>http://nl.wikipedia.org/wiki/Platdiets
>
Paul, daar is mos Nederlandse dialekte wat verder van Nederlands af
verwyderd is, as Afrikaans.
Hoe verskil Platdietz van Plattdüütsch of is dit dieselfde dialek?
Volgens hierdie artikel lyk dit of die streek waar Plattdüütsch
voorkom verder Noord tot in die Suide van Denemarke strek.
http://en.wikipedia.org/wiki/Low_German
Nedersaksies
zie ook de uitleg in platduuts http://nds-nl.wikipedia.org/wiki/Platduuts
http://nl.wikipedia.org/wiki/Diets