Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

" Gebed " deur KOOS DU PLESSIS

4,029 views
Skip to first unread message

@rogers.com

unread,
May 13, 2002, 10:32:19 AM5/13/02
to
Gebed
Koos du Plessis

Laat my nooit die grond verlaat nie,
laat my in U skadu bly,
Gee dat elke aand se vreugde en vrees,
eind'lik nietig word vir my.

Elke dag is 'n gedagte,
Elke kamer net vir U,
elke aardse droom van rykdom en roem,
net 'n skadu teen die muur.

Elke afdraai paadjie ken ek,
elke keer het ek gedwaal,
elke keer het U my iewers kom haal,
maak dit Heer U laaste maal.

Wat ek is is net genade,
wat ek het is net geleen,
eint'lik smag ek na U waters van rus,
lei my Heer vanaand daarheen.

Jonas

unread,
May 13, 2002, 12:34:54 PM5/13/02
to
Baie dankie.
<@rogers.com> wrote in message news:3CDFCEE1...@rogers.com...

Mariette Olwagen

unread,
Oct 4, 2020, 9:15:05 AM10/4/20
to
'n Paar korreksies (18 jaar later...liewer laat as nooit...):

> > Gebed
> > Koos du Plessis
> >
> > Laat my nooit U grond verlaat nie,
> > laat my in U skadu bly,
> > Gee dat elke aardse vreugd' en vrees,
> > eind'lik nietig word vir my.
> >
> > Elke dag is 'n gedagte,
> > Elke kamer net gehuur,
> > elke aardse droom van rykdom en roem,
> > net 'n skadu teen die muur.
> >
> > Elke afdraaipaadjie ken ek,
> > elke keer het ek gedwaal,
> > elke keer het U my iewers kom haal,
> > maak dit Heer die laaste maal.
> >
> > Wat ek is is net genade,
> > wat ek het is net geleen,
> > eint'lik smag ek na U waters van rus,
> > lei my, Heer, vanaand daarheen.

Mariette Olwagen

unread,
Oct 4, 2020, 9:16:42 AM10/4/20
to
* eintlik
0 new messages