Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Vir wie sal jy stem?

0 views
Skip to first unread message

Hessie

unread,
May 15, 2008, 7:07:17 AM5/15/08
to
As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir
wie sou jy stem in die "primaries" ?

Gloudina

Riaan

unread,
May 15, 2008, 7:24:31 AM5/15/08
to

"Hessie" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:d547c614-e418-473c...@e39g2000hsf.googlegroups.com...

> As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir
> wie sou jy stem in die "primaries" ?


Vir Clinton - SA en Afrika is 'n bewys dat geen swart leier die mas kan
opkom nie.


Dave

unread,
May 15, 2008, 7:33:56 AM5/15/08
to
On Thu, 15 May 2008 04:07:17 -0700 (PDT), Hessie <bou...@rogers.com>
wrote:

>As jy nou 'n 'VSA burger is en 'n Demokraat, vir
>wie sou jy stem in die "primaries" ?
>
> Gloudina


Vir Clinton. Jy sal vir die Osama stem net met die hoop dat julle meer
invloed kan kry in die oorheersende blanke regering.

Spider Pig

unread,
May 15, 2008, 10:11:57 AM5/15/08
to

"Riaan" <Ri...@notvalid.co.za> wrote in message
news:12108503...@vasbyt.isdsl.net...

Nie ręrig nie, ek dink nie SA en Afrika het al 'n swart leier gehad wat
nastenby van Obama se kaliber is nie.
Maar, ja, dis ook maar net my persoonlik opinie - Hillary gee my 'n pyn in
die gat


Dave

unread,
May 15, 2008, 10:47:51 AM5/15/08
to

Spider Pig... nogal heel van pas

Hessie

unread,
May 15, 2008, 10:16:34 PM5/15/08
to
Dave skryf

Jy sal vir die Osama stem net met die hoop dat julle meer
> invloed kan kry in die oorheersende blanke regering.

Jy dink gedurig in cliches. Gedurig.
Nee, ek sou nogal graag wou sien
dat Hilary eerste haar kans kon kry,
met Obama as vise-president met die
kans om oor vier of ag jaar president
te word. Maar dit lyk nou of dit nie so
gaan uitdraai nie. Blykbaar gee daar
baie mense vir hom hope geld, en dit
is seker 'n teken dat hy uiteindelik tog
die kandidaat gaan word. Maar hy is
nou, as ek reg onthou, net 46. Dis
effens onnatuurlik om op 54 jaar al
oud-president te word.

Gloudina


Spider Pig

unread,
May 16, 2008, 2:29:40 AM5/16/08
to

"Dave" <da...@durbs.koza> wrote in message
news:e6jo245ftrkvcsksv...@4ax.com...

> On Thu, 15 May 2008 16:11:57 +0200, "Spider Pig"
> <This...@ARealMailAddress.com> wrote:

> Spider Pig... nogal heel van pas
>

jy's te gaaf


Dave

unread,
May 16, 2008, 3:32:50 AM5/16/08
to
On Fri, 16 May 2008 08:29:40 +0200, "Spider Pig"
<This...@ARealMailAddress.com> wrote:

>
>"Dave" <da...@durbs.koza> wrote in message
>news:e6jo245ftrkvcsksv...@4ax.com...
>> On Thu, 15 May 2008 16:11:57 +0200, "Spider Pig"
>> <This...@ARealMailAddress.com> wrote:
>
>> Spider Pig... nogal heel van pas
>>
>
>jy's te gaaf
>

en oplettend

0 new messages