Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog nie miners
wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het getrek. Die
bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En hulle bou 'n
vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle klaar is).
Vieslike voëls die. Stap by 'n tortelduif verby wat in vrede op die
gras lę en hap sommer in sy rigting net om hom weg te jaag!
'n Voëlkyker het 'n paar jaar gelede aan my gesę dat hulle voel dat
die regte ding om te doen, is om die Indian Minors dood te maak
wanneer hulle in die hande gekry word. Nie woorde om van 'n voëlkyker
re verwag nie né! Want - volgens hom (en ek sien dat dit die waarheid
is) die Inian Minors verdryf ander voëls uit hulle neste (skop self
eiers uit) en neem die neste oor. En ook hůlle het teelgewoontes wat
'n SA probllem kan word!
Tog is dit mooi voëls met net sulke mooi stemme.
ňf is jou kennis betreffende die voëlryk beperk tot pappagaaie?
DD
DD
On Sat, 07 Oct 2000 09:24:14 +0200, Chr...@eskom.co.za wrote:
>Davie, hierdie voëls is 'n pes oral maar is eintlik baie inteligent.Het
>mense geken wat een van kleinsaf grootgemaak het. Die affêre het gepraat
: Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog
nie miners
: wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het
getrek.
~~~~~~~~~
skiet hulle voor daar kleintjies is, of surprize hulle in
die nag met 'n sterk
lig en vra hulle om die omgewing permanent te verlaat. As
hulle nie wil nie, verwyder hulle nes.
~~~~~~~~~
: Die bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En
hulle bou 'n
: vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle
klaar is).
~~~~~~~~
iets soos 'n kraaines meskien?
~~~~~~~~
: Vieslike voëls die. Stap by 'n tortelduif verby wat in
vrede op die
: gras lê en hap sommer in sy rigting net om hom weg te
jaag!
~~~~~~~~
klink ook bekend ..........
~~~~~~~~
: 'n Voëlkyker het 'n paar jaar gelede aan my gesê dat hulle
voel dat
: die regte ding om te doen, is om die Indian Minors dood te
maak
: wanneer hulle in die hande gekry word.
:Nie woorde om van 'n voëlkyker
: re verwag nie né!
~~~~~~~~
Nie eintlik nie, maar soos ons flora ook bedreig word deur
indringer plante
behoort die plakker-voëls uitgeroei te word.
~~~~~~~~
:Want - volgens hom (en ek sien dat dit die waarheid
: is) die Inian Minors verdryf ander voëls uit hulle neste
(skop self
: eiers uit) en neem die neste oor. En ook hùlle het
teelgewoontes wat
: 'n SA probllem kan word!
:
: Tog is dit mooi voëls met net sulke mooi stemme.
:
: òf is jou kennis betreffende die voëlryk beperk tot
pappagaaie?
~~~~~~~~~
Yep, eintlik, maar is lief vir alle voël lewe endemies aan
ons land.
~~~~~~~~~
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Weet nie veel van hulle nie. Wat daai voëlkyker jou vertel
het is waar. die Indiese Minah kom uit ..... wil jy raai?
..... ahhh dis reg ... uit Indië O:-), saam gebring as
troeteldiere en het 'n verpesting geword. Dit het natuurlik
vanaf Durban begin. Hulle dryf inheemse voëls weg uit hulle
endemiese areas. (klink amper na die NRSA) Hoe om hulle uit
te roei weet ek nie. Mens mag nie eers met 'n windbuks in
die dorp skiet nie. Waar dit gaan eindig weet ek nie. Wil jy
my nou sê dat hulle al by jou tuisdorp te kry is? as dit so
is dan is hulle regtig besig om vinniger aan te teel .....
as .... as ..... oh well, jy weet mos ...... anyway, dat
hulle pragtig kan praat is wel so, maar 'n kraai kan ook
mooi praat of mense se woorde na-aap. Dié voëls het
natuurlik nou nie die breinkrag van die edele Macaw nie,
hulle (Minahs) is skelm, uitgeslaap en steel alles wat
blink, (bekend?) hulle is baie soos spreeus, hulle kom in 'n
'gang' en raas, baklei met ander saggeaarde voëls in die
omgewing, as hulle met die voëlbad klaar is, is daar net
str**t, vere en niks meer water oor in die voëlbad nie.
Hulle is soos slakke, waar hulle geloop het, los hulle 'n
sleepsel. hmmm ..... mens kan die gesegde ook toepas op my
dorp na 'n Saterdagoggend ...... :-)
Groete
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Wonder maar net.
Groetnis
Christo
Tobie wrote:
> Davie Davis wrote me a message
>
> : Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog
> nie miners
> : wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het
> getrek.
> ~~~~~~~~~
> skiet hulle voor daar kleintjies is, of surprize hulle in
> die nag met 'n sterk
> lig en vra hulle om die omgewing permanent te verlaat. As
> hulle nie wil nie, verwyder hulle nes.
> ~~~~~~~~~
> : Die bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En
> hulle bou 'n
> : vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle
> klaar is).
> ~~~~~~~~
> iets soos 'n kraaines meskien?
> ~~~~~~~~
> : Vieslike voëls die. Stap by 'n tortelduif verby wat in
> vrede op die
> : gras lę en hap sommer in sy rigting net om hom weg te
> jaag!
> ~~~~~~~~
> klink ook bekend ..........
> ~~~~~~~~
> : 'n Voëlkyker het 'n paar jaar gelede aan my gesę dat hulle
> voel dat
> : die regte ding om te doen, is om die Indian Minors dood te
> maak
> : wanneer hulle in die hande gekry word.
> :Nie woorde om van 'n voëlkyker
> : re verwag nie né!
> ~~~~~~~~
> Nie eintlik nie, maar soos ons flora ook bedreig word deur
> indringer plante
> behoort die plakker-voëls uitgeroei te word.
> ~~~~~~~~
> :Want - volgens hom (en ek sien dat dit die waarheid
> : is) die Inian Minors verdryf ander voëls uit hulle neste
> (skop self
> : eiers uit) en neem die neste oor. En ook hůlle het
> teelgewoontes wat
> : 'n SA probllem kan word!
> :
> : Tog is dit mooi voëls met net sulke mooi stemme.
> :
> : ňf is jou kennis betreffende die voëlryk beperk tot
> pappagaaie?
> ~~~~~~~~~
> Yep, eintlik, maar is lief vir alle voël lewe endemies aan
> ons land.
> ~~~~~~~~~
> :
> : DD
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Weet nie veel van hulle nie. Wat daai voëlkyker jou vertel
> het is waar. die Indiese Minah kom uit ..... wil jy raai?
> ..... ahhh dis reg ... uit Indië O:-), saam gebring as
> troeteldiere en het 'n verpesting geword. Dit het natuurlik
> vanaf Durban begin. Hulle dryf inheemse voëls weg uit hulle
> endemiese areas. (klink amper na die NRSA) Hoe om hulle uit
> te roei weet ek nie. Mens mag nie eers met 'n windbuks in
> die dorp skiet nie. Waar dit gaan eindig weet ek nie. Wil jy
> my nou sę dat hulle al by jou tuisdorp te kry is? as dit so
O:-x
--