors, eiers en spek eet nie. Dis alles vetterige
> cholestrolryke kosse daai, as jy elke dag so brekfis, en elke middag so
tipe
> bord kos eet, en elke tweede dag braai nog so 'n lekker stuk vet rib vir
> aandete ook, slaat jy dood neer aan 'n hartaanval voordat jy op pensioen
> gaan. Daar moet, soos met alle dinge in die lewe, 'n balans gehandhaaf
> word. So eet jou spekkies en eier in die oggend, maar smeer eerder Floro
> margarien (baie ryk in anti-osidante wat help om kos af te breek) op jou
> broodtjie, in plaas van wors eet 'n appel, en in plaas van koffie drink jy
> vrugtesap. Net so lekker en jy sal sommer beter en gesonder voel ook...
>
> E
>
>
>
> "Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
> news:3f55e...@news1.mweb.co.za...
> > Yeeaagh, man! Dis nou amper soos jy vir my sal sê jy braai 'n skaaprib
Ek's ook lief vir koffie, maar aangesien ons nie 'n Starbucks in SA het nie,
en aangesien daar nie een ordentelike koffieshop in my area is nie, maak ek
maar my eie.
E
"e-way" <a...@bc.com> wrote in message
news:BLu5b.19326$EW1....@newsread1.news.atl.earthlink.net...
Een van die dinge wat ek onlangs geleer het, is dat
dit sleg is om koue vloeistowwe by jou maaltyd, veral
jou ontbyt te drink. Die vette in byvoorbeeld eiers
word bevrore as jy 'n glas koue lemoensap drink daarmee
saam, en die liggaam kan dit dus nie absorbeer nie. Dit
is glo belangrik dat jy jou botter op jou roosterbrood
opsit terwyl die brood nog warm is, sodat die botter kan
smelt. (Ek het onlangs weer begin botter eet in plaas van
margarine.) Sjokolade is glo ook nie so sleg vir jou nie,
en een dieet laat glo vir jou 'n sjokolade toe met ontbyt
om die nodige vet in jou sisteem te kan kry, waarsonder
die proses van absorbering glo nie kan begin nie.
Gloudina
E
Tjokkies is okay, tot op 'n punt maar dit is wanneer jy begin om 'n slab of
drie 'n dag te eet wat dit sleg raak vir jou.
E
> Wat gaan maak 'n malle soos ek in die woestyn? Daar is so 'n paar
> spesiale plekke wat ek graag perfek wil afneem, bv by die Spitzkoppe is
daar
> een kloof waar jy voor eerste lig moet wees en as die dag begin breek dan
> kleur dit die verskillende vlakke tussen die rotse in en daar is sewe
> verskillende vlakke van kleur en lig
Ons het 'n fotograaf hier in Kanada wat 'n hele boekvol
foto's net van die Namib-woestyn gemaak het. Hy gaan
ook gereeld oor om die Namakwalandse blomme te
fotografeer. ( Hy het sy spioene daar en hulle vertel vir
hom wanneer die blomme mooi gaan wees.) Een van sy
boeke oor die blomme is getiteld - " Garden of the Gods."
Sy naam is Freeman Patterson.
Gloudina
Ek is nou al
> verslaaf aan Starbucks se koffie, en moet elke oggend eers twee myl uit my
> pad ry om n Kolombiaanse koffie met afroommelk te koop. Gelukkig is dit n
> 'drive through' so ek hoef nie uit die kar te klim nie
Dis nogal iets wat my fassineer: hierdie verskynsel van mense
wat nou eenvoudig MOET hulle koffie gaan koop. Gelukkig
het ons hier in Kanada 'n ketting-koffiehuis met die naam
"Tim Horton's" waar dieselfde ding plaasvind, maar waar
die pryse nie so belaglik is soos in Starbucks, wat mens
gewoonlik hier net in konjunksie vind met "Chapters"
(wat in Kanada nou oorgeneem is en saamgesmelt het met
'n Toronto-boekmaatskappy Indigo.)
Dit is wel waar dat ons Tim Hortons so goed bestuur
word dat mense daarvan hou om daar te gaan sit en koffie-
drink, en dat dit nou die saamkomplek geword het vir
almal en sy maat. Maar dit verduidelik nog nie die lang
toue karre wat in die oggend by die "drive through" sit
net vir hulle koffie nie.
Gloudina
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> . (Ek het onlangs weer begin botter eet in
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:heN5b.160171$_V.1...@news04.bloor.is.net.cable.rogers.com...
> Net tussen jou en my, ek het n benoude gevoel dat ek dalk verslaaf is aan
> die kafeiene (sp?). Ek drink net twee koppies per dag (in die oggend)
maar
> as ek dit die dag nie gedrink het nie, kry ek n sware hoofpyn. Wat gemaak
> nou, want decaf smaak maar baie dieselfde, is beter vir jou, maar het nie
> daardie skop nie.
Ja. ek merk ook op dat mense verslaaf kan raak aan
koffie.Nou wonder ek hoekom dieselfde nie gebeur met
tee nie? Tee het tog ook kafeīne of soiets in. Ek kan
byvoorbeeld nie tee na vyfuur in die middag drink nie,
want dan kan ek gladnie die nag slaap nie. Maar tog
hoor mens nooit dat iemand aan tee "verslaaf" is nie.
En tee is nou veronderstel om goed vir jou te wees.
Gloudina
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f583...@news1.mweb.co.za...
E
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote:
> Ja. ek merk ook op dat mense verslaaf kan raak aan
> koffie.Nou wonder ek hoekom dieselfde nie gebeur met
> tee nie? Tee het tog ook kafeďne of soiets in. Ek kan
> Herinner my om julle eendag 'n goeie maltabella staaltjie te vertel .....
Wat is verkeerd met nou.
Gloudina
>
>e-way wrote
>
>> Net tussen jou en my, ek het n benoude gevoel dat ek dalk verslaaf is aan
>> die kafeiene (sp?). Ek drink net twee koppies per dag (in die oggend)
>maar
>> as ek dit die dag nie gedrink het nie, kry ek n sware hoofpyn. Wat gemaak
>> nou, want decaf smaak maar baie dieselfde, is beter vir jou, maar het nie
>> daardie skop nie.
>
Nog nooit gesien nie, e-way. Kafeïnevry koffie smaak nie soos koffie
nie.. Ek is 'n koffiedrinker (swart koffie), lag die Ricoffy en ander
plasticdrinkers (wat dìt koffie noem) uit, en het een maal Nescafé se
kafeïnevry produk gekoop, en dit weggegee.
>Ja. ek merk ook op dat mense verslaaf kan raak aan
> koffie.
Erens gelees (ajre gelede) dat mens sowat 50 koppies koffie per dag
moet drink om verslaaf te raak daaraan. Selfs ons koffiedrinkers, wat
voor die voet uit bekers drink, vergelyk nie naastenby daarmee nie,
want 'n lekker koffiebeker is maar sowat een en 'n half koppie.
>Nou wonder ek hoekom dieselfde nie gebeur met
>tee nie? Tee het tog ook kafeïne of soiets in.
Tee bevat meer kafeïne as koffie plus teeïne
wat dit onmoontlik maak om nie daaraan nie,
maar wel aan koffie verslaaf te raak.
Ek dink vele hiervan sit in verbeelding. Net soos by
die mense wat sê dat jy nie tee in die oggend kan drink
nie.
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f585...@news1.mweb.co.za...
Ek is wakker tot omtrent 5 uur in die oggend, as ek 1 uur of selfs 5 uur die
middag vir die laaste keer eet sal ek dood neerslaan voor die einde van my
dag.
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f583...@news1.mweb.co.za...
> Ek is wakker tot omtrent 5 uur in die oggend, as ek 1 uur of selfs 5 uur
die
> middag vir die laaste keer eet sal ek dood neerslaan voor die einde van my
> dag.
Het jy al ooit dit in ag geneem dat dit jou
gewoonte is om laat te eet wat vir jou
wakker hou? Probeer dit vir 'n rukkie.
Eet 'n 500 kalorieë ontbyt en 'n goeie
middagete, wat heelwaarskynlik tussen
800 en 900 kal. sal wees, met volop
slaaie wat min kalorieë maar baie
trace minerals in jou liggaam insit.
En dan drink jy daarna net vloeistowwe.
En sien of jy die aand nie lekker vroeg
aan die slaap kan raak nie.
Gloudina
> Laat ek vir jou een ding vertel
> Wel, ek het in my 4x4 se bak geslaap en hulle in hulle 'dome' tent.
> Hier op die derde aand, omtrent so 'n halfuur na hulle ge'retire' het, toe
> ontdek die meisietjie 'n wille perd in die Namib
Suidwester, ek voel altyd so terneergedruk vir jou nadat
ek een van jou "stories" gelees het. Die stories is altyd van jou
daar aan die éénkant wat ander se twee-wees beskryf. Ek dink
jy moet ophou om mense dop te hou en vir jouself 'n lewe kry.
Daar is egter dinge wat mens hinder in jou storie. Ek neem
aan jy probeer 'n aand van wilde seks beskryf. Maar soos dit
vir my lyk, was dit 'n aand van frustrasie. Dit lyk vir my eerder
óf die Duitser kon nie produseer nie, óf die Italianer kon nie
tot 'n punt kom nie. En hulle moes darem vreeslik onkundig
gewees het oor metodes, as die vroumens se knieë nou rof
geskaaf was. Dierbaarheid. Dis geen wonder dat ou Italiaanse
mans so vir blonde meisies in Italiaanse museums probeer
betas nie.
Tant Hessie van Warmbad
E