Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Ouma en Oupa

135 views
Skip to first unread message

Elaine

unread,
May 23, 2003, 4:42:02 AM5/23/03
to
Ouma en Oupa sit op die stoep
Oupa gee 'n harde poep
Ouma vra wat makeer
Oupa sę my maag is seer
Ouma sę eet 'n peer
Oupa se nee, dan poep ek weer.


Annette

unread,
May 23, 2003, 5:19:59 AM5/23/03
to
Oupa en Ouma sit op die stoep
Oupa gee 'n harde roep
Ouma vra wat makeer
Oupa sê sy broek het geskeur.

Annette


"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3ecddef3$0$2...@hades.is.co.za...


> Ouma en Oupa sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra wat makeer

> Oupa sê my maag is seer
> Ouma sê eet 'n peer

Jonas

unread,
May 23, 2003, 5:37:13 AM5/23/03
to
Wat is die Afrikaans vir lekker-kitch?

Seker lekker-kitch ....
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:bakp4j$pffi$1...@ID-92016.news.dfncis.de...

Elaine

unread,
May 23, 2003, 5:49:20 AM5/23/03
to
Hmmmm - my oupa het altyd hierdie rympie vir my vertel toe ek 'n kind was.
My ma wou altyd horries kry as hy begin met Oupa en Ouma. Nee, ek sien
Gloudina pos gedigte, toe dog ek, ek sal ook maar enetjie pos :-))

E

"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:3ecdebed$0$2...@hades.is.co.za...

emmy

unread,
May 23, 2003, 6:27:08 AM5/23/03
to
HA HA grappig .. of zoals wij zeggen Leuk!!

grt emmy

"Elaine" <evd...@hotmail.com> schreef in bericht
news:3ecddef3$0$2...@hades.is.co.za...

Suidwester

unread,
May 23, 2003, 6:48:16 AM5/23/03
to
Wat's die definisie van 'n poep? Dis 'n boodskap wat kom van
dermstad.....dit bring die blye tyding, drol is op pad!

"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3ecddef3$0$2...@hades.is.co.za...

@rogers.com

unread,
May 23, 2003, 9:19:07 AM5/23/03
to

Elaine wrote:

> Ouma en Oupa sit op die stoep
> Oupa gee 'n harde poep
> Ouma vra wat makeer
> Oupa sę my maag is seer

Hierdie sęding in al sy vorme is natuurlik
een van die stukke kultuurgoed wat meeste
Afrikaners aanmekaar bind. (Ek dink dus
dat dit moes ontstaan het, of ge-erf is,
voor 1838 toe die oorspronklike groep van
"Afrikaners" in twee opgebreek het.)
Ek hou veral van die gebruik wat Kramer
daarvan gemaak het in sy songs. Hy het van
sy fynste politieke kritiek juis aan die
hand van hiervan geskryf.

Gloudina

Koot

unread,
May 23, 2003, 9:44:30 AM5/23/03
to
So, jy's as't ware 'n loepie gepos...

Ken iemand die ou-ou vers wat gaan oor iets soos
"Jan twiek, Jan Twak, Jan hawersak"
ens...?

Elaine

unread,
May 23, 2003, 10:19:22 AM5/23/03
to
hehehehehehe

"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3ecdf...@news1.mweb.co.za...

Elaine

unread,
May 23, 2003, 10:21:36 AM5/23/03
to
Kramer? Soos in David Kramer?

E

<@rogers.com> wrote

@rogers.com

unread,
May 23, 2003, 10:47:39 AM5/23/03
to

Elaine wrote:

> Kramer? Soos in David Kramer?

Absoluut. Ek dink daar is twee liedere
van hom wat daarmee werk.

Gloudina

Jonas

unread,
May 23, 2003, 11:13:36 AM5/23/03
to

"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3ecdeeb9$0$2...@hades.is.co.za...

Jonas

unread,
May 23, 2003, 11:14:22 AM5/23/03
to
Elaine - ja - en ons almal weet wat dog gedoen het.

"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message

news:3ecdeeb9$0$2...@hades.is.co.za...

Elaine

unread,
May 23, 2003, 12:03:19 PM5/23/03
to
Nee, kan hom nie onthou nie. Miskien voor my tyd :-)

E

Elaine

unread,
May 23, 2003, 12:04:20 PM5/23/03
to
:-))

E

"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message

news:3ece3af4$0$2...@hades.is.co.za...

Elaine

unread,
May 23, 2003, 12:05:40 PM5/23/03
to
Ek het nou nog nooit ou David Kramer gesien as iemand wat politieke kritiek
deur sy musiek lewer nie. Miskien deur sy nuwer goed, maar ek kan nie sien
watse boodskap ek veronderstel is om te kry uit "Hier sit die manne in die
Royal Hotel" nie.

E

@rogers.com

unread,
May 23, 2003, 1:27:33 PM5/23/03
to

Elaine wrote:

> Ek het nou nog nooit ou David Kramer gesien as iemand wat politieke kritiek
> deur sy musiek lewer nie.


Ek dink jy ken óf nie vir die werk
van David Kramer baie goed nie, of
anders "verstaan" jy nie aldag wat
Kramer probeer sę nie.

Gloudina

Elaine

unread,
May 23, 2003, 6:47:35 PM5/23/03
to
OF, miskien analiseer ek nie alles so diep soos party mense nie, en geniet
soms 'n ding vir wat dis is...

E

Wouter Plaasvark

unread,
May 23, 2003, 6:49:54 PM5/23/03
to
bbbbbbbbbElaine

Ek het nou nog nooit ou David Kramer gesien as iemand wat politieke kritiek
deur sy musiek lewer nie. Miskien deur sy nuwer goed, maar ek kan nie sien
watse boodskap ek veronderstel is om te kry uit "Hier sit die manne in die
Royal Hotel" nie.

Wouter
Dit was juis sy ouer goed wat meer politieke kommentaar gelewer het, Elaine.
Toe hy Royal Hotel en Blokkies Joubert geskryf het was hy al meer
kommersieel ingestel. Sy gewildste liedjies is nie sy tipiese liedjies nie.

Gaan soek die lirieke van liedjies soos "Botteltjie Blou", "Hekke van
Paradise", "Skipskop", "Rockspider", "Prisoners of War",
"Out of the Blue", "Kobus le Grange Marais" en nog baie ander, dis
voorbeelde van sy meer tipiese liedjies..

Jy sal van dié lirieke kry by
http://www.gipsie.co.za/Lyrics/davidkramer/davidkramer.htm
Ongelukkig is daar meer van sy nuwe as ou lirieke op die Internet
beskikbaar.

Deesdae is hy meer van 'n Rocker en ook baie gewilder by die jonger garde as
vroeër. Daar is ook baie minder en dikwels geen politiek in sy hedendaagse
liedjies nie. Kramer spandeer wel heelwat energie aan die bekendmaking
van kunstenaars uit arm gebiede.


Elaine

unread,
May 24, 2003, 7:27:59 AM5/24/03
to
Jong, toe ek David Kramer geluister het was ek nog baie jonk, en wat ek van
politiek af geweet het was eenvoudig dit. Wittes maak so en swartes mag
nie, en dis hoe ver my kennis gestrek het :-)). Ek was miskien 5 of 6 toe
oom David sy Piek bereik het, dit wat ek kan onthou was meer humoristies, in
my oė, as polities. Maar dis musiek, en elkeen kan sien wat hy wil in 'n
song. Jy sien die son ondergaan in een liedjie ek sien die son opkom.

E

Wouter Plaasvark

unread,
May 24, 2003, 11:15:20 AM5/24/03
to
Elaine

Jong, toe ek David Kramer geluister het was ek nog baie jonk, en wat ek van
politiek af geweet het was eenvoudig dit. Wittes maak so en swartes mag
nie, en dis hoe ver my kennis gestrek het :-)). Ek was miskien 5 of 6 toe
oom David sy Piek bereik het, dit wat ek kan onthou was meer humoristies, in
my oė, as polities. Maar dis musiek, en elkeen kan sien wat hy wil in 'n
song. Jy sien die son ondergaan in een liedjie ek sien die son opkom.

Wouter
Ek vermoed die probleem is met jou jeug, soos jy self sź. :-)
As jy 5 of 6 was toe hy gepiek het, was jy skaars gebore toe hy
nog op sosiale kommentaar gekonsentreer het.

Kramer se vroeė liedjies, dit was nog op langspeelplate, voor daar kassette
was, om van CD's nie eers te praat nie, het verskeie rou liedjies gehad met
'n swaar gemeenskapsinslag, soos "Botteltjie Blou". Dis nie ligte musiek
nie, daar is geen humor in nie, die betrokke een gaan oor die verdriet van
'n bergie en sy bottel blouspiritus. En daar was heelwat sulke swaar
liedjies, maar ook ligter humoristiese liedjies. Later het Kramer baie meer
op laasgenoemde gekonsentreer, dit het om ook 'n baie groter aanhang besorg.

Terloops, ek dink Kramer is die afgelope jaar of twee op 'n nuwe piek, hy is
baie gesog by bv. die KKNK en sy CD's verkoop ook goed. Die tweede piek is
dalk hoėr as die eerste een?


@rogers.com

unread,
May 24, 2003, 5:58:20 PM5/24/03
to

Wouter Plaasvark wrote:


> Terloops, ek dink Kramer is die afgelope jaar of twee op 'n nuwe piek, hy is
> baie gesog by bv. die KKNK en sy CD's verkoop ook goed. Die tweede piek is
> dalk hoėr as die eerste een?


Was hy nie ook op een of ander stadium in
die laaste jaar of twee besig om iets in
London op die planke te bring nie?

Gloudina


Lorinda

unread,
May 24, 2003, 6:39:52 PM5/24/03
to

<@rogers.com> wrote in message news:3ECFEB4D...@rogers.com...

>
>
> Was hy nie ook op een of ander stadium in
> die laaste jaar of twee besig om iets in
> London op die planke te bring nie?
>
> Gloudina
>
Ek weet net van "Kat and the Kings" so 5 jaar gelede by die Tricycle Theatre
en later ook in die West End vir so 6 maande. Toe "Poison" so twee jaar
gelede, ook by die Tricycle (ek glo nie die een het die West End bereik
nie).

Lorinda

Elaine

unread,
May 24, 2003, 7:42:38 PM5/24/03
to

"Wouter Plaasvark" <plaa...@shotmail.com> wrote:
>
> Wouter
> Ek vermoed die probleem is met jou jeug, soos jy self sê. :-)

> As jy 5 of 6 was toe hy gepiek het, was jy skaars gebore toe hy
> nog op sosiale kommentaar gekonsentreer het.
Elaine:
Jy's heel moontlik reg hoor!

> Terloops, ek dink Kramer is die afgelope jaar of twee op 'n nuwe piek, hy
is
> baie gesog by bv. die KKNK en sy CD's verkoop ook goed. Die tweede piek is

> dalk hoër as die eerste een?
Elaine:
Ek sal nou nie regtig weet nie. Ek's nie mal oor Kramer nie, en ek luister
nie rerig na sy musiek nie, ek ken ook nou nie eintlik mense wat van sy tipe
musiek hou nie. Die laaste paar jaar het my smaak in musiek drasties
verander, en ek kan nie sien hoe Kramer by my huidige "kolleksie" van musiek
sal inpas nie.


Wouter Plaasvark

unread,
May 25, 2003, 2:48:40 AM5/25/03
to
> Wouter

> As jy 5 of 6 was toe hy gepiek het, was jy skaars gebore toe hy
> nog op sosiale kommentaar gekonsentreer het.

Elaine:
Jy's heel moontlik reg hoor!

> Terloops, Kramer is die afgelope jaar of twee op 'n nuwe piek..

Elaine:
Ek sal nou nie regtig weet nie. Ek's nie mal oor Kramer nie, en ek luister
nie rerig na sy musiek nie, ek ken ook nou nie eintlik mense wat van sy tipe
musiek hou nie. Die laaste paar jaar het my smaak in musiek drasties
verander, en ek kan nie sien hoe Kramer by my huidige "kolleksie" van
musiek sal inpas nie.

Wouter
Kramer is deesdae gewild onder die tieners.
Dalk was jy destyds te jonk en dalk is jy nou te oud vir hom :-)


Elaine

unread,
May 25, 2003, 7:20:17 AM5/25/03
to

"Wouter Plaasvark" <plaa...@shotmail.com> wrote:
>
> Wouter
> Kramer is deesdae gewild onder die tieners.
> Dalk was jy destyds te jonk en dalk is jy nou te oud vir hom :-)

Elaine:
Hemel, ek kan ook nie my timing reg kry nie! :o))


Frikkie Potgieter

unread,
May 25, 2003, 12:17:28 PM5/25/03
to
JA,
HIER SIT DIE kommies IN DIE parliment....

Komiese Groete

On Fri, 23 May 2003 18:05:40 +0200, "Elaine" <evd...@hotmail.com>
wrote:

0 new messages