Die Afrikaanse taal die klink vir ons so soet;
Hy is ons moedertaal, sit in ons murg en bloed;
Ons ruil hom vir g'n taal, al is dié nog so skoon;
Daarvoor het ons gely veragting, smaad en hoon.
Deur eendrag saamgeknoop in sterke broederband,
Is al die burgers vry van ons verenigd land;
Die land is ruim en kan miljoene nog bevat;
Die band kan niemand breek met wapens, geld of wat.
Europa, roem gerus op al jou grote prag;
Ons wil ons lot nie ruil, nie vir een enkel dag;
By jou is plaasgebrek en dikwels hongersnood,
By ons is goud genoeg, dié wat wil werk, het brood.
Die heilige Bybelboek word by ons hoog geëer;
Ons ag dit as die Woord van onse liewe Heer;
Hy leer wat ons moet doen, en dit is ons genoeg;
Ons breng hom waar ons kom tesame met die ploeg.
Gedenk aan volk en land, getroue Hemelheer,
Sien gunstig ook op ons nes op ons vaders neer!
Bekroon ons handewerk en skenk ons U gena,
En segen, liewe Heer, verenigd Afrika!
Waar Tafelberg begin tot ver in die Transvaal
(waar die stormers 'n slag wen, tot waar die Cats nog steeds verloor)
Woon één verenigd volk, één algemene taal;
(woon 'n kwaai verdeelde volk met 11 algemene tale)
'n Volk voorheen miskend, 'n taal voorheen gesmoord,
('n Vol wat almal ken, met tale wat niemand kan praat behalwe Africenglish)
Maar nou beroemd, geëerd, in oos, wes, suid en noord.
(en nou berug, verslae en bespot uit elke oord)
.........................
En segen, liewe Heer, verenigd Afrika!
(Nkosi sikelel' i'united Arica)
Grt emmy
=================================================
# Tekstdichter: Gerard Krekelberg (1864-1937)
# Componist: Henri Thijssen (1862-1926)
# Ontstaan op 31 januari 1909
Het Limburgse volkslied was aanvankelijk bedoeld als een romantische ode op
de provincie Nederlands-Limburg.
Het Limburgse volkslied werd er geschreven door de Nederlandse onderwijzer
Gerard Krekelberg (1864-1937). Hij schreef de tekst waarschijnlijk op
verzoek van Hendrik Thyssen (1862-1926), dirigent van het Roermonds
Mannenkoor, die het lied in 1909 voor het eerst uitvoerde.
===========================================================================
Het Limburgse volkslied
"Limburg mijn Vaderland"
Waar in 't bronsgroen eikenhout
't nachtegaaltje zingt;
Over 't malse korenveld
't lied des leeuweriks klinkt;
Waar de hoorn des herders schalt
langs der beekjes boord:
refrein:
Daar is mijn Vaderland
Limburgs dierbaar oord!
Daar is mijn Vaderland
Limburgs dierbaar oord!
Waar de brede stroom der Maas
statig zeewaarts vloeit;
Weeldrig sappig veldgewas
kost'lijk groeit en bloeit;
Bloemengaard en beemd en bos
overheerlijk gloort:
- refrein -
Waar der vaad'ren schone taal
klinkt met held're kracht;
Waar men kloek en fier van aard
vreemde praal veracht;
Eigen zeden, eigen schoon
't hart des volks bekoort:
- refrein -
Waar aan 't oud Oranjehuis
't volk blijft hou en trouw;
Met ons roemrijk Nederland
één in vreugd en rouw;
Trouw aan plicht en trouw aan Geus
heerst van Zuid tot Noord:
=====================================================
> C.P. Hoogenhout
> Ons Toekomstige Volkslied
>
> Waar Tafelberg begin tot ver in die Transvaal
> (waar die stormers 'n slag wen, tot waar die Cats nog steeds verloor)
Van Seepunt met al die dwelmsmouse tot by Gauteng met sy wille kapings
>
> Woon één verenigd volk, één algemene taal;
> (woon 'n kwaai verdeelde volk met 11 algemene tale)
Woon 'n volk met 9 provinsies, met 11 tale en 18 etniese groepe
> 'n Volk voorheen miskend, 'n taal voorheen gesmoord,
> ('n Vol wat almal ken, met tale wat niemand kan praat behalwe
Africenglish)
'n Volk voorheen berug agv apartheid, 'n taal genoem Sefenglish
> Maar nou beroemd, geëerd, in oos, wes, suid en noord.
> (en nou berug, verslae en bespot uit elke oord)
Maar nou die voorbeeld van die wêreld hoe om stille diplomasie toe te pas.
> .........................
>
> En segen, liewe Heer, verenigd Afrika!
>
> (Nkosi sikelel' i'united Arica)
Verenigde Afrika, onder leierskap van Gadafi.
> Emmy - hierdie is 'n FAK lied - woorde deur Hoogenhout, musiek deur De
> Villiers.
Fak ( fake )is een ironisch bedoelde tekst?
Ik schrok al van de tekst
grt emmy
Uit watter jaar kom dit? Wanneer sou die toekoms wees wat hy bedoel?
In Europa, plaasgebrek en hongersnood, in Afrika goud genoeg, en brood...
Pragtig! Tog jammer dat al die goud inmiddels uit Afrika is, verkoop om die
apartheidsvarke blink te smeer... En Europa dra kos aan om die honger Afrika
te voed...
Glouds, wil jy dié gediggie goed bewaar en dan oor 3 jaar weer plaas, dan
kan ons weer van voor af daarvoor lag.
Max____________________________
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:N%_5c.36418$uUx1....@twister01.bloor.is.net.cable.rogers.com...
> Emmy - hierdie is 'n FAK lied - woorde deur Hoogenhout, musiek deur De
> Villiers.
Fak ( fake )is een ironisch bedoelde tekst?
Ik schrok al van de tekst
Emmy, F.A.K. staan vir die Federasie van Afrikaanse
Kultuurverenigings. Hulle het 'n Volksangbundel uitgegee,
wat amper 'n soort Afrikaner-kultuurbybel is.
Hoogenhout is in 1843 gebore en het in 1922 gesterf.
Hy het dus grootgeword in 'n periode toe daar baie
anglisistiese beleide in Kaapland gevolg is. Hy het
ook grootgeword in die periode toe Nederlands
nog die "ander" taal in SA was. Hy is duidelik 'n
voorbeeld van die groeiende Afrikaner-nasionalisme
in daardie periode, wat dit sowel teen Engels as teen
Nederlands gehad het.
Gloudina
Max____________________________
"@rogers.com"