Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

AFRIKANERS IS PLESIERIG - 'n lied (with translation)

141 views
Skip to first unread message

Izak Bouwer

unread,
Dec 31, 1996, 3:00:00 AM12/31/96
to


Vir al die mense wat Afrikaans leer. Die volgende is ‘n
tradisionele Afrikaanse volkslied.

AFRIKANERS IS PLESIERIG

Afrikaners is plesierig,
dit kan jy my glo,
hulle hou van partytjies,
en dan maak hulle so:
Eers draai die ou vroutjie
en dan draai haar ou man,
en hy vat om haar lyfie
en dan draai hulle saam.
Goeie nag, my ou vroutjie,
goeie nag, my ou man!
Oor ‘n week ‘n partytjie,
en dan draai ons weer saam.

Uit die F.A.K. Volksangbundel
Woorde deur A.D.E. Gutsche
Musiek: Volkswysie, verwerk deur Pierre Malan.


Volkslied : folksong
plesierig : happy, full of pleasure, full of joy
glo : believe
hou van : like
partytjies : parties
maak : do, act
draai : turn, twirl
ou vroutjie : the little woman (term of endearment)
ou man : her dear husband (need not be old)
vat om haar lyfie : puts his arm around her waist
liggaam, lyf : body
saam : together
goeie nag : good night
oor ‘n week : in a week’s time
weer : again

(ingetik deur gloudina bouwer)


0 new messages