Enige boereraad, eie ondervinding, chemiese middels, alkohol, drips,
operasies of dwelms wat dalk kan help asb.?
Dankie
Elaine
"Elaine" <angel...@ananzi.co.za> schreef in bericht
news:btjaqf$8bl$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Die mengsel van bg 2 het my hoesery laat ophou - nadat ek die dokter en die
aptekeker ryk gemaak het met besoeke en medisyne wat voorgeskryf is.
--
Annette
"Elaine" <angel...@ananzi.co.za> wrote in message
news:btjaqf$8bl$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Daniel Jan.
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:btjejj$9u9$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Koeksoda = in het Nederlands zuiveringszout bicarbonaat
De Stichting Nederlandse Draf- en Rensport (NDR) werkt aan een betrouwbare
methode voor het testen van renpaarden op het gebruik van `milkshakes', een
mengsel van zuiveringszout, glucose en water dat paarden langer en harder
laat lopen. De NDR onderhandelt met een laboratorium dat de monsters snel
kan onderzoeken.
Naar de effecten van het gebruik van bicarbonaat (zuiveringszout) bij
atleten en dieren is de afgelopen jaren onderzoek gedaan - en is een van de
weinige middelen op de dopinglijsten waarvan uit wetenschappelijk onderzoek
is bewezen dat het werkzaam en daardoor concurrentievervalsend is. Begin
jaren negentig werd vastgesteld dat bij hardlopers die bicarbonaat kregen
toegediend de gelopen tijd over een afstand van 400 meter met 7 tot 10
procent verbeterde. Roeiers met biocarbonaat bleken in zes minuten roeien 48
meter meer af te leggen dan `schone'roeiers.
Grt Emmy
E
"Paul de Dilbeek" <pdr...@hotmail.com> wrote in message
news:oxaLb.343$9%5.110...@hebe.telenet-ops.be...
E
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:btjclk$96m$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
E
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:btjejj$9u9$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
I would guess it to be something like ground-up monkeys balls or
similar.
Don't look for sympathy in this NG as it's inhabited largely by
a bunch of un-caring individuals.
Get a life and start undertsnading the ways of your black
supervisors!
Nude Raider
=================
(Sniggering quietly to himself)
--
Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
What a complete moron you are for suggesting such a quack remedy
that cannot possibly work.
I would rate your response along side:
The return of Apartheid, The mastering of the English language
by afrikaners and proving that the great trek (se gat) actually
happened and was not a figment of the boers imagination. The
great trek for the uninitiated translates to "the big pull" -
yes it is quite humorous really, was a fairy tale about a bunch
of planks who could not cut it in the real world where blacks
were also allowed to live so they buggered off into the bush.
Thankfully the new government has eradicated this propaganda
from the school history books (yes they go in early with the
lie) and it no longer tolerated in the curriculum.
Nude Raider
PS take some Viagra and maybe your life will improve. Until then
though keep on attending koeksuster classes so your life has a
purpose.
Maybe that will unleash some sense into your mentally deficient
brain.
Failing that - catch a few newts and boil their ball up into a
broth. Feed this to your pet hedgehog and braai him lightly,
before consuming him with relish. You will be miraculously cured.
Yes - this certainly matches ouma se geheime resep which others
in the NG are passing off as the real thing.
Some sound advice - got to your doctor and pose the question to
him. He is the only one qualified to answer that questiuon -
certainly NOT the clowns that have posted outrageous responses
to your stupid question.
Nude Raider
PS - Keep taking your other tablets - maybe you will recover.
Hm.., het jy dokter toe gewees, Elaine? (Dit lyk tog ernstig wat jy
het). Ek sou daarmee nie wag nie. Omdat jy hoes lyk dit net as dit is
nie slegs sinus nie. Jy sal miskien tog antibiotika nodig hę...
Ek sou dus dokter toe gaan. Terselfdertyd sou ik jou geneesheer 'n
voorskrif vra vir 'n inenting teen pneumokokke. Hierdie is baie goed
en dit werk vir 'n periode van 5 jaar. Dis 'n bietjie duurder as 'n
inenting teen griep maar jy gaan wel ondervind hierdie inenting is sy
geld werd en jy sal daarna geen antibiotika meer nodig hę nie.
As jy dalk 'n inenting teen pneumokokke nie kan kry in jou eie land
nie vra dan tog 'n voorskrif vir jou dokter en stuur my die een. Ek
sal dan na 'n Belgiese apteker toe gaan en dit vir jou koop.
Norbert (uit Vlaandere)
> Enige boereraad, eie ondervinding
Elaine, ek het nooit van "cough drops" gehou nie.
Maar 'n ruk gelede het ek met iets begin wat my
verbaas. Ek het, tydens 'n swaar verkoue verlede
jaar die cough drops ( hoeslekkertjies?) gekoop,
die regtige sterk ouens met die mentholatum in,
en dan suig ek dit elke keer as ek begin hoes, en
as die hoes ophou, neem ek dit uit my mond uit,
sit dit in 'n bakkie, tot die volgende hoesaanval.
Ek het tot dusver hierdie winter nog geen verkoue
en hoesaanval gehad het, en al wat ek kan dink is
dat die gereelde gebruik van die mentholatum my
goed doen en verhoed dat ek verkoue kry. Dit mag
toeval wees maar ek wonder darem. Die nuutste
denke is mos dat mens nie moet toelaat dat jy
ongekontrolleerd hoes nie, en hulle skryf nou kort-
termyn inasem-middels voor vir sulke hoes.
Hier in Noord-Amerika het ons hierdie winter
glo 'n soort griep wat nie ingesluit is in die griep-
inentings nie, en dit laat sterf hoofsaaklik klein
kindertjies. Ons het dit nog nie hier in Ottawa nie,
maar daar is allerhande soort griepe in ander stede.
Die storie in die winter is dat warm winters die
griepkieme aanmoedig, en baie koue weer die kieme
doodmaak. Vandag is dit - 21 C daarbuite, gelukkig
met son. Ek hoop al die kieme krepeer van die
koue.
Gloudina
"Nude Raider" <Anonymous...@See.Comment.Header> wrote in message
news:HTD5QKUS3799...@anonymous.poster...
For example it is widely accepted that internal farting was the prime reason
for the Great Trek.
Yes folks! Believe it or not an internal fart lead to a clot on the brain of
one of South Africas best unknown early pioneers. This clot, his name evades
me now, organized a great trek into the wildest of wild, eventuating in
places such as Gauteng, OFS etc. filled with people babling in a strange
tongue.
One of these strange folk by the name of Piet van der Horst, 1878 scribed:
Die Swart Berge (In competition to Die Blou Berge).
O - die Berge.
Die heerlike berge.
Hoe swart en groet hulle is,
my hart pomp soos tannie se poephol
na sy vrot vrugte ge eet het.
O - die Berge.
Oooo
Ooo
Oo
O
o.
On the other hand, loud volumptious farting relieves pressure on everything
within the body.
In fact, the good lady wanting a solution to her aches and pains, sinusitus
etc. may well find relief in a tin of baked beans.
An old boer remedy for exactly this ailment, suggests the tin and contents
be warmed to about 23.5 degrees C before being opened. Upon opening, add two
pinches of salt, and then before the temperature drops to below 22.7 C pour
the contents over the head while reciting this poem:
Die Boontjies - deur H.A. Oppervlakte 1888.
(Can be sung to the tune of 'n Donkie is 'n wonderlike Ding for quicker
results).
Die boontjie, O die boontjie
die boontjie is 'n wonderlike ding
(bullshit! 'n Dingus is 'n wonderliKKe ding).
Hy's groot en hy's groen en soos 'n pampoon
die sal jou poephol laat sing!
(Repeat three times after meals).
"Nude Raider" <Anonymous...@See.Comment.Header> wrote in message
news:O66DNQVR3799...@anonymous.poster...
E
E
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:ggfLb.51340$1g41....@twister01.bloor.is.net.cable.rogers.com...
E
"Suidwester" <sta...@mweb.com.na> wrote in message
news:3ffd4...@news1.mweb.co.za...
I would guess it to be something like ground-up monkeys balls or
similar.
Nude Raider
"Nude Raider" <Anonymous...@See.Comment.Header> wrote in message
news:O66DNQVR3799...@anonymous.poster...
"Elaine" <angel...@ananzi.co.za> wrote in message
news:btkan1$nl4$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
>Dankie ek sal bietjie hoor by die dokter van die inenting. Die idee om
>dokter toe te gaan begin vreeslik aanloklik lyk. Ek het as 'n kind sulke
>sinus aanvalle gekry, al wat gewerk het was 'n "nebulizer" en kortisoon.
>Dit het weggegaan toe ek na 'n "skoner" dorp toe getrek het. Nou's ek terug
>tussen Sasol en Iskor en die aanvalle is ook terug.
>
>E
Sasol? Dis petroleumindustrie, nč? Ai, baie sleg vir neus, keel en
ore! Dit hang daar van af wat hulle maak natuurlik. In die
munisipaliteit naas myne staan 'n klein raffinadery. Die aandoenings
aan neus, keel en ore, vernaamlik by kindere, is daar van die hoogste
in ons land. Moet dit seker vir jou dokter sę en vra of hy 'n verband
sien! Maar miskien sal hy dit self ook al weet as jy hom vertel waar
jou huis staan. Baie tipies!
Norbert (uit Vlaandere)
Norbert
On Fri, 9 Jan 2004 08:00:52 +1300, "Dingus" <ba...@inindabababa.zu>
wrote:
E
>Ja Sasol maak petrol - die een in Sasolburg vervaardig deesdae net goed soos
>was, amoniak, fenol en die klas van "afval" produkte. Ou dokter het nog vir
>my gesę die enigste raad is om see toe te trek! Almal wat in die area bly (4
>dorpe) sukkel met goed soos asma, kroniese sinus, oor ontsteking en
>lugweginfeksies. Ag nee, ek weetie hoekom ek teruggekom het nie.
>
>E
Dis miskien hartverskeurend, Elaine, maar ek vrees jy sal 'n logiese
besluit moet neem!
Groete uit Vlaandere,
Norbert
E
>Ja - trek Alaska toe, daar's die lug nog mooi skoon! Ons gaan in elk geval
>(tien teen een) oor 3 maande weer trek. Weetie waarheen hierdie keer nie -
>ek pak maar net die tassies en ry/vlieg saam :))
>
>E
>
Heee!!!!! Elaine!!!!!! Sê asseblief vir my: "Jy mag met ons
meegaan!!!!!!!!!"
Norbert
(Langs die andere kant: pas op vir Alaska! Daar is baie sandvlooie en
muggies.., wat steek! Jy moet maar eens lees oor die eerste snelweg
wat hulle daar aangelê het! Dis nie steeds baie gesond daar nie! Jy
sal daar seker geen hoes meer hê nie maar miskien tog heelwat
muggiesteke! Het jy al ooit die binnekant van 'n rendierpels gesien?
Ek het een wat aan die muur van my slaapkamer hang. Dis net of daardie
diertjie het 'n skot met hael in sy rug gekry! :-) )
>Enige goeie raad vir vrot sinus? Ek hoes die laaste paar dae lemmetjies en
>die hoesgoed wat die apteker gegee het werk nie. Ek hoes tot ek naar word
>en dan hoes ek nog. Die demazin het darem die drup opgedroog, maar dis ook
>maar al. Die apteker het nogal gewaarsku ek moet nie meer as 2 'n dag van
>die goed drink nie, maar dit werk net vir so 3 ure en dan's die afskuwelik
>drup terug.
>Ek is klaar deur twee bottels wit dulsies, 'n halfjack brandewyn (ek het 5
>dae laas ordentelik geslaap. Ek was desperaat.), 'n bottel 4 Flu, amper 'n
>pakkie Demazin en 'n bottel Linctopent.
>
>Enige boereraad, eie ondervinding, chemiese middels, alkohol, drips,
>operasies of dwelms wat dalk kan help asb.?
>
>Dankie
>
>Elaine
>
Elaine, dekades gelede het ek 'n ernstige sinus probleem gehad.
Een huisarts het so ver gegaan om te sę dat ek daarmee moet
leer saamleef. Ek glo dat dit daardeur is wat ek toe 'n migraine
probleem ontwikkel het.
'n Doktor in filosofie aan die universiteit van Potchefstroom
het dit genees. Hy het genesing gewaarborg. Die behandeling
wat hy toegepas het, was deur die pasiënt voor 'n Hi-Fi (looks)
tipe masjien te laat sit. My neusholtes het hy dmv 'n langneustang
volgepak met watte wat met 'n sinkvloeistof deurweek was. Daar
sou heelwaarskynlik meer middels by gewees het, maar my
nuuskierigheid is so beantwoord. Toe het hy 'n band om my regtergewrig
gebind wat dmv 'n koord aan die HI FI tipe masjien verbind was, en ook
'n harnas op my kop waarvandaan 'n koord na die masjien gelei het.
Die masjien is aangeskakel, (hoegenaamd geen efek word gevoel) en
dan sit hy 20 minute en gesels terwyl jy moet terug gesels met 'n toe
neusholte:-)
Sewe dae later die selfde behandeling en hy het genesing gewaarborg.
Met die hernuwing van my vlieënierslisensie minder as drie maande
later, is daar X strale van my sinusholtes geneem, en die verslag was,
'No trace of a mass'.
Ek het nooit weer sinus ontwikkel nie. Ek het ook 'n vriend daarheen
geneem, en sy probleem is ook opgelos.
Later het ek dit aan 'n dokter vertel, wat gesę het dat hy van die
masjien in 'n mediese tydskrif gelees het.
Nog later het ek 'n brief gekry van die doktor se seun, wat ook die
titel dr. gebruik, en heelwaarskynlik ook nie medies is nie, wat gesę
het dat hy sien dat ek een van sy pa se pasiënte was. Die brief was
om te sę dat sy pa oorlede is, en hy nou vanaf 'n Johannesburgse
adres dieselfde behandeling toepas.
Ek weet dat die inligting karig is, maar ten minste sę dit dat sinus
met 'n waarborg genees kan word. En miskien kan 'n mediese
dokter jou meer daarvan vertel. Die doktor by wie ek was, het dit
in sy huis gedoen. My afleiding was dat sy seun dit ook vanuit sy huis
doen, want die gegewe adres was 'n woonadres, as ek reg onthou.
Dit was, soos gesę, dekades gelede. Heelwaarskynlik is die toestel
gemoderniseer. Vra 'n huisdokter (of drie) of enige van hulle daarvan
weet.
Dave
"DD" <d...@d.com> wrote:
> Elaine, dekades gelede het ek 'n ernstige sinus probleem gehad.
> Een huisarts het so ver gegaan om te sê dat ek daarmee moet