Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

De Wet Kritzinger

69 views
Skip to first unread message

Annette

unread,
May 2, 2003, 2:57:47 AM5/2/03
to
Hy word glo vandag gevonnis vir moord op drie swart mense en poging tot
moord op vier.
Ek ys wanneer ek lees dat daar nog steeds mense soos hy rondloop.
Hy beweer dat hy hoogs godsdienstig is, en dat hy die moorde gepleeg het
omdat hy 'n gelofte aan God gedoen het.
Hy beweer ook swartes is nie mense nie, is nie sy naaste nie, en heidene wat
moet uitgeroei word.

Ek dink regtig deel van sy vonnis moet wees om in 'n oorwegend swart
gemeente diens te doen as koster vir ten minste tien jaar.

Annette

DD

unread,
May 2, 2003, 1:41:10 PM5/2/03
to
On Fri, 2 May 2003 08:57:47 +0200, "Annette" <ann...@ctnet.co.za>
wrote:

Wanneer het jy deel geword van die gloudienstige kultis?
Jy adverteer hulle oortuigings hier sonder om jou ooit voor te stel
as deel van die groep.

DD


@rogers.com

unread,
May 2, 2003, 4:39:27 PM5/2/03
to

DD wrote:

"Annette"

> wrote:
>>Ek dink regtig deel van sy vonnis moet wees om in 'n oorwegend swart
>>gemeente diens te doen as koster vir ten minste tien jaar.

> Wanneer het jy deel geword van die gloudienstige kultis?


> Jy adverteer hulle oortuigings hier sonder om jou ooit voor te stel
> as deel van die groep.

Ek dink Annette weet presies waarvan sy
praat. As iemand wat vir baie jare in SA
tussen swart Christene gewoon het, en na
grotendeels swart kerke gegaan het, kan ek
jou verseker dat swart Christene van die
dieps-oortuigde Christene is wat ek nog ooit
ontmoet het. En die feit dat daar so min
haatdraendheid was na 1994 teen witmense,
selfs ten spyte van die moord op Hani, ens.
moet mens tot diep nadenke stem. Dit kan
vergelyk word met die kompassie en die
oopheid van die Dalai Lama en ander Buddhiste
teen die Sjinese okkupasie en menseregte-
skendings in Tibet.

Gloudina

DD

unread,
May 2, 2003, 5:14:20 PM5/2/03
to
On Fri, 02 May 2003 20:39:27 GMT, "@rogers.com" <@rogers.com> wrote:

>
>
> die feit dat daar so min
> haatdraendheid was na 1994 teen witmense,

> moet mens tot diep nadenke stem.

> skendings in Tibet.
>
>Gloudina

Jy, ... van haatdraendheid praat?
Jy, van alle mense? Die haatdreandheid
wat jy teenoor blankes openbaar laat 'n
groot vraag oor jou afkoms.

DD


Jonas

unread,
May 3, 2003, 2:27:11 AM5/3/03
to
DD - vra jouself die vraag waarom Gloudina so graag pos op die ng as sy so
teen blankes en Afrikaners gekant is. Heel eenvoudig - sy kry die aandag wat
sy nie elders kan kry nie. Sy het geen bydrae gemaak tot die opheffing van
blankes of Afrikaners nie. Sy was "klaarblyklik" nie eens bewus van die
diskriminasie jeens Afrikaners in Natal terwyl sy vir die swartetjies
skoolgegee het.

Glo my - sy het geen sterk standpunte teen die Afrikaner of apartheid
ingeneem toe sy in die land gebly het nie. Nou sit sy daar onder die groot
esdoringboom en speel sy slim en god.
Sy eien haar die reg toe om waarde-uitsprake te maak omdat sy vir swartes
skoolgehou het. Dit was haar bydrae.

"DD" <da...@davis.kom> wrote in message
news:non5bv89cbdqntio4...@4ax.com...

Annette

unread,
May 3, 2003, 3:12:25 AM5/3/03
to
Om terug te kom tot die onderwerp - bg se gelofte het hom toe geen bloue
duit gehelp nie - hy is vir 3 opeenvolgende termyne lewenslank gevonnis,
plus 'n verdere 40 jaar.
Mens kan maar net hoop in sy tydjie in die tronk dat hy van sy skewe
sienings sal besin.

Annette

"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:b8vnh0$8jh$1...@ctb-nnrp2.saix.net...

DD

unread,
May 3, 2003, 3:22:38 AM5/3/03
to
On Sat, 3 May 2003 08:27:11 +0200, "Jonas" <fana...@hotmail.com>
wrote:

>. Sy het geen bydrae gemaak tot die opheffing van
>blankes of Afrikaners nie. Sy was "klaarblyklik" nie eens bewus van die
>diskriminasie jeens Afrikaners in Natal terwyl sy vir die swartetjies
>skoolgegee het.
>
>Glo my - sy het geen sterk standpunte teen die Afrikaner of apartheid
>ingeneem toe sy in die land gebly het nie.

Maw jy reken die tannie was neutraal soos kan kom. Miskien moet jy
selfs in jou sin die woord 'sterk' uitlaat.

>Sy eien haar die reg toe om waarde-uitsprake te maak omdat sy vir swartes
>skoolgehou het. Dit was haar bydrae.
>

Miskien wou geen blanke skool haar in hulle geledere gehad het nie,
Jonas. Dat sy toe al 'n verleentheid was.
Haar gespog oor die swartes wat sy opgelei het laat die vraag:
Is sy 'n salaris betaal daarvoor?
En indien wel, het sy dit mos vir die geld gedoen.
Paulus het tente gemaak terwyl hy gepreek het.
Is sy ook 'n tentmaker of het sy uit die gemeente
geoes wat sy kon en loop dan te koop met haar
dienste asof sy die welsyn is?

DD


Annette

unread,
May 3, 2003, 3:32:42 AM5/3/03
to
Die tentmakers van vandag het dit ook juis soveel makliker as die outyd.
Hulle het naaimasjiene:)))
Annette


in message news:23r6bvcgmd7bkib1v...@4ax.com...

@rogers.com

unread,
May 3, 2003, 9:10:01 AM5/3/03
to

Jonas wrote:

> DD - vra jouself die vraag waarom Gloudina so graag pos op die ng as sy so
> teen blankes en Afrikaners gekant is. Heel eenvoudig - sy kry die aandag wat
> sy nie elders kan kry nie.


Gloudina het vroeg in die geskiedenis
van hierdie nuusgroep besluit dat hierdie
nuusgroep nie gaan ontaard in 'n groep vir
regse witnerwe nie, maar 'n nuusgroep vir
mense wat Suid-Afrika liefhet, elke faset
van sy kultuur liefhet, en vir Afrikaans
liefhet. Die feit dat niks my nog hier kon
verwilder nie, en die feit dat ek daagliks
Afrikaans kan gebruik, getuig van my sukses.

Gloudina

DD

unread,
May 3, 2003, 9:12:41 AM5/3/03
to


Gmfff

ET

@rogers.com

unread,
May 3, 2003, 9:19:24 AM5/3/03
to

Jonas wrote:

Sy was "klaarblyklik" nie eens bewus van die
> diskriminasie jeens Afrikaners in Natal terwyl sy vir die swartetjies
> skoolgegee het.


Nog 'n ou deuntjie waarmee jy kan ophou -
dat daar diskriminasie teen Afrikaners in
Natal was terwyl ek daar was. Al wat ek in
my tyd gesien het, is hoe strome Afrikaners
ingestroom het en die prinsipaal en vise-
prinsipaal poste beset het in swart skole,
met die verskoning dat wit onderwysers nie
onder swart prinsipale mag werk nie, en dit
dus nodig was om wit prinsipale te hę in
die skole waarin daar wit onderwysers was.
En meeste Afrikaners wat ek in Natal ontmoet
het, was baie welaf.

Gloudina


DD

unread,
May 3, 2003, 9:42:06 AM5/3/03
to
On Sat, 03 May 2003 13:19:24 GMT, "@rogers.com" <@rogers.com> wrote:

>
>Jonas wrote:
>
> Sy was "klaarblyklik" nie eens bewus van die
>> diskriminasie jeens Afrikaners in Natal terwyl sy vir die swartetjies
>> skoolgegee het.
>
>

> En meeste Afrikaners wat ek in Natal ontmoet
> het, was baie welaf.
>
>Gloudina
>

Het jy al opgelet, Jonas, dat sy altyd praat van mense wat sy ontmoet
het, of ken, maar nooit van 'vriende' nie.
Veelseggend né!

DD


Pieter

unread,
May 3, 2003, 11:41:57 AM5/3/03
to
volksheld

"DD" <da...@davis.kom> wrote in message

news:7lh7bvo6nt8p4dts7...@4ax.com...

Swart Simon

unread,
May 3, 2003, 6:07:27 PM5/3/03
to
<@rogers.com> wrote in message
news:3EB2D7B8...@rogers.com...


Iets wat my weer opval in hierdie geval is die volslae
afwesigheid, lyk dit vir my, van enige oproepe vir die
her-instelling van die doodstraf.

Wie is dit wat vir ons wil kom vertel dat 'n
oorweldigende meerderheid van Suid-Afrikaners ten
gunste is van die her-instelling van die doodstraf?
Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
meerderheid nie?

Swart Simon


DD

unread,
May 3, 2003, 8:18:30 PM5/3/03
to
On Sun, 4 May 2003 00:07:27 +0200, "Swart Simon"
>Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
>meerderheid nie?
>
>Swart Simon
>


Soos gewoonlik Swart Siemon, is jy 'n fokken pyn
met jou siek ongevraagde sarkasme.
Die 'daardie kamtige swart meerderheid' verteenwoordig
die konserwatiewe stem in Suid Afrika. En 'n hartseer saak
is die feit dat die liberalis die gloudina tipe grootbek is en die
konserwatis is die stil een. Die een wat by absoluut uitsondering
in die media vir Winnie sal sę dat sy 'n bedrieër is terwyl die
gloudina tipe kommunis haar strale kranse sal omhang.

Eintlik is dit 'n verskriklike jammerte maar dit is hoe dit werk.

Jou skrywe skree hardop iets soos "ons swartes sal julle wittes
uitmoor en wat gaan julle daaromtrent doen?

Miskien, net miskien was jou skrywe met 'n ander bedoeling wat my
reaksie so klein bietjietjie onbillikerig maak, maar jy is swart
siemon, so waarom sou jou skrywe ander wees as die ooglopende aanval
wat dit weerspieël?

DD


DD

unread,
May 3, 2003, 8:20:57 PM5/3/03
to
On Sun, 4 May 2003 00:07:27 +0200, "Swart Simon"
<swart...@iafrica.com> wrote:


>Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
>meerderheid nie?
>
>Swart Simon
>

Jou bliksem, eers na ek die brief gepos het besef ek waaroor dit gaan!
'n Witman wat moord gepleeg het en nou wil die kaffers die doodstraf
weer ingestel hé! Het jy ooit met jou grootbek die doodstraf bepleit
vir die plaasmoordenaars?

DD


Jonas

unread,
May 4, 2003, 5:00:45 AM5/4/03
to
Anti - ongelukkig is Afrikaans die taal van die Afrikaner. Of jy nou daarvan
hou of te not.
Ook - as jy die land so lief het waarom het jy weggehardloop. Jy moet respek
hê vir die mense wat die plek regtig liefhet - sovel so dat hulle ten spyte
van al die probleme hier bly.
Ook - ek het reeds in 'n paar sub-Sahara Afrika lande gebly - jy het nie.
Daarom kan ek maar vir jou sê dat daar nie 'n ander swartregering op die
vasteland het wat so 'n land met so 'n ekonomie ge-erf het nie.
Ek weier om myself verantwoordelik te hou vir die vergrype van andere.
Daarom - ek is trots om 'n Afrikaner en 'n Boer te wees.
Ek weier om verantwoordelikheid te aanvaar vir die onvermoë en
onbereidwilligheid van ander mense se voorsate wat nie vir hulle eie kinders
kon sorg nie.

<@rogers.com> wrote in message news:3EB3BFE9...@rogers.com...

Jonas

unread,
May 4, 2003, 8:23:55 AM5/4/03
to
Anti - jammer maar mbt die Afrikaner se lot in Natal was jy of swak ingelig
of jy lieg - maak jy die keuse.
Jy was toe reeds so behep met jou kamtige "besorgdheid" oor die swartes dat
jy nie eens die Afrikaanse gemeenskap in Natal geken het nie.
Ek glo jou in elk geval nie as jy voorgee dat jy so lief vir die land of
Afrikaans is nie. Afrikaans is die taal van die Afrikaner - die twee gaan
hand aan hand.
Afrikaans is nie slegs die Grootverseboek nie.
Jy en ek weet dat jy dit heel waarskynlik nie die mas in Afrikaner-geledere
kon opkom nie en daarom het jy en jou familie soos jingo's weggehardloop.


<@rogers.com> wrote in message news:3EB3C21B...@rogers.com...

DD

unread,
May 4, 2003, 8:28:02 AM5/4/03
to
On Sun, 4 May 2003 14:23:55 +0200, "Jonas" <fana...@hotmail.com>
wrote:

>Anti - jammer maar mbt die Afrikaner se lot in Natal was jy of swak ingelig
>of jy lieg - maak jy die keuse.
>Jy was toe reeds so behep met jou kamtige "besorgdheid" oor die swartes dat
>jy nie eens die Afrikaanse gemeenskap in Natal geken het nie.
>Ek glo jou in elk geval nie as jy voorgee dat jy so lief vir die land of
>Afrikaans is nie. Afrikaans is die taal van die Afrikaner - die twee gaan
>hand aan hand.
>Afrikaans is nie slegs die Grootverseboek nie.
>Jy en ek weet dat jy dit heel waarskynlik nie die mas in Afrikaner-geledere
>kon opkom nie en daarom het jy en jou familie soos jingo's weggehardloop.
>

Van 'hoor hoor' gepraat.
HOOR HOOR!!!

dd


DD

unread,
May 4, 2003, 8:59:06 AM5/4/03
to
On Sun, 4 May 2003 00:07:27 +0200, "Swart Simon"
<swart...@iafrica.com> wrote:


>Iets wat my weer opval in hierdie geval is die volslae
>afwesigheid, lyk dit vir my, van enige oproepe vir die
>her-instelling van die doodstraf.
>
>Wie is dit wat vir ons wil kom vertel dat 'n
>oorweldigende meerderheid van Suid-Afrikaners ten
>gunste is van die her-instelling van die doodstraf?
>Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
>meerderheid nie?
>
>Swart Simon
>

Nou waarom, Koos en AJ, as julle so sterk voel oor hierdie
dinge, het nie een van julle twee gereageer op Swart Siemon
se skrywe hier nie? Waar hy julle aanspoor tot 'n
plakaatbrigade om die doodstraf weer ingestel te kry ter wille
van die outjie in die bus? Waar sy stilswye met betrekking tot
moorde deur swartes op blankes gevolg deur sy tirade in die betrokke
geval interessante vrae laat?

DD


@rogers.com

unread,
May 4, 2003, 9:39:58 AM5/4/03
to

Jonas wrote:

> Anti - jammer maar mbt die Afrikaner se lot in Natal was jy of swak ingelig
> of jy lieg - maak jy die keuse.

Nou, Jonas, kom laat ek bietjie dink oor
die Afrikaners waarmee ek in Natal in
aanraking mee gekom het. Toe ek na
Universiteit Natal toe is, toe het ek baie
gaan kuier by my Matie-vriendin Retha, wie
se pa Hoof van die Wolraad was. Ek het eers
later uitgevind dis 'n vreeslike belangrike
pos. Dis seker dié wat hy so uitgenooi is
vir dinees op skepe.
My eerste vakansie het ek en Retha en nog
'n ander meisie gaan klim in die Drakensberge.
Saam met drie Afrikaner-mans. Die een was 'n
omroeper by die SAUK in Durban, die een was 'n
dokter, en die ander ou se beroep kan ek nou
nie onthou nie, maar dit was iets soortgelyks.
Eenkeer het die NG Kerk predikant van
Amanzimtoti my kom besoek en gevra hoekom ek
nie na sy kerk toe kom nie. Ek het gesę ek is
tevrede met die sendingkerk waar ek werk. Hy vra
my toe om geldelik by te dra aan sy gemeente, en
ek vertel hom toe dat ek dit alleen sal doen as
ek weet my geld word gebruik vir sendingwerk en nie
om die flagrante modernistiese NG kerke te bou wat
ek orals op die dorpe sien nie. Blykbaar het dié
NG gemeentes nie 'n gebrek aan geld gehad nie.
So vertel my asseblief, Jonas, waar was die
vreeslike armoede van die Afrikaner in Natal? Ek
neem aan daar was down and out Afrikaners in Durban
soos in enige groot stad in SA, maar hierdie storie
dat die Afrikaner so in Natal veronreg is, is ook
maar 'n politieke kreet wat al lank uit die mode
is.
Die werklike armes in Natal was daardie swart
en Indiér-bevolkings wat op die walle van rivier
hulle modder gehuggies gebou het, en wat elke keer
in hulle honderde verdrink het as die riviere in
vloed afkom.

Gloudina

@rogers.com

unread,
May 4, 2003, 10:36:23 AM5/4/03
to

Swart Simon wrote:


> Iets wat my weer opval in hierdie geval is die volslae
> afwesigheid, lyk dit vir my, van enige oproepe vir die
> her-instelling van die doodstraf.
>
> Wie is dit wat vir ons wil kom vertel dat 'n
> oorweldigende meerderheid van Suid-Afrikaners ten
> gunste is van die her-instelling van die doodstraf?
> Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
> meerderheid nie?


Ja, ten spyte van die moord op Chris Hani,
ten spyte van nou De Wet Kritzinger se dade,
is daar blykbaar geen smaak onder die nie-
blanke bevolking van SA om in 'n staat te
leef wat die doodstraf het nie. Hulle is ten
gunste van 'n verligte maatskappy, net soos
ons in Kanada. Dis vir my nog altyd 'n swart
klad op die naam van die VSA dat hulle weer
die doodstraf ingevoer het. Ek is bly om te
sien dat meer en meer stemme in die VSA opgaan
daarteen.
En die handjievol mense wat VIR die doodstraf
is in Suid-Afrika, wed ek is almal mense wat Sondae
in die kerk sit en Maandae sy minderbevoorregte
buurman uitbuit vir al wat hy het. En wat heel-
waarskynlik so 'n dosyn jare of wat gelede 'n
gruwelike diktatorskap help instand hou het.

Gloudina

Annette

unread,
May 4, 2003, 10:52:17 AM5/4/03
to
Ek neem net deel aan daardie tipe applous as ek dit met 'n Engelse aksent
kan uitspreek, en ek beperk dit uitsluitlik tot politici.
Hoer Hoer!!:)))

Annette


"DD" <da...@davis.kom> wrote in message

news:an1abv0imhieerb8e...@4ax.com...

DD

unread,
May 4, 2003, 11:07:19 AM5/4/03
to
On Sun, 4 May 2003 16:52:17 +0200, "Annette" <ann...@ctnet.co.za>
wrote:

>Ek neem net deel aan daardie tipe applous as ek dit met 'n Engelse aksent
>kan uitspreek, en ek beperk dit uitsluitlik tot politici.
>Hoer Hoer!!:)))
>
>Annette

Daai is 'n kaapse aksent, Annette:-)

Nokia


Swart Simon

unread,
May 4, 2003, 12:14:16 PM5/4/03
to
"DD" <da...@davis.kom> wrote in message
news:s2n8bv81e0go7dqot...@4ax.com...


Dit is inderdaad nogal 'n goeie idee om te weet waaroor
'n gesprek gaan voor jy begin saampraat. Veral voor jy
begin om te 'fokken' en 'bliksem'.

Hoe dit ook al sy, dit is duidelik dat jy nog steeds
nie besef waaroor dit gaan nie.

I rest my case. Maar moenie laat dit jou stop nie.
Jou gebabbel sę nogal vreeslik baie oor wat daar agter
daardie vernis-lagie van jou aangaan.

Swart Simon


DD

unread,
May 4, 2003, 12:34:33 PM5/4/03
to
On Sun, 4 May 2003 18:14:16 +0200, "Swart Simon"
<swart...@iafrica.com> wrote:

>
>Dit is inderdaad nogal 'n goeie idee om te weet waaroor
>'n gesprek gaan voor jy begin saampraat.

>Swart Simon
>

Steeds sien ek slegs jou sarkastiese stelling
omdat ničmand nňu op die doodstraf aandring
na 'n witman swartes vermoor het nie.
I rest my case as well, maar behou myself die reg
voor om die vernis-lagie verder af te skuur en op
'n verduideliking aan te dring waarom jy sarkasties
is omdat niemand nou op die doodstraf aandring nie.

Ek kwoteer Dave Du Plessis hier in 'n vorige nuusgroep reaksie
oor basies dieselfde onderwerp:
Tussen moordenaars soos Barend Strydom (alias 'Die Wit Wolf') en
Mc Bride is daar geen verskil nie. Hoe op aarde kan daar wees?
né Koos???). En Swart Simon, as ek jou verkeerd verstaan het, en jy
lę dit uit tot my tevredenheid dat ek werklik verkeerd was, is ek
bereid om Varnish De Luxe oor my vernis lagie te smeer en jou
verskoning te vra.
Kom ek daag jou uit!
Verdien 'n apologie en jy kry dit want dun vernistig soos ek is, is ek
bereid om verskoning te vra as ek verkeerd is.
Oortuig my. Jy het hele jurie om ons indien nodig.

DD


DD

unread,
May 4, 2003, 1:52:50 PM5/4/03
to


Miskien is dit nodig om julle daarop te wys
dat ek steeds nie antwoord hierop gekry
het nie. Om die tydsduur dop te hou wat
dit neem om 'n antwoord voor te berei
op my impulsiewe brief.
Siemon is 'n goeie briefskrywer. Iemand
wat lekker beheer van sy taalgebruik het.
Steeds berei hy hieraan voor, of gebruik
die lekker voordeel om te weier om my
te antwoord.

Hy het gesę dat ek gereageer het op
iets wat ek nie eens weet waaroor dit
gaan nie. Gaan lees julle nou waaroor
dit gegaan het en antwoord jouself of
my afleiding verkeerd was. Of my
vernis lagie 'n tweede coat nodig het:-)

DD


Wouter Plaasvark

unread,
May 4, 2003, 3:20:35 PM5/4/03
to
Swart Simon wrote:
> Wie is dit wat vir ons wil kom vertel dat 'n
> oorweldigende meerderheid van Suid-Afrikaners ten
> gunste is van die her-instelling van die doodstraf?
> Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
> meerderheid nie?

Gloudina


is daar blykbaar geen smaak onder die nie-
blanke bevolking van SA om in 'n staat te
leef wat die doodstraf het nie. Hulle is ten
gunste van 'n verligte maatskappy, net soos

ons in Kanada. .....


En die handjievol mense wat VIR die doodstraf
is in Suid-Afrika, wed ek is almal mense wat Sondae
in die kerk sit en Maandae sy minderbevoorregte
buurman uitbuit vir al wat hy het. En wat heel-
waarskynlik so 'n dosyn jare of wat gelede 'n
gruwelike diktatorskap help instand hou het.

Wouter
Daar is 'n jaar of vyf gelede 'n paar meningsopnames oor
die wenslikheid van die doodstraf gemaak. Hulle het
oorweldigende steun vir die behoud/herinstelling van
die doodstraf getoon. Ook onder swartes, ook onder
ANC-ondersteuners.

Die afskaffing van die doodstraf kom van die ANC-leierskap
en nie van die publiek nie. Hoekom dink julle het hulle
konsekwent geweier om aan oproepe toe te gee om 'n referendum
daaroor te hou? (Mense binne die ANC het ook daarvoor gevra.)

Die antwoord is maklik, hulle het geweet wat die uitslag van
so 'n referendum gaan wees. Mandela het in soveel woorde
gesę dis 'n beginsel wat nie onderhandelbaar is nie, dit maak
nie verskil of en hoeveel ondersteuning daar daarvoor is nie.

'n Mens kan die ANC-leierskap krediet gee vir die manier
waarop hulle met politiek-ongewilde maatreëls waaraan hulle glo
volhard. Hulle beheer oor staatsbesteding is 'n ander voorbeeld
daarvan. Maar dis 'n grap dat die afskaffing van die doodstraf
die breë publiek se steun het.

Hier is 'n uittreksel uit die ANC se eie propaganda, dit dateer 1996:

******************************************

Editorial
The death penalty

There was a survey which was conducted recently by a Johannesburg
newspaper which asked its readers to share their thoughts on the death
penalty.

A vast number of those that responded said they favoured the return of the
death penalty. Sentiments like these, coupled with concerns about high
levels of crime, have been used to urge the government to hold a referendum
on the issue. After all, they say, isn't that what democracy is all about.

Yet, would one find the same people urging a referendum on whether, for
example, white South Africans should be denied the right to vote? The answer
is simply, no.

These people would argue that the right to elect one's representative in
government is a fundamental human right regardless of one's skin colour. A
referendum to decide whether or not to deny some section of the population
these rights would be wholly unpalatable to most South Africans.

The very reason that South Africa has a Bill of Rights, is to ensure
protection of rights which are so basic and fundamental that they can't be
taken away simply by the wishes of a majority.

The right to life is one such right. As constitutional court president
Arthur Chaskalson noted when the court rule that the death penalty was
unconstitutional: "Everyone, even the most abominable of human beings,
has the right to life."

It is a right which even a majority of South Africans should not be allowed
to take away.

The growing demand for the re-introduction of the death penalty is based on
the perception that somehow it would curb crime in this country.

It is a demand, however, which is rooted in despair, not in reason.

And desperation is a poor motivation for any major constitutional
decision, least of all one which denies people their basic human rights.

Reason tells us that it is not the lack of a death penalty which fuels
crime. It is the social and economic conditions in which people find
themselves, and it is the failure of the criminal justice system to operate
effectively.

In fact, there is no evidence to suggest that the death penalty has any
positive effect on crime levels at all. In their judgement last year, the
eleven constitutional court judges were unanimous in their view that there
was no proof whatsoever that the death penalty was an effective deterrent.

There was nothing to show that a decision to carry out the death sentence
would have any impact on the behaviour of criminals, they said.

There are clearly certain interests that have much to gain by fuelling the
clamour for the re-introduction of the death penalty. Parties like the
National Party and Inkatha Freedom Party want to arouse people's emotions to
gain support - and to portray the ANC as out of touch with the views of the
people. They want to offer 'quick-fix' solutions to people who are at the
end of the tether, knowing full well that it will take several years to
address crime effectively.

The ANC, together with all South Africans who respect human rights, should
not buckle under to this pressure. They should continue to assert the
correctness of their stance, and seek to win support for this principle.

That should not, however, preclude the ANC from re-assessing its position on
the death penalty. Not in order to be swayed by emotions, but to test its
position in a considered manner against the need to combat crime, while
protecting human rights.


Swart Simon

unread,
May 4, 2003, 5:29:58 PM5/4/03
to
"Wouter Plaasvark" <plaa...@shotmail.com> wrote in
message news:3eb56...@news1.mweb.co.za...

> Wouter
> Daar is 'n jaar of vyf gelede 'n paar meningsopnames
oor
> die wenslikheid van die doodstraf gemaak. Hulle het
> oorweldigende steun vir die behoud/herinstelling van
> die doodstraf getoon. Ook onder swartes, ook onder
> ANC-ondersteuners.


Wie het die meningsopnames gemaak waarvan jy praat?
Was die opnames objektief of is hulle gemaak deur mense
met 'n agenda. Ek verbeel my dat dié wat ek van gehoor
het gemaak is deur een of ander politieke party. En as
daar nou iets is wat 'n agenda het dan is dit 'n
politieke party.

Die stuk wat jy 'die ANC se eie propaganda' noem het
dit oor 'a survey which was conducted recently by a
Johannesburg newspaper which asked its readers...'.
Soos jy goed sal weet kan so 'n meningsopname op sy
beste 'n aanduiding gee van die opinie van die
gemiddelde leser van daardie koerant. En dis iets
anders as die gemiddelde Suid-Afrikaner. En koerante
het ook maar hulle agenda's.

Ek is skepties en my vrae is nog steeds:

1. Wie is dit wat vir ons wil kom vertel dat 'n


oorweldigende meerderheid van Suid-Afrikaners ten
gunste is van die her-instelling van die doodstraf?

2. Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
meerderheid nie? Daardie ouens wat onder ander
omstandighede so luidrugtig is is, lyk dit my, nou
tjoepstil.

Swart Simon


@rogers.com

unread,
May 4, 2003, 7:57:07 PM5/4/03
to

Wouter Plaasvark wrote:


> Die afskaffing van die doodstraf kom van die ANC-leierskap
> en nie van die publiek nie.

Mandela het in soveel woorde

> gesź dis 'n beginsel wat nie onderhandelbaar is nie, dit maak


> nie verskil of en hoeveel ondersteuning daar daarvoor is nie.
>
> 'n Mens kan die ANC-leierskap krediet gee vir die manier

> waarop hulle met politiek-ongewilde maatreėls waaraan hulle glo


> volhard. Hulle beheer oor staatsbesteding is 'n ander voorbeeld
> daarvan.


Hoor, hoor.

Gloudina

Annette

unread,
May 5, 2003, 4:26:07 AM5/5/03
to
Swart Simon.
Ek hoor wat jy sę - Einde verlede jaar was daar 'n meningsopname in
Huisgenoot, You en op RSG ivm die doodstraf. Die oorgrote meerderheid het
vir die herinstelling van die doodstraf gestem.
Ek is nie bewus daarvan of enige oorwegend swart tydskrif, koerant of
radiostasie ook so 'n opname gedoen het nie, en indien wel, wat die uitslag
was nie.

Soos ek lees, maak jy die stelling dat as daar 'n swart moordenaar gevonnis
word, dan word daar vir die herinstelling van die doodstraf bepleit, maar as
'n witman moordenaar gevonnis word, dan bly almal stil. - dit is nie
eintlik so nie - hier in die Kaap was verskeie gevalle waar die Kleurling en
Swart gemeenskappe vir die herinstelling van die doodstraf gepleit het na
moorde in hul gemeenskappe.

Ek dink dit het ook iets te doen met die amnestie wat so vrylik aan
moordveroordeeldes net voor die verkiesing en ook tussenin toegestaan word
meestal net swartes is.
Ongelukkig is dit nie net witmense wat ly onder die vrygelate moordenaars
nie.

Dit blyk ook dat dit 'n ANC en of swart beleid is om nie van iets 'n opname
te maak wat miskien 'n uitslag sal gee wat nie ooreenstem met wat die
beleidmakers verkondig nie.
Hulle wil nie weet of hoor daarvan nie.
Verlede week was daar 'n opname gedoen oor Riaan en Rian se afdanking (
nie-vernuwing van kontrakte in politiekspraak). Die meeste reaksie nog is
gekry van die publiek , en toe probeer die grootkoppe van die SAUK keer dat
die uitslag bekend gemaak word. Ongelukkig het iemand geflaf, en die uitslag
van 97% ten gunste van die behoud van die twee nuuslesers is bekend gemaak -
wat hulle saam met hulle gaan neem na die arbitrasiehof.

Annette


"Swart Simon" <swart...@iafrica.com> wrote in message
news:3eb58...@news1.mweb.co.za...

Wouter Plaasvark

unread,
May 5, 2003, 6:33:43 AM5/5/03
to
> Wouter
> Daar is 'n jaar of vyf gelede meningsopnames oor

> die wenslikheid van die doodstraf gemaak. Hulle het
> oorweldigende steun vir die behoud/herinstelling van
> die doodstraf getoon. Ook onder swartes, ook onder
> ANC-ondersteuners.

Swart Simon


Wie het die meningsopnames gemaak waarvan jy praat?
Was die opnames objektief of is hulle gemaak deur mense
met 'n agenda

Wouter
Ek twyfel of dit heeltemaal wetenskaplik was, as ek reg
onthou was dit deur of in opdrag van die die media. Koerante,
radio, ens. en waarskynlik beperk tot lesers/luisteraars.
Maar die resultate was so konsekwent en oorweldigend
(tipies meer as 80% steun vir die doodstraf) oor alle
bevolkingsgroepe en politieke voorkeure dat mense soos
Mandela en Sheena Duncan, president van die Black Sash,
dit nooit bevraagteken het nie, maar hulle sterk teen die
toepaslikheid van 'n referendum uitgespreek het, nadat
(onder andere) van die Cosatu-vakbonde daarvoor gevra het.

Swart Simon


Ek is skepties en my vrae is nog steeds:
1. Wie is dit wat vir ons wil kom vertel dat 'n
oorweldigende meerderheid van Suid-Afrikaners ten
gunste is van die her-instelling van die doodstraf?

Wouter
Jy (en Gloudina) is die eerste mense wat ek van weet wat
dit bevraagteken. Dit word myns insiens algemeen aanvaar,
ook in regeringskringe.

Swart Simon


2. Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
meerderheid nie? Daardie ouens wat onder ander
omstandighede so luidrugtig is is, lyk dit my, nou tjoepstil.

Wouter
Ek dink nie daar is aggressiewe teenkanting nie, die saak
het duidelik twee kante, voordele en nadele. Maar ek
reken jy verwar passiewe aanvaarding van 'n situasie
met steun daarvoor.


Swart Simon

unread,
May 6, 2003, 1:41:32 PM5/6/03
to
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:b959fd$fflo0$2...@ID-92016.news.dfncis.de...

> Dit blyk ook dat dit 'n ANC en of swart beleid is om
nie van iets 'n opname
> te maak wat miskien 'n uitslag sal gee wat nie
ooreenstem met wat die
> beleidmakers verkondig nie.
> Hulle wil nie weet of hoor daarvan nie.


Volgende jaar is dit weer verkiesing. Neem die kans
waar. Stem teen hulle.

Swart Simon


Swart Simon

unread,
May 6, 2003, 1:42:50 PM5/6/03
to
"Wouter Plaasvark" <plaa...@shotmail.com> wrote in
message news:3eb63...@news1.mweb.co.za...


So, is jy een van daardie ouens wat reken 'n mens kan
die metodes maar 'n bietjie laat verslap, solank jy die
'regte' resultate kry? Die ondergang, kan ek jou sę,
van menige wetenskaplike teorie (en wetenskaplike).

Swart Simon


Wouter Plaasvark

unread,
May 6, 2003, 5:27:14 PM5/6/03
to
>Swart Simon

>Hoekom hoor ons dan nou niks van daardie kamtige
>meerderheid nie? Daardie ouens wat onder ander
>omstandighede so luidrugtig is is, lyk dit my, nou tjoepstil

> Wouter.


> Maar die resultate was so konsekwent en oorweldigend
> (tipies meer as 80% steun vir die doodstraf) oor alle
> bevolkingsgroepe en politieke voorkeure dat mense soos
> Mandela en Sheena Duncan, president van die Black Sash,
> dit nooit bevraagteken het nie, maar hulle sterk teen die
> toepaslikheid van 'n referendum uitgespreek het, nadat
> (onder andere) van die Cosatu-vakbonde daarvoor gevra het.

>Ek dink nie daar is aggressiewe teenkanting nie, die saak
>het duidelik twee kante, voordele en nadele. Maar ek
>reken jy verwar passiewe aanvaarding van 'n situasie
>met steun daarvoor.

Swart Simon


So, is jy een van daardie ouens wat reken 'n mens kan
die metodes maar 'n bietjie laat verslap, solank jy die

'regte' resultate kry? Die ondergang, kan ek jou sê,


van menige wetenskaplike teorie (en wetenskaplike).

Wouter
Nee, ek is nie. Hier is geen "regte" resultate ter sprake nie;
en 'n meningspeiling reflekteer noodwendig net die opinie van
die deelnemers. Maar ek probeer nie teen 'n oorwig getuienis
protesteer nie en ook nie die boodskapper van die "verkeerde"
resultate aanval nie. Of gevolgtrekkings uit mense se stilswye
maak (asof dit steun sou aandui) om by die "regte" resultate uit
te kom en daarna oor wetenskaplike teorieë opgee nie.


0 new messages