Daar is a interesante tweespalk in die groep in dat die die groep genoem
word soc.culture.south-africa.afrikaans en dat baie van die mense
afrikaners is op die groep. Dit is nie dieselfde ding nie. (julle
nederlandse rasiste sal presies weet met wie ek praat!)_
Mense, probeer jouself indink in iemand anders se skoene. jcw, spencer en
Elaine, kan julle nie sien dat julle komentaar erken rasisme nie? JCW en
Spencer, julle is somer openlik rasisties en hatig. Mag die God in die
hemele julle (ek wou se "dood bliksim met sy wit lig") laat verstaan dat
julle niks meer spesiaal is is die die selfde mense wat julle so onegtelik
beledig nie? Daar is geen verskil tussen jou en a swart mense nie!
Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
moet nou in engels skryf? Komaan, maak jou vry van jou konservatiewe
opvoeding en probeer om iemand anders te verstaan, eerder as om jou punt
te demonstreer (dis net a ego trip omdat jy kan spel!). Daar is altyd
iemand wat "default" in terme van tegniese korrektheid, so jy moet maar
vrede maak of jy geinteresseerd is in idees of a pragtige prulle
taal.(tegnies is jy korrek!)
Dit maak nie saak wat die woorde is nie, maar as jy nie kan verstaan dit
jy geen reg het nie (maak nie saak hoe gereeld jy vir Christus vra om jou
te seen nie in die afrikaner kerke nie) om jouself bo swart mense te plaas
nie. As jy nie kan verstaan dat hulle jou gelyke is nie, dan is JY A
RASIS!!!
Moet asseblief nie jou antwoord op die email begin met "MAAR" nie, want
dat het jy erken dat jy a rasse onderskeiding tref. Voel welkom om:
a. Jou rasistiese retoriek uit te haal in a antwoord (wat weereens die
punt tuis dryf) of
b. Saam te stem dat die enige onderskeid op grond van ras, rasisme is.(kan
dit meer duidelik gestel word?)
Die afrikaner is skisofrenies as hy aanhou om te glo dat apartheid
verkeerd was, maar dat die huidige Suid Afrika "opgekof word deur die
swartes". (ek sukkel om die woord "kaffer" te gebruik want maak nie saak
hoeveel keer jy dit aanhaal nie, my naam staan daarlangs geskryf!)
Mense, asseblief, dit email is nie daarop gemik om iemand te inspireer om
sy rasse haat uit te laat nie. Kan julle nie sien dat die Afrikaner die
afgelope 60 jaar a intense rasis geword het nie wat geen probleem het om
miljoene mense te klassifiseer op grond van hulle vel kleur nie?
My voorstel is: Jy moet a aktiewe poging aanwend om die mens langs jou te
aanvaar (nes Christus gese het). Dit maak nie saak wat sy vel kleur is
nie. Ek persoonlik kry baie genot daaruit om swart of bruin mense te help
wat ek weet my pa en oupa het dit nie gedoen nie.
So, Afrikaner, trek jou vinger uit en steek jou hand uit na die mense in
die gemeenskap langs jou wat brand arm is en sukkel om a bestaan te voer.
Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie. Die
groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
Groete,
Penkop B
> Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
> soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
> nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie
Nee maar, broer, ek moet darem nou ook vir jou vertel
dat, alhoewel ek simpatie het met die feit dat jy nie meer
Afrikaans so goed kan praat en spel nie, dit tyd geword
het dat Tant Hessie vir jou in die hande neem. Geen meer
"rasis" nie. As jy nie 'n dubbel -s- daar in die middel insit
nie, dan praat jy van 'n raa-sis, en dis nou iets wat ons
nimlike du plessis miskien is met sy groot raasbek, maar
die ander is sommer plat rassiste.
En wat is dit nou met al die a's voor selfstandige
naamwoorde? As jy nie " 'n " wil skryf nie, omdat dit
teveel moeite is, skryf dan net n en ons sal weet wat
jy bedoel. Jy weet, Tant Hessie moet al die woorde
in 'n pos hardop lees, somtyds uitklank, en dit is so
swaar op die tong om daardie a's so uit te spreek.
Also sprach Tant Hessie (Ek word gedwing deur
Elaine om bostaande te skryf. )
>Elaine, het jy a probleem om 'a' in plaas van ''n' te verstaan of gaan jy
>soos die ou burokratiese afrikaner vir my vertel dat dit maak nie saak
>nie, as jy dit nie reg spel nie, dan beteken dit niks nie!?Wil jy he ek
>moet nou in engels skryf?
Hier moet ek vir Elaine in die bresse treë. Nie dat sy dit nodig het
nie, want sy kan haar eie faaits baie goed faait. :-) Maar Penkop B
of watookal jy genoem wil word, dalk moet jy eers bietjie in die
argiewe gaan kyk om 'n beter agtergrond te kry van wat al deur die
jare op hierdie NG aangegaan het. Dalk sal jy dan 'n beter begrip hę
vir die groepdinamika.
Niemand hier, en veral nie Elaine, het n probleem met wat of hoe jy
skryf nie, en hoe goed of vrot jou spelling is, of hoeveel humdrum
"argumente" jy probeer versteek met obscure turns of phrase en ander
gobbledygook frases nie. Dis jou saak - jou styl - jou watookal.
Elaine het kapsie gemaak teen die feit dat Gloudina haar ALTYD op haar
foute en taalgebruik wys, terwyl sy joune ignoreer. Die rede daarvoor
is voor die hand liggend, maar dit maak dit nie reg nie, en ek staan
simpatiek teenoor Elaine se "frustrasie".
Nou hier is 'n ding wat my vreeslik pla om die groep en waarop ek dink
Penkop die vinger heel goed op die pols gesit het - polemiek en al wat hy
veroorsaak (wat mense lyk my goed aan die praat kry)
Dit is die punt van skuilplek vir Nederlandse Nazis.
En ek spesifiseer Nazis - nie die Nederlanders en Vlaminge in die groep wat
duidelik 'n voorliefde vir Afrikaans en die Nederlandse taal het nie. Ook
nie die wat duidelike 'n interesse in Suid Afrika het nie, maar diegene wat
duidelik Nazi ideale onderskryf en hierdie groep gebruik as 'n geleentheid
en verskoning gebruik om die Nazi idees mee te kan wegkom. Kyk maar na van
die huidige drade elders in die groep.
In kort; die mense wat verwys word in daardie lande as "fout" - 'n term wat
daar die selfde gewig dra as wat "hensopper" in SA aan die begin van die
vorige eeu gedra het.
Nou ek sal met 'n geruste hart om die kampvuur sit en gesels met 'n openlike
Afrikaanse rassis (menig maal gedoen). Nie omdat ek saam stem nie, maar
hy/sy is so gebore, so getoe en die groep is per slot van sake ..afrikaans.
Hierdie nederlanders het GEKIES om NS te wees of die ideologie aan te hang.
En hulle KIES hierdie groep om die idees rond te slinger wat hulle nie
toegelaat sal word in Nederland te se nie. En hulle vind 'n tuiste!
En enige van diegene wat dink hulle sou kon die goed daar se, wil ek graag
uitdaag om hier die idees hardop uit te roep by die trem halte voor die
Rotterdam Centraal Station op 'n Vrydag middag.
Vir daai persoon kom ek persoonlik besoek in die Erasmus Universiteits
Hospitaal na die se eie unieke nood operasie.
Ek is 'n Afrikaner. My Pa is 'n Afrikaner. Ek praat en is lief vir die
Afirkaanse taal.
My Ma is egter is Hollands. Sy is in 'n konsentrasie kamp gebore. My oupa en
sy broers was offisiere in die Nederlandse weermag. Twee het gesterf aan die
hand van die Nazi'z, veraai deur "fout" kollaberateurs" - hul eie
landgenote.
Dieselfde gene wie en wie se gees genote hier skuilplaas vir hul idees
probeer vind.
Die mense walg my - en ek is nie skaam om dit te se nie.
Wat my pla is dat so baie mense in die NG is wat hulle so maklik omarm en so
geredelik mee saam stem.
Nou hoe en waneer het dit gebeur?
Namaqua
"Katryn" <Siump...@liamtoh.moc> wrote in message
news:pf32mvcd6oqeqfvk6...@4ax.com...
>Katryn jy gelsels hier van die groep dinamiek en persoonlikhede so dit lyk
>my jy ken die groep heel goed.
Net so vinnige antwoordjie vir eers.
Nie so goed soos Gloudina en so paar ander wat baie jare langer as ek
hier deelneem nie, maar goed genoeg.
Namaqua ek persoonlik geniet jou en Penkop B se deelname en bydrae
GEWELDIG baie!!! Dit was/is verfrissend "anders" vir 'n slag. Ek wou
maar net uitwys dat Elaine se reaksie alleen verstaan of begryp kon
word as mens die agtergrond ken. Dit was eintlik al wat ek probeer
uitwys het.
Ja, hier is ongelooflik baie verkramptes en rassiste uit alle vlakke
van die samelewing. Ons leef maar saam met almal en alles...een groot
happy mishoop.
>Die mense walg my - en ek is nie skaam om dit te se nie.
Vir my ook!
>Wat my pla is dat so baie mense in die NG is wat hulle so maklik omarm en so
>geredelik mee saam stem.
Ongelukkig is dit wel so.
>Nou hoe en waneer het dit gebeur?
Waarom gaan lees jy nie so bietjie deur die ou boodskappe van hierdie
groep nie. Veral die vroegste paar boodskappe van sowat 5 jaar
gelede. Jy sal dalk vinnig 'n deurlopende tema sien, en sal heel
waarskynlik jou eie vraag beter kan beantwoord as wat ek dit ooit sal
kan doen. Ek dink nie daar is een spesifieke rede nie, maar 'n
sameloop van omstandighede en redes. Maar dit is die verlede. Waarom
verander Penkop B en jy nie die dinamika nie?
Ek dink julle kan. En hoe meer mense soos julle hier begin deelneem,.
hoe minder sal die walglikes hier gemaklik voel.
>Nou ek sal met 'n geruste hart om die kampvuur sit en gesels met 'n openlike
>Afrikaanse rassis (menig maal gedoen). Nie omdat ek saam stem nie, maar
>hy/sy is so gebore, so getoe en die groep is per slot van sake ..afrikaans.
>
>Hierdie nederlanders het GEKIES om NS te wees of die ideologie aan te hang.
Jy meen dat dalk is rassisme gebasseer op 'n genuine genetiese
predisposisie? Dit is natuurlik moontlik. Lamarck sou daarvan gehou
het, want hy sou kon redeneer dat met tyd het mense wat 'n sekere
denkwyse gehad het, naby genoeg aan mekaar gewoon om te inter-breed,
om dalk eventueel 'n genetiese verandering teweeg te bring wat
hiervoor kon selekteer. Gladnie onmoontlik nie.
Waarom was Pim Fortuin bv. so gewild?
"Penkop B" <bli...@openauth.co.uk> wrote in message
news:pan.2003.09.11....@openauth.co.uk...
"Penkop B" <bli...@openauth.co.uk> wrote in message
news:pan.2003.09.11....@openauth.co.uk...
>My (amper ex)vrou het my noudie dag vertel van hoe sy terug gekom het op
wel na hierdie relaas kan ek raai hoekom dit ex is
<snip klomp snert>
>
>Ek is jammer om soos Boesak te klink maar dit kan nie so aangaan nie. Die
>groep is nie skuilplek vir Nazi's nie!
>
wel wel nou het ons blykbaar `n modurator! baie impressive. moet asb
net nie soos ons vorige selfaangestelde modurator jouself blind staar
teen die grammar en spelling nie. maar ek dink ons is veilig daar.
>Groete,
>
>Penkop B
Threeships Mcduck
lato di gomma giů, lato lucido in su
www.mothership.co.za
> Mnr Penkop B - as jou vrou haar swastikas afhaal sal daar nie opmerkings
> oor nazis wees nie.
Ben, Threeships en Jonas, julle sal julle saak baie meer bevorder as julle
soos groot mense die kwessies aan die hand bespreek.
Om iemand met wie jy nie saam stem nie, name te noem, bereik nie veel nie.
Penkop B
Jy praat hier met die verkeerde persoon, ek's heel happy met hoe enigiemand
die taal gebruik. Die een met wie jy hier wil praat is Gloudina, sy's die
een wat ons altyd uitvreet as ons die taal verkeerd gebruik, nie ek nie. Ek
het sommer aan haar uitgewys dat sy ons altyd uitk*k as ons die taal
verkeerd gebruik, maar nie vir jou ook nie. Dis maar al...
"Penkop B" <bli...@openauth.co.uk> wrote in message
news:pan.2003.09.12....@openauth.co.uk...
Wat ek na verwys is meer "nurture" as "nature"
Afrikaners (diegene wat skool gegaan het na 1948 en voor 1994) het onder 'n
indoktrinerende opvoedings bestel groot geword - menig in redelik
geisoleerde gemeenskappe (wit woonbuurte SA onder die booikot ens) Mense is
eenvoudig groot gemaak om te diskrimineer op gronde van ras.
Die Nederlanders het onder 'n uiters sosiale tolerante bestel groot geword.
Die NG NS aanhangers is mense wat ongerieflik sit met hul medemens en dan 'n
teorie soek oor hoekom en waarom en 'n tuiste vind by Naziisme.
Pim Fortuyn en die LPF is gewildheid is toe teskryf aan menige dinge - nie
net onderliggende rassisme van somige nie.
Fortuyn en kie se anti-immigrasie politiek probeer die onderliggende
spanning van oorbevolking aangryp, nie noofdwendig die van rasse spanning
nie.
Al vind die NS mense daar dalk 'n tuiste dit is ook baie duidlik hoe die LPF
hul self van rasse argument probeer distansieer en oor getalle probeer
praat. (wat dalk maar net 'n tolerante rook skerm is toegegee)
Maar die fout kerels in die NG is selfs te radikaal vir diegene in die LPF.
Daar word uit in uit van fout orginasies gepraat, dis nou nie LPF of regs
sentristies partye nie maar ver regse neo-nazi's
En ja Katryn ek gaan poog om die mense so bietjie gas te gee.
Vriendelike groete
Namaqua
"Katryn" <Siump...@liamtoh.moc> wrote in message
news:lvb2mvo209od7t7po...@4ax.com...
E
Penkop A skryf as @rogers van af die rogers.com netwerk in Kanada
Penkop B srkyf van openauth.co.uk in Brittanje.
Dis nou een moerse , oseaan gesplete persoonlikheid, of 2 totale
verskillende mense.
Namaqua - wat die header ook lees.
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:bjs97b$kh7$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
> Penkop B. - gaan speel met jouself.
> Jy het hier weggehardloop
A, ek sien Jonas is weer terug in sy ware kleure.
Merk op dat die eerste ding wat hy sê 'n seksuele
innuendo is. Waar het ek dit nou weer vantevore
gesien? O ja, by Frikkie en sy speelmaters.
Penkop D
> Penkop B en Penkop A is een en dieselfde persoon ....
Ha, ha, ha, hieeeeeee.
Penkop D
> wel wel nou het ons blykbaar `n modurator! baie impressive. moet asb
> net nie soos ons vorige selfaangestelde modurator jouself blind staar
> teen die grammar en spelling nie. maar ek dink ons is veilig daar.
Ja, McDuck, jy kan a sug van verligting slaag, nč?
Hierdie moderator is a goeie moderator vir diegene
wat so voor ons oė die taal van ons moeders vermoor.
A groot verligting vir jou.
Tant Hessie wat die skrif teen die muur sien.
>Nee ek sou nooit se mense is geneties rassiste nie (Dit ruik so bietjie na
>Sosiale Darwinisme - wat in sig self die onderliggende rassisme teorie is)
>
>Wat ek na verwys is meer "nurture" as "nature"
Okay. Dalk later meer hieroor...
Wou net vinnig antwoord, dat ek dink die antwoord op jou vraag (soos
in die onderwerp), is 'n onomwonde NEE!
Hoofsaaklik omdat ek persoonlik van opinie is dat die woord "rassisme"
'n politieke maaksel is - amper presies in dieselfde liga as die woord
"religion" van weleer.
Waar die woord "religion" hoofsaaklik die Westerse wit samelewing
bevoordeel het, en die Christelike geloof laat stoomroller het oor
almal en alles wat nie soos hulle "glo" nie, doen die woord
"rassisme" nou weer dieselfde vir die swart caucus.
Solank as daardie 2 woorde in ons woordeskat bestaan, sal daar nooit
"vrede" en verdraagsaamheid teenoor mekaar kan wees nie.
Die woord racism - race-schism, word lewendig gehou terwille van
politieke gewin.
Dus, in kort -
Aanname1: religion lei tot rassisme. Altwee woorde geskep vir
politieke gewin.
Aanname 2: Die Afrikaner se identiteit was tradisioneel gevorm deur
sy protestantse geloof (religion).
Gevolgtrekking: Neem "rassisme" weg, wat 'n moderne maaksel is, en
dit laat jou nogsteeds met 'n handjievol Afrikaners. Maar neem hulle
protestantse geloof weg, en jy sit met die "white tribe van Afrika."
'n Nuwe identiteit vir hierdie groep mense sal seker mettertyd
ontstaan. 'n Baie interessante groep mense wat 'n goeie tesis vir
enige Sosioloog kan wees om te bestudeer.
:-)
Asook die sogenaamde tribalism nie?
Sorry nou is ek sommer net stout vir stout wees, maar jy het my nou herinner
aan die dae lank terug toe ek so lekker ingesluimer het in Sos klasse. Toe
was ek 'n argumentiewe bliksem - nie soos nou nie.
Daai einste Sos department in Stellenbosch wat destyds in die B.J. Vorster
gebou was het nou Karl Marx op hul web blad. Ironies.
;-)
Groete Namaqua
"Katryn" <Siump...@liamtoh.moc> wrote in message
news:4qq3mvgb7rq2887lm...@4ax.com...
>En is Sosiologie as vakgebied nie net 'n uitvloesel van Marxisme wat 'n
>politieke maaksel is nie?
>
>Asook die sogenaamde tribalism nie?
:-))) Okay - ek sal versigtiger met jou moet wees, sien ek!! :-))
Nee, ek is die original! Cité des enfants perdus, La (1995)
Penkop C
Eerstens, ek vra om verskoning vir Elaine. Jy verdien dit nie en jou
postings in die verlede bewys dat jy a aangename, tolerante mens is wat
nie a vlieg sal skade aan doen nie.
Maar my punt is dat alle afriakners a verwysings raamwerk het met
rasistiese aannames en dit is waar die probleem vandaan kom. Binne die
raamwerk is alles koherent, maar dit is maar net omdat ons die raamwerk
self gebruik om die raamwerk te analiseer.
Ons het almal begin in a wereld van "ons ras en hulle ras" en dit beteken
dat Afrikaners werklik anders is as die res van die wereld wat ander
issues soos klas verskille etc. het. (dit is a anvegbare punt want die
onderskeid word ge
Ek is jammer dat ek enige iemand a rasis genoem het (behalwe vir die
poepolle wat dit verdien het...Neeee, daar gat ek al weer met my
beledigings!!!). Wat ek eintlik wou se is dat dit my verbaas dat mense nie
besef die stellings wat hulle maak grens aan rasisme nie. Dit het my a
lang tyd gevat voordat ek geglo het ek is a rasis.
Kom ek gee vir jou a paar konkrete voorbeelde (ek sal probeer om net met
die grens gevalle te handel):
Saak no 1:
From: JAN (kaffer@kaffer._com)
Subject: Re: Waar is die kaffer
This is the only article in this thread View: Original Format
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans Date: 2001-05-19 02:36:22
PST
sien jy die probleem met a email adres soos kaffer@kaffer._com? Hy het
nooit iets teenoor swart mense gese nie, maar hy buit die assosiatiewe
verlede (recursive redundant set) uit om a punt te maak. Tegnies voel hy
dat hy niks verkeerd doen nie!
Saak no 2:
Ek persoonlik dink iemand wat verkrag
is 'n kaffer of hy nou wit, swart of geel is. Chris in die laer-middelklas
Websters:
Main Entry: Kaf·fir
Variant(s): or Kaf·ir /'ka-f&r/
Function: noun
Etymology: Arabic kAfir infidel
Date: 1778
1 archaic : a member of a group of southern African Bantu-speaking peoples
2 often not capitalized, chiefly South African, usually disparaging : a
black African
Chris demonstreer dat "kaffer" is a kollektiewe group vir slegte mense!
Saak no 3:
Ongelukkig het
> > die woord 'boer' net soos 'kaffer' 'n politieke vloekwoord van die
> > opponerendes geword.
Suidwester probeer se dat die woord "kaffer" is eintlik ok, maar die
politici het nou a groot saak daarvan gemaak en nou moet ons dit
ongelukkig maar liefs vermy. Eendag kan ons seker weer die woord gebruik?
Die woord "kaffer" is 362 keer in die groep se geskiedenis gebruik
Saak no 4:
Geen sogenaamde "regse" het al ooit die bestaan van 'n ander mens sy regte
ontneem nie.Ja, ek weet dat daar baie mense is wat onregverdig
optree...maar sou jy dit nie ook so stel van die ANC se bevrydingstryd
nie?
Die laaste 40 jaar hat natuurlik nie gebeur nie?!
Mmm, ek skat ek sal die hele nag hier kan sit en in Google soek vir
aanvegbare stellings wat rasistiese aanames maak.
Die rasistiese ding is eintlik nou al flou. Kom ons drop dit.
Weereens, verskoning vir my uitlokkende posts.
Cheers,
Penkop B
> Die woord "kaffer" is 362 keer in die groep se geskiedenis gebruik
Nou moet jy in ag neem dat omtrent twee dosyn van
daardie kere ek die woord gebruik het wanneer ek
vir du plessis wou verduidelik wat sou gebeur as hy
Tibetaanse tantriese buddhisme begin te bestudeer.
As hy nou begin om homself te visualiseer as
Avalokitesvara met die duisend hande en hy wat
du plessis is stap die straat af en hy sien met elkeen
van daardie oë in sy duisend hande dinge wat hy
kan doen vir sy medemens, dan is een van die eerste
dinge wat hy sou doen om al die kaffers wat hy
raakloop se voete te was. Waar is du plessis deesdae?
Ek het hierdie visioen dat du plessis nou al skoon uit
Gauteng uit geloop het op sy voetewas-missie, en dat
hulle hom daar êrens tussen Betlehem en Bethel sal
vind, besig met kaffervoete-was.
Tant Hessie van Lhasa
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.518 / Virus Database: 316 - Release Date: 11/09/2003
Eintlik is jy verkeerd - maar moenie my woord daarvoor vat nie.
Die volgende artikel wat jy in die trant pos (wat duidelik teen die ng
"charter" is en ook ONWETTIG in Suid Afrika is) en die sysadmin by Telkom,
wat verantwoordelik vir daai nuus aansluiting is, kry die in e-pos. Weet jy
wat die gevolg is as Telkom 'n rekening in die SA opskort k...@koos.kom?
Hulle is per slot die leweransiers van al die ander ISP's.
Dit sal nou maar vir hulle om te besluit - nou wonder ek net of die manager
wat die besluit neem van die ou garde is of 'n nuwe "affirmitive action"
aanstelling sal wees?
O en "by the way" jy is nie so anoniem soos wat jy dink nie -
news:bk3d06$dc1$1...@ctb-nnrp2.saix.net was jou aansluiting -
ctb-nnrp2.saix.net is 'n Telkom nntp (nuus) server bk3d06$dc1$1 is die
databasis sleutel inskrywing.
Volgende stappie sit ons 'n naam langs daai dapper stelling.
"koos" <k...@koos.kom> wrote in message
news:bk3d06$dc1$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
"Namaqua" <nam...@roets.co.uk> wrote in message
news:bk3j2r$srh$1...@hercules.btinternet.com...
En rassisme is nou maar een maal nie enige iemand se reg nie - Dit is
inderware teen die gereg in Suid Afrika.
En toevallig is dit wel teen Telkom se reels om nie jou aansluiting te
gebruik vir die verspreing van rasse haat spraak en rassisme oor die
internet nie.
Maar soos die Engelse se "The proof is in the pudding"
As dit net 'n opinie was omtrent rassisme, wat sę ons pos die ou beriggie en
sien wat telkom maak?
namaqua
As jy dink dit is nie hoekom
"Humphrey Davy" <Humphr...@MiningLamp.com> wrote in message
news:3f65...@usenet.per.paradox.net.au...
> As dit net 'n opinie was omtrent rassisme, wat sê ons pos die ou beriggie
en
> sien wat telkom maak?
Ek dink jy moet 'n ander baie sterker voorbeeld
neem as dié een, voordat jy na Telkom gaan om
te kla. Ons het baie baie meer opruierige artikels
al op hierdie nuusgroep gehad. Met smerige taal
en al. Hierdie een vra net 'n vraag.
Ek is egter van opinie dat mens nie te vinnig
moet gaan kla nie. Een van die dinge wat ek van
die Amerikaanse grondwet bewonder, is die
premie wat dit sit op vryheid van spraak. En dit
sluit selfs dade in, soos die verbranding van die
Amerikaanse vlag, as jy die dag lus het.
Gloudina
Ek stem 100% saam met vryheid van spraak.
Daar is ook iets soos 'n oorwig van regte wat bestaan.
Ek het 100% die reg om my arms te swaai. Daai reg in teen deel hou op 'n
halwe milimeter van iemand ander se gesig af. Dan is dit nie meer vryheid
van arm swaai nie maar aanranding.
Baie mense in die ng sę "ek is 'n arm swaaier ek het die reg" terwyl hulle
links regs en senter "aanranding" uitvoer.
Haat spraak is globaal gedifinieer as 'n inbreuk om die reg van die individu
tot menswaardigheid (human dignity)
Ook in SA onder die SA grondwet en is as sulks onwettig al word vryheid van
spraak aan almal gegun.
Toe gegee dus 'n dun lyntjie - Maar 'n "shout" wat sę rassisme is reg en dat
almal die reg het - wel dis wyd gevat.
Die groep het ook 'n "charter" wat die gespreks raamwerk definieer.
Aan die hand daarvan was die shout ook buite orde.
Ek het nie koos verkla nie - net so liggies gewaarsku.
namaqua
A sulks is
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:%Nh9b.25$Ch2...@news02.bloor.is.net.cable.rogers.com...
>
> Namaqua wrote
>
> > As dit net 'n opinie was omtrent rassisme, wat sę ons pos die ou
Miskien soos die Gloudina?
"koos" <k...@koos.kom> wrote in message
Date: 2003-02-17 12:18:37 PST
van Gloudina
"Jy dink jou fokken gat stink na pypkaneel"
Date: 2003-09-14 20:51:35 PST
"koos" <k...@koos.kom> wrote in message
news:bk3d06$dc1$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
WAT IS FOUT MET RASSISME?
NIKS, DIS ELKEEN SE REG
Koos alais mj...@telkom.net
Date: 2003-02-03 11:09:30 PST
"bliksemse houtkop so te bejammer"
"Mandela... die bliksem is gif"
Date: 2003-08-26 12:02:16 PST
"ek hop sy prostaat kanker begin wakker word"
Date: 2003-02-01 01:24:43 PST
"wesens van mars gaan die aarde aanval
glukkig vreet hulle kaffers (ek bedoel houtkoppe) en hulle piepie petrol"
Date: 2003-01-21 10:29:33 PST
"skiet 'n kaffer, skiet n terrie"
Date: 2003-01-21 10:29:33 PST
"tipies kaffer
Date: 2003-08-26 11:58:58 PST
"ek het al so baie gedink, ek kan nie aan een rede dink hoekom ek van n
swartgat stink kaffer moet hou nie, ek kan vele dink om die gemors te haat"
van Tant Hessie
Date: 2003-01-08 10:09:16 PST
"SY IS OUER AS FOSSIEL, NET BAIE LELIK"
Date: 2003-05-04 00:14:26 PST
Dis net n klomp ANC kaffers wat gevrek het , wat is so erg daaroor?
Subject: Re: Bomontploffing by Grand Central
Date: 2002-11-29 08:08:01 PST
ongelukkig het daar nie n klomp polisie manne gevrek nie
Date: 2002-11-29 07:58:59 PST
alle wit polisie manne en wit mense soos ferdie wat in die kaffers se gatte
ingekruip is verdien die doodstraf
"koos" <j...@tttt.com> schreef in bericht
news:aqtru2$b0$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
> DANKIE TOG HY HET GEVREK, HY KON NIEMAND N GROTER GUNS BEWYS HET NIE
>
Date: 2002-10-26 04:37:28 PST
dis goed dat biko gevrek het
> Miskien soos die Gloudina?
> "koos" <
> "Jy dink jou fokken gat stink na pypkaneel"
Nee, dis nou veronderstel om 'n kompliment
te wees. Dit herinner my in alle geval na
pannekoek en souskluitjies.
Gloudina
Terloops - het julle nog probleme met IR35? Probeer die PCG nog iets daaraan
doen?
Daar is 'n sterk parlimentere lobby nou ook teen dit - maar die realiteit is
dat die kontrakeur en IT markte is baie dooier in die UK is as wat mense
openlik wil erken, vir vrees vir nog verdere inploffing. en ir35 het handige
verskoning geword vir hoekom werk elders 'uitgesource' word - of nie eers
gedoen raak nie.
Penkop b wat is jou ervaring daar in die Silicon Ditch. Is Reading,
Bracknell ens ook so stil vir kontrakteurs?
Maar die wet van transvaal geld orals.
namaqua - O HD ek het 'n paar ander voorbeelde gepos - maar dit was net 'n
'warning shot' vir Koos om by skaflike debat te bly.
"Humphrey Davy" <Humphr...@MiningLamp.com> wrote in message
news:3f66...@usenet.per.paradox.net.au...
Ek het vir 5 jaar daar in Bracknell, Slough en Wokingham kontrak werk
gedoen, en die werk was baie en die geld goed, voor ek begin laas jaar moes
terug SA toe gaan weens my vrou se gesondheid. Nou sit ek in Melbourne.
Meeste van my "mates" het nog werk, maar dis meestal slegte werk.
As ek na jou website kyk, lyk my ons is in amper dieselfde rigting werk.
Ek was een van die stigters van die PCG, maar dis nou 'n heel ander liggaam
as wat dit eers was. Ek volg nog sake op shout99.
My rekord het nog in die UK gestaan - ek het nog nie in my lewe vir 'n wen
partei gestem nie. Gaan soos volg
1985(?) gestem PFP - gewen deur Nate
1989 gestem PFP - gewen deur Nate
1994 gestem Democrat - gewen deur ANC
1997 gestem Conservative - gewen deur Labour
2001 gestem Conservative - gewen deur Labour
'n trotse rekord. The kiss of death.
"Namaqua" <nam...@roets.co.uk> wrote in message
news:bk5jld$8dc$1...@hercules.btinternet.com...