Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Wat is a rasis?

85 views
Skip to first unread message

Penkop B

unread,
Sep 14, 2003, 7:17:28 AM9/14/03
to
Hier is Merriam-Websters se definisie:

1 : a belief that race is the primary determinant of human traits and
capacities and that racial differences produce an inherent superiority of
a particular race

2 : racial prejudice or discrimination

Dus, enige iemand kan nou sy verkose optrede teen die definisie meet en
hom/haarself klassifiseer as a rasis of nie (dit is nie a keuse nie, maar
wel a klassifikasie;-)

Wat is die probleem met rasisme?

Op sigself is rasisme soos klassisme, seksisme en baie ander forms van
groepering a werklike deel van die lewe en ons almal is skuldig daaraan
een of ander tyd.

Volgens my insiens is die grootste probleem met rasisme dat dit individue
onregverdig behandel omdat hulle geklassifiseer word op grond van hulle
vel kleur in gevalle waar dit nie a waardige kriteria vir klassifikasie is
nie.

Voorbeeld 1:

Swart mense mag nie in die donker rondloop in die twede wereld oorlog in
London sonder wit bande om hulle koppe nie want gedurende die "black out"
kon jy hulle nie sien nie. (ek skat dit is a fiktiewe en demonstreerbare
swak voorbeeld van a moontlike situasie waar vel kleur belangrik kan wees)


Voorbeeld 2:

Swart mense mag nie in Suid Afrika se politiek deelneem, in sekere kroee
inkom of in die see by Durban swem nie want hulle is swart.

Sien, die probleem met al die alternatiewe definisies van rasisme soos: Ek
verkies maar net om met iemand van my eie vel kleur te verkeer, is in
teorie nie rasisme nie. Maar as jy die sake in realiteit verder vat, dan
kom daar ALTYD konflik situasies op waar die stelling eenvoudig ly tot die
logiese konklusie dat dit die "background" van rasisme is ("foreground").

Voorbeeld 3:
In die kroeg mag net wit duitsers drink omdat dit a kroeg vir wit duitsers
is. Dit is nie a probleem nie totdat a swart persoon in die kroeg wil
ingaan. Op daardie oomblik verander die "charter" in a rasistiese charter
want jy weier die swart ou toegang op grond van sy kleur.

Groete,
Penkop B

emmy

unread,
Sep 14, 2003, 7:25:43 AM9/14/03
to

"Penkop B" <bli...@openauth.co.uk> schreef in bericht
news:pan.2003.09.14....@openauth.co.uk...

>> Voorbeeld 3:
> In die kroeg mag net wit duitsers drink omdat dit a kroeg vir wit duitsers
> is. Dit is nie a probleem nie totdat a swart persoon in die kroeg wil
> ingaan. Op daardie oomblik verander die "charter" in a rasistiese charter
> want jy weier die swart ou toegang op grond van sy kleur.

In Duitsland zijn ook Duitsers met een zwarte kleur.. en wat dan? ;-))
Alleen in ZA heb je geen gemengde huwelijken alhoewel het nu wel mogelijk
is..maar in de rest van de wereld een normaal verschijnsel.

grt Emmy

grt emmy
>
> Groete,
> Penkop B
>


Penkop B

unread,
Sep 14, 2003, 7:47:05 AM9/14/03
to

Natuurlik is daar in Duitsland ook swart Duitsers en dit is hoekom die
voorbeel spesifiek gefokus is op a kroeg vir "wit duitsers". Ek gee toe
dat die voorbeeld "conceited" is juis om te demonstreer dat dit nie die
wereld is wat op Afrikaners pik nie, maar a algemene beginsel;-)

Ek is seker dat daar in Amerika/Duitsland/England plekke is waar die wit
mense nie met swart mense wil uithang nie. As dit nie a probleem met
rasisme is nie, hoekom is daar geen kroee in enige van die lande wat se:
wit mense aleenlik nie;-)?????

Cheers,
Penkop B

@rogers.com

unread,
Sep 14, 2003, 7:59:19 AM9/14/03
to
Iemand wat raas.

Minnehaha


emmy

unread,
Sep 14, 2003, 8:11:22 AM9/14/03
to

"Penkop B" <bli...@openauth.co.uk> schreef in bericht
news:pan.2003.09.14....@openauth.co.uk...

> Natuurlik is daar in Duitsland ook swart Duitsers en dit is hoekom die
> voorbeel spesifiek gefokus is op a kroeg vir "wit duitsers". Ek gee toe
> dat die voorbeeld "conceited" is juis om te demonstreer dat dit nie die
> wereld is wat op Afrikaners pik nie, maar a algemene beginsel;-)
>
> Ek is seker dat daar in Amerika/Duitsland/England plekke is waar die wit
> mense nie met swart mense wil uithang nie. As dit nie a probleem met
> rasisme is nie, hoekom is daar geen kroee in enige van die lande wat se:
> wit mense aleenlik nie;-)?????

Omdat het normaal is dat iedereen binnenkomt ;-))
Privé kan je.......maar in het openbare leven niet het is tegen de grondwet.
Het is in de EU normaal dat zwarte mensen deelnemen aan alle sociale
verkeer..en in alle klasse..
Ik denk wel dat geeneen zwarte lid wil zijn van een neonazi groep ;-))
Ik heb zelf familieleden die gehuwd zijn met anderskleurigen.. ik zie ze
helemaal niet als anderszijnde en dat zijn ze ook niet ik sta daar ook niet
bij stil ........ik zie ze gewoon als iemand van ons..en zij zien zichzelf
ook niet als anders of ons als anders..
grt emmy


>
> Cheers,
> Penkop B


Penkop B

unread,
Sep 14, 2003, 10:23:51 AM9/14/03
to
On Sun, 14 Sep 2003 11:59:19 +0000, @rogers.com wrote:

> Iemand wat raas.
>
> Minnehaha

Ok, jammer, die woord is seker "rasssis"

Penkop B

Suidwester

unread,
Sep 14, 2003, 10:32:23 AM9/14/03
to
Miskien moet jy verby die reël van die letter kyk en meer na die praktiese
kyk. Wat van iemand het 'n kroeg wat normaalweg hoofsaaklik deur blankes
besoek word en daarom 'n atmosfeer het wat blanke mense meer skik? Die
rede hiervoor kan wees dat die kroeg in 'n sekere gebied geleë is wat dit
meer toeganklik vir blankes maak. Wat van as daar voorheen swart mense kom
drink het [veral van die jongetjies] en hulle maniere die gereëlde besoekers
nie aangestaan het nie [bv. geraas, vloekery, ens wat endemies is aan die
jong swart Afrikaan....wat jy nie sal weet nie want jy sit in die UK] en nou
sit die kroegman met 'n probleempie. Hy sal 'n ekonomiese keuse moet maak.
Of hy laat dié groepe toe en verloor van sy gereelde besoekers vir wie die
geraas nie aanstaan nie of hy hou die geraasers uit die kroeg uit.
Polities gesproke sal julle nou sê hy is rassisties in sy optrede, maar gaan
enigeen van die politici of kwasi-politici 'n bydrae tot die kroegman se
maandelikse uitgawes maak as sy klantetal so laag daal dat hy nie meer sy
huur kan betaal nie? In my opinie is daar te veel teorieë oor rassisme en
fokol praktiese ondervinding!
"Penkop B" <bli...@openauth.co.uk> wrote in message
news:pan.2003.09.14....@openauth.co.uk...

@rogers.com

unread,
Sep 14, 2003, 10:52:50 AM9/14/03
to

Suidwester

In my opinie is daar te veel teorieë oor rassisme en
> fokol praktiese ondervinding!

Suidwester, laat ek nou vir jou 'n storie vertel.
Lank gelede het 'n ou swart sosiale werkster
vir my gesę "Ek kan verstaan dat witmense nie
langs 'n swart ou met 'n knopkierie en sy bene
met vet ingesmeer op 'n bus wil sit nie. Maar
ek kan nie verstaan hoekom hulle nie vir my
wil toelaat om 'n opera in Durban te gaan sien
nie. (Haar sosiale werk-diploma het sy in die
VSA gekry.)

Gloudina

emmy

unread,
Sep 14, 2003, 12:58:35 PM9/14/03
to

"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> schreef in bericht
news:3f647...@news1.mweb.co.za...

> Miskien moet jy verby die reël van die letter kyk en meer na die praktiese
> kyk. Wat van iemand het 'n kroeg wat normaalweg hoofsaaklik deur blankes
> besoek word en daarom 'n atmosfeer het wat blanke mense meer skik? Die
> rede hiervoor kan wees dat die kroeg in 'n sekere gebied geleë is wat dit
> meer toeganklik vir blankes maak. Wat van as daar voorheen swart mense
kom
> drink het [veral van die jongetjies] en hulle maniere die gereëlde
besoekers
> nie aangestaan het nie [bv. geraas, vloekery, ens wat endemies is aan die
> jong swart Afrikaan....wat jy nie sal weet nie want jy sit in die UK] en
nou
> sit die kroegman met 'n probleempie. Hy sal 'n ekonomiese keuse moet
maak.
> Of hy laat dié groepe toe en verloor van sy gereelde besoekers vir wie die
> geraas nie aanstaan nie of hy hou die geraasers uit die kroeg uit.

Hij moet tegen mensen die zich niet gedragen wijzen op hun gedrag verbeterd
dat niet dan mag hij die persoon weigeren.. maak niet uit of het wit of
zwart is..maar ik denk dat veel witte nog aan het idee moeten wennen dat dit
de toekomst is.. naast elkaar in een kroeg zitten en samen een borrel
drinken..
Is echt niet te moeilijk hoor!!

grt emmy

e-way

unread,
Sep 14, 2003, 2:37:40 PM9/14/03
to

Emmy:

.. naast elkaar in een kroeg zitten en samen een borrel
drinken..
Is echt niet te moeilijk hoor!!

Anne: Jy is reg Emmy, dit is baie maklik. Ek onthou eenkeer was ek in
rural Louisianna, en ons het die aand in een klein dorpie geslaap, en ons
wou regte egte Cajun musiek hoor, en het toe rondgery om n plek te soek, en
kom toe af op n houtgeboutjie met live musiek. Gaan toe in, en daar is van
daardie regte egte blues musikante wat speel, grondboonjieskille op die
vloer, en ons was die enigste wit mense in die plek.

Het eers bietjie uit gevoel, maar na ons geeet het (jambolaya natuurlik,
en n bord vol crawdaddies) en na n paar biere was almal baie gaaf met ons,
en het ons hartlik welkom laat voel. Ek dink mens kan dit seker n honky
tonk noem, daar was beslis n paar dames van die nag ook, wat meer atmosfeer
aan die plek verleen het :-) n Onvergeeflike aand. Ek is mal oor die
blues. Gaan volgende maand weer na New Orleans.

Suidwester

unread,
Sep 15, 2003, 3:44:58 AM9/15/03
to
Vir 'n verandering kom jy nou by die kern van die storie uit! Ek het al
soveel kere gesę dat eintlik het hierdie storie niks te doene met die
politiek nie. Die politici wil almal in een boks plaas in 'n utopia waar
alle faktore gelyk en perfek is. PRAKTIES gesproke is dit 'n pot stront
wat net aan die kiesers verkoop word sodat nog 'n amper niks doenende
politikus 'n moerse salaris kan verdien. In Afrika, vandag, tussen die
mense wat hom elke dag leef en beleef, koek elke groepie steeds maar
bymekaar bloot net omdat soort by soort wil wees! Vir 20 jaar [na
onafhanklikheid en seker 6 jaar voor onafhankliheid] is daar wetlik geen
diskriminasie en apartheid meer in Namibië nie....en byna niks het verander
nie aan die alledaagse lewe in die land nie [dis nou behalwe die ryk
politici en 'n president wat hom a la Mugabe self verryk] en die groepe
mense hou maar steeds bymekaar soos altyd. Niemand is meer verplig om op
enige plek te bly of op enige plek te werk nie. Alles volgens jou eie vrye
keuse. Tog wil die Damaras nie saam met die Owambos bly nie en die Hereros
hou wyd verby beide! Die Basters dink al drie is erg stupid en die lot van
hulle dink die blankes is 'n klomp sotte. So koek ons almal maar tussen
ons eie lot rond en niemand is ongelukkig nie! Dis nou natuurlik tot die
volgende politikus opdaag...................en alles kom opf.k!
"@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
news:6h%8b.455798$4UE.4...@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...

Annette

unread,
Sep 15, 2003, 4:50:17 AM9/15/03
to
Ek dink in die eerste plek moet elke persoon vir haar/homself bepaal waar
hulle gemaklik is. Die volgende stappie is egter die belangrike een - om nie
die ander wat nie in jou groepie is te sien as slegter as diere of watookal
nie. Ek persoonlik het 'n probleem met die bebaarde bomplanters van die lot
wat hulself Die Boerevolk noem.
In daardie opsig is ek 'n rassis.
Wat ek wel weet is dat 'n man met mooi dik lippe baie lekker soen en hulle
vorm nie groepe nie:)))


--
Annette

"Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
news:3f656...@news1.mweb.co.za...


> Vir 'n verandering kom jy nou by die kern van die storie uit! Ek het al

> soveel kere gesź dat eintlik het hierdie storie niks te doene met die


> politiek nie. Die politici wil almal in een boks plaas in 'n utopia waar
> alle faktore gelyk en perfek is. PRAKTIES gesproke is dit 'n pot stront
> wat net aan die kiesers verkoop word sodat nog 'n amper niks doenende
> politikus 'n moerse salaris kan verdien. In Afrika, vandag, tussen die
> mense wat hom elke dag leef en beleef, koek elke groepie steeds maar
> bymekaar bloot net omdat soort by soort wil wees! Vir 20 jaar [na
> onafhanklikheid en seker 6 jaar voor onafhankliheid] is daar wetlik geen

> diskriminasie en apartheid meer in Namibiė nie....en byna niks het


verander
> nie aan die alledaagse lewe in die land nie [dis nou behalwe die ryk
> politici en 'n president wat hom a la Mugabe self verryk] en die groepe
> mense hou maar steeds bymekaar soos altyd. Niemand is meer verplig om op
> enige plek te bly of op enige plek te werk nie. Alles volgens jou eie
vrye
> keuse. Tog wil die Damaras nie saam met die Owambos bly nie en die
Hereros
> hou wyd verby beide! Die Basters dink al drie is erg stupid en die lot
van
> hulle dink die blankes is 'n klomp sotte. So koek ons almal maar tussen
> ons eie lot rond en niemand is ongelukkig nie! Dis nou natuurlik tot die
> volgende politikus opdaag...................en alles kom opf.k!
> "@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
> news:6h%8b.455798$4UE.4...@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...
> >
> > Suidwester
> >

> > In my opinie is daar te veel teorieė oor rassisme en


> > > fokol praktiese ondervinding!
> >
> > Suidwester, laat ek nou vir jou 'n storie vertel.
> > Lank gelede het 'n ou swart sosiale werkster

> > vir my gesź "Ek kan verstaan dat witmense nie

Suidwester

unread,
Sep 15, 2003, 8:05:15 AM9/15/03
to
Jy is reg en waar die ding skeef loop, is dat as 'n persoon sy keuse
uitoefen en dit is nie wat populęr is nie, dan word daar ander redes gesoek
vir sy optrede. Ek het lankal besluit daar is goed en sleg aan alle soorte
van mense. Verder het ek ook genoeg logika om nie bv 'n witman aan te stel
wat moet windpompe gaan verkoop aan swart boere nie. Of, as jy enigiets
anders wil verkoop, kry 'n dingetjie met 'n kort rokkie en die rande rol in!
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:bk3ufs$lhf$1...@ctb-nnrp2.saix.net...

> Ek dink in die eerste plek moet elke persoon vir haar/homself bepaal waar
> hulle gemaklik is. Die volgende stappie is egter die belangrike een - om
nie
> die ander wat nie in jou groepie is te sien as slegter as diere of
watookal
> nie. Ek persoonlik het 'n probleem met die bebaarde bomplanters van die
lot
> wat hulself Die Boerevolk noem.
> In daardie opsig is ek 'n rassis.
> Wat ek wel weet is dat 'n man met mooi dik lippe baie lekker soen en hulle
> vorm nie groepe nie:)))
>
>
> --
> Annette
>
> "Suidwester" <ock...@mweb.com.na> wrote in message
> news:3f656...@news1.mweb.co.za...
> > Vir 'n verandering kom jy nou by die kern van die storie uit! Ek het
al
> > soveel kere gesę dat eintlik het hierdie storie niks te doene met die

> > politiek nie. Die politici wil almal in een boks plaas in 'n utopia
waar
> > alle faktore gelyk en perfek is. PRAKTIES gesproke is dit 'n pot
stront
> > wat net aan die kiesers verkoop word sodat nog 'n amper niks doenende
> > politikus 'n moerse salaris kan verdien. In Afrika, vandag, tussen die
> > mense wat hom elke dag leef en beleef, koek elke groepie steeds maar
> > bymekaar bloot net omdat soort by soort wil wees! Vir 20 jaar [na
> > onafhanklikheid en seker 6 jaar voor onafhankliheid] is daar wetlik geen
> > diskriminasie en apartheid meer in Namibië nie....en byna niks het

> verander
> > nie aan die alledaagse lewe in die land nie [dis nou behalwe die ryk
> > politici en 'n president wat hom a la Mugabe self verryk] en die groepe
> > mense hou maar steeds bymekaar soos altyd. Niemand is meer verplig om
op
> > enige plek te bly of op enige plek te werk nie. Alles volgens jou eie
> vrye
> > keuse. Tog wil die Damaras nie saam met die Owambos bly nie en die
> Hereros
> > hou wyd verby beide! Die Basters dink al drie is erg stupid en die lot
> van
> > hulle dink die blankes is 'n klomp sotte. So koek ons almal maar
tussen
> > ons eie lot rond en niemand is ongelukkig nie! Dis nou natuurlik tot
die
> > volgende politikus opdaag...................en alles kom opf.k!
> > "@rogers.com" <bou...@rogers.com> wrote in message
> > news:6h%8b.455798$4UE.4...@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com...
> > >
> > > Suidwester
> > >
> > > In my opinie is daar te veel teorieë oor rassisme en

> > > > fokol praktiese ondervinding!
> > >
> > > Suidwester, laat ek nou vir jou 'n storie vertel.
> > > Lank gelede het 'n ou swart sosiale werkster
> > > vir my gesę "Ek kan verstaan dat witmense nie
0 new messages