Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

" Wildernis " deur D.J. OPPERMAN

61 views
Skip to first unread message

@rogers.com

unread,
Nov 27, 2002, 11:22:24 AM11/27/02
to
D.J. Opperman
Wildernis

Watter boom se bitter wortel,
watter beentjie van die tortel

sal die hart teen bose gees
beskerm en van eensaamheid genees?

sal die kranse en die wildepeer
tot sin en ewigheid besweer?

Met die jare word die kamer
daagliks onherbergsamer

en buite kom 'n kilte
dieper uit die klip en stilte,

buite agter 'n miershoop lę
die maer lyk van Eugčne Marais.


Elaine

unread,
Nov 27, 2002, 4:54:41 PM11/27/02
to
Jinne, dis die eerste keer wat ek hierdie gedig van Opperman lees. Koue
rillings gekry. Die Engelse noem dit "chilling"

E

<@rogers.com> wrote:

> D.J. Opperman
> Wildernis

Pieter

unread,
Nov 28, 2002, 3:15:19 AM11/28/02
to
Hoevell gedigte het jy in totaal?

<@rogers.com> wrote in message news:3DE4F22F...@rogers.com...

@rogers.com

unread,
Nov 28, 2002, 9:02:49 AM11/28/02
to

Pieter wrote:

> Hoevell gedigte het jy in totaal?

Net soveel as wat daar in die
Afrikaanse Letterkunde bestaan.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkommissie.

Pieter

unread,
Nov 28, 2002, 11:14:30 PM11/28/02
to
Hoe indekseer jy dit, iets soos met MP3 leers ?


<@rogers.com> wrote in message news:3DE622F9...@rogers.com...

0 new messages