match ( Engels) = vuurhoutjie
breakfast ( engels) = ontbyt
dentures ( engels) = gebit.
sterrenkijker ( belgies:)) ) = maltrap.:))
mad ( to be mad at somebody) = kwaad
mad ( koekoes) = mal
o donner dis fokken seer ( hollands) = eina
go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
mango ( engels) = veselperske
Annette
Sien hier 'n Vlaamse bydrae vir die Afrikaanse taalverryking:
-vrou wat teveel boegoebrandewyn gedrink het (Afrikaans) = sattekoei
(Vlaams).
Norbert (uit Vlaandere)
deniability = ontkenningsvryheid. (Ietwat langer maar goed deurdag.)
Die vraag kom onwillekeurigby my op - hoekom vra ons nie die Engelse nie?
Of, wat is die Afrikaanse woorde wat Engelse graag gebruik.
Hier by my kom die woord "darem" heel dikwels uit Engelse-monde.
"Sterrenkijker" <Strand...@netscape.net> wrote in message
news:9kb38voq14b86sie2...@4ax.com...
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e81b...@news1.mweb.co.za...
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:b5scf2$6hv$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b5shib$2blpps$6...@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer beskrywend
> is.
> breakfast ( engels) = ontbyt
Hoe is ontbyt meer beskrywend as "to break one's fast"?
> go away you stupid &&^^@@#### of a dog! ( engels) = voertsek.
Is "voort seg ek" nie Hollands nie?
Kak
Bliksem en
Donner
Hulle is ook lief vir broer, hoewel hulle dit "broe" uitspreek. Meneer,
hulle spreek dit "menee" uit en "Hoesit"
E
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:b5skam$9lv$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
>Jy jok - julle kan nie 'n naam vir iets hę as julle nie boegoebrandewyn daar
>het nie;)))
>Annette
>
Jy is reg! Dis hoogtyd daar kom 'n verteenwoordiger en 'n invoerder
vir die boegoebrandewyn in Vlaandere! Net soos vir die Kaapse wyne wat
hier tog al baie verkoop word. En ons het tog al Amarula, dus waarom
ook geen boegoe nie? Ek vind Suid-Afrika moet lid word van die
Europese Unie. Dan moet ons nie so baie invoerregte betaal nie.
Norbert (uit Vlaandere)
Die voort seg ek is bietjie lank vir 'n hond om goed op te reageer - een
woord is baie beter - soos sit!! - nie gaan sit seg ek nie:)))
Annette
"Voetleuce" <le...@leu.ce> wrote in message
news:3e81e9a0$0$2...@hades.is.co.za...
Maar ons mense van die węreld weet natuurlik almal hoe maltrappe is!
Buitendien:
'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
Kwenie - daai sę my swaer tenminste altyd.
En as ek lieg, lieg ek in kommissie.
Daai sę my mamma tenminste altyd.
Ekself neem geen enkel risiko nie.
Snappíé-íé-íé(skril)!! om eens in plat Hollands te sę.
:-bvb-:
> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
> Kwenie - daai sę my swaer tenminste altyd.
Kan jy asseblief die woord "Kwenie"
verduidelik.
Waarom ek vra: ek weet dat daar in
Nederlands die woord "kween" bestaan,
wat ongeveer beteken "viswyf." Dit is
natuurlik familie van die Engelse
woord "queen" en word gewoonlik gebruik
om aan te toon hoe dieselfde ou Germaanse
woord somtyds verskillende paaie loop. Het
"kwenie" iets met "kween" te doen?
Gloudina
Ek haal slegs enkele uitsprake aan!
So kry ek geen klagte nie.
'n Mens moet seker maar altyd versigtig wees.
En ek aanvaar natuurlik geen enkele aanspreeklikheid vir enige uitspraak nie!
Brrrr!
Is slegs plat vir "Ek weet dit nie."
"Kween" ken ek nie.
:-bvb-:
>
>Barend van B. wrote:
>
>
>> 'n Dronk vrou is 'n engel in bed.
>> Kwenie - daai sź my swaer tenminste altyd.
>
> Kan jy asseblief die woord "Kwenie"
> verduidelik.
> Waarom ek vra: ek weet dat daar in
> Nederlands die woord "kween" bestaan,
> wat ongeveer beteken "viswyf." Dit is
> natuurlik familie van die Engelse
> woord "queen" en word gewoonlik gebruik
> om aan te toon hoe dieselfde ou Germaanse
> woord somtyds verskillende paaie loop. Het
> "kwenie" iets met "kween" te doen?
>
>Gloudina
Barend bedoel vanselfsprekend "ek weet dit nie", Gloudina.
Inderdaad bestaan in Nederlands nog die woord "kween" in die betekenis
wat jy daar opnoem, dus as "viswyf" of "oue, slordige vrou". Ook in
onse Vlaamse dialekte word daardie woord nog gebesig maar dit gaan
sterk agteruit. Ek het dit vroeėr nog hoor uitspreek deur jonge mense
en hulle het toe bedoel: "'n frigied meisie". Maar soos jy weet doen
jonge mense dit wel meer: hulle voer woorde, wat nie baie meer gebesig
word, terug in en gee hulle 'n andere betekenis. Tog het hulle
taalgebruik miskien 'n grond want "kween" beteken ook "onvrugbare
koei" (dit word in dieselfde betekenis nou nog in Afrikaans gebesig
vir "onvrugbare bees, perd, ens"!).
In Middelnederlands was "quene" 'n ouere vrou. In Oudsaksies en
Oudhoogduits: "quena" = "vrou". In Oudengels: "cwene" (vrou) en
teenwoordig "queen" natuurlik. Ook die Gote het al oor "qino" gepraat
en die vroeėre Nore het gepraat oor "kona". En daar is nog meer
skakels. Nog Oudnoors: "kwān" en Goties "qźns". Dis al 'n baie ou
woord wat selfs nog herkenbaar is in Grieks "gunč" (vrou) en selfs in
Oudindies: "jāni".
Ek vind dit jammer dat dergelike oue woorde nou verdwyn terwyl ons
weet dat hulle duisende jare by ons taalpatrimonium het behoort. Maar,
ja, viswywe is teenwoordig netjies gekleed en gaan haarkapper toe,
frigiede meisies bestaan ook nie meer nie en wie het teenwoordig nog
'n probleem met sy onvrugbare koei?
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
> "Voetleuce" <le...@leu.ce> wrote in message
> news:3e81e9a0$0$2...@hades.is.co.za...
> > "Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
> > news:b5rnrb$2ckjkj$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
> > > Ons beroem ons altyd dat ons in Afrikaans woorde vind wat meer
> beskrywend
> > > is.
> >
> > > breakfast ( engels) = ontbyt
> > Hoe is ontbyt meer beskrywend as "to break one's fast"?
> Wel Leuce, wat presies dink jy is 'n vas? Ek het in my lewe nog nooit
gevas
> nie, en ek geniet elke oggend ontbyt
Jy eet nadat jy gevas het (jy eet tog nie terwyl jy slaap nie). Wat is 'n
vas? 'n Vas is 'n langerige tydperk waarin daar nie geëet word nie. Lees
die Bybel of 'n woordeboek :-).
Maar dalk is "ontbyt" meer beskrywend. Ont = om iets te begin, byt = om te
eet. Dus ont+byt = begin_eet, beginmaaltyd.
> Inderdaad bestaan in Nederlands nog die woord "kween" in die betekenis
> wat jy daar opnoem, dus as "viswyf" of "oue, slordige vrou". Ook in
> onse Vlaamse dialekte word daardie woord nog gebesig maar dit gaan
> sterk agteruit.
> In Middelnederlands was "quene" 'n ouere vrou. In Oudsaksies en
> Oudhoogduits: "quena" = "vrou". In Oudengels: "cwene" (vrou) en
> teenwoordig "queen" natuurlik. Ook die Gote het al oor "qino" gepraat
> en die vroeëre Nore het gepraat oor "kona". En daar is nog meer
> skakels. Nog Oudnoors: "kwân" en Goties "qêns". Dis al 'n baie ou
> woord wat selfs nog herkenbaar is in Grieks "gunè" (vrou) en selfs in
> Oudindies: "jâni".
Baie dankie vir die inligting. Dis altyd
interessant watter paadjies sekere Oud-
Germaanse woorde loop. In Goties is daar
twee woorde vir "boom": bagm en triu. Nou
sien mens dat Engels die woord "tree"
het en Nederlands + Afrikaans die woord
"boom." Maar mens kry nog die konneksie
in Engels met die woord "boom" terug in die
Engelse woord "beam."
Gloudina
Ek sou dit nie weet nie!
Ek het nog nooit 'n dronk vrou in my bed gehad nie!
Norbert (uit Vlaandere)
Ek het in Nederland die woord "kween" nooit in die
spreek of skrijftaal gesien of gehoord nie.
Dit moet inderdaad 'n in onbruik geraak woord wees.
Egter hulle besig die woord "kwee" in die betekenis as
"oue en oorrype vrou" (word nie in van Dale vermeld nie)
waarschijnlik foutief gebruikt.
Onse van Dale se:
"kween (.;kwenen)- engels Queen en Quean (slet)- Gronings dialekt:
gune, Oudkerkslavisch Zena=vrouw, oude vrouw, oude jongejuffrouw,
lastige en altijd kagende vrouw, of een dier dat de geslachtskenmerken
van beide geslachten bezit maar in de regel beide onvolledig ontwikkeld.
Patrick
Het jy al enige vrou in jou bed gehad?
Max (Uit Nederland)
Neen!
Norbert (uit Vlaandere)
>In article <3E831AB6...@rogers.com>,
><URL:mailto:@rogers.com@.MISSING-HOST-NAME.> wrote:
>>
>
>Ek het in Nederland die woord "kween" nooit in die
>spreek of skrijftaal gesien of gehoord nie.
>Dit moet inderdaad 'n in onbruik geraak woord wees.
>Egter hulle besig die woord "kwee" in die betekenis as
>"oue en oorrype vrou" (word nie in van Dale vermeld nie)
>waarschijnlik foutief gebruikt.
>Onse van Dale se:
>"kween (.;kwenen)- engels Queen en Quean (slet)- Gronings dialekt:
>gune, Oudkerkslavisch Zena=vrouw, oude vrouw, oude jongejuffrouw,
>lastige en altijd kagende vrouw, of een dier dat de geslachtskenmerken
>van beide geslachten bezit maar in de regel beide onvolledig ontwikkeld.
>Patrick
>
Moet ook eens let op die werkwoord "kwyn" (kwijnen in Nederlands). Dit
beteken ook: ou word..
Norbert (uit Vlaandere)
Jy moenie dinge vra wat ons almal al weet nie Max :-))))
Gr.Rico
>Jy moenie dinge vra wat ons almal al weet nie Max :-))))
>Gr.Rico
>
Dis juis. Maar Max het dit nog nie geweet nie!
Norbert (uit Vlaandere)
Of verkies jy mans?
Sterrenkijker
>So, Norbert, verkies jy vroue op die kombuistafel, die bank, die mat,
>die wasmasjien, die strykplank (nie aan te beveel nie), of in húlle
>beddens?
>
>Of verkies jy mans?
>
>
Jy is in my oe slegs 'n brutale kęrel!
Norbert
> So, Norbert, verkies jy vroue op
die strykplank (nie aan te beveel nie)
Verskoon my, maar hoekom is jy so
negatief oor die strykplank? Dis
tog ten minste gewoonlik opgestop
en dus bietjie sagter as die kombuis-
tafel. Ek dink jy moet 'n hoogte-
vrees hę.
Die Ruiter in die Nag
Toemaar Norbert, sterk staan, elke pot kry (eventueel) 'n deksel...
Minder tyd agter die rekenaar, en meer tyd buite die deur...
Max
Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...
>Toemaar Norbert, sterk staan, elke pot kry (eventueel) 'n deksel...
>
>Minder tyd agter die rekenaar, en meer tyd buite die deur...
>
>Max
Ek het jou nie nodig om met die vrouens 'n goeie verstandhouding te hę
nie. Jy moet my niks leer nie. Ek sal jou hierby beleef versoek om
maar uit my buurt te bly. Vir my is jy 'n lomperd!
Norbert (uit Vlaandere)
>Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
>feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...
Of miskien is jy dalk ook al 'n paar kere op jou klote geval met die
stokke van die strykplank tussen jou bene... Moet seer doen, nè?
Norbert (uit Vlaandere)
> Ek het nie soseer 'n probleem met haar op die strykplank nie, dis die
> feit dat ek dan op 'n tamatiekissie moet staan om by te kom...
Het jy al 'n perd probeer?
Penkop
Aaah, nou het ek dit, jy's so 'n S&M tipe!
Moenie doen met 'n perd nie. Ons het al genoeg met een muil!
N.
> Op 'n perd, of met 'n perd? ;-)
Foei, Max.
Penkop in die drif
Ha ha ha! Bly om te sien jy't weer jou sin vir humor terug!