Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Growwe Grap - Onder 18's hou verby

392 views
Skip to first unread message

Elaine

unread,
Feb 24, 2003, 2:26:12 AM2/24/03
to
Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant
toe!"

Elaine


Suidwester

unread,
Feb 24, 2003, 2:56:13 AM2/24/03
to
He-he! 1000%
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3e59c...@news1.mweb.co.za...

@rogers.com

unread,
Feb 24, 2003, 8:52:27 AM2/24/03
to

Elaine wrote:

> Op fyndraai sę 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"


> 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
> En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant
> toe!"

Ek sę mos altyd die Namakwalanders
weet hoe dinge gedoen moet word. Dis
dié dat die vroumense in Namakwaland
en omgewing altyd so met 'n tevrede
vonkel in hulle oë rondloop.

Tant Hessie van Springbok

Jonas

unread,
Feb 24, 2003, 9:23:10 AM2/24/03
to
Iemand moet net die se bekke bietjie met seep uitspoel ...
<@rogers.com> wrote in message news:3E5A23AF...@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
> > Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"

> > 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
> > En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant
> > toe!"
>
> Ek sê mos altyd die Namakwalanders

Suidwester

unread,
Feb 24, 2003, 9:32:32 AM2/24/03
to
.....en die Afrikaner meisie? "Nou het jy seker alle respek vir my
verloor?"

"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3e59c...@news1.mweb.co.za...

Annette

unread,
Feb 24, 2003, 9:33:26 AM2/24/03
to
:))) O gaats Gloudina!! Nou sal Suidwester moet bontstaan om te
verduidelik:))
Annette


news:3E5A23AF...@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
> > Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"


> > 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
> > En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant
> > toe!"
>

> Ek sê mos altyd die Namakwalanders

Elaine

unread,
Feb 24, 2003, 3:20:45 PM2/24/03
to
Hmmm ek het nog altyd gedink die Afrikaanse mans (alle mans in Suid-Afrika
for that matter) weet nie eindelik wat hulle doen nie, veral onder die ouer
garde jy weet. Soos 'n hoenderhaan op en af van 'n draad af. Die jonger
outjies is bietjie meer considerate dink ek.

Jislaaik mens sal ook sweer ek slaap saam met elke tweede ou!

E

<@rogers.com> wrote:
>
> Ek sê mos altyd die Namakwalanders

Elaine

unread,
Feb 24, 2003, 3:22:47 PM2/24/03
to
Aaaawww nee wat. Ons jonger klomp is te verlig om sulke goed te vra. Onder
ons bestaan daar nie meer 'n ding soos 'n slet nie. Die enigste verskil is
nou of jy goedkoop of duur is. Jy weet, jy's goedkoop as jy in die bed
spring voor hy meer as R500 op jou spandeer het. As jy wag tot hy meer as
dit spandeer het is jy 'n duur meisie en almal het meer respek vir jou!

E

"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e5a2...@news1.mweb.co.za...

@rogers.com

unread,
Feb 24, 2003, 4:11:47 PM2/24/03
to

Elaine wrote:

> Hmmm ek het nog altyd gedink die Afrikaanse mans

weet nie eindelik wat hulle doen nie


Is dit nou "eindelik" of "eintlik."
Die twee woorde verskil in betekenis,
en het niks met mekaar te doen nie.

Gloudina

Elaine

unread,
Feb 24, 2003, 5:32:20 PM2/24/03
to
O ja, wat's die verskil?

E

@rogers.com

unread,
Feb 24, 2003, 5:52:04 PM2/24/03
to

Elaine wrote:

> O ja, wat's die verskil?

>> "eindelik" of "eintlik."


>> Die twee woorde verskil in betekenis,
>> en het niks met mekaar te doen nie.

"Eintlik" beteken hoofsaaklik
in Engels "actually" en het dus
met opinie te doen. "Eindelik"
beteken ongeveer "finally" en
is 'n bywoord van tyd. Hulle
mag na mekaar lyk, maar het
absoluut niks met mekaar uit te
waai nie, en dit verbyster my
dat jy dit aanhou verkeerd gebruik.
Selfs nadat jy 'n hele klomp keer
al op die verskil gewys is.

Penkop met die pen


Elaine

unread,
Feb 24, 2003, 7:57:25 PM2/24/03
to
Eintlik het iemand eenkeer vir my gesę ek gebruik dit verkeerd maar nie die
verskil uitgewys nie. Ek vra nederig om verskoning. Ek's op sterk
medikasie.

E

Suidwester

unread,
Feb 25, 2003, 12:28:30 AM2/25/03
to
Dis natuurlik nou as die Afrikaanse meisie weet wat om in die bed te doen,
bygesê! Kan baie leer by die Italianers, byvoorbeeld. SA vroumense
dink as hulle oor een hekkie is, hulle het klaar die Olimpiese Spele gewen
en hulle's geregtig op permanente pensioen!!!

"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3e5a7...@news1.mweb.co.za...

Sterrenkijker

unread,
Feb 25, 2003, 2:38:15 AM2/25/03
to
On Mon, 24 Feb 2003 22:52:04 GMT, "@rogers.com" <@rogers.com> wrote:


> "Eintlik" beteken hoofsaaklik
> in Engels "actually" en het dus
> met opinie te doen. "Eindelik"
> beteken ongeveer "finally" en
> is 'n bywoord van tyd. Hulle
> mag na mekaar lyk, maar het
> absoluut niks met mekaar uit te
> waai nie, en dit verbyster my
> dat jy dit aanhou verkeerd gebruik.
> Selfs nadat jy 'n hele klomp keer
> al op die verskil gewys is.
>
>Penkop met die pen
>

"Eintlik" is verwant met die Nederlandse woord "eigenlijk" (dis
eintlik dieselfde woord). As jy in Wes-Vlaandere kom dan vind jy daar
nog baie mense wat hierdie woord nog op dieselfde wyse uitspreek.
Hulle sę dan soiets as "eigen(d)lik". Daardie "t" van "eintlik" kom
dan ooreen met die swakke "d" van hulle woord. En soms verdwyn die "g"
in hulle uitspraak dan kom hulle woord prakties ooreen met die
Afrikaans.
En wat is nou eintlik die verskil tussen "eindelik" en die Nederlandse
"eindelijk", c.q. die Wesvlaamse "eindelik"?
Ons sien onmiddellik dat daar 'n kind met die badwater is weggegooi!

Peskop met die pen

Elaine

unread,
Feb 25, 2003, 6:05:09 AM2/25/03
to
hmmmm, ja - as jy so sę! Afrikaanse meisies is die wildste in die bed! Vra
enige iemand. Afrikaanse meisies en Katolieke meisies. Dis omdat ons al
die jare onderdruk is.

E

"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message

news:3e5af...@news1.mweb.co.za...


> Dis natuurlik nou as die Afrikaanse meisie weet wat om in die bed te doen,

> bygesę! Kan baie leer by die Italianers, byvoorbeeld. SA vroumense

Wouter Plaasvark

unread,
Feb 25, 2003, 6:54:00 AM2/25/03
to
> "Eintlik" beteken hoofsaaklik in Engels "actually" en het dus
> met opinie te doen. "Eindelik" beteken ongeveer "finally

Elaine


Eintlik het iemand eenkeer vir my gesę ek gebruik dit verkeerd
maar nie die verskil uitgewys nie. Ek vra nederig om verskoning.
Ek's op sterk medikasie.

Wouter
Bly om te sien dat jy dit eintlik en eindelik onder die knie het.
Maar watter medikasie gebruik jy, Klipdrif?


Elaine

unread,
Feb 25, 2003, 7:34:50 AM2/25/03
to
"Electric Spinach"

E

Suidwester

unread,
Feb 25, 2003, 7:47:52 AM2/25/03
to
Nooit! Dalk is hulle is bang dis die laaste keer.....of daai deng raak
dalk op?

"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3e5b4...@news1.mweb.co.za...

Annette

unread,
Feb 25, 2003, 8:03:28 AM2/25/03
to
Dit klink soos die R400 bottel parfuum wat die krieket-toeskouer nie die
vold mog in neem niie;))
Annette


"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message

news:3e5b6...@news1.mweb.co.za...

@rogers.com

unread,
Feb 25, 2003, 8:34:11 AM2/25/03
to

Sterrenkijker wrote:


> Peskop met die pen


Jy slaan die spyker op die kop.

Tant Hessie van Phokeng


Elaine

unread,
Feb 25, 2003, 3:15:50 PM2/25/03
to
:o)))))))


"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b3fptc$1k0a4j$2...@ID-92016.news.dfncis.de...

Elaine

unread,
Feb 25, 2003, 3:18:32 PM2/25/03
to
Of dalk hou ons net van goeie uhm... bed pret!

E

"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message

news:3e5b6...@news1.mweb.co.za...

0 new messages