As mens gereeld 'n woord gebruik, sonder om te bedoel om te vloek, is dit
nog steeds 'n vloekwoord?
Wat laat mens besluit watter woorde is vloekwoorde en watter nie?
Annette
Kak, Stront, Hoer, Slet, Vark, bebliksemd, bleddie, bloemen, bollie, dessit
(-ol, -wil), bedonderd, etter, fok, (en verskeie vorme soos fokken en
fokol), gaai, doos, flippen, gat (soos gat lek/kruip), god/s, hol, akkie
(versagting van kak), jessis, kont, maai, moer/se, pis, poe, poephol, skyt,
wetter ens........ [jammer as dit iemand aanstoot gee maar dit is in die
luim van die gesprek]
> As mens gereeld 'n woord gebruik, sonder om te bedoel om te vloek, is dit
> nog steeds 'n vloekwoord?
Nee kak met dit ;-)
In die ware sin van die woord moet jy bedoel om 'n vloek uit te spreek deur
die gebruik van 'n bepaalde woord om dit 'n vloekwoord te maak - maar
verduidelik dit aan iemand wat reeds aanstoot geneem het! Die probleem met
baie woorde is dat mense reeds 'n bepaalde betekenis daaraan koppel sonder
om na die konteks te kyk.[persoonlike opinie]
> Wat laat mens besluit watter woorde is vloekwoorde en watter nie?
Sę 'n woord hardop in die kerk of in skool - jy sal gou weet of dit 'n
vloekwoord is deur die reaksie dop te hou. Ek dink onderwysers, ouderlinge,
diakens en dominees het 'n spesiale handleiding waarin al die vloekwoorde
voorkom :-]
Woorde wat 'n iemand persoonlik raak (soos "Jou ma, man") word beskou as
vloekwoorde. Dit geld ook vir die ydelike gebruik van die Here se naam.
Ander woorde ontstaan met tyd of word gekoppel aan 'n spesifieke persoon of
gebeurtenis soos: "Jy maak jou naam Kimberley", "Jy gedra jou soos 'n
Mugabe", "Rassis!" ens.
Bart
oooO
( ) Oooo.
\ ( ( )
\ _) ) /
(_ /
>
>"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
>news:a7aa1c$jaef2$3...@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?
>
>Kak, Stront, Hoer, Slet, Vark, bebliksemd, bleddie, bloemen, bollie, dessit
>(-ol, -wil), bedonderd, etter, fok, (en verskeie vorme soos fokken en
>fokol), gaai, doos, flippen, gat (soos gat lek/kruip), god/s, hol, akkie
>(versagting van kak), jessis, kont, maai, moer/se, pis, poe, poephol, skyt,
>wetter ens........ [jammer as dit iemand aanstoot gee maar dit is in die
>luim van die gesprek]
>
Soos Pieter Dirk Uys komedie of toneelspel as verskoning gebruik om sy
siek begeerte om te 'crossdress' uit te oefen, gebruik jy Annette se
brief om tog maar daardie siek woorde in geskrewe vorm te sien en 'n
rede daarvoor aan te voor.
Bart
"Davie Davis" <d...@ve.com> wrote in message
news:hpkk9u8dq5l1ov3sg...@4ax.com...
> Davie, ek het geensins gedink dat my inset ongesiens verby sal gaan nie. Dit
> sit my egter in die kooi dat ek met Evita (alias Pieter) vergelyk sal word.
> Ek weet elke persoon is geregtig is op sy/haar eie opinie, en ek vat
> geensins u inset kop toe nie (ek sien dit ook in die luim van die gesprek)
> Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
> Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
> retoriese vraag?
Ja-nee, Bart, dis wat ek myself ook afvra.
Jy hét Annette probeer antwoord.
Ek persoonlik geniet jou vlot en genuanseerde
Afrikaans, en hoop dat jy nog lank hier
gelees kan word.
Gloudina
Nou is dit nie meer nodig om daardie woorde teen die toilet se muur uit te
krap nie ...
<@rogers.com> wrote in message news:3C9A8204...@rogers.com...
>
Wat vir een mens 'n aanstootlike vloekwoord is, kan vir 'n ander mens 'n
bloot gewoonte wees in sy alledaagse spreektaal.
Annette
Bart Nel <vdbe...@mweb.co.za> wrote in message
news:3c9a5...@news1.mweb.co.za...
Ek verkies in elk geval mense soos PDU wat as hy will crossdress dit in die
openbaar doen, en ons almal weet wat hy is - as diegene wat hul ewe vroom
voorhou as "ware" mans en dan hulle begeertertjies tog uitoefen onder
vreeslike geheimhouding.
Wat Bart betref - hy het 'n vraag van my beantwoord soos wat hy goeddunk.
Liewer dit - in alle eerlikheid geskryf - as mense wat vroom Sondae in die
kerk sit, al wat biduur en bazaar bybring, en so tussenin deur vloek dat
die lug rondom hulle blou is.
Ek probeer om nie te vloek nie - nooit nie - maar soms glip daar tog 'n
vloekwoordjie uit - veral as WP/Stormers wen:))
Annette
message news:hpkk9u8dq5l1ov3sg...@4ax.com...
Die Kaapse stadsraad het hoeka graffiti as onwettig verklaar, en die eerste
persone wat in hegtenis geneem was - op heterdaad betrap - was 'n dosent en
'n nagraadse student van UK.:)))
Hulle was seker die internet verbied;)))
Annette
Jonas <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:a7ehau$bte$1...@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek dink ook, tereg soos jy gesę het, dat die woorde ( en miskien enige
> woord) 'n vloekwoord kan wees as dit in 'n sekere konteks of met 'n sekere
> bedoeling gebruik word.
Ja. Ek was veral geamuseerd deur Bart se
een voorbeeld : "Jou mā." In watter ander
taal sal twee sulke woordjies met net
vyf letters soveel belediging kan dra.
Snaaks genoeg, ek kan dit net in die mond
van 'n tawwe besnorde Afrikanerseun sien.
Gloudina
>Ek het egter net net een vragie: Hoe antwoord mens anders 'n vraag soos wat
>Annette gevra het: "Wat is nou goeie Afrikaanse vloekwoorde?" of was dit 'n
>retoriese vraag?
>
>Bart
'n Fokken goeie vraag Bart :-)
Bart ~ In sy hart is hy tog 'n goeie mens.....:)))
"Davie Davis" <d...@ve.com> wrote in message
news:oeqm9uc9bg72hnkqj...@4ax.com...
Bart Nel <vdbe...@mweb.co.za> wrote in message
news:3c9b9...@news1.mweb.co.za...
HK
Deur net te se "jou ma" in
<@rogers.com> wrote in message news:3C9B4A84...@rogers.com...
Ek's nou wel nie besnord nie maar wel 'n afrikaner seun. Hierdie "Jou MA se
....." belediging het ek by my maatjies geleer toe ek so 10 jaar oud was.
Ook nou nie presies soos dit nie. Ek het dit eers net geken in SUID SOTHO.
"Hantamkind" <hanta...@yahoo.com.au> wrote in message
news:6zSm8.17807$uR5....@newsfeeds.bigpond.com...
>Ook nou nie presies soos dit nie. Ek het dit eers net geken in SUID SOTHO.
>
>
Soos in marr*t***au?
Dit is ook dieselfde in tswana
KinkY: HIer is my bydrae, vir wanneer jy weer eendag gesond genoeg is
om te tel! :-) (O, ja, ek het nie die o.s self geskryf nie!)
Seker een van die mees interessante woorde in Afrikaans, is die woord
"Fok".
Dit is 'n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos
pyn,
plesier, liefde en haat beskryf. Die woord "fok" kan ook in 'n klomp
grammatikale kontekse gebruik word. Dit kan as 'n werkwoord gebruik
word
(Jan fok Koos op) En kan na die verlede tyd verwys (Jan het vir Koos
opgefok), Asook na die toekoms (Jan gaan vir Koos opfok). Dit kan ook
in die lydende vorm gebruik word (Koos is deur Jan opgefok). Dit kan
ook as
aksie werkwoord (Jan gee fokken om) Of passiewe werkwoord (Jan gee nie
eintlik 'n fok om nie). Dit word ook gebruik as 'n selfstandige
naamwoord
(Ek's gefok) Of 'n bywoord (Sarie is fokken mooi), 'n Tussenwerpsel
(My
fok, dis laat) Of saam met ander woorde (Sarie is dom, fok, sy's
onnosel).
Soos u kan sien het min woorde die aanpasbaarheid van die woord fok.
Behalwe die seksuele konnotasie kan die woord baie situasies beskryf
soos:
1. Groete - Hoe de fok gaan dit met jou ?
2. Opdrag - Kyk fokken voor jou.
3. Opgee - Ag nee, fokkit.
4. Moeilikheid - Nou's ons gefok.
5. Aggressie -Fok jou!
6. Afguns - Fok my!
7. Verwarring - Wat de fok ?..?
8. Sukkel - Ek fokken verstaan nie.
9. Wanhoop - Fokkit tog.
10. Bewondering- Dis befok.
11. Misnoee - Wat de fok gaan hier aan?
12. Verlore - Waar de fok is ons ?
13. Ongeloof - Ongefokkenlooflik.
14. Retaliasie - Jou fokken gat, man.
15. Ontkenning - Ek weet van fokkol.
16. Pyn - Eina fok! Of Dis fokken seer !
17. Onsimpatiek - Wie gee 'n fok om.
18. Suspisie - Wie de fok is jy ?
19. Paniek - Maak dat julle fokken wegkom.
20. Aanwysings - Fok weg !
21. Teenstand - Not 'n fok !
22. Instemming - Ag OK, fok.
23. T.o.v. Tyd: "Half fokken tien"
24. Politiek: "Die fokken NP"
25. Besigheid: "Hoe de fok het jy die werk gekry ?"
26. Anatomie: "Jou fokken gat !"
Dis ook al deur baie bekende mense in bekende situasies gebruik:
"Waar kom al die fokken Zoeloes vandaan ?" Bloedrivier
"Waar kom al die fokken water vandaan ?" Kaptein van die Titanic
"Dis nie 'n regte fokken mes nie" Verwoerd
"Wie gaan fokken uitvind ?" Dirk Coetzee
"Koppe gaan fokken rol" Die Franse Revolusie
"Fokken VROUMENSE" Johan Stemmet
"Laat die fokken vrou bestuur" Kaptein van die Challenger
"Watter fokken kaart ?" Moses in die woestyn
"Enige fokken idioot kan dit verstaan" Einstein
"Man, dit fokken lyk soos sy" Picasso
"Hoe die fok werk jy dit uit ?" Pythagoras
"Jy wil wat op die fokken plafon he ?" Michaelangelo
"Hoekom? Want dis fokken daar" Edmund Hillary
"OK, vat die fokken kar" Tydens 'n highjack
"Verspreide buie my fokken gat" Noag
"Is jy seker die fokken kondome is oraait ?" Zuma
"Die fokken perd is befok, man!" Eugene Terreblanche
"Jy's seker nie fokken ernstig nie" Goliat
"Die fokken berg het al baie so gemaak" Pompei
"Wat die fok was dit ?" Hiroshima
"Watter fokken helikopter ?" Joe Modise
"Ek's fokken jammer" Tyson
"Dis nie my fokken handskoen nie" OJ Simpson
"Watse fokken orgaan?" Chris Barnhard
"Tiek! Plons! Fok!" Gary Player
"Watse fokken blou vlag is dit ?" Jacques Villenueve
"Dis nie fokken tamatiesous nie" Gorbachev
"Ag, die fokken ou slooitjie" Evil Knievel
"Ek kom fokken terug" Schwartzenegger
"Nie geroer nie, fok, geskud!" Roger Moore
"Maak my fokken dag!" Clint Eastwood
"Het iemand 'n fokken lighter ?" Laaste oomblikke op die Hindenburg
"Watse fokken grimering ?" Nataniel
"Watse fokken nosejob ?" Barbara Streisand
"Pasop die fokken pilaa....." Dodi Al-Fayed en Princess Di *
Fokken oulik, is dit nie ?