Die groot trek begin seker 170 jaar na Jan van Riebeeck aan wal gestap
het. Baie wat op die nuusgroep pos kan nie eers onthou wat gedurende het
in die tweede wereld oorlog nie en, dit was maar 50 jaar gelede. Baie
was toe nog nie eers gebore nie. So, wat het in die eerste 150 jaar van
die Blanke se bestaan in SA gebeur? Baie. Ek is amper geneig om te sę
moerse baie. Entlik 'n kakhuis vol. Maar, ek mag nie vloek nie so ek
gaan sę 3 keer meer as wat gebeur het vanaf die tweede werelds oorlog.
Vir die genealoog word hulle tydperke opgedeel in generasies og geslagte
per 100 jaar. Hoe groot is 'n generasie? So 20-25 jaar. Party trou vroeg
(tot selfs so vroeg as 13) ander trou oud (van 30 boontoe). Party trou
een keer en ander trou (tot soveel as 5 maal). Party het geen nageslag
en ander het tot 25 kinders (met meer as een vrou). Party het net
kinders binne die huwelik en ander? Party is skaam vir gebeure wat nie
deur die kerk toeskryf word nie en hou dinge stil. Ander sien dit weer
as sake wat gebeur het en niks wat hulle daaraan kan doen nie. Maar, 'n
geslag word gemeet van kind se geboorte tot wanneer hy/sy 'n kind
voortbring. Dit gebeur so elke 20 tot 25 jaar.
Vir elke geslag is twee ouers nodig (al is dit 'n proefbuis baba). So,
terugwerkend is daar 'n manlike sowel as vroulike element nodig om 'n
geslag te beskryf. Omdat die volgende geslag nou uit twee persone
bestaan (die ouers) het hulle elk twee ouers. So, hoeveel persone daar
nodig om 15 geslagte na te vors? Daar is 'n wetenskaplike formule maar
dit is maklik om te sę 32,578. Dit is nou direk voorgeslagte en neem nie
ander kinders en hulle getroudes in gedrang nie.
Is 15 geslagte nou te baie? Wel, Jan van Riebeeck stap aan wal en, soos
ek die mens ken, voor 6 April het die eerste gemeenskap tussen man en vr
ou hier gebeur. Inteendeel is van Jan se kinders hier gebore. Dit is nou
so 348 jaar gelede. As 'n geslag 20 jaar sou wees dan het ons 17,4
geslagte. Indien 'n geslag 25 jaar is het ons 13,9 geslagte. So, 15
geslagte is heelmoontlik te min. Of, dit kan reg wees as ons aanvaar dat
niemand hulle familie kan navors tot by die die eerste aankomelinge by
die kaap nie. Die meeste kan hulle families na vors tot in SA, so 12
geslagte.Selfs dan moet daar dan 4095 name van direk voorgeslagte wees.
Kom ons aanvaar dat elke familie so 6 kinders gehad het. Dan behoort jy
'n databasis te hę van niks minder as 12,288 direkte familie verband
persoone nie. En by die 15de geslag 97,548. Wat nou van die persone wat
hul van ingetrou het en die se kinders? Ek sou sę jy moet jou databasis
ten minste vermeenigvuldig met 7 om die ook in ag te neem. Wat nou nog
van elke persoon van die 'spouse' se voorsade. Om al jou familie
verbande na te vors moet jy niks minder as 5 tot 10 miljoen name op jou
databasis hę nie. Elkeen waar jy bewyse van kan lewer van waar die
inligting van bekom is. Iets wat die algemene amateur navorser nooit kan
bybring nie. Kom ons gebruik 'n syfer van een Rand wat gespandeer word
vir elke naam op die databasis dan gaan die persoon tot 10 miljoen Rand
spandeer vir die vaslegging van die data (Laat ek net sę dat elke
dokument wat van die staat verkry word, R30 kos). So, om elke persoon se
gewwarborgte inligting vas te lę op 'n databasis gaan jou ten menste
R100 per persoon kos. So, 'n halwe eier is beter as 'n leë dop. 'n Paar
name is beter as niks (al kan die inligting nie bewys word nie). Maar,
oppas vir die 'missing links'
Nou, as jy my 100 persone van jou familie stuur en bewys lewer van
suiwer Afrkaaner bloed oor 13 geslagte gaan ek vir jou lag. Dit is 'n
druppel in die emmer. Daar is nog decades van navorsing wat jy sal moet
doen.
Dit is verbasend hoe genealoë tot 'n stistand kom omdat rekerds net nie
beskikbaar is nie. Tot en met 1890 was dit nie verpligtend om geboortes,
sterftes en huwelikke by die regering aan te meld nie (dis nou vir
blankes) en nieblankes tot 1994.
Geboortes kan nagevors word deur kerk doop rekords (indien die kind
gedoop word) en, daar is geen bewys van ouerskap nodig nie. Vandag word
'n kind sommer van die hospitaal geriggestreer (hulle laat nie sommer
maklik huisgeboortes tuis toe nie en, dit is om die geboorte registers
beter te kan beheer).
Huwelikke was voorheen sommer 'n plaas makietie en die dominee het maar
'n aantekening gemaak in sy rekords. Dit word maar aanvaar as die
persone mondig is (oor 21) dat hoef niemand te weet wie hulle ouers is
nie. Solank die gemeenskap instem. Huwelikke waar een van die
huweliksmaats nie 21 is nie moet by die regering toestemming vra vir 'n
spesiale lisensie.
Steftes het tot vandag toe nog 'n probleem en dis hoekom daar twee
sterfte dokumente is. Een wat ingevul word deur 'n persoon wat
teenwoordig was met die dood en, die ander deur 'n dokter. Die een van
die dokter, gee die oorsaak van die dood aan (sonder familie verwante
inligting). Die ander vra vrae soos ouers, kinders en so voorts. Maar,
enige persoon mag die dokument in vul. Al is dit nou 'n persoon in die
straat, onbekend deur die oorledenne. Dit hoef nie deur die familie
ingevul word nie. Baie keer word daar maar net geraai of die velde word
oopgelos. Verder kan inligting by begrafplase verkry word (ook baie keer
ook nie korrek nie). Dan word daar maar geraai en bespiegel. Vrouens se
nooens vanne is ook nie altyd uitgspel nie.
In SA het die Raad vir Geestes Wetenskap/Navorsing darem 'n redelikke
databasis wat deur decades se navorsing opgebou is. Die inligting is nie
redelik beskikbaar vir die publiek nie maar, dokumente wat opgstel is
uit navorsing van die inligting kan darem nagevors word. Dus, inligting
wat deur profesore Hoge, Palma, van der Bijl, Malherbe, en andere
opgebou is, word redelik baie gebruik as die 'Bybel' vir genealoë oor
die wereld. Verder moet mens maar self die argiewe in Kaapstad en
Nederland en, die kerk argiewe raadpleeg. Die Mormoon kerk by Salt Lake
City het ook begin om alle persoon inligting in die wereld op microfilm
by hulle familie navorsing sentrums beskikbaar te stel. Daar is
probleme: te min fondse, mense wat inligting weerhou (soos kerke wat
voel die inligting is sensetief want dit mag bloedvermenging en
buiteegtelikke inlifting bevat), inligting nie beskikbaar gestel word
nie (soos SA se census inligting),
So, hoe seker is enigeen dat die inligting van sy familieboom korrek is?
---------------------------------------------------------
Soos ek al voorheen gesę het : Ek hou my
liewer nie op met eindelose geslagsregisters
nie.
Daarin is daar Geen Sekerheid te vinde nie.
Waar wél sekerheid in te vinde is, is die
vrugte wat mense dra. - 'Vrugte' dui op die
eienskappe van die tipe 'boom'.
Goeie bome dra Goeie vrugte en Slegte
bome dra Slegte vrugte. Slegte bome kan
nie goeie vrugte dra nie, en Goeie bome
kan nie slegte vrugte dra nie.
Die Vrugte van die mens sal sy Saad Openbaar.
Die formule is laerskool wiskunde: 2 tot die mag 15 = 32768.
Ja, dis redelik sinloos om te sę jy's 'n direkte afstammeling van Jan van
Riebeeck verwyder met 15 geslagte. Die persentasie van Jan se genetiese kode
in jou DNA is 'n half tot die mag 15, nl 0.003% as my PIII nie 'n foutiewe
FDIV gemaak het nie. Belangrikste is jou ouers. As jou ma soos 'n Eskimo
lyk, gaan jy waarskynlik van blouoog honde hou. Selfs as jou oorgrootjie (4
geslagte terug) 'n Siamese kat was, het jy maar 6% kat in jou.
En die Saad is die Heilige Gees wat aan enigeen, wit of
swart, geopenbaar kan word.
Stef
Ernest
"Piet Pompie" <luilek...@hotmail.com> wrote in message
news:900a06$dhm$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "E Bessinger" <ern...@mweb.co.za> wrote in message
> news:3a1e5...@news1.mweb.co.za...
> > nodig om 15 geslagte na te vors? Daar is 'n wetenskaplike formule
maar
> > dit is maklik om te sę 32,578. Dit is nou direk voorgeslagte en neem
nie
>
Ernest
"Piet Pompie" <luilek...@hotmail.com> wrote in message
news:900a06$dhm$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, dis redelik sinloos om te sę jy's 'n direkte afstammeling van Jan
van
> Riebeeck verwyder met 15 geslagte. Die persentasie van Jan se
genetiese kode
> in jou DNA is 'n half tot die mag 15, nl 0.003% as my PIII nie 'n
foutiewe
> FDIV gemaak het nie. Belangrikste is jou ouers. As jou ma soos 'n
Eskimo
Nou verstaan ek nie. Waar het jy dan aan die syfer "32,578" gekom?
Hoe meer ek hierna kyk, hoe minder maak dit sin. As jy wil weet hoeveel
voorouers jy het een geslag terug (jou pa en ma), is dit 2 tot die mag 1 =
2.
As jy wil weet hoeveel voorouers jy het 3 geslagte terug is dit 2 tot die
mag 3 = 8. Dus het jy 8 grootjies. As jy wil weet hoeveel voorouers jy het
15 geslagte terug, is dit 2 tot die mag 15 = 32768. Waar is die probleem?
Ek het jare terug iets gehoor van as JY iemand ken, wat weer iemand ken,
wat weer iemand ken, (ens) sal JY iemand binne ses van die generasies
kennisse ook een ken... Weet nie hoe waar dit is nie, ek glo dit in elk
geval nie. Nie altyd nie.
Ek het ook al 'n keer gehoor as jy ryskorrels in die blokkies op 'n
dambord pak, 1,2,4,8...ens. Jy eindig met genoeg rys op die laaste
blokkie om China vir ...?... (ek kan nie meer onthou nie) kos te gee.
Weet een van julle hoe lank dit was? Nee Elaine, bêre die tastic terug
in die kas, dis te veel om te tel... Werk sommer met jou calculator
uit!!!
Groete
Skunk
"Piet Pompie" <luilek...@hotmail.com> wrote in message
news:904oo8$g2h$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
In 'Bome en Vrugte' sê Blommetjie:
On Fri, 24 Nov 2000 23:54:56 +0200, "Blommetjie"
<blomm...@hotmail.com> wrote:
>---------------------------------------------------------
>Soos ek al voorheen gesê het : Ek hou my
>liewer nie op met eindelose geslagsregisters
>nie.
>
>Daarin is daar Geen Sekerheid te vinde nie.
>Waar wél sekerheid in te vinde is, is die
>vrugte wat mense dra. - 'Vrugte' dui op die
>eienskappe van die tipe 'boom'.
>
>Goeie bome dra Goeie vrugte en Slegte
>bome dra Slegte vrugte. Slegte bome kan
>nie goeie vrugte dra nie, en Goeie bome
>kan nie slegte vrugte dra nie.
>
>Die Vrugte van die mens sal sy Saad Openbaar.
>
>
Lees mooi wat sê die man:
'Vrugte dui op die eienskappe van die tipe boom'
Nou wys ek vir julle die 'BlommetjiesBoom' se eienskappe:
(en die is slegs enkeles geneem uit heelwat meer in enkele dae)
kom ons begin by:
Re 'Hallo Frikkie':
VOERTZEK !!
Emmy <aco...@hetnet.nl> wrote in message
news:eKdA#n$TAHA.313@net003s...
>
> Blommetjie <blomm...@hotmail.com> schreef in berichtnieuws
> 3a1411d9$0$2...@helios.is.co.za...
>
> > [Let Wel : Ek kommunikeer hier Slegs met Frikkie,
> > en met Niemand Anders nie, so Hou Verby.]
AAAG SHAME LITTLE BOY !!
Are you complaining Now ?!
Sies-Tog !
Wat 'n Slapgat "Baby-boy-Poofter".
"Don't Cry for me Mel-FArt-gentina".
Cheers !
Haai 'Mal'
O.K. jy is Mal.
Tot siens Mal.
'Mal' and Family's shit.]
Hier kom dit nou weer mooi na vore hoe daar altyd 'n klomp
"slegte witmense" (Goddelose) onder ons sit, wat altyd "meid
wil naai" en basters wil voortbring. - Hoe 'Edel'. Ha Ha !
Goed so.
Nogal 'n Skandelike geskiedenis
van lae, vieslike witmense.
Ek sien nou hierin ook een van die bes moontlike redes
waarom ons vandag met so 'n Groot, Dwase, Laakbare
"Kak-Afrikaner-Samelewing" opgeskeep sit.
Volgens die Bybel is Enige Iemand wat meid naai
'n gruwel en 'n vervloeking, en dié wat dit nié doen
nie is wel 'verhewe' bo die laakbares wat dit wél doen.
Hou Jy van meid naai ?
Eintlik is dit nog net die 15de geslag. Mits daar geen ondertrouing
plaasgevind het nie (baie onwaarskynlik) is die 15 geslagte wat
verantwoordelik is vir jou bestaan 2^15 + 2^14 +2^13 + ... + 8 + 4 + 2 =
2^16 - 2 = 65534. Dink net, as enige een van hulle in die stof gebyt het
voor hulle kon voortplant, was jy nie nou hier nie!
Piet Pompie <luilek...@hotmail.com> schreef in berichtnieuws
9084tv$flk$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Maar, vir die wat wil weet:
Een metode van genealogie data vaslegging is die sirkel metode. Die gern
persoon sit in die middel. Sirkels word dan om die kern getrek wat die
persone verteenwordig van die ouers van die vorige sirkel (of geslag).
Dus, om die totale persone uit te werk moet elke sirkel se persone
bymekaar getel word (vir die aantal geslagte benodig).
Byvoorbeel:
1) drie geslagte: kern =1, sirkel 1 = 2, sirkel 2 = 4; totaal = 1+2+4=7
2) vyf geslagte = 1+2+4+8+16=31
'n formule kan beskryf word as (2 tot die mag antal geslagte) -1
dus vir vyf geslagte is dit ((2 tot mag 5) -1) of 32-1
15 geslagte is dus 32768-1 of 32767. En, ek moes dus 'n transskripsie
fout gemaak het. Ek het minder as wat werklik modig is.
Ernest
"Piet Pompie" <luilek...@hotmail.com> wrote in message
news:904n1n$dd7$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Jy mors jou tyd met die ou. Hy spandeer al 20 jaar om sy toerie na te vors,
maar het geen benul wat navorsing beteken nie. Nog nie op een vraag kon hy
'n betroubare bron verskaf vir sy stellings nie. Sodra hy 'n punt bereik
waarvoor sy mentors hom nie voor voorberei het nie raak hy of weg of hy raak
beledigend.
Ek dink hy is 'n baie eensame mens met niks wat in sy lewe aangaan nie. Hy
wil homself nie eers aan iemand wat hy sy broer noem bekend stel nie en
daarom kommunikeer hy self met die hier op die nuusgroep. Deur al die
antwoorde op sy waaghalsige ongegronde stellings kry hy 'n gehoor en word sy
ego gestreel. Dit blyk selfs uit sy naam.
Blommetjie sonder 'n boep, met die suiwer bloed. Toe EB vir hom bewys dat
hy besig is om te lieg (nie bewys nie slegs met goeie redenasie twyfel saai)
toe maak die bloed ewe skielik nie meer saak nie, maar slegs die boom en die
vrugte. 'n Verkleurmannetjie soos min
Ek
"Sue" <not.av...@this.time> wrote in message
news:MPG.1488e0a346edfd4298978e@news...
> In article <3a1ee32f$0$2...@helios.is.co.za>, blomm...@hotmail.com
> says...
>
> > Soos ek al voorheen gesę het : Ek hou my
> > liewer nie op met eindelose geslagsregisters
> > nie.
>
> Om die "Israel Waarheid" teologie te volg, MOET jy jou besig hou met
> geslagsregisters, want hoe anders gaan jy dan nou aan jouself en jou
> kinders kan bewys dat jy van "suiwer ras" oorsprong is, en as sulks 'n
> direkte afstammeling van Adam en Eva volgense jou eie beredenering?
>
> > Daarin is daar Geen Sekerheid te vinde nie.
>
> Die ENIGSTE sekerheid wat jy as mens OOIT kan he, is die feit dat die
> Here lief is vir jou, en as jy vir Jesus Christus aangeneem het as jou
> persoonlike verlosser en saligmaker, dan kan jy verseker wees van die
> hiernamaals. Die Here se liefde vir jou is dieselfde as vir al Sy
> "kinders", swart, wit, geel, pienk en watookal. Jesus het vir ALMAL se
> sondes aan die kruis gesterf. Nie net vir Blommetjies en mense met wit
> velle nie. Bekeer jou, en gaan op jou kniee, en vra God se vergifnis vir
> jou sondes en jou harde hart. No-one is perfect - we have all fallen
> short of the Glory of God!
>
> > Waar wél sekerheid in te vinde is, is die
> > vrugte wat mense dra. - 'Vrugte' dui op die
> > eienskappe van die tipe 'boom'.
>
> Heeltemal reg!
>
> > Goeie bome dra Goeie vrugte en Slegte
>
> En wat se die bybel is hierdie "vrugte"?
> "But the fruit of the spirit is love, joy, peace, patience, kindness,
> goodness, faithfulness, gentleness, self-control; against such things
> there is no law" (Galatians 5:22, 23).
> "I am the vine, you are the branches; he who abides in Me, and I in him,
> he bears much fruit; for apart from Me you can do nothing" (John 15:5).
>
> > bome dra Slegte vrugte. Slegte bome kan
> > nie goeie vrugte dra nie, en Goeie bome
> > kan nie slegte vrugte dra nie.
>
> En goeie vrugte is LIEFDE, vrede, lankmoedigheid ens...en
> ....SELFBEHEERSING! Gaan lees bietjie Galasiers - sommer die hele
> Galasiers.
>
>
> > Die Vrugte van die mens sal sy Saad Openbaar.
>
> Ja, en wat dink jy het jou "Vrugte" aan ons openbaar?
In Teendeel ; - Jy is Een van dié wat Nie die vrae kon
beantwoord nie, en daarby ook nog geen grondige teen-
argumente kon verskaf nie. Jou retoriek hieronder is Tipies
dié van 'n liberale verloorder. - Soos Altyd, Net 'n klomp
praatjies sonder enige verwysings.
Vlad <w...@wie.weet.nie> wrote in message
news:90ct7q$9pj$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sue
>
> Jy mors jou tyd met die ou. Hy spandeer al 20 jaar om sy toerie na te
vors,
> maar het geen benul wat navorsing beteken nie.
En Jy wéét seker. - Net jammer jy kon ons nog nie oortuig nie.
> Nog nie op een vraag kon hy
> 'n betroubare bron verskaf vir sy stellings nie.
Hier praat jy nog steeds Bollie, en dit is openlik genoeg vir
almal (wat my verse gelees het) om raak te sien.
By jou (soos by al jou vieslike liberale maatjies) Ontbreek
daar goeie teen-argumente, asook teksverse.
> Sodra hy 'n punt bereik
> waarvoor sy mentors hom nie voor voorberei het nie raak hy of weg of hy
raak
> beledigend.
Waar het ek 'weg geraak' ?
Bring my dan asb. 'weer terug' , -dan begin ons weer.
> Ek dink hy is 'n baie eensame mens met niks wat in sy lewe aangaan nie.
Nog Steeds is dit slegs jou Ongekwalifiseerde, Dwase mening.
Weereens 'dink' jy Verkeerd.
Probeer weer 'dink'.
> Hy
> wil homself nie eers aan iemand wat hy sy broer noem bekend stel nie en
> daarom kommunikeer hy self met die hier op die nuusgroep.
En ek is verplig daartoe ?
Wie dink jy is jy ?!
> Deur al die
> antwoorde op sy waaghalsige ongegronde stellings
Count 'Vlad' Grootbek
Noem nou asb. al my 'waaghalsige' en 'ongegronde' stellings.
Bewys hier vir ons dat Jy Self nie 'n 'waaghalsige' , liberale
klein kefferbrakkie is, wat daar 'agter in jou erf' staan en kef nie.
Ek nooi jou dan uit vir verdere debat. -Jy is mos so 'slim'.
Kom bewys jou standpunte uit die Bybel vir ons.
Ek sien Uit daarna.
> kry hy 'n gehoor en word sy
> ego gestreel. Dit blyk selfs uit sy naam.
>
> Blommetjie sonder 'n boep, met die suiwer bloed. Toe EB vir hom bewys dat
> hy besig is om te lieg (nie bewys nie slegs met goeie redenasie twyfel
saai)
Korrek ! Twyfel Saai is Geen Bewys nie.
Die Satan Saai graag Twyfel.
Die Bybel bevestig die Waarheid.
- Ons kan sien waarvan Jy hou.
> toe maak die bloed ewe skielik nie meer saak nie, maar slegs die boom en
die
> vrugte. 'n Verkleurmannetjie soos min
Jy en EB wil seker vir ons almal Oortuig dat wanneer 'n Blanke
sowat 0,1 % of minder 'vreemde gene' in sy bloed het, dan is
hy Oorwegend 'n Baster. -Wel ; -Dit is Misleiding in die ergste
vorm. Kry julle baie Lekker om die Blankes hier te Probeer
Verkleineer ? Slegs Julle Vieslike, Liberale Laakbaarheid
kom hier sterk na vore.
En waar het ek gesę dat Bloed 'Glad-Nie' meer saak maak nie ??
Ek het wel gesę dat 'Vrugte' en 'Saad' Meer Tel as Bloed.
- Daar is 'n Verskil !
> Klein Ekke'tjie
>
> blommetjie from hades says...
>
> >yadda yadda yadda..and my JW bible says yadda yadda yadda...
>
> Yini umdabu wakho?
Van nou af, vertaal asseblief die Zulu, vir ons watdit nie ken nie. Waar
het jy dit geleer? Ek dog jy
was nie te lank in SA nie.
Gloudina
> Laat ek verduidelik...die REDE waarom ek vir die hoogs eerwaarde oom
> Tobie en geagte blommetjie in Zulu geantwoord het, was omdat ek gevoel
> het mens kan netsowel in grieks vir hulle skryf, want nie een van die 2
> stel belang in wat enige iemand te se het nie, hulle stel nie belang in
> debatsvoering of kennis deel nie. Al wat hulle wil doen is om hulle eie
> sienswyses af te dwing, en in almal se gesigte te smeer.
> Ek hoef seker nie te verduidelik hoekom ek Zulu gekies het vir die
> spesifieke 2 mensies nie?
Dit toegegee, wou ek darem graag die betekenishê van al jou vorige
Zulu-sinne. Ek het die
computah part verstaan, en ek was te lui om met
ons Zulu-woordeboek in die hande die repartee
tussen jou en Mel te verstaan. (Ek het vir 'n kort
rukkie lank gelede Zulu probeer leer in 'n klas,
maar ons hele groep (dit was nou op 'n Sending-
stasie) het na 'n ruk uitgedop omdat dit werklik
'n baie ingewikkelde taal is. Na my poging om
Zulu te leer, kon ek verstaan hoekom my Zulu
studente wat Latyn geneem het, nogal goed
daarmee was - dit het dieselfde dissipline vereis
as 'n taal soos Latyn.)
Gloudina
>
>
> Maar moenie bekommerd wees nie. Hierdie sal my laaste boodskap wees. Ek
> sluit nou af.
>
> Baie dankie aan al die vriendelike mense wat ek wel hier ontmoet het.
> Dit word waardeer.
>
> Sterkte vorentoe en BAIE GESEENDE KERSFEES aan almal!
Dit sal baie jammer wees as jy nou van die nuusgroepafgaan. Jy hoef nie
aanhou om met die snare te argumenteer
nie. Maar kom darem so nou en dan op. Ek hou veral
van jou wetenskaplike know how.
Gloudina
South African ringneck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm
Birdbehavior:
http://www.upatsix.com/liz/
-------------------------
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=false
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Sue wrote in message ...
:In article <MPG.1494ad8ec5b4d44a9897ef@news>,
not.av...@this.time
-----------knip----------------
:
:Baie dankie aan al die vriendelike mense wat ek wel hier
ontmoet het.
:Dit word waardeer.
:
:Sterkte vorentoe en BAIE GESEENDE KERSFEES aan almal!
______________________________