Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

" Lied van die lappop " deur INGRID JONKER

393 views
Skip to first unread message

@rogers.com

unread,
Jan 30, 2004, 11:40:41 PM1/30/04
to
Ingrid Jonker

Lied van die lappop

Ek is die lappop wat nie praat
en maak net op jou liefde staat

Saans lę ek blind en stil en doof
en lig nie meer my semel-hoof

My hande roer nie en my lyf
word met jou weggaan koud en styf

Sonder jou hulp kan ek nie loop:
jy het my sommerso gekoop

en sal my nog een Guy Fawkes-nag
goedmoeds verbrand en daaroor lag.

Ek is die lappop sonder gees
My pyn jou luid gevierde fees.


Paul de Dilbeek

unread,
Feb 1, 2004, 3:25:28 AM2/1/04
to
http://www.bozzetto.com/Flash/Life.htm


"@rogers.com" <bou...@rogers.com> schreef in bericht
news:dlGSb.80707$fgk....@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...

DD

unread,
Feb 1, 2004, 12:09:29 PM2/1/04
to
On Sun, 01 Feb 2004 08:25:28 GMT, "Paul de Dilbeek"
<pdr...@hotmail.com> wrote:

>http://www.bozzetto.com/Flash/Life.htm
>


Slim mense, dié Bruno Bozzetto en Roberto Fratinni ou's, Paul.
Tot die kleur van die rowers is reg:-)

DD

0 new messages