Ek voel dat die doodstraf ingestel kan word vir sekere misdade.
Die eerste misdaad is die vir verkragting veral die van kinders.Dit is n
uiterse siek persoon wat n kind verkrag.Verkragting is in die algemeen n
siek misdaad. Ek kan nie sien watter plesier dit is om n kind van 2 en 3
jaar te verkrag nie, Die siekste is n man wat sy eie kind kan verkrag.Sulke
mense hoort nie in die samelewing nie.
Sekere gevalle van moord veral op polisiebeamptes. Polisiemanne oor die hele
wereld is altyd n teiken. Ek dink die lande waar die meeste polisiemanne
vermoor word is in Suid Afrika en Amerika.
Nou word gese dat die persone wat die misdade gepleeg het sekere regte het.
Maar my sienning is die vrou en die kind wat verkrag was het mos ook die reg
gehad om nie verkrag te word nie. In my 18 jaar in die polisie het ek baie
verkragting sake ondersoek en baie van kinders spook nog by my. En die
persone loop al weer buite rond maar haar lewe is vir altyd verwoes.
Dink julle die doodstraf is regverdig in seker gevalle of wat dink julle
moet met sulke siek mense gedoen word.
Hoe weeg mens die regte van die persone op
Ek hoop om redelike opinies te hoor op die onderwerp
Reenen van Niekerk
En ek wil graag voorspel dat Reenen weer die volgende soort van
ding gaan kwytraak oor enigiemand wat nie dieselfde siening het
as hy nie:
"Ek dink jou probleem is dat jou man jou nie genoeg bevredig nie.
Loop af na n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy
kan kry en jy weet waar jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in
Suid Afrika. Ons is mans genoeg om ons eie fokken probleme op te
los sonder jou stront."
Swart Simon
Ek voel dat sogenaamde heteroseksualiteit die grootste perversie ooit
is. Ek kan my net indink hoe grillerig dit moet wees vir daardie arme
hetero mans om hul totties in vroue se fiefies te steek... ek dink
heteroseksualiteit moet die doodstraf kry.
Homo's verkrachten ook.........kleine onschuldige kinderen.
Helaas......
groetjes
Emmy
1 In de landen waar de doodstraf niet meer in de wet staat is de misdaad
niet groter als in landen waar wel nog de doodstraf in de wet staat.
2 Als je een ander mens de opdracht geeft om iemand te doden ( doodstraf)
dan maak je van hem een moordenaar dat is ook tegen de menselijkheid.
3 De doodstraf als afschrikking helpt niet de oorzaak van slecht menselijk
( misdaad) is veel complexer.
4 De rechter kan zich vergissen en dan dood je een onschuldig iemand.
**************************************
Hoe wordt iemand een misdadiger:
1 Hij heeft niks te verliezen hij is arm en de aandacht van de familie
heeft hij ook niet.
2 Hij heeft verkeerde vrienden en komt zo in het criminele milieu
3 Hij is zwak begaafd
4 Hij is verslaafd aan alcohol of/en drugs
5 Geen zelfrespect omdat hij bv geen werk heeft
6 Verveling......
7 Hij ziet mensen die dat allemaal wel hebben en hij rechtvaardigt
zijn daden doordat hij zichzelf als slachtoffer ziet ( maar hij is dader)
8 Onder invloed zijn ( mentaal en fysiek door drugs) van grote criminele
organisaties of bende leider.
enz.....
>Die eerste misdaad is die vir verkragting veral die van kinders.Dit is n
>uiterse siek persoon wat n kind verkrag.Verkragting is in die algemeen n
>siek misdaad. Ek kan nie sien watter plesier dit is om n kind van 2 en 3
>jaar te verkrag nie, Die siekste is n man wat sy eie kind kan verkrag.Sulke
>mense hoort nie in die samelewing nie.
Je zei het al deze mensen zijn ziek en dat deze misdaad bestaat en ook
nog in het eigen gezin is van alle tijden zolang de wereld bestaat
Helaas.........
Wat kan je hier tegen doen dat is de vraag....
Kinderen moeten mondiger gemaakt worden en voorlichting krijgen zodat
ze niet onderdanig zijn aan volwassen mensen.
Ze moeten durven te zeggen ' nee dat wil ik niet' ze mondig maken
is een taak van ouders en leerkrachten op school.
Daders pakken de makkelijke slachtoffers het eerst.
>Sekere gevalle van moord veral op polisiebeamptes. Polisiemanne oor die
hele
>wereld is altyd n teiken. Ek dink die lande waar die meeste polisiemanne
>vermoor word is in Suid Afrika en Amerika.
In NL wordt er zelden een politieman gedood en dat komt omdat de NL politie
alleen
zijn vuurwapen mag gebruiken in zeer kritische situaties.
Als je een politieman dood wordt dat zwaar bestraft. De misdadiger weet dat
en
handelt dus ook niet in paniek door op de politie te schieten omdat hoeft
niet bang te zijn
dat de politieman op hem schiet.
Voor zeer gevaarlijke situaties heb je speciale eenheden maar daarbij sterft
ook zelden een politieman.
In NL is de politie je vriend en helper ;-))
Ik denk dat dit veiliger en fijner is voor de mensen en ook voor de
politie......
Groetjes
Emmy
<<>Ek het dit al genoem dat ek dink die doodstraf moet weer ingestel
word maar
>met die volgende verskil:
>
>As 'n persoon die doodstraf ontvang moet dit binne 7 dae voltrek word. In
>die 7 dae kan die persoon sy saak met God regmaak as hy wil of nie. Maar
>daar is geen rede hoekom hy op die belasting betaler se geld vir jare
>aangehou moet word nie.>>
En se nou dis die verkeerde ou wat gehang is?
Ek stem saam met jou dat dit gou gedoen moet word. As jy kyk in Amerika sit
van die mense tot tien jaar op death row wat ook nie reg is nie.
AS jy praat van 7 dae praat jy van die dag wat hy skuldig bevind is. As dit
so is het hy die reg om te appelleer volgens wet. As sy appel nie slaag nie
sal ek se dan moet hy so gou moontlik uitgevoer word
Reenen van Niekerk
Riaan <Ri...@svb.co.za> wrote in message
news:8dmnp2$1thl$1...@nnrp01.ops.uunet.co.za...
Skies Emmie, dalk moes ek 'n smiley bygesit het... ek het net gejoke.
<<
>Ek stem saam met jou dat dit gou gedoen moet word. As jy kyk in Amerika sit
>van die mense tot tien jaar op death row wat ook nie reg is nie.
>
>AS jy praat van 7 dae praat jy van die dag wat hy skuldig bevind is. As dit
>so is het hy die reg om te appelleer volgens wet. As sy appel nie slaag nie
>sal ek se dan moet hy so gou moontlik uitgevoer word>>
Wat maak jy van die gevalle waar daar gevind is dat iemand wat reeds
terggestel is, eintlik onskuldig was?
Of waar die onskuld na jare van gevangenisstraf aan die lig gekom het?
Dit is natuurlik as AL die kanale reeds gevolg is en sy appel het of nie
geslaag nie of is van die hand gewys.
Of waar die onskuld na jare van gevangenisstraf aan die lig gekom het?
Ferdi ek stry nie dit is seker moontlik maar dit sal daie beslis die
uitsondering wees. Niemand het gese die regstelsel is 100% perfek nie
En voor dit njie is nie moet ons seker waak teen sulke mistykies?
<<>Daar sal BAIE mistykies moet wees om op te weeg teen al die moorde
wat dan
>nie meer gepleeg sal word nie.>>
Dis nie 'n kwessie van opweeg nie. Dan gooi jy respek vir menselewe by
die venster uit en werk met 'n skaal van soveel sterftes teen soveel
sterftes as die bepalende faktor vir jou morele besluite.
Bad idea.
In elk geval om iemand vir sy natuurlike lewe tronk toe te stuur
verwyder hom net so effektief uit die samelewing as die dood.
Met die voordeel dat daar gewaak word daarteen dat JY nie self
onnodig en verniet 'n onskuldige mens doodmaak nie.
<<> En voor dit njie is nie moet ons seker waak teen sulke mistykies?
>
>Ag Ferdi jy raak nou kleinlik. Daar sal nooit op aarde 'n regstelsel wees
>wat 100% werk nie.
>
>En as dit dan nou moet dan sien ek liewers dat 5% onskuldige mense ook die
>tydelike met die ewige moet verwissel, maar jy kry minstens 95% van die
>gemors uit die samelewing + die ander groepie wat daar sou gewees het maar
>agv die doodstraf liewers 2 keer gedink het.>>
Wel hier skei ons wee.
Ons is aan twee verskillende kante.
Jy praat nou net soos 'n motorkaper. Hulle gee ook nie om vir 'n
sekere persentasie van onskuldiges wat doodgaan nie.
Riaan het n punt en jy het n punt.OP die oomblik is daar lewenslang
gevangenisstraf maar jy sal saamstem dat dit nie op die oomblik werk nie. As
dit nie werk nie wat anders stel jy voor. Ek stem ook nie volkome saam met
die doodstraf nie maar ek voel vir sekere misdade moet dit ingebring word
soos verkragting ,veral van kinders want daar is siek mense wat plesier
daaruit put om n vrou te verkrag en dan kkry jy siek varke wat kinders
verkrag. As jy al so iets gesien het sal jy my punt verstaan want ek het
baie sulke sake gesien toe ek in die polisie was. My laaste saak was 7 jaar
oud gewees en die man het maar net 7 jaar gekry en met ons stelsel was hy
uit op parool na 75 dae. Nou hoe werk dit.
Dan kry jy die vark wat sy eie kind verkrag en dan se die hof omdat dit in
familie verband was is dit nie nodig dat hy te lank tronk toe gaan nie.
Voel jy dat daar nie miskien erens iets goeds daaruit kan kom nie. Of wat
voel jy .
Reenen van Niekerk
Ferdi Greyling <ferd...@icon.co.za> wrote in message
news:39069d32...@news.is.co.za...
Pas op as jy die nommers in hierdie moreële ontleding wil inbring, want as
jy dan konsekwent wil wees, moet jy 'n volledige numeriese, stastistiese
moraliteit aanvaar. Hierdie tiepe van redenasie beperk jou eie vryheid as
dit tot sy uiterstes gevolg word. Dis Stalin se rede vir die kampe in
Siberia, vir die wat dit nog wil regverdig.
Die mees basiese reg wat enige van ons het is om te bly lewe solank as wat
ons kan. As oorlog uitbars moet ons maar seker ons lewens gaan opoffer om 'n
menswaardige lewe te behou; daar's min keuse in so geval. Maar in die geval
van 'n skuldigbevinding vir moord, is daar alternatiewe. As die regstelsel
volmaak was, dan was daar miskien 'n argument ten gunste van die doodstraf
(miskien); maar dit is nie, en hierdie onherstelbare vonnis *sal* in
indiwiduele gevalle 'n onherstelbare onreg as gevolg hę. Het die staat die
reg om van sy burgers te vermoor? (*Vermoor*, onthou?). As jy dit aanvaar,
dan aanvaar jy allerhande aantastings van jou menseregte.
Ek ken nie die bedrae nie maar ek kan dink dat dit 'n relatiewe groot bedrag
geld kos om een persoon vir 'n jaar in die tronk te moet hou. En op die
oomblik is ons tronke oorvol
En die volgende stelling is 'n blote raaiskoot maar ek wil sover gaan om te
se dat daar op die oomblik meer onskuldige mense per dag in die land
doodgemaak en/of verkrag word as wat daar in 'n hele jaar onskuldige mense
verkeerdelik tereggestel sal word.
En onthou op die oomblik is dit dus ook moontlik om lewenslank in die tronk
te sit vir iets wat jy dus nie gedoen het nie ... dit is net so onregverdig
maar die verskil lę daarin dat jy nog 'n las op die staat is ook in die
proses.
<<>Riaan het n punt en jy het n punt.OP die oomblik is daar lewenslang
>gevangenisstraf maar jy sal saamstem dat dit nie op die oomblik werk nie. >>
Hoekom sal ek saamstem?
Ek dink toevallig dit werk.
Mense wat skuldig bevind word word lewenslank tronk to gestuur en dit
beteken gewoonlik dit.
Maar as dit die verkose soort straf en dit werk nie, is die oplossing
mos voor die hand liggend - laat dit werk.
Moenie begin doodmaak nie.
Toevallig, hoekom dink jy lewenslank "werk"nie?
<<>En onthou op die oomblik is dit dus ook moontlik om lewenslank in
die tronk
>te sit vir iets wat jy dus nie gedoen het nie ... dit is net so onregverdig
>maar die verskil lę daarin dat jy nog 'n las op die staat is ook in die
>proses.>>
Wel jy leef darem.
En daar is heelwat gevalle in die westerse wereld van mense wat 'n
klomp jare gesit het en dan is daar agtergekom hulle is onskuldig.
Hier in SA is daai ANC ouens wat gesit het vir die moord op die mense
by die vulstasie in die suide van Jhb 'n voorbeeld.
Hulle sit en se die hele tyd hulle onskuldig en skielik bring die WVK
verhore die regte PAC mense na vore wat se ja hulle het dit gedoen.
Die ouens is nou vrygelaat. In jou model sou hulle lankal dood gewees
het.