Is sy nou laf of wat, n bobbejaan is nie eens swart nie, maar grys (altans
die bobbejane wat ek laas gesien het by Kaap punt).
Ek wonder hoekom die boere nie vir die bobbejane kos uitsit elke dag nie,
dan sal hulle mos nie lemoene en ander kos hoef te steel nie? Dit hoef nie
vars kos te wees nie (ek weet ook nie presies wat hulle eet behalwe vrugte
nie). Maar daar is mos altyd oorgenoeg kos op n plaas. Dis soos die
werfhonde wat ook elke dag kos kry, sit net nog uit, op n ander kol, vir die
bobbejane.
Ellie
Geen wonder sy kla en mor alewig so oor die min geld wat sy maak nie.
Cheers
Plato
Suidwester wrote:
> Darme snaaks hoe dinge saam-saam gebeur. Net gisteroggend sit ek in my
> kantoor en tjol praat met een van Namibië se legendariese storievertellers
> en die onderwerp was hoofsaaklik bobbejane. Hoe slim 'n bobbejaan is, hoe
> hy jou kan laat lag en hoeveel skade die bliksems op 'n plaas kan aanrig.
> Bobbejane is mos nou eenmaal intelligent genoeg om uit te vind waar's
> geleenthede vir kos en hy sal dit tot die maksimum benut. Jy flous hom ook
> nie maklik nie. Jy sal bv een keer op hom skiet en hy sal dit nooit
> vergeet nie. Hul oë is ongelooflik skerp en jy kan maar gaan sit en wag
> vir hulle om te kom lemoene, of iets, te steel, as jy 'n geweer by jou het,
> dan sien jy hulle nie maklik nie. Baie mense het al brndewyn in lemoene
> ingespuit en dit vir die bobbejane gelos en dan word hulle dronk en vermaak
> die mense iets vreeslik want hulle is maar net soos mense [dalk bietjie
> slimmer!] want jy vang hom net een keer en nie weer nie. Maar, die kern
> van my storie is dat die boer wat naby bobbejane bly, het al sy dae met die
> slim diere.
> Gisteraand sit en kyk ek op KykNET na 'n program oor Afrikaanse
> tradisionele liedjies.........spesifiek 'Bobbejaan klim die berg!' Dit
> gaan mos oor 'bobbejaan klim die berg om die boere te vererg....' Presies
> wat ek hierbo probeer sê het.
> Maar toe kom Amanda Strydom op en lewer haar kommentaar daarop en sê
Dieselfde is die rede vir die vakuum van hulp aan die 3rde wêreld.
Ironies, is dit nie? Te veel mense, te min kos. Nou kom ons en gee vir
die mense kos. Nou is daar weer meer mense en te min kos. En so piekel
ons voort sonder om 'n duit se verskil te maak. Dit sus seker die ryk
mense wat alewig so dem skuldig voel se gewetens...
Cheers
Plato
Dis waar die vorige politiese bedeling in SA die
> grootste fout gemaak het.
Die vader behoede ons.
Penkop, wat 'n stellenbosse boy is.
Arme mens - haar kop haak mos elke nou en dan uit - sy het mos op 'n
stadium as Amandla Strydom bekend gestel nadat sy by een van haar
vertoning Amandla! met die vuis in die lug geskrou het - sy het net
haar timing verkeerd gehad - dit was na die onderhandelinge met die
ANC reeds begin het.
Cheers
Plato