Ja, dit verskyn in die uitdrukking "van oudsher" en betekenrofweg "van
baie lank gelede al af."
Gloudina
> Maar wie kan my sê
> wat is 'n "Groenegagie"????
Nog nooit daarvan gehoor nie, maar kan die
Engels "greengage" wees?
Gloudina
Ek het dit al gehoor. "van oudher af het hulle al mos so gesing op
Sondae..."
Soos: "Van way back...."
De uitdrukking "van oudsher" is origineel Nederlands (of Nederduits)
en betekent: sinds lang; sinds heel lange tijd. Wordt gebruikt
bijvoorbeeld om gewoontes en gebruiken van mensen te typeren
waarvan men zich de oorsprong niet meer herinnert. (Van oudsher
plaatst men een kerstboom in huis rond Kerstmis. - Men weet dus
niet meer wanneer deze gewoonte ingevoerd werd maar het is wel
al van heel lang geleden).
De uitdrukking bestaat ook in het Duits en men zegt dan:".. van alters
her". Dat is precies hetzelfde.
Beste groeten van
Norbert (uit Vlaanderen)
"Tobie" <@gardenet.co.za> schreef:
@home.com wrote:
> B...@eskom.co.za wrote:
>
> > Maar wie kan my sę
B...@eskom.co.za wrote:
> Het grootgeword met die naam. Eers jare later gehoor dit is 'n
> grenadella.
> Is daar nog sulke eienaardighede??
> Groete
> Bob.
>
> @home.com wrote:
>
> > > Maar wie kan my sê
> > > wat is 'n "Groenegagie"????
> >
> > Nog nooit daarvan gehoor nie, maar kan die
> > Engels "greengage" wees?
> >
> > Gloudina
O, dan is dit nie 'n "greengage" nie ( wat 'n pruimis met 'n geel-groen
skil.)
Dis vir my snaaks dat ons nie meer grenadellas
in ons vrugtewinkels hier in Kanada sien nie.
Dit behoort tog een van die vrugtes te wees
wat die maklikste reis. Mens sien nou gereeld
allerhande tropiese vrugte, selfs vye en koejawels
(alhoewel hulle individueel baie duur is), maar ek
kan nie sê dat ek 'n grenadella in donkiejare
gesien het nie. En dis een van die smake wat
mens met SA assosieer.
Gloudina
"Tobie" <@gardenet.co.za> wrote in message news:951vdg$2mt4$1...@nnrp01.ops.uunet.co.za...
aan Dani
"ou tobie" ..... gmfff! verbeel jou
--
>Ja, dit verskyn in die uitdrukking "van oudsher" en betekenrofweg "van
>baie lank gelede al af."
>
>Gloudina
in het nederlands gebruiken we dat woord vaak.
dit gebruikt men inderdaad als men praat over een gebruik of gewoonte
die al zeer lang bestaat...zeer oud...van vroeger al.
groetjes uit belgie