Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Sondag in die kerk

355 views
Skip to first unread message

Chris

unread,
Aug 17, 2004, 7:24:54 AM8/17/04
to
O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk
Die dominee praat lank en die son sit laag
Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag

Eers word ek warm, en dan weer koud
Nog nooit in my lewe was ek al so benoud
Dominee, Dominee praat tog klaar
My rug trek krom die gort is gaar

Dit knal en dit kraak en my derms kreun
Toe los ek 'n poep wat die gallery laat dreun
Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi
Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.

Die dominee bly stil sy oë omgedop
Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop
Kort agter die hakke van die stereo klank
Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank

Party begin te hoes, en ander te proes
Ander weer waai met sakdoeke woes
My oë traan, my kop die sak
Toe kom die vrees dat ek in my broek sal kak

Sowaar as wragtig net die volgende keer
Is dit toe presies wat moes gebeur
Ek dag dis 'n poep want die drukking is kwaai
Te laat besef ek dis 'n ander lawaai

Geskok na die gerommel soos 'n donderstorm
Kom ek agter die poep het 'n knopperige vorm
Die dominee bly stil en gluur my aan
'n Ouderling begin woedend sy weg na my baan

Ek spring met mening op om weg te hol
Maar word teruggetrek deur 'n tienpond drol
Die ouderling kom nader sy arms bak
Ek skrik so groot dat ek 'n groter bol kak

My broek is nat en die pype staan wyd
so het ek my laas as kind beskyt
Die ouderling gryp my, ek kan nie beweeg
Toe maak ek vir "spite" die res op hom leeg

Nou is hy woedend en soos 'n bees so sterk
Hy "free-wheel" my kop tussen my bene uit die kerk
My sinne word dof van die walglike reuk
Die " cheek" om my kop tussen my bene te steek

My maag is so seer, my bene die knak
Al wat ek voel is die groot bol kak
Die ouderling steun en druk aan die bol
En druk die ding amper terug in my hol

Buite los hy my en storm na binne
Stadig herstel ek van my bedwelmde sinne
Die ding wat my sedertdien nog altyd verstom
Is hoe het ek die Sondag by die huis gekom

Een ding het ek van kerkgang geleer-
As jou maag wil werk ,sit naby die deur
En as jou derms begin draai en jou poephol blom
Sorg dat jy vinnig by die kakhuis kom.

Dee Dee

unread,
Aug 17, 2004, 3:05:46 PM8/17/04
to
On Tue, 17 Aug 2004 13:24:54 +0200, Chris <dupr...@netscape.net>
wrote:

>O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk
>Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk
>Die dominee praat lank en die son sit laag
>Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag
>


moet nie plagiaat pleeg , Chris, en maak
of dit jou eie werk is nie. Behalwe vir die
feit dat dit oneties is, is dit ook strafbaar.
Indien enige van A.G. Visser se nakomelinge
dit lees, kan jy jou dalk vasloop.

DD


MoerFie

unread,
Aug 17, 2004, 4:55:22 PM8/17/04
to
wat 'n kak versie

"Dee Dee" <dee...@durbs.kzn> wrote in message
news:tfl4i0l8fdnre6p1d...@4ax.com...

Dee Dee

unread,
Aug 17, 2004, 5:24:24 PM8/17/04
to
On Tue, 17 Aug 2004 13:24:54 +0200, Chris <dupr...@netscape.net>
wrote:

>O, gonna ek hoop dis die einde van die kerk

>Ek kan nie meer sit nie my maag wil werk
>Die dominee praat lank en die son sit laag
>Die vreeslikste pyne kruip rond in my maag
>
>Eers word ek warm, en dan weer koud
>Nog nooit in my lewe was ek al so benoud
>Dominee, Dominee praat tog klaar
>My rug trek krom die gort is gaar
>
>Dit knal en dit kraak en my derms kreun
>Toe los ek 'n poep wat die gallery laat dreun
>Die mense kyk om en ek bloos my bloedrooi
>Die skaamste van almal was Sannie, my nooi.
>

>Die dominee bly stil sy oė omgedop

>Die vrou agter my se hoed sit skeef op haar kop
>Kort agter die hakke van die stereo klank
>Volg die gemeente se reaksie op die vreeslike stank
>
>Party begin te hoes, en ander te proes
>Ander weer waai met sakdoeke woes

>My oė traan, my kop die sak


Didi, ōrdintlik soos gewoonlik, teken toe beswaar aan:


>
> moet nie plagiaat pleeg , Chris, en maak
> of dit jou eie werk is nie. Behalwe vir die
> feit dat dit oneties is, is dit ook strafbaar.
> Indien enige van A.G. Visser se nakomelinge
> dit lees, kan jy jou dalk vasloop.
>
> DD
>
>

Die bekende kritikus, Moerfie scheme toe,
ną hy nagte lank geworstel het met pro's
en con's en dit oor en oor gelees het:

>'wat 'n kak versie'

>Moerfie

Baie dankie, Moerfie, vir die tyd wat jy daaraan
gespandeer het, en jou uiteenlopende nadenkende
mening wat jy daaroor gelewer het. Baie dankie ook
vir die beskrywende woordeskat. Dit is onverbeterlik
en ook word dit waardeer dat jy nie probeer woorde
of papier spaar nie.

Opsomming:
As ek reg onthou, was dit AG Visser
(of Pompidou of so iemand) wat dit op aptekers
versoek geskryf het ter advertensie vir
Chemodene.

DD


knersus

unread,
Aug 17, 2004, 6:07:59 PM8/17/04
to
Definitief NIE AG Visser nie. Dis dalk gebaseer op een van sy gedigte,
maar hy het hom nie met sulke prulwerk bemoei nie. Dit was waarskynlik
een of ander verveelde skoolseuntjie wat dit geskryf het.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|

Dee Dee

unread,
Aug 17, 2004, 6:24:00 PM8/17/04
to
On Wed, 18 Aug 2004 00:07:59 +0200, knersus <os...@knersus.net> wrote:

>Definitief NIE AG Visser nie. Dis dalk gebaseer op een van sy gedigte,
>maar hy het hom nie met sulke prulwerk bemoei nie. Dit was waarskynlik
>een of ander verveelde skoolseuntjie wat dit geskryf het.
>


Nou sal ek eers moet gaan soek, wie't nou die dag gesę:
Ag Knersus, jy kan stry tot jy persus (of so iets)

DD

ns.
So jy reken ek het vir Chris Du Preez vir mahala uitgetrap?


knersus

unread,
Aug 18, 2004, 3:53:46 PM8/18/04
to
Regstelling van feite is kla? CYBTM!

Hierdie "gediggie" het ek al raakgeloop toe jy nog nie eens 'n twienkel
in jou pa se oog was nie. Dit beteken dus dat CdP wél plagiaat gepleeg
het, maar met wie se kalwers hy geploeg het, weet ek nie, en jy was reg
om hom te betig dat hy dit as sy eie voorgehou het.

Dee Dee wrote:
>>Definitief NIE AG Visser nie. Dis dalk gebaseer op een van sy gedigte,
>>maar hy het hom nie met sulke prulwerk bemoei nie. Dit was waarskynlik
>>een of ander verveelde skoolseuntjie wat dit geskryf het.
>>
>
>
>
> Nou sal ek eers moet gaan soek, wie't nou die dag gesę:
> Ag Knersus, jy kan stry tot jy persus (of so iets)
>
> DD
>
> ns.
> So jy reken ek het vir Chris Du Preez vir mahala uitgetrap?

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|

Dee Dee

unread,
Aug 18, 2004, 4:45:45 PM8/18/04
to
On Wed, 18 Aug 2004 21:53:46 +0200, knersus <os...@knersus.net> wrote:


>
>Dee Dee wrote:
>>
watchout ou!

>... Dit beteken dus dat CdP wél plagiaat gepleeg

>het, maar met wie se kalwers hy geploeg het, weet ek nie, en jy was reg
>om hom te betig dat hy dit as sy eie voorgehou het.

>Knersus

Damkie vir die regstelling. Knersus

DD

@rogers.com

unread,
Aug 18, 2004, 5:12:33 PM8/18/04
to

"knersus" skryf

> Hierdie "gediggie" het ek al raakgeloop toe jy nog nie eens 'n twienkel
> in jou pa se oog was nie

Ek het 'n gevoel dat jy jonger as DD is,
"Knersus".

Gloudina


Chris

unread,
Aug 19, 2004, 2:11:27 AM8/19/04
to

Voor ek die gedig geplaas het het ek die ATKV geskakel om seker te maak of
A.G. Visser die gedig geskryf het. Hulle het my verseker hy het nie die
gedig geskryf nie. Nou vra ek wat is erger as ek gesę het die gedig is
deur A.G. Visser geskryf en dit is nie, of as ek nie sę wie die gedig
geskryf het nie want ek weet nie.

As ek iemand mislei het om te dink dat ek die gedig geskryf het vra ek
verskoning, dit was nie die doel nie. Die gedig was vir my snaaks
en ek het gedink daar sal seker iemand anders wees wat ook so ´n
verwronge sin vir humor het soos ek.

Chris

Max

unread,
Aug 19, 2004, 7:22:08 AM8/19/04
to

"Bitterbek" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:5DPUc.422109$rCA1....@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...

Jy lieg, jy het geen gevoel nie!


0 new messages