Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

xenofobia

4 views
Skip to first unread message

Riaan

unread,
May 14, 2008, 7:25:06 AM5/14/08
to
En hier het ons die laaste paar dae te doen met 'n nuwe verskynsel
enaamd - xenofobia.

Ek sal graag wil hoor presies wat is die verskil tussen xenofobia en
rassisme .... Laat ek bietjie dink, is dit dalk omdat dit swart teen swart
is en geen swarte in sy lewe mos 'n rassis kan wees nie. Wonder of die
polisie sterker sou opgetree het as dit 'n klomp wit Suid-Afrikaners was wat
die lot so lekker opdonner hier in Alex.

Dave

unread,
May 14, 2008, 7:44:15 AM5/14/08
to
On Wed, 14 May 2008 13:25:06 +0200, "Riaan" <Ri...@notvalid.co.za>
wrote:

Van vlieë gepraat, dis nie so skoon daar in die Tswanese Pretoria, nie
né:-)

Riaan

unread,
May 14, 2008, 8:17:23 AM5/14/08
to

"Dave" <da...@durbs.koza> wrote in message
news:k1kl241cqash1fece...@4ax.com...

> Van vlieë gepraat, dis nie so skoon daar in die Tswanese Pretoria, nie
> né:-)


Ek bly in Centurion in 'n estate wat so 1Km weg is van 'n dump site wat tuin
afval hanteer. Die laaste paar dae is die plek vir jou een helse gemors, met
sakke vor gemors (ook goed wat nie deur die site aanvaar word nie) daarin,
en ek kan jou nie vertel hoe pateties dit lyk nie. Sipho besef ook nie dat
wanneer die strike verby is hy en sy maatjies dit gaan skoonmaak nie.


0 new messages