(gewone vieslikhede uitgelaat... waar die hart van vol is loop die mond
van oor.)
Ons het al weer gewonder hoekom jou ma jou nie eerder doodgelê het
nie.
Het jy dalk daaraan gedink het om hulp te kry? Jy's duidelik nie mooi
lekker nie.
Uit jou artikels is dit duidelik dat jy jouself meesal in 'n staat van
obsessiewe
perversie bevind. Foeitog. Wat 'n verskoning vir 'n mens is jy nie.
Voertsek nou.
--
Agge toggie. Hier spring nog 'n paar van die ou malkop se skisofreniese
persoonlikhede uit.
Veels geluk, ek het gedog jy's effens betotteld, maar jy vat beslis die
koek! Jy's so mal soos 'n haas!
Gedorie, hoe voel dit om die kampioen van geestesongesteldheid te wees?
Jy weet mos die Grieke het
'n gesegde, vir wie die gode sou verwoes, maak hulle eers mal?
Gegroet! 'n Hele sak Boeretoffies vir julle!
--