Kattebak
Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
Is dit in Hollands poezenbak?:)))
Annette
> Kattebak
> Waarom word dit so genoem en waar kom dit vandaan?
Dit kom van Varsity af.
Op pad terug van die Fonnies af het die ouens altyd die katte in die bak
gelaai.
Die wat hulle op pad terug geskiet het, ek meen.
> Is dit in Hollands poezenbak?:)))
Indien wel, skiet hulle dan poezens? :)))))))
Sal ou Johnnie nie so al sluipend voor om die kar loop toe ek hom een aand
by sy koshuis gaan aflaai nie.
Sleeptong try hy nog verder staan en gesels hier waar ek sit en wag om te
ry.
As ek bietjie vorentoe ry hang hy so aan die spieeltjie en loop maar saam.
Later stop ek maar weer en hy bly staan met so 'n strak uitdrukking.
Ek se toe hy moet nou rerig waai want dit word laat.
Hy se toe hy sal waai as ek nog net so bietjie vorentoe ry, want ek het op
sy voet gepark!!
Annette
"Batte cac" <riksja@inte(r)kom.co.za> wrote in message
news:at5cmn$kf$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Berug jy meen?
Het jy ook as student daar met die Tempe ouens gefaait? :))
Fonnies beroemd daarvoor dat die kroegvoorraad sou nou en dan heeltmal
uitgeput was:)
Annette
"Batte cac" <riksja@inte(r)kom.co.za> wrote in message
news:at5elu$1q6$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Nee, Annette, natuurlik nie, waarom sou ons? Die mos ook nie 'n katerbak
nie! Ons noem dit kattenbak.
Groete,
Arthur
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:at5d1q$119sfq$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
"Pieter" <Pie...@Pompies.co.za> wrote in message
news:3df81708$0$2...@hades.is.co.za...
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:at96am$11k939$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
"Koot" <jpie...@nospam.petech.ac.za> wrote in message
news:at9iom$3it$1...@ctb-nnrp2.saix.net...
Ek sou graag meer van jou wou weet sonder dat jy jou op die ng blootstel. Ek
het te laat op die ng ingeskakel om al die intriges te verstaan.
Koot
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:at9op2$11b1su$2...@ID-92016.news.dfncis.de...
My ma ry eendag toevallig met my kar verby die Fonnies toe 'n swartman
haar voorkeer en 'n bottel Klippies op die agterseat gooi. Hy se toe
vir haar "Dis orraait, die baas sal later kom regmaak." en daar hol hy
weg. Hulle het daai groen Ford Granada goed geken. Baie geld daar uit
gepie. Nou is die Fonnies ook net geskiedenis.
Uit Kramer's Woordenboek 1957:
-kattebak:
-zandbak voor de kat;
-achterzitplaats in tweepersoonswagen/ouderwets rijtuig
-poes = kat ('poes' is iets vrouwelijker)
kater = mannetjeskat
Dat is niet voor de poes! = Dat is niet mis!
poeslief = overdreven lief
-kattegat = opening in de muur, waardoor de kat kan binnenkomen
-'Het Kattegat' = zeestraat tussen Zweden en Denemarken
Ik zou zeggen: in geval van een 'orgie' kan men van 'poesliefde' spreken. ;)))
:-bvb-:
"Barend van B." <b...@boos.ist> wrote in message
news:74XE271H376...@Gilgamesh-frog.org...