--
Danielle© <dani...@sg-1.com> wrote in message
news:um0knt45245k98lph...@4ax.com...
> On Tue, 14 Aug 2001 21:46:09 +0200, "Annette" <ann...@ctnet.co.za>
> wrote:
>
> >Trek die penne van ('n dooie) ystervark uit. Gooi kokende water op die
vel
> >en skraap.
>
> Annette, sę asseblief vir my dis nie waar nie! Dit kannie waar wees
> dat mense rerig ystervark velle eet nie. Ek moes nou gaan slaap, maar
> ek dink nie dis nou meer moontlik nie! :-(
>
Sal moet vooruit betaal, want ek skryf nie onnodig nie. Het dit nie meer
nodig nie, net een dogter afgegee...
Thys oppie Bos
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:9ld1l8$8pm63$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
--
GroetnisMax <M@x..nl> wrote in message news:9ldu7c$25$3...@azure.nl.gxn.net...
Het elke gas net een pen gekry? Met 2 tot 4 van hulle (penne nie gaste
nie) kan 'n mens darem lang hare baie mooi in 'n franse rol (is dit
wat 'n mens dit noem in Afrikaans) op jou kop maak staan. Ek en my
sussie doen dit nou al amper 'n jaar van tyd tot tyd.
Het self die een aand 'n stuk van die rugvel geeet en nogal heel interesant
gesmaak.
"Thys de Wet" <th...@it.sun.ac.za> schreef in bericht
news:9ld9ca$111r$1...@news.adamastor.ac.za...
Pop
Liezl <li...@eco-formula.co.uk> wrote in message
news:1b25448e.01081...@posting.google.com...
--
.atl.mindspring.net...
Roelof
Thys
"Liezl" <li...@eco-formula.co.uk> wrote in message n
Thys oppie Bos vas ge-ystervarkpen
"Max" <M@x..nl> wrote in message news:9ldu7d$25$4...@azure.nl.gxn.net...
> Mense ook... Een vrou is al vir my te veel!!!
>
Maar, my liewe Max, veelwywery sal eintlik
jou probleem oplos. Dan is die een vrou se
impak effens verwater.
Die moeilikheid kom wanneer hulle 'n
vakbond stig.
Tant Hessie, wat net soos Christina Landman
vra, wat is verkeerd met veelwywery en
veelmannery.
--
ac.za> wrote in message news:9lfst3$1nq8$1...@news.adamastor.ac.za...
--
Roelof <roe...@jra.co.za> wrote in message
news:3b7b6...@news1.mweb.co.za...
Max <M@x..nl> wrote in message news:9lgobl$ng2$7...@azure.nl.gxn.net...
@home.com wrote:
>
> Tant Hessie, wat net soos Christina Landman
> vra, wat is verkeerd met veelwywery en
> veelmannery.
Dit is nou Christina wat self ongetroud is ...
My grootse stoeigeveg is nou met tegnologie om die digitale fotos op 'n
webwerf te kry.
As my rekenaar se netwerkkaart nie werk nie, dan is die ander ou se CDROM
"oppi koffi"... ens...
Hopelik na die naweek sal die fotos gereed wees..
Ek is seker maar stupid of iets. Wie/wat is Martha Stewart? Ons vorige
buurvrou was Ta' Martha Cilliers. Maar sy's maar 'n gifgeitjie 1000!
Thys (sonder ystervarkpenne in sy hare(wat hy nie baie van het nie)) oppie
Bos
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:9lgoc4$9c4cf$2...@ID-92016.news.dfncis.de...
Sy was so 'n dinamiese tuisteskepper dat haar arme man moed opgegee het en
maar die pad gevat het.
Sy voel dit is haar plig om die wêreld se vrouens weer met geteasde hare,met
'n voorskoot en haai polvaais aan, terug in die huis te kry waar hulle
hoort:(((((
Annette
--
Thys de Wet <th...@it.sun.ac.za> wrote in message
news:9lilao$2hnp$1...@news.adamastor.ac.za...
> Sy voel dit is haar plig om die wêreld se vrouens weer met geteasde hare,met
> 'n voorskoot en haai polvaais aan, terug in die huis te kry waar hulle
> hoort:(((((
>
Ek twyfel. Sy is 'n biljoenêr besigheidsvrou en
haar stocks trade op die NY Stock Exchange.
Tant Hessie wat sê: fieterjasietjies het ook 'n plek.
Moet eers sę dat jy 'n goeie sin vir humor het! Ek verstaan dat jy in Kanada
bly? Hoe lank al?
Tosca
****************************
<@home.com> wrote in message news:3B7D7042...@home.com...
Annette wrote:
> Sy voel dit is haar plig om die węreld se vrouens weer met geteasde
hare,met
> 'n voorskoot en haai polvaais aan, terug in die huis te kry waar hulle
> hoort:(((((
>
Ek twyfel. Sy is 'n biljoenęr besigheidsvrou en
haar stocks trade op die NY Stock Exchange.
Tant Hessie wat sę: fieterjasietjies het ook 'n plek.
> Hallo Gloudina
>
> Moet eers sê dat jy 'n goeie sin vir humor het! Ek verstaan dat jy in Kanada
> bly? Hoe lank al?
>
My kind, Tosca, jy begaan nou die onvergeefbare fout om
vir Tant Hessie te sê dat jy van haar hou. Op hierdie nuusgroep
is dit boeresport om vir Tant Hessie rond te skop soos 'n bôl,
so hou maar tog jou oulike sentimente vir jouself.
Ja, ek is 'n Kanadese burger. In die herfs word Nelson
Mandela ook 'n ere-Kanadese burger.
Tant Hessie, wat haar burgerskap moes verdien.
Tosca
*************************************
Tosca wrote:
> Hallo Gloudina
>
> Moet eers sę dat jy 'n goeie sin vir humor het! Ek verstaan dat jy in
Kanada
> bly? Hoe lank al?
>
*********************************************
My kind, Tosca, jy begaan nou die onvergeefbare fout om
vir Tant Hessie te sę dat jy van haar hou. Op hierdie nuusgroep
> Nee Gloudina, so oulik is ek ook nou weer nie. Ek het net gesê dat jy 'n
> goeie sin vir humor het...'Hou van' is 'n bietjie oordrewe, dink jy nie?
>
Same to you, buster.
Tant Hessie van die agterste van Helsdingens.
As iemand sy neus wip, spring sy ook op haar perdjie.
> Nee Gloudina, so oulik is ek ook nou weer nie. Ek het net gesę dat jy 'n
Asof sy ooit die grond weer gesmaak het ną sy eens die saal besyg het
bespieder van ruiters wat voorgee dat hulle slegs somtyds op die
perdjies spring maar in werklikheid nooit anders as op 'n galop is nie
> bespieder van ruiters wat voorgee dat hulle slegs somtyds op die
> perdjies spring maar in werklikheid nooit anders as op 'n galop is nie
Wel, dan sal die Ruiter in die Nag baie trots wees op my.Welkom terug,
Davie Davis. Die nuusgroep is nie dieselfde
sonder jou nie.
Tant Hessie, met 'n hart wat ook galop.
As ek nog nie voorheen jou diplomatieke aanleg besing het nie
Gloudina, is dit nou die tyd. Maar net miskien sal dit 'n herhaling
wees.
Baie dankie vir die verwelkoming - lekker om terug by die familie
te wees.
Wat beteken dit om 'katvoet te loop'?
DD
> Wat beteken dit om 'katvoet te loop'?
>
Ek ken eintlik nie so 'n Afrikaanse idioom nie.
Beteken dit nie maar net om so sag soos 'n
kat te loop nie?
Dan het ons in Engels die term "cat burglar."
Miskien is dit om so stil soos 'n dief te loop.
Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
Gloudina
>Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
>
>Gloudina
uh uh, dit is 'baie versigtig en op jou tone sluip'.
DD
Jy soek mos nie 'n wit voetjie nie, jy haal dit?
> uh uh, dit is 'baie versigtig en op jou tone sluip'.
Het julle nie ook 'n uitdrukking soos "om op kousevoete loop" nie?
Arthur
>"Davie Davis" schreef...
>> @home.com wrote:
>>
>> >Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
>
>Jy soek mos nie 'n wit voetjie nie, jy haal dit?
Nee 'soek' is reg Arthur - want jy haal nie 'n witvoetjie nie maar
'werk' daarvoor!
>Het julle nie ook 'n uitdrukking soos "om op kousevoete loop" nie?
Nog nooit gehoor nie maar dit klink heel bruikbaar !!!
sjjjttt Davie Davis (heel katvoet op sy kousevoete)
Katvoeterig Pop as Madame G praat! :-))
<@home.com> wrote in message news:3B815282...@home.com...
Davie, ek het 'n boek hier van Afrikaanse uitdrukkings enidiome. Daar
is 'n hele klomp uitdrukkings in met die woord
"kat" in Afrikaans, maar ek vind jou "katvoet" nie daar nie.
Ek dink dis 'n lokale fabrikasie, en daarby nog 'n anglisisme,
geinspireer deur die Engelse "cat burglar." Wonder of iemand
anders al van hierdie uitdrukking gehoor het.
Ek het natuurlik die kern van jou boodskap aan my besef:
jy wil vir my sê dat jy baie versigtig gaan wees in die toekoms,
jouself nie weer in albei voete skiet nie, jouself nie weer as
wouter plaasvark voordoen nie. So jy wil sê dat jy van nou
af ligvoet sal wees, op eiers sal loop. (Ek wil nog sien of jy dit
kan doen. )
In alle geval, tannie is so bly dat sy nou die kans het om weer
'n slag te dink oor idiome met katte in. Hier is 'n paar goeies:
Daar is meer as een manier om 'n kat dood te maak: (You can
achieve your objective in more than one way.)
'n Kat val altyd op sy pote: (Said of someone who always manages
to get out of trouble.)
'n Regte kat: (A sharp-tongued spiteful woman.)
Om 'n kat in die sak te koop: (To make a bad buy.)
Om soos 'n kat te sing: (To sing out of tune.)
'n Ou kat lus nog ook soetmelk: (Said when an old man marries a young
woman.)
Wie met 'n kat speel, word gekrap. ( He who occupies himself with
dangerous
things, must expect to get hurt.)
Tant Hessie se kat, wat terug kom.
>
Tosca
*********************
Max" <M...@Huis.nl> wrote in message news:9lqph5$lul$1...@azure.nl.gxn.net...
> Trust jou, om 'n kompetisie van 'n ou onskuldige komplimentjie te maak....
> Nee, laat ek maar eerder nie weer probeer nie, ek kan dalk net permanente
> sielkundige skade opdoen...
>
> Max" wrote
> > ...en ons trek by 15 stroop, Gloudina se guns. Gaan jy nog 'n keer
> probeer,
> Tosca?
Wat is die vroulike van "papbroek" ?
Tant Hessie Toscanini
Thys oppie Bos (wat katvoet loop vir Reisiger se ylings... )
<@home.com> wrote in message news:3B825BF0...@home.com...
Davie Davis wrote:
> On Mon, 20 Aug 2001 18:05:39 GMT, @home.com wrote:
>
> >Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
> >
> >Gloudina
>
> uh uh, dit is 'baie versigtig en op jou tone sluip'.
Davie, ek het 'n boek hier van Afrikaanse uitdrukkings enidiome. Daar
is 'n hele klomp uitdrukkings in met die woord
"kat" in Afrikaans, maar ek vind jou "katvoet" nie daar nie.
Ek dink dis 'n lokale fabrikasie, en daarby nog 'n anglisisme,
geinspireer deur die Engelse "cat burglar." Wonder of iemand
anders al van hierdie uitdrukking gehoor het.
Ek het natuurlik die kern van jou boodskap aan my besef:
jy wil vir my sę dat jy baie versigtig gaan wees in die toekoms,
jouself nie weer in albei voete skiet nie, jouself nie weer as
wouter plaasvark voordoen nie. So jy wil sę dat jy van nou
> Ta' Hessie, hoe oud is daai idiome boekerasie van jou? Ek het al as kind
> die uitdrukking 'katvoet loop' gehoor. Dit beteken: Wees versigtig vir
> daardie persoon/geleentheid of wat ookal.
>
Thys, die idioomboek is "Afrikaanse Idiome en ander
Vaste Uitdrukkings" van R.P. Botha, G. Kroes en
C.H. Winckler.
Eerste uitgawe, eerste druk 1994.
Uitgegee deur Southern Boekuitgewers
Posbus 3103
Halfweghuis 1685
Gedruk en gebind deur Nasionale Boekdrukkery, Kaap.
Hulle bedank die Buro van die Woordeboek van die
Afrikaanse Taal (WAT) "vir die effektiewe wyse waarop
hy die skakelfunksie tussen die outeurs en die uitgewer
verrig het." Hulle gaan voort : "Die manier waarop die
Buro die voltooiing en lewering van die manuskrip
geadministreer het, asook die setwerk wat deur die Buro
gedoen is, getuig van professionaliteit en gehalte." Al drie
die outeurs is blykbaar van Stellenbosch, want hulle dateer
dit "Stellenbosch, Junie 1994.
In die afdeling "Vir die Gebruiker" dui hulle aan dat die boek
nie streef na volledigheid nie, en dat daar byvoorbeeld nie
uitdrukkings is wat beperk is tot besondere groepe sprekers
nie.. Maar jy moet maar die ding uitveg daar op Stellenbosch.
Hulle bly seker nog almal daar?
Persoonlik het ek nog nooit die uitdrukking "katvoet loop"
gehoor nie. Vir my klink dit na 'n tipiese anglisisme. Maar
ek sal nie my kop op 'n blok sit hiervoor nie.
Gloudina
>Wat is die vroulike van "papbroek" ?
>
>Tant Hessie Toscanini
>
Flexi Panty ? _:-)
DD
>
>Die familie? Is ons dan nou almal mafioso's? Is jou regte naam
>eintlik Lucky Luciano? :-))))
>
Met sommige van die familie is mens somtyds minder lucky
Wonder wat het van neef Frikkie geword. Hy't lanklaas vir nig M8
geskryf.
L L
>
>Thys, die idioomboek is "Afrikaanse Idiome en ander
>Vaste Uitdrukkings" van R.P. Botha, G. Kroes en
>C.H. Winckler.
>Gloudina
'n Paar interessante dinge wat jy hier aanhaal Gloudina, maar wat die
mees uitstaande kenmerk van jou skrywe is, is die feit dat jy 'n Botha
komplimenteer.
DD
> Dertig - stroop!
>
Max, ek wie nie wie nie, maar iemand speel hier
"backhand" (rughand?), en ek dink nie dis ek of
Toscanienietjie nie.
Tant Hessie Williams
"Thys de Wet" <th...@it.sun.ac.za> wrote in message
news:9ltrur$jr2$1...@news.adamastor.ac.za...
Ta' Hessie, hoe oud is daai idiome boekerasie van jou? Ek het al as kind
die uitdrukking 'katvoet loop' gehoor. Dit beteken: Wees versigtig vir
daardie persoon/geleentheid of wat ookal.
Thys oppie Bos (wat katvoet loop vir Reisiger se ylings... )
<@home.com> wrote in message news:3B825BF0...@home.com...
Davie Davis wrote:
> On Mon, 20 Aug 2001 18:05:39 GMT, @home.com wrote:
>
> >Dis seker nie dieselfde as "witvoetjie soek nie."
> >
> >Gloudina
>
> uh uh, dit is 'baie versigtig en op jou tone sluip'.
Davie, ek het 'n boek hier van Afrikaanse uitdrukkings enidiome. Daar
is 'n hele klomp uitdrukkings in met die woord
"kat" in Afrikaans, maar ek vind jou "katvoet" nie daar nie.
Ek dink dis 'n lokale fabrikasie, en daarby nog 'n anglisisme,
geinspireer deur die Engelse "cat burglar." Wonder of iemand
anders al van hierdie uitdrukking gehoor het.
Ek het natuurlik die kern van jou boodskap aan my besef:
jy wil vir my sê dat jy baie versigtig gaan wees in die toekoms,
jouself nie weer in albei voete skiet nie, jouself nie weer as
wouter plaasvark voordoen nie. So jy wil sê dat jy van nou
> katvoet loop « tread lightly/softly (lit. & fig.);
> iemand is katvoet vir - « someone is wary of .
> Joubert, P.A., Tweetalige Frasewoordeboek, 1997.
>
Ok, Ok, ek gee in. Maar ek sê weer; ek het dit nog nooitin my lewe gehoor of
gelees nie.
Vir boetedoening sal ek later die res van die idiomatiese
uitdrukkings met kat in, uittik en op die nuusgroep plaas.
Tant Hessie Manx
Afr of anglisisme?
____________________________________________________________
<@home.com> wrote in message news:3B839977...@home.com...
Rennie Oster wrote:
> katvoet loop « tread lightly/softly (lit. & fig.);
> iemand is katvoet vir - « someone is wary of .
> Joubert, P.A., Tweetalige Frasewoordeboek, 1997.
>
Ok, Ok, ek gee in. Maar ek sę weer; ek het dit nog nooitin my lewe
> Die kat in die hoenderhok loslaat...
>
> Afr of anglisisme?
Word daar in Engels nie gewoonlik gepraat van "a
fox in the henhouse" nie?
My boek gee nie "kat in die hoenderhok loslaat"
nie, maar dit maak nie 'n beroep op volledigheid nie.
Wat beteken dit eintlik? Katte vang mos nie eintlik
hoenders nie? Daar is egter 'n uitdrukking "om 'n
kat in die duiwehok te gooi" : To cause a great
consternation. Miskien is dit waaraan jy dink.
Hier is nog 'n paar kat-gesegdes wat in die
boek opgeneem is:
Om te laat vir die kat se afval te kom : To arrive
when all have finished their meal.
Dis nie 'n kat om sonder handskoene aan te pak nie:
You must be prepared to fight/attack.
Later meer.
Tant Hessie Manx