Uit die onderhoud kan mens wel agterkom dat hy haar sielkundig gemartel het.
Sy sal nou natuurlik nie alles sę nie, maar mens kan tussen die lyne hoor -
in die een sin sę sy hy was 'n goeie pa, net om in 'n ander sin te meld dat
sy op die punt was om van hom te verlaat en die kinders met haar saam te
neem omdat sy nie meer kon sien dat die kinders onder sulke omstandighede
onder hom kon aangaan nie.
Hy moes dus uiters manupilerend gewees het
Annette
Dis 'n eienaardige storie - ek is een van daardie eenvoudige mense wat glo
dat niks "plotselings" gebeur nie. Daar is altyd 'n aanloop - en afloop.
Waar het jy die onderhoud gesien Annette?
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b44l8k$1rpefc$2...@ID-92016.news.dfncis.de...
Ja Jonas, ek stem saam - maar soms raak mense so afgestomp dat hulle regtig
niks kan sien of voel aankom nie.
Annette
> wrote in message news:b44p85$d2e$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Vir iemand om iets te doen soos wat hy gedoen het, moes hy onder
geweldige spanning verkeer het. Skiet is 'n ander saak as om iemand
(jou eie kinders) met 'n byl dood te kap.
Sy lieg dat sy blou word in die gesig! (Waar kom hierdie uitdrukking
vandaan? Iemand hier gebruik dit altyd.)
Hulle het op skei gestaan, maar albei wou die kinders hę.
Wat hy gedoen het sal ek nooit goed praat nie, maar sy't gekry waarna
sy gesoek het. Die bitch. Loop sy al?
Max__________________________________________________
"Annette"
Elaine
Wouter
Hei, daar's altyd twee kante, hoor. Ek reken daar is geen verskoning vir
iemand wat sy vrou slaan nie, dis nooit aan nie. Maar dit maak dit nie
een-dimensioneel. By een couple wat ek geken het (die man het 'n hoė profiel
gehad, julle het al almal van hom gehoor) was die vrou dikwels erg cheeky.
Sy het ook 'n vinnige brein en mond gehad en het die drommel gereeld getart,
selfs in geselskap. Toe ek later hoor hy het haar gefoeter was ek nie totaal
verbaas nie. Maar die ou is nie 'n vriend nie, vroueslaners is nie my
vriende nie.
Jonas is reg, daar is altyd twee (of meer) kante. Maar steeds nie
regverdiging om iemand aan te rand nie.
Annette
"Wouter Plaasvark" <plaa...@shotmail.com> wrote in message
news:3e664...@news1.mweb.co.za...
Die man slaan sy vrou.
Een aand na werk gaan hy uit saam met sy pelle en raak gesuip. Hy kom by
die huis en sy kos is koud. Hy's kwaad vir sy vrou, haak af en slaan haar
omdat sy kos koud is. Waar's jou twee kante? Hy kan mos maar sy eie kos
warm maak?
OF, hy vererg hom vir iemand by die werk - hy kom by die huis, en daar's 'n
vuil glas in die wasbak. Hy's klaar befoeterd en gebruik die vuil glas as
'n verskoning om sy frustrasie op sy vrou uit te haal. "Die huis is vuil -
kom hier dat ek jou 'n les leer" - WAP!! foeter hy sy vrou - waar's jou twee
kante?
OF. Die man raak gesuip en raak aan die slaap agter in sy pel se kar, sy
pel vat hom huis toe. By die huis gekom, probeer sy vrou hom wakker maak
sodat hy darem in sy bed kan slaap. WAR!! haak die man af en klap sy vrou
omdat sy hom durf wakker maak - waar's jou twee kante (ek het dit al gesien,
ek ken toevallig so 'n ou).
Ja, in normale verhoudings het 'n saak altyd twee kante. As ek en my man
baklei is daar meeste van die kere twee kante aan die saak, maar mans (of
vrouens) wat hulle vrouens (of mans) mishandel se koppe raas en daar is 9/10
keer nie twee kante aan die saak nie. NIEMAND soek daar voor om deur sy man
(of vrou) aangerand te word nie - dit werk nie so nie.
Groete
Elaine
Wouter
My tweede kant is wat vooraf gebeur het, dalk oor 'n lang periode.
Ek reken hy slaan nie ręrig sy vrou omdat sy kos koud is nie, maar
omdat hy wil. Hy is kwaad/Hy wil homself laat geld/Hy voel
minderwaardig (kies een). En die drank gee hom die verskoning,
dit maak ook sy inhibisies minder. So hy wil en hy kan. Wap!
Watter rede jy ook al kies, daar is 'n geskiedenis tussen die twee
wat dit beďnvloed het. Ek probeer nie sę die slagoffer het skuld nie,
maar daar is altyd twee kante.
Elaine
OF, hy vererg hom vir iemand by die werk - hy kom by die huis, en
daar's 'n vuil glas in die wasbak. Hy's klaar befoeterd en gebruik
die vuil glas as 'n verskoning om sy frustrasie op sy vrou uit te haal.
"Die huis is vuil - kom hier dat ek jou 'n les leer" - WAP!! foeter
hy sy vrou - waar's jou twee kante?
Wouter
Lees hierbo.
Elaine
OF. Die man raak gesuip en raak aan die slaap agter in sy pel se
kar, sy pel vat hom huis toe. By die huis gekom, probeer sy vrou
hom wakker maak sodat hy darem in sy bed kan slaap. WAR!!
haak die man af en klap sy vrou omdat sy hom durf wakker maak
- waar's jou twee kante (ek het dit al gesien, ek ken toevallig so 'n ou).
Wouter
Lees hierbo. Daar is altyd twee kante.
Elaine
Ja, in normale verhoudings het 'n saak altyd twee kante. As ek en
my man baklei is daar meeste van die kere twee kante aan die saak,
maar mans (of vrouens) wat hulle vrouens (of mans) mishandel se
koppe raas en daar is 9/10 keer nie twee kante aan die saak nie.
Wouter
Aikona, lees hierbo. Daar is altyd twee kante.
Elaine
NIEMAND soek daar voor om deur sy man (of vrou) aangerand te
word nie - dit werk nie so nie.
Wouter
Daarmee stem ek saam. Maar ek reken tog die daaglikse interaksies
tussen man en vrou het 'n groot invloed. Maar as daar eers 'n
patroon van mishandeling is, is daar waarskynlik min wat die
slagoffer kan doen behalwe om weg te kom.
"Wouter Plaasvark" <plaa...@shotmail.com> wrote:
>
> Wouter
> Hei, daar's altyd twee kante, hoor. Ek reken daar is geen verskoning vir
> iemand wat sy vrou slaan nie, dis nooit aan nie. Maar dit maak dit nie
> een-dimensioneel. By een couple (die man het 'n hoë profiel
> gehad, julle het al almal van hom gehoor) was die vrou dikwels erg cheeky.
> Sy het ook 'n vinnige mond gehad en het die drommel gereeld getart,
> selfs in geselskap. Toe ek later hoor hy het haar gefoeter was ek nie
Annette
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3e666...@news1.mweb.co.za...
Elaine
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b46pfu$1s5ohg$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
Groete
Elaine
"Wouter Plaasvark" <plaa...@shotmail.com> wrote:
> Wouter
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e66f...@news1.mweb.co.za...
> Elaine, jy moet oppas dat jy nie eendimensioneel na die ding kyk nie.
Twee
> mense gaan trou tog sekerlik nie met die man wat reeds sy vrou slaan nie?
> Ek stem saam dat daar g'n rede vir slaan aan 'n vrou is nie, maar dan weer
> ken ek vrouens van ander mans wat enige man na drank of geweld sal dryf.
> Dis by diesulkes wat 'n ou moet verbystap, maar wat van die man wat op so
'n
> vrou verlief raak en dink sy sal verbeter in die huwelik? Net soos
vrouens
> wat dink suipers sal minder suip as hulle eers getroud is?
> Een spesifieke geval waaraan ek kan dink is 'n egpaar wat ek ken waar
> die vrou so 'n perfektionis is dat haar man sy skoene moet uittrek by die
> voordeur sodat hy nie daarmee op haar matte mag loop nie. As hy iets
> klaar geëet het, maak sy onmiddellik skoon. Voor hulle bed toe gaan, was
> sy eers skottelgoed. Perfek, maar die ou het haar gelos 'voor ek haar
een
> dag moer' want hy het soos 'n vreemdeling in sy eie huis gevoel.
> Wat ek probeer sę, is dat so 'n storie kom gewoonlik van ver af en
Elaine
Ek stem nie saam nie. Ek bly by wat ek gesę het. Party mans slaan
maar net aan hulle vrouens omdat hulle een of ander sielkundige
probleem het. Partykeer is hulle heel oulik aan die begin en later,
wanneer hulle getroud is of saambly en hy't 'n sielkudinge houvas op
haar, begin hy haar slaan.
Wouter
Ons verskil dalk minder as wat jy dink. Daar is beslis mans wat
inherent manipulerend is. 'n Hele paar vroue ook, maar hulle
is gewoonlik minder gewelddadig.
Elaine
Daar's geen rede nie, daar's geen twee kante nie, die man se kop
raas maar net. Soms moet ons maar vrede maak met die saak
dat dit nie altyd altwee kante se skuld is nie.
Wouter
Ek het nooit gesę of bedoel dat albei kante altyd skuld het nie.
Om die waarheid te sę het ek die teenoorgestelde gesę, ek glo in
die verreweg die meeste gevalle is die skuld solied by die slaner,
wat nie die persoonlikheid het om 'n situasie te verwerk nie. Maar
selfs is al die skuld by die slaner, is daar steeds twee kante,
iets het hom tot op daardie punt gebring. En as jy glo dis
net sy kop wat raas en nie baie goed na albei kante luister nie,
gaan jy nooit weet wat gebeur het om hom tot op daardie punt
te bring nie. Vroueslaners tree dikwels berekend en soms selfs
voorspelbaar op, ek stem weer nie saam met jou gevolgtrekking
dat "die kop maar net raas nie". Dis te maklik en dit werk nie so nie..
Elaine
Sulke mans rand ook gewoonlik hulle kinders aan. As jy nou vir
my sę daar's twee kante aan daai saak dink ek jy't hulp nodig.
Wouter
Die blote feit dat iemand iets gewelddadigs en onsinnigs aanvang,
maak dit nie een-dimensioneel nie. Daar is altyd (minstens) twee kante.
En nee, ek reken ek kan sonder hulp regkom, ek slaan ook aan geen vrou nie.
Groete
Elaine
"Wouter Plaasvark" <plaa...@metroweb.nospam.co.za> wrote
>
Vroueslaners tree dikwels berekend en soms selfs
> voorspelbaar op, ek stem weer nie saam met jou gevolgtrekking
> dat "die kop maar net raas nie". Dis te maklik en dit werk nie so nie..
>
Wouter
Ek stem saam, ons los dit. Dan stem ons darem oor iets 100% saam :-)
sy skoene moet uittrek by die
> voordeur sodat hy nie daarmee op haar matte mag loop nie. As hy iets
> klaar geëet het, maak sy onmiddellik skoon. Voor hulle bed toe gaan, was
> sy eers skottelgoed.
O gits, ek sal moet ophou skottelgoed
was voor ek gaan slaap.
En die ou moet tog maar nie na Kanada
kom nie. Hier trek ons almal ons skoene
uit by die voordeur, soos goeie Japannese.
Tant Hessie van die Algonquins
Hy sal maar die VSA en 'n hele klomp ander kulture/lande ook moet
verbygaan, want om jou skoene uit te trek is algemene gebruik.
Yeeuughy - GROSS! Alle mense is nie so 'n algemene morsige spul,
nie. Meeste van ons ruim op en was darem ten minste die skottelgoed
(of pak die skottelgoedwasser in ten minste), voor ons bed toe gaan.
Dus twyfel ek of die probleem by die vrou gelê het - ek dink die man
was dalk nie baie gewoond nie.
Dieselfde geld vir albei kante, vrouens kan net so goed verbloem soos mans,
maar die feit van die saak is, ons leerken eers mekaar se persoonlikehede
werklik wanneer ons trou of begin saam bly... ek het maar net gepraat van 'n
vrou omdat dit eenvoudiger is. 'n Mens kry maar sulke vrouens ook. Hoewel
ek glo 'n vrou vind dit makliker om getrou te bly aan haar man as wat 'n man
dit vind om getrou te bly aan sy vrou.
Ek glo in elk geval nie daaraan nie. Ek glo vas aan "oop" verhoudings.
Moenie vir my lieg nie en ek sal nie vir jou lieg nie. As jy in die
versoeking gestel word, neem 'n oomblikkie, dink aan my en gebruik 'n
kondoom. Dis al wat ek vra, ek kan hom in elk geval nie keer om rond te
loop nie.
Groete
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e673...@news1.mweb.co.za...
Annette
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e686...@news1.mweb.co.za...
Dis net jammer 90% van die land se mans weet nie wat hulle doen in die bed
nie, so die kans is goed sy sal dit nie geniet nie! Dit kan 'n man maklik
'n jaar of meer vat om uit te vind wat doen dit vir sy meisie. Vrouens kan
baie vinniger uitfigure wat doen dit vir hulle mans. So binne die eerste
paar minute weet jy al waarvan die man hou terwyl die man nog steeds
clueless is. So jy moenie kom praat van test drive hier nie - jy sal dalk
die een wees wat geweeg en te lig gevind sal word :-)))
Maar, aan die anderkant, is daar meer aan 'n verhouding vir vrouens as net
seks. Jammer tog jy dink sy moet briljant wees in die bed vir jou om met
haar te wil trou, daar's meer aan die lewe en verhoudings as net seks.
Besides, jy kan haar mos oplei? G'n wonner jy's nog nie getroud nie. Die
seks raak eindelik maar roetine na 'n ruk, en dan wat? Julle moet seker
darem nog steeds 'n ander konneksie as net seks hę, anders sal geen
verhouding uitwerk nie.
Groete
Elaine
>Net jammer die res van die samelewing stem nie saam met jou nie.
>G'n wonner jy's nog nie getroud nie
Beter kon ek dit nie stel nie. Goed gesę Elaine. Ons moet maar
hierdie ou Fred Flintstone verskoon, of as iemand genoeg geduld het,
kan hulle hom op 'n mooi manier probeer reghelp? :-)
Groete
Elaine
>Dankie. Ek's nou nie so geduldig nie, maar ek glo daar's sulke geduldige
>mense daarbuite.
Klink of jy daarbinne die matrix sit? :-))
>Dan moet ons seker ook in ag neem dat party mense nie reg
>gehelp WIL word nie.
Dit is natuurlik ook waar. Mens vergeet soms dat almal nie dieselfde
waardes en lewensbeskouinge handhaaf nie - en dat hulle dalk heel
gelukkig en tevrede is met hulle "wereld".
Amper :-))
> Dit is natuurlik ook waar. Mens vergeet soms dat almal nie dieselfde
> waardes en lewensbeskouinge handhaaf nie - en dat hulle dalk heel
> gelukkig en tevrede is met hulle "wereld".
Jaaa, maar ek kan ook nogal balhorig wees as ek wil hoor? As ek eers my
mind op 'n ding het sal jy hom moeilik verander, maar as ek verkeerd was sal
ek gou erken ek was verkeed :o))
Elaine
Deesdae moet mens weet wanneer om beswaar aan te teken:))
Annette
wrote in message news:3e6c3...@news1.mweb.co.za...
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
> Jissum, maar julle koeke trek laer op my! Jy kan nie veel ondervinding
> van die storie hę nie, kan jy? Of het jy al saam met genoeg mans geslaap
> dat jy daai 90% statistiek gestand kan doen? Duidelik hol jy nog rond
> tussen die stereotipe 'van mans is met omtrent enigiets tevrede' en dat
> vrouens groter behoeftes het.
Eintlik nie. Ek het al genoeg mans getraai om vir jou te kan sę hulle weet
nie wat hulle doen nie. En ja, vrouens het groter behoeftes as mans. Dis
hoekom dit ons 30 minute vat om 'n orgasme te kry en mans net 5 minute :-))
Dis hoekom ons voorspel nodig het en julle nie.
Strontstorie! Julle DINK blykbaar dat as
> jy 'n man toegelaat het om met jou seks te hę, dan het jy hom klaar
tevrede
> gestel? Is dit hoekom jyself dan vir jouself die 'slet' etiket wil
> aanhang? Moet julle vroumense nie dalk begin dink aan die moontlikheid
dat
> 'n man dalk nie tevrede kan wees met 'ons het hom toegelaat, hy moet
> dankbaar wees' nie?
Ek het nooit gesę dis net seks nie. ek het gesę dis baie makliker vir 'n
vrou om uit te figure waarvan mans hou as wat dit is vir 'n man om uit te
figure waarvan vrouens hou. Weet jy waar die "G-spot" is? My man weet en
hy't eers onlangs uitgevind. Hy's ook die enigste een wat weet hoe om dit
vir my "te doen". Weet jy hoe om met daar oulike ding by name van die
Klitoris te werk? Weet jy wat om met 'n vibrator te doen? Kom hier dat
Elaine vir jou 'n ding of twee leer.
Dat hy dalk van 'n vroumens die intelligensie verwag
> om te besef dat seks net 'n liggaamlike aksie is wat 'n klein deeltjie
> uitmaak van die totale verband tussen man en vrou?
Dis mos wat ek gesę het!
> En skatties, net soos jy tussen die mans die groot en die klein kry,
so
> verskil die vrouens ook maar. Jy kry Corsa'tjies en jy kry familieBenze
en
> ek praat nie van die res van haar lyf nie! DAAR! Die een ou sal
spasie
> kan waardeer en geniet, terwyl die ander verlore gaan raak.
Is so
> Julle sal my nooit oortuig dat 'n toetsrit nie nodig is nie. Ek het
> nog nooit 'n vrou 'n slet genoem nie en ek reken 'n man wat los rondslaap
om
> dan ook maar 'n slet te wees. Bo alles, dis 'n moer lekker tydverdryf,
dié
> slet wees!!
Miskien dink jy so, miskien dink ek so. My ma en pa en hulle hele
generation dink nie so nie.
Groete
Elaine
Groete
Elaine
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b4hdhb$2067l1$2...@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is ook 'n voorstander van prektis makes pervekt:))
> Ek ken 'n geval waar die twee onervare duifies op hul huweliksnag deur 'n
> dokter gehelp moes word om van mekaar los te kom:))
> Hulle huwelik het nie gehou nie.
> Deesdae moet mens weet wanneer om beswaar aan te teken:))
>
> Annette
Annette
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6c4...@news1.mweb.co.za...
Annette
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3e6c5...@news1.mweb.co.za...
> Ek was 'n maagd toe ek die eerste keer saam met my man bed toe is. Dis 8
> jaar later en ons is nog steeds baie heppie saam. Hy't my 'n paar dinge
> geleer en ek het myself 'n paar dinge geleer, en ons het saam
> geëksperimenteer en boeke gelees en so aan. Soos ek vir Suidwester gesê
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b4hmb8$20876d$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
> > geëksperimenteer en boeke gelees en so aan. Soos ek vir Suidwester gesę
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6c3...@news1.mweb.co.za...
E
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b4hmb8$20876d$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6c5...@news1.mweb.co.za...
> Hier wil ek net vir jou sę die G-spot is al óú nuus en sy maatjie daar by
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6c5...@news1.mweb.co.za...
> Heh? Weerspreek jy nie jouself so effe nie? Of jy verneuk jou man een
> moerse skoot of jy jok so effe? Jy sę jy is as 'n maagd getroud maar tog
> het jy al genoeg mans geprobeer om breër ondervinding te hę?
Of ons het 'n oop verhouding soos ek al voorheen genoem het, so ek kan hom
nie verneuk nie want ons glo nie daaraan nie. Saam geëksperimenteer is baie
wyd... raai maar self in jou beknopte węreldjie waarvan ek praat.
> Ek dink egter jy mik vir die seks alleen en sien nie die breër prentjie
raak nie.
Ek's nie as maagd getroud nie. Toe ek saam met my man geslaap het die
eerste keer was ons nog nie getroud nie. As dit by one night stands kom is
daar nou nie juis veel iets anders aan die prentjie as seks nie, is daar?
Dis egter so dat alle
> mense maskers het en een seker manier om daai masker af te kry, is
hom/haar
> tot op die uiterstes te vat en dan te kyk wat spring uit.
Stem saam
As getroude sal
> jy sekerlik weet dat alle mense snaakse gewoontetjies het en die kans is
> daar dat jy nie daarmee sal wil saamleef nie. Aanpas is 'n moerse
begrip,
> maar as daar nog so 'n paar dinge oor die jare bykom, dan gaan julle skei.
Ag nee wat, ek dink ek ken al sy dingetjies teen die tyd. Aanpassing was
dit wel gewees, maar ek hanteer elke nuwe nuk en gril soos dit kom. Werk
dit uit, kom oor dit en gaan aan met die lewe. Ons het baie reëls wat nooit
gebreek sal word nie. Een van hulle is ons strei nie oor geld nie. Glad
nie, as ons het, het ons en ons geniet dit saam, as ons nie het nie, het ons
nie en ons suffer saam. Eerlikheid, en vryheid is ander reëls, ons probeer
mekaar nie beheer nie. Ek sę nie vir hom wat hy mag doen nie, en hy sę nie
vir my nie. Elaine se resep vir 'n suksesvolle huwelik :o))
Groete
Elaine
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3e6c7...@news1.mweb.co.za...
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3e6c8...@news1.mweb.co.za...
>
>
> "Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
> news:3e6c5...@news1.mweb.co.za...
> > Heh? Weerspreek jy nie jouself so effe nie? Of jy verneuk jou man
een
> > moerse skoot of jy jok so effe? Jy sê jy is as 'n maagd getroud maar
tog
> > het jy al genoeg mans geprobeer om breër ondervinding te hê?
>
> Of ons het 'n oop verhouding soos ek al voorheen genoem het, so ek kan hom
> nie verneuk nie want ons glo nie daaraan nie. Saam geëksperimenteer is
baie
> wyd... raai maar self in jou beknopte wêreldjie waarvan ek praat.
> mekaar nie beheer nie. Ek sê nie vir hom wat hy mag doen nie, en hy sê
> Miskien dink jy so, miskien dink ek so. My ma en pa en hulle hele
> generation dink nie so nie.
Moenie wat jy ouers sę verwar met wat jou
ouers se generation gedoen het nie. Weet jy
hoe 'n essensiële deel van 'n jongman se
beursie bestaan het uit 'n kondoom in die
vyftigerjare?
Maar met wie jy trou het in baie gevalle
bloedweinig te doen of jy met hulle voor die
huwelik geslaap het of nie. Trou met iemand
was altyd en is nog altyd meer 'n geval van
sosiale stand, van intelligensie, van die
ekonomiese prys wat die man ( of die vrou)
aan haar/sy toekomstige eggenoot heg. Glo
dit as jy wil, maar die beste huwelike is
nog altyd dié wat 'n goeie belegging is.
En in die ou dae het hulle dit meer in dié
lig gesien. Vandaar die "dowry" en die
"lobola."
Gloudina
Elaine
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b4i777$1uvmia$3...@ID-92016.news.dfncis.de...
Groete
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6ca...@news1.mweb.co.za...
> OK. Ek dink maar net 'n ou kan voor die tyd navorsing doen, maar dan is
ek
> 'n control freak. Ek beplan en ondersoek alles tot die dood toe. Dis
> hoekom ek myself nie kan dronk drink nie. Ek sien die dronk drol wat aan
> die einde staan en dan besluit ek ek gaan nie meer in beheer wees
nie.....so
> ek drink eintlik nie so dat jy dit sal agterkom nie. Kar koop is 'n
> vreeslike storie en verkoopsmense moet hare op hul tanne hę om aan my 'n
kar
> te verkoop. Hierdie dametjies met die kort rokkies en lae halse kan maar
> los. Ek waardeer wat hulle wys, maar as sy nie haar produk ken nie, gaan
> sy nie slaag nie.
> Sę my Elaine, wat sę jy en Annette van vroumense wat willens en wetens
> hulle vroulikheid en looks gebruik om goete te verkoop? Almal weet 'n
kort
> rokkie en 'n lae hals gaan enige verkoopsmeisie se verkope opstoot, so wat
> noem ons so iemand? 'n Prostituut? Wat van enige vrou wat by haar baas
> flikflooi om sę 'n dag af te kry? Is sy ook 'n prostituut? Wat van die
> meisie wat meer geneë tot 'n man is as hy die moeite doen om haar
ordentlik
> uit te neem? Is dit nie ook maar betaling vir gunste nie? Wat van die
> huisvrou wat haar man in die bed snoep omdat hy nie wil doen wat sy sę
Groete
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6c8...@news1.mweb.co.za...
Elaine
Behalwe dat 13 miskien 'n bietjie te vroeg is vir die
> Karma Sutra. Ek sou liewer sę 16.
Dit is nie Karma Sutra nie, Elaine. Dit
is Kama Sutra. (Kama is dink ek Sanskrit
vir liefde.) En die sutra is 'n voorskrif
vir seksuele omgang volgens die wette van
'n godsdiens. Dit wys net hoe agteraf die
westerse kultuur is, hoe baie meer verfynd
en "with it" die kulture is van veral die
Indiese subkontinent.
Tant Hessie van Soekmekaar
E
Deesdae betaal vrouens net so baie om hulle huishouding aan die gang te hou
hoor? Ek betaal gereeld as ek en my man uitgaan vir ete en ek help met
huishoudelike uitgawes. As 'n man wil skei omdat sy vrou se "dingetjies"
hom irriteer, dan verdien hy om te betaal. Niemand is perfek nie, en as ek
sy strooi kan opvreet, kan hy myne opvreet. Elkeen het maar sy negatiewe
kante, en ons leer om daarmee saam te leef.
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6d7...@news1.mweb.co.za...
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6db...@news1.mweb.co.za...
E
"Wouter Plaasvark" <plaa...@shotmail.com> wrote in message
news:3e6de...@news1.mweb.co.za...
> Elaine
> ... kan jou deesdae maklik R100 per kom of meer uit die sak jaag.
>
> Wouter
> Dan is die wittebrood seker die duur deel van die troue?
>
>
>
>
>
>
Natuurlik sal die vrou die man ook moet vergoed vir:
Elektriese bystanddiens ( as hy dit kan doen of sy self dit nie kan doen
nie)
Rioolskoonmaakwerk ( as hy dit kan doen en sy self dit nie kan doen nie)
Oorskakeling van TV kanale ( 6 - 10nm in die week en naweke teen 2c per uur,
min 1c per uur vir irritering)
Annette
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6ee...@news1.mweb.co.za...
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6f0...@news1.mweb.co.za...
> > > net omdat hy meer verdien? Sekerlik kan hy by die TV lê en jy doen
Elaine
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6ee...@news1.mweb.co.za...
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b4mvpo$21ha82$2...@ID-92016.news.dfncis.de...
E
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6f0...@news1.mweb.co.za...
"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3e6f2...@news1.mweb.co.za...