Die adres van hul briewekolom is dbme...@burger.naspers.co.za
Groete
Fanie Fourie
Roots wrote in message <36D90192...@where.com>...
>Goeie dag
>Kan iemand in Suid-Afrika asb. vir my die epos adres van Die Burger en
>die Rapport gee? Ek kry dit nie op die Net nie.
>By voorbaat dankie
>Anne
>Stuur antwoord na lk...@citytel.net
Vandat ek hierdie blad gevind het was daar nog nooit enige rede om Die
Burger te koop nie. :o) Baie volledig en ordentlike argiewe.
Bryan
*===================000o=============================*
Reply via e-mail? Remove the KAAP from my e-address
Bryan's World! http://springbok.cjb.net/
My Rugby Site http://sarugby.cjb.net/
Afr-nuusgroep: http://www.geocities.com/Athens/Troy/2308/
*===================0ooo=============================*
>http://dieburger.24.com/
>
>Vandat ek hierdie blad gevind het was daar nog nooit enige rede om Die
>Burger te koop nie. :o) Baie volledig en ordentlike argiewe.>>
Try
ook.
Dis sonder enige www voor aan.
Ek hou van die manier waarop jy die uitleg van die 24.com hoofblad kan
manipuleer sodat dit alles bevat wat jy gereeld gebruik / lees. Ek gebruik
dit al 'n paar maande as my "homepage".
Rakende die burger se epos adres, ek het seker 15 minute daarvoor gesoek by
dieburger.24.com maar kon dit nie kry nie. Die epos adresse wat ek na die
groep gestuur het is in die gedrukte weergawe gevind!
Groete
Fanie Fourie
Bryan1810 wrote in message
>http://dieburger.24.com/
>
>Vandat ek hierdie blad gevind het was daar nog nooit enige rede om Die
>Burger te koop nie. :o) Baie volledig en ordentlike argiewe.
>
>Bryan
>Bryan, dit is 'n uitstekende plek vir nuus, ens (die hele 24.com).
>
>Ek hou van die manier waarop jy die uitleg van die 24.com hoofblad kan
>manipuleer sodat dit alles bevat wat jy gereeld gebruik / lees. Ek gebruik
>dit al 'n paar maande as my "homepage".
Ek het my eie 'homepage' ontwikkel soos jy weet maar ek wissel gereeld
tussen my eie en 24.com s'n. Ek het oop 24.com soos jy opgestel dat
ek al my eie skakels ook daardeur kan kry. Ek val maar die meeste
kere vas by dieburger.24.com bloot omdat dit meer plaaslike nuus
bevat.