Die berggans het 'n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sę
hoe diep my liefde vir jou lę
<@rogers.com> wrote in message news:3E50576C...@rogers.com...
"Koot" <jpie...@nospam.petech.ac.za> wrote in message
news:b2pv2o$oi2$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek moet seker beter oplet, maar wat is jou koor se naam nouweer?
Terloops, OKJK se KKNK optrede is 29 en 30 Maart, in die NG Moedergemeente.
Beskou hierdie as 'n goedkoop advertensie!
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b2q0pa$1f4obv$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
Ek ken natuurlik net die alt gedeelte van die liedjies - en ek het altyd aan
die giggel gegaan as ons in Aandblom is 'n wit Blom, so hartstogtelik van
Blommetjie die koei sing;))
Annette
"Koot" <jpie...@nospam.petech.ac.za> wrote in message
news:b2qe0g$1r5$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b2qjvd$1f983e$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind. Verlede jaar nog was
die Natalse Jeugkoor nog daar, en ons weet nou Koot bestuur die Oos Kaapse
jeugkoor. Die Wes Kaapse Jeugkoor het in naam ten gronde geloop, en bestaan
nou as die Pro Canto jeugkoor, wat uitstekende werk doen.
Annette
> wrote in message news:b2qnar$5ki$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Vrystaatse een bestaan nog - dink ek - sal uitvind.
Helmut Lotti se "Out of Africa" video wat in
1999 uitgegee het, het 'n Bloemfonteinse
kinderkoor op. Meeste van die kinders is wit,
met net 'n paar donkeres hier en daar, maar
hulle sing "Jikela Emaweni Hamba."
Gloudina
Ek is bly dat daar nog tenminste een Vlaming in die węreld rondloop
wat jy goed vind, Gloudina.
Norbert (uit Vlaandere)
Ook, ja, daar is baie min jeugkore oor. As mens ander kulture insluit is die
geldinloop nie meer so geredelik nie.
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:b2r791$ka6$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kyk nogal graag na swartkore op SABC 1 of 2 - Sondae om +/-17:00 -
daar
> is 'n natuurlike vermoë wat skrik vir niks.