Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Sonja Heroldt of wat?

31 views
Skip to first unread message

Koot Pieterse

unread,
Jul 5, 2001, 8:01:05 AM7/5/01
to
Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd gemaak is
deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy sing selfs
"Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.

Kan iemand meer lig hierop werp?

Koot


Annette

unread,
Jul 5, 2001, 8:36:30 AM7/5/01
to
Herholdt was blykbaar haar nooiensvan - maar wie weet - miskien was dit
Marks, en sy het nie van die van gehou nie.
Watter jaar was daardie plaat gesny?
Hoe jonk klink sy?
Annette

Koot Pieterse <aa> wrote in message news:3b445702$0$2...@hades.is.co.za...

TJ

unread,
Jul 5, 2001, 9:00:01 AM7/5/01
to
http://www.sonjaherholdt.co.za/ maar geen "mention" van Marks.

TJ


TJ

unread,
Jul 5, 2001, 9:02:30 AM7/5/01
to
http://www.ofm.co.za/Musiek/kunstenaar.asp?q=KHa73

Biografiese Besonderhede

SONJA HERHOLDT, wat reeds op drie-jarige ouderdom in haar eerste konsert
opgetree het, is op 1 Desember 1952 in Nigel gebore en het dwarsdeur haar
skoolloopbaan aan konserte, operettes en kunswedstryde deelgeneem. Sy was
hoofmeisie van sowel die Laerskool Tienie Vorster as die Hoërskool John
Vorster in Nigel.

TJ

unread,
Jul 5, 2001, 9:08:37 AM7/5/01
to
Sy het haar onderwysdiploma aan dei Goudstadse Onderwyskollege cum laude
behaal. Haar ideaal was eintlik om aktrise te word, maar haar toekomstige
man, FC Hamman saam met wie sy dikwels op kollege gesing het, het haar
potensiaal raakgesien en as kameraman vir Gordon Vorster dit bewerkstellig
dat sy JAN DE WET se liedjie EK VERLANG NA JOU in die rolprent Sarah sing.


Watter jaar is die "movie" Sarah gemaak? - TJ


Davie Davis

unread,
Jul 5, 2001, 2:53:48 PM7/5/01
to
On Thu, 5 Jul 2001 15:08:37 +0200, "TJ" <in...@artslink.co.za.nospam>
wrote:

> haar toekomstige
>man, FC Hamman saam met wie sy dikwels op kollege gesing het, het haar
>potensiaal raakgesien

Ek dink haar 'toekomstige man' is nou haar 'gewese man'.

DD

Annette

unread,
Jul 5, 2001, 3:20:37 PM7/5/01
to
Doodreg Davie. Dink jy deel van hulle probleme was dat sy nie as Sonja
Hamman wou sing nie?:))
Annette

Davie Davis <davie...@email.com> wrote in message
news:9rd9kt4a4puo39l2k...@4ax.com...

Davie Davis

unread,
Jul 5, 2001, 4:06:57 PM7/5/01
to
On Thu, 5 Jul 2001 21:20:37 +0200, "Annette" <ann...@ctnet.co.za>
wrote:

>Doodreg Davie. Dink jy deel van hulle probleme was dat sy nie as Sonja
>Hamman wou sing nie?:))
>Annette
>

Dink dis probleme van lank se tyd Annette. Sonja het een aand by die
kerk aan ons genoem dat sy en FC huweliks probleme GEHAD het. Dit was
tydens 'n aand waar sy getuienis gelewer het en geestelik op 'n baie
hoė vlak verkeer het.
Dit wat ek hier noem was ongeveer vyftien (of selfs sestien jaar)
gelede - en die huwelik het weer jare lank (gefloreer?).

Haar langspeler 'Reflections' pas klaar gemaak, was nog nie vrygestel
nie en sy het 'n weergawe daarvan daardie aand vir my gegee. Ek het
nou net gekyk of daar 'n datum op is maar sy het slegs geskryf :
Fil 4 : 4 & 4 : 13.
Gaan kyk watter boodskap sy vir my daarop geskryf het.

DD

Annette

unread,
Jul 5, 2001, 5:36:25 PM7/5/01
to
Daar is mos 'n liedjie wat begin met: Fil. 4:4 sê verbly jou in die Heer.
Annette

Davie Davis <davie...@email.com> wrote in message

news:1pg9ktkmbggcub0da...@4ax.com...


> On Thu, 5 Jul 2001 21:20:37 +0200, "Annette" <ann...@ctnet.co.za>
> wrote:
>
> >Doodreg Davie. Dink jy deel van hulle probleme was dat sy nie as Sonja
> >Hamman wou sing nie?:))
> >Annette
> >
>
> Dink dis probleme van lank se tyd Annette. Sonja het een aand by die
> kerk aan ons genoem dat sy en FC huweliks probleme GEHAD het. Dit was
> tydens 'n aand waar sy getuienis gelewer het en geestelik op 'n baie

> hoë vlak verkeer het.

Krokkie

unread,
Jul 6, 2001, 12:30:26 AM7/6/01
to
Ja en daai aand of Dis hoe dit is moes ou Steve net koes vir ou Sonja ,
duidelik planne vir Steve gehad die aand

"Davie Davis" <davie...@email.com> wrote in message

news:9rd9kt4a4puo39l2k...@4ax.com...

Jonas

unread,
Jul 6, 2001, 1:08:46 PM7/6/01
to
Hier is 'n bewys dat 'n onderwyser dit wel kan maak tot bo aan die leer.
Daar is nog hoop Gloudina ...
"TJ" <in...@artslink.co.za.nospam> wrote in message
news:3b44670a$0$2...@hades.is.co.za...

Jonas

unread,
Jul 6, 2001, 1:09:40 PM7/6/01
to
Haar potensiaal raakgesien? Klink verdag... Hy't haar seker ter wille van
haar "persoonlikheid" getrou ...

"Davie Davis" <davie...@email.com> wrote in message
news:9rd9kt4a4puo39l2k...@4ax.com...

Jonas

unread,
Jul 6, 2001, 1:12:13 PM7/6/01
to
Ek dink ons onderwerpe begin opdroog as Sonja 'n onderwerp geword het -
bepaald nie my idee van pret nie.
"Krokkie"
<Emailmaarasjywilmaarekwilniemetjoupraatnie@waarekisisniejousaakniesogaansoe
kopnanderpleknamy.krok> wrote in message
news:3b453e17$0$2...@hades.is.co.za...

Koot Pieterse

unread,
Jul 6, 2001, 7:12:49 AM7/6/01
to
Sjie, hier is nou 'n tema wat ontaard het. Dankie vir jou hulp.

Ek sal moet gaan kyk, maar ek dink die plaat is al in 1976 gesny. Sonja
klink so matriekerig (en nog maar bra valserig, maar moenie my quoute nie!)

Koot

"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:9i1n2u$g8flo$1...@ID-92016.news.dfncis.de...

Max

unread,
Jul 6, 2001, 7:47:08 AM7/6/01
to
klop klop
wie's daar?
węk
węk wie?
węk verlang na jou is in 1976 deur Sonja Heroldt uitgebring. Ek kan aan geen
rede dink hoekom sy dit onder 'n ander naam ook sou uitbring nie...

As die anner antie ook soos sy klink, pla dit my nie dat ek nog nooit van
haar gehoor het nie...

Terloops, het toe Dozi se cd in huis. Kon ook maar in SA gebly het. Die ou
se uitspraak gee my spuitskuit!
_________________________________________________________
Koot Pieterse <aa> schreef in berichtnieuws 3b459d30$0$2...@hades.is.co.za...

Annette

unread,
Jul 6, 2001, 9:15:55 AM7/6/01
to
Dan is dit nie sy nie - Sonja was toe al Herholdt.
Maar soet vals was sy toe ook:)))
Owhek Verlangna Jou was een van haar eerste treffers.
Annette

Koot Pieterse <aa> wrote in message news:3b459d30$0$2...@hades.is.co.za...

Annette

unread,
Jul 6, 2001, 9:18:25 AM7/6/01
to
Ek het jou al van die begin af gesę sy naam in Afrikaans is Dosie:)))

Sonja het al van voor 1976 begin sing.
Annette

Max <M...@Huis.nl> wrote in message news:9i48jm$kms$1...@azure.nl.gxn.net...

Gids

unread,
Jul 6, 2001, 12:19:33 PM7/6/01
to

"Koot Pieterse" <aa> wrote in message news:3b445702$0$2...@hades.is.co.za...

Heroldt is 'n stage naam. Oor die res van die thread - Sonja is in 97 van FC
geskei. Hulle het al stres in hul verhouding gehad van die vroeė tagtigs af
al, maar het bly werk aan hul huwelik. Dit is so 'n bietjie anders as die
huidige tendens waar as die verliefdheid verby is mense sumier skei. Oor die
persoonlikheid verhaal - sy het 'n great persoonlikheid, en dit nie net op
stage of voor gehore nie. FC is terloops ook 'n great persoon - baie "arty"
ook met alles wat daarmee gepaard gaan. Ek dink nie dat sy 'n probleem sou
gehad het om as Sonja Hamman te sing nie - so is sy nie - sy het haar
loopbaan vir baie jare opgeoffer ter wille van haar huwelik.


Davie Davis

unread,
Jul 6, 2001, 5:30:56 PM7/6/01
to
On Fri, 6 Jul 2001 19:12:13 +0200, "Jonas" <meg...@hotmail.com>
wrote:

>Ek dink ons onderwerpe begin opdroog as Sonja 'n onderwerp geword het -
>bepaald nie my idee van pret nie.
>"Krokkie"
><Emailmaarasjywilmaarekwilniemetjoupraatnie@waarekisisniejousaakniesogaansoe
>kopnanderpleknamy.krok> wrote in message
>news:3b453e17$0$2...@hades.is.co.za...
>> Ja en daai aand of Dis hoe dit is moes ou Steve net koes vir ou Sonja ,
>> duidelik planne vir Steve gehad die aand

>Max


>As die anner antie ook soos sy klink, pla dit my nie dat ek nog nooit van
>haar gehoor het nie...

Dit is wat dit so wonderlik maak dat ons almal verskillende smake het.
Miskien is Gloudina jou heldin Jonas :-))))))))))))))))))))) (lgmgtf !
Ék weer, kan vir Sonja sit en luister en haar geniet
Ons het kontak gehad buite haar sangwêreld ook
en die vroumens is lieflik. Sy het 'n persoonlikheid wat straal van
die verhoog af òòk. En daar is iets in haar sang wat sê dat sy bedoel
wat sy sing.

DD


p...@eskom.co.za

unread,
Jul 6, 2001, 5:52:46 PM7/6/01
to
DD, wat dink jy van hierdie nuutste poging van haar. Die ding klink vir my
baie blikkerig en ek glo nie dit pas by haar nie.
pj

"Davie Davis" <davie...@email.com> wrote in message
news:g0bcktsu8repn4h9u...@4ax.com...

Alan

unread,
Jul 6, 2001, 6:12:28 PM7/6/01
to
On Fri, 6 Jul 2001 23:52:46 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

>DD, wat dink jy van hierdie nuutste poging van haar. Die ding klink vir my
>baie blikkerig en ek glo nie dit pas by haar nie.
>pj

Nie gehoor nie PJ.... wat is die naam daarvan?

DD

p...@eskom.co.za

unread,
Jul 6, 2001, 6:42:59 PM7/6/01
to
Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
pj
"Alan" <al...@broeksak.parool> wrote in message
news:hsdckt060j4is0mj9...@4ax.com...

Davie Davis

unread,
Jul 6, 2001, 6:53:26 PM7/6/01
to
On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

>Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
>pj

Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
Alhoewel ek dit wat hy doen om populęr te bly verstaan, want hy pas
aan by die veranderende musiekmaak, het ek werklik baie gehou van die
40 Days Cliff Richard maar doen geen moeite om na sy huidige musiek te
luister of aan te skaf nie.

DD

Davie Davis

unread,
Jul 6, 2001, 6:56:51 PM7/6/01
to
On Sat, 07 Jul 2001 00:53:26 +0200, Davie Davis <da...@email.com>
wrote:


'n Voorbeeld is 'Maritza" op wie se stem ek versot was die tyd toe sy
dié sangeres van hier was, en toe raak sy weg/stil!
Wat sou van haar geword het?

DD

p...@eskom.co.za

unread,
Jul 6, 2001, 7:20:36 PM7/6/01
to
Ek weet nie waar jy woon nie DD maar ek hoor die Sonja een gereeld op
Jakaranda.
Geen idee wat van Maritza geword het nie.
pj
"Davie Davis" <da...@email.com> wrote in message
news:fdgcktclgpiqeo9jp...@4ax.com...

Alan

unread,
Jul 6, 2001, 7:20:18 PM7/6/01
to
On Sat, 7 Jul 2001 01:20:36 +0200, p...@eskom.co.za wrote:

>Ek weet nie waar jy woon nie DD maar ek hoor die Sonja een gereeld op
>Jakaranda.
>Geen idee wat van Maritza geword het nie.
>pj


Jakaranda is luisterbaar vir my PJ maar die radio is maar (as default)
op Hoëveld ingestel. Ek gaan moeite doen om haar nuuste onder ore te
kry.

DD

Jonas

unread,
Jul 7, 2001, 11:50:20 AM7/7/01
to
DD - smaak verskil - goddank. Tien uit tien dat jy vir 'n kennis/vriendin in
die bresse tree. Maar, ek hou nie van haar sang nie - die res ken ek nie. Ek
het 'n "ding" oor stemme wat ietwat geforseerd klink. IN haar geval is daar
'n tikkie"ek wil 'n klein dogtertjie wees..." ('n Persoonlike waarneming -
wat nie noodwendig hier geld nie, is dat onderdrukte persoonlikhede
gewoonlik ook hul stemtone onderdruk.)
Wat die ou kanadese fossiel betref - daaroor stem ons saam... nê?

"Davie Davis" <davie...@email.com> wrote in message
news:g0bcktsu8repn4h9u...@4ax.com...

Annette

unread,
Jul 7, 2001, 12:32:16 AM7/7/01
to
Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
Annette

Davie Davis <da...@email.com> wrote in message

news:o0gckto6o0ut30ima...@4ax.com...


> On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
> >Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
> >pj
>
> Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
> gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat musieksmaak
> aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op die
> verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.

> Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas

Annette

unread,
Jul 7, 2001, 12:32:57 AM7/7/01
to
Seker getroud of iets:))
Annette


Davie Davis <da...@email.com> wrote in message

news:fdgcktclgpiqeo9jp...@4ax.com...

Annette

unread,
Jul 7, 2001, 12:34:23 AM7/7/01
to
Sing G?:)))
Annette

Jonas <meg...@hotmail.com> wrote in message
news:3b468725$0$2...@hades.is.co.za...

Koot Pieterse

unread,
Jul 7, 2001, 9:14:24 AM7/7/01
to
Ek het 'n groot verrassing gehad - Sonja het self gereageer. Sy sê sy't geen
idee waar daardie opname vandaan kom nie en vra dat ek vir haar 'n kopie
stuur. Ek het na haar webwerf toe geskryf.

Koot

"Gids" <gide...@home.nl> wrote in message
news:pyl17.189740$u5.36...@zwoll1.home.nl...


>
> "Koot Pieterse" <aa> wrote in message
news:3b445702$0$2...@hades.is.co.za...
> > Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd gemaak is
> > deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy sing
> selfs
> > "Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.
> >
> > Kan iemand meer lig hierop werp?
> >
> > Koot
> >
>
> Heroldt is 'n stage naam. Oor die res van die thread - Sonja is in 97 van
FC

> geskei. Hulle het al stres in hul verhouding gehad van die vroeë tagtigs

Annette

unread,
Jul 7, 2001, 9:49:57 AM7/7/01
to
Dankie Koot. Het sy iets gesź of sy ooit 'n Marks was?
Annette

Koot Pieterse <aa> wrote in message news:3b470b2c$0$2...@helios.is.co.za...
> Ek het 'n groot verrassing gehad - Sonja het self gereageer. Sy sź sy't


geen
> idee waar daardie opname vandaan kom nie en vra dat ek vir haar 'n kopie
> stuur. Ek het na haar webwerf toe geskryf.
>
> Koot
>
> "Gids" <gide...@home.nl> wrote in message
> news:pyl17.189740$u5.36...@zwoll1.home.nl...
> >
> > "Koot Pieterse" <aa> wrote in message
> news:3b445702$0$2...@hades.is.co.za...
> > > Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd gemaak
is
> > > deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy sing
> > selfs
> > > "Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.
> > >
> > > Kan iemand meer lig hierop werp?
> > >
> > > Koot
> > >
> >
> > Heroldt is 'n stage naam. Oor die res van die thread - Sonja is in 97
van
> FC

> > geskei. Hulle het al stres in hul verhouding gehad van die vroeė tagtigs

Koot Pieterse

unread,
Jul 7, 2001, 9:58:04 AM7/7/01
to
Nee. Ek weet nie of ek moet vra nie.
Koot

"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message

news:9i73un$gftv8$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Koot. Het sy iets gesę of sy ooit 'n Marks was?


> Annette
>
> Koot Pieterse <aa> wrote in message news:3b470b2c$0$2...@helios.is.co.za...

> > Ek het 'n groot verrassing gehad - Sonja het self gereageer. Sy sę sy't


> geen
> > idee waar daardie opname vandaan kom nie en vra dat ek vir haar 'n kopie
> > stuur. Ek het na haar webwerf toe geskryf.
> >
> > Koot
> >
> > "Gids" <gide...@home.nl> wrote in message
> > news:pyl17.189740$u5.36...@zwoll1.home.nl...
> > >
> > > "Koot Pieterse" <aa> wrote in message
> > news:3b445702$0$2...@hades.is.co.za...
> > > > Ek het by die huis 'n ou seven single opgespoor wat toentertyd
gemaak
> is
> > > > deur Sonja Marks. Dit klink soos 'n baie jong Sonja Heroldt - sy
sing
> > > selfs
> > > > "Ek verlang na jou", maar anders as die opnames wat ons ken.
> > > >
> > > > Kan iemand meer lig hierop werp?
> > > >
> > > > Koot
> > > >
> > >
> > > Heroldt is 'n stage naam. Oor die res van die thread - Sonja is in 97
> van
> > FC

> > > geskei. Hulle het al stres in hul verhouding gehad van die vroeë

Gids

unread,
Jul 7, 2001, 11:28:43 AM7/7/01
to

"Koot Pieterse" <aa> wrote in message news:3b470b2c$0$2...@helios.is.co.za...
> Ek het 'n groot verrassing gehad - Sonja het self gereageer. Sy sę sy't

geen
> idee waar daardie opname vandaan kom nie en vra dat ek vir haar 'n kopie
> stuur. Ek het na haar webwerf toe geskryf.
>

As jy so bietjie iets van har af geweet het, sou dit nie so verrassend wees
nie :)

-Gideon-


Davie Davis

unread,
Jul 7, 2001, 12:48:28 PM7/7/01
to
On Sat, 7 Jul 2001 06:32:57 +0200, "Annette" <ann...@ctnet.co.za>
wrote:

>Seker getroud of iets:))
>Annette
>

Wie, ek... of Maritza?...-:)))


DD

Davie Davis

unread,
Jul 7, 2001, 12:49:18 PM7/7/01
to
On Sat, 7 Jul 2001 06:32:57 +0200, "Annette" <ann...@ctnet.co.za>
wrote:

>Seker getroud of iets:))
>Annette
>
>
So jy meen 'Maritza' was haar nooiensnaam? :-)

DD

Annette

unread,
Jul 7, 2001, 1:05:04 PM7/7/01
to
Sug!! Maritza:)))
Annette

Davie Davis <da...@davis.com> wrote in message
news:m6fektkce4cqnlc4m...@4ax.com...

Annette

unread,
Jul 7, 2001, 1:06:07 PM7/7/01
to
Geen mans sal so 'n naam sommer net kies nie - mens moet so gedoop wees.
Daisy.:))))

Davie Davis <da...@davis.com> wrote in message

news:8bfektkn6clm4rd4v...@4ax.com...

Max

unread,
Jul 8, 2001, 7:03:46 AM7/8/01
to
Iemand met goeie smaak. Wakkeranda sucks, Droėveld bo!!!
_________________________________________________

"Alan" <al...@broeksak.parool> wrote in message
news:jnhckts61ooea332m...@4ax.com...

> On Sat, 7 Jul 2001 01:20:36 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
>
> >Ek weet nie waar jy woon nie DD maar ek hoor die Sonja een gereeld op
> >Jakaranda.
> >Geen idee wat van Maritza geword het nie.
> >pj
>
>
> Jakaranda is luisterbaar vir my PJ maar die radio is maar (as default)
> op Hoėveld ingestel. Ek gaan moeite doen om haar nuuste onder ore te
> kry.
>
> DD


Max

unread,
Jul 8, 2001, 7:04:30 AM7/8/01
to
Het julle dit nie oor "Reconstructing Alice" nie?
___________________________________________________

"Alan" <al...@broeksak.parool> wrote in message
news:jnhckts61ooea332m...@4ax.com...

Max

unread,
Jul 8, 2001, 7:09:00 AM7/8/01
to
Hy bly maar 'n grillerige mannetjie! Sy stem is wel goed. Het jy dit nou
oor die Sexbomb* album, of is daar alweer een? (*Nee, hoor, ek hou van
"Never tear us apart")

"Gefiliciteert" met jou verjaasdag...
_____________________________________________________________


"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message

news:9i63si$gpjci$7...@ID-92016.news.dfncis.de...


> Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
> Annette
>
> Davie Davis <da...@email.com> wrote in message
> news:o0gckto6o0ut30ima...@4ax.com...
> > On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
> >
> > >Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
> > >pj
> >
> > Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
> > gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat
musieksmaak
> > aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op
die
> > verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.

> > Alhoewel ek dit wat hy doen om populęr te bly verstaan, want hy pas

Max

unread,
Jul 8, 2001, 7:18:03 AM7/8/01
to
Ek is nie meer gek oor haar nie, maar het danksy haar begin na musiek
luister... As kind was ek haar grootste fan.

Ons gaan 'n keer na haar kyk in die een of ander human sentrum op die
universiteitsgronde in Bloemfontein. Ure voor die tyd is ons al daar, om
heel voor te kan sit. Dus was dit nie vir ons vreemd dat daar nog
niemand was nie, en dat selfs ons kaartjies nie nodig was om die saal in
te gaan nie...

Toe daar 'n halfuur voor aanvang nog steeds niemand is nie, lees ons op
ons kaartjies dat ons 'n dag te vroeg is...

Nou ja teruggegaan, en my beste klere weer opgehang... Volgende aand
selfte roetine, maar die moeite werd...
______________________________________________________


"Gids" <gide...@home.nl> wrote in message

news:LUF17.193752$u5.37...@zwoll1.home.nl...

Annette

unread,
Jul 8, 2001, 8:53:01 AM7/8/01
to
Dankie Max vir die filisitasie:))
- Ja ek praat van van die 2 note van Sex Bomb:))
Annette
.
Max <M@x..nl> wrote in message news:9i9h8p$9so$3...@azure.nl.gxn.net...

> Hy bly maar 'n grillerige mannetjie! Sy stem is wel goed. Het jy dit nou
> oor die Sexbomb* album, of is daar alweer een? (*Nee, hoor, ek hou van
> "Never tear us apart")
>
> "Gefiliciteert" met jou verjaasdag...
> _____________________________________________________________
> "Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
> news:9i63si$gpjci$7...@ID-92016.news.dfncis.de...
> > Hou jy van Tom Jones se nuwe rigting?
> > Annette
> >
> > Davie Davis <da...@email.com> wrote in message
> > news:o0gckto6o0ut30ima...@4ax.com...
> > > On Sat, 7 Jul 2001 00:42:59 +0200, p...@eskom.co.za wrote:
> > >
> > > >Dis die symste 'Ek verlang na jou' maar 'n nuwe "mix"
> > > >pj
> > >
> > > Sal graag daarna wi; luister maar ek wonder of ek van die 'nuwe mix'
> > > gaan hou. Ek's ietwat (eintlik heelwat!) konserwatief wat
> musieksmaak
> > > aanbetref - en ek verstom my aan iemand soos Cliff Richard wat op
> die
> > > verhoog bly terwyl 'n sanger/es se kalklig jare baie beperk is.
> > > Alhoewel ek dit wat hy doen om populêr te bly verstaan, want hy pas

Rico

unread,
Jul 8, 2001, 5:58:49 PM7/8/01
to
Annette, vat ek dit goed??
Jy het net 50 geword en ook 'n seksbomb???

Gr.Rico
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> schreef in bericht
news:9i9kui$hhfp9$3...@ID-92016.news.dfncis.de...

> > > > Alhoewel ek dit wat hy doen om populęr te bly verstaan, want hy pas

Annette

unread,
Jul 8, 2001, 10:26:16 PM7/8/01
to
Hoe moet ek weet of jy dit goed kan vat Rico?:))))
Ons praat van Tom Jones se nuwe treffer:))
Annette

Rico <ricoh...@hotmail.com> wrote in message
news:9iakou$960$1...@news1.xs4all.nl...

Krokkie

unread,
Jul 9, 2001, 12:27:59 AM7/9/01
to
Wat dink jy van ou Jeremy , hy sukkel om 'n grap op homself te vat ?

"Max" <M@x..nl> wrote in message news:9i9h8o$9so$1...@azure.nl.gxn.net...

0 new messages