Groete
Elaine
> Dagga is 'n kalmerende dwelm, hy maak jou "lekker
>mellow". Dis nie 'n ding wat jou aggressief sal maak nie.
Nč?
Natuurlik kan dagga jou aggressief maak!! Nie dat die stuk gemors dit
as verskoning moet probeer gebruik nie. Maar nogsteeds - jy is
verkeerd as jy dink en glo soos meeste mense hier op die NG en elders,
dat dagga "onskuldig" is. Dit is nie!!
Jy kan letterlik duisende peer-reviewed artikels oor hierdie aspek van
marijuana spesifiek gaan oplees - veral as jy wil probeer verstaan
waarom verskillende mense op verskillende maniere geaffekteer word.
Of jy kan sommer net 'n vinnige Internet soektog doen. Hier is
byvoorbeeld een van letterlik honderde skakels waar jy meer inligting
sal kan kry.
http://cyber.law.harvard.edu/evidence99/marijuana/Health_1.html
"It has been suggested that marijuana is at the root of many mental
disorders, including acute toxic psychosis, panic attacks (one of the
very conditions it is being used experimentally to treat), flashbacks,
delusions, depersonalization, hallucinations, paranoia, depression,
and uncontrollable aggressiveness. Marijuana has long been known to
trigger attacks of mental illness, such as bipolar (manic-depressive)
psychosis and schizophrenia. This connection with mental illness
should make health care providers for terminally ill patients and the
patients themselves, who may already be suffering from some form of
clinical depression, weigh very carefully the pros and cons of
adopting a therapeutic course of marijuana."
"Tula" <stree...@hotmail.com> wrote in message
news:nfa5uu4a4slo4f7e6...@4ax.com...
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:arupo6$madte$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:3de2f204$0$2...@hades.is.co.za...
"Paul Van Straaten" <dexter...@lantic.net> wrote in message
news:arv6hk$5k$2...@ctb-nnrp2.saix.net...
Tula Streepmuis:
Nč?
Natuurlik kan dagga jou aggressief maak!! Nie dat die stuk
gemors dit as verskoning moet probeer gebruik nie. Maar
nog steeds - jy is verkeerd as jy dink en glo soos meeste
mense hier op die NG en elders, dat dagga "onskuldig" is.
Dit is nie!!
Wouter
Hei Streepmuis, hoekom so agressief vandag?
Tula so bietjie, hoor, tula baba :-)
Maar jy is natuurlik reg, mense reageer totaal verskillend op
dagga en sommiges word baie aggressief.
In my weermagjaar het een ou terwyl hy gerook was die
Weermagkok onder kokende water gaan was omdat hy
vuil was. Hy was reg oor laasgenoemde, maar het die arme
ou amper doodgebrand terwyl hy soos 'n vark geskree het
en uiteindelik daarvoor in 'n siviele tronk beland.
Sy pelle, wat saam met hom gerook was, het rustig toegekyk.
Een het halfhartig geprotesteer, die ander had totale vrede.
Ek het nie die episode gesien nie, dit was oor 'n naweek.
Maar ek het 'n bungalow met die mense gedeel en het by
herhaling gesien hoe aggressief die spesifieke ou raak
terwyl sy pelle heel mellow is.
Groete
Elaine
"Tula" <stree...@hotmail.com> wrote:
> Nè?
Elaine
"Jonas" <fana...@hotmail.com> wrote in message
news:3de2f204$0$2...@hades.is.co.za...
"Elaine" <evd...@hotmail.com> wrote in message
news:3de34...@news1.mweb.co.za...
Ek was by 'n paartie eenkeer waar hulle dagga in in "hubbly bubbly" gegooi
het. Die hubbly is met half water en half whiskey gevul en hulle het cherry
tabak oor die dagga gegooi om die reuk te verdoesel. Ek was elders besig
terwyl hulle hierdie konkoksie aanmekaar geslaan het. Ek hou van die smaak
van die hubbly's en het 'n paar lekker diep trekke gevat. Omtrent 'n
halfuur later was ek so siek soos 'n hond. Ek kon net nie ophou opgooi nie.
Die eerste halfuur dink jy, jy gaan dood, daarna wens jy,jy gaan dood. Ek
onthou vaagweg hoe iemand die toilet kom gebruik het ('n man) terwyl ek by
die wasbak gestaan en opgooi het. Gelukkig het ek so uur later uitgepaas op
my pelle se bed. Blykbaar was dit een of ander potent Swaziland dagga gewees
en ek was nie bewus van die dagga in die hubbly nie, ook nie die kwaliteit
en die hoeveelheid nie. My man het my vreeslik jammer gekry, maar ons wou
ons doodlag daaroor die volgende dag, al het ek 'n wille hangover gehad. Ek
vermoed ek was bitter naby aan "green fever" gewees.
Groete
Elaine
"Annette" <ann...@ctnet.co.za> wrote in message
news:arvh9n$mer36$1...@ID-92016.news.dfncis.de...
Wouter
Ek het vir Brits 'n jaar lank geken en het na 'n week of drie agtergekom
hy rook gereeld dagga. Hoe lank voor die tyd kan ek nie sę nie, hy
was toe 24 jaar oud.
Dit was maar die local Kaapse boom wat hulle gerook het. Maar
hulle het almal saam gekoop en gerook, so hulle het verskillend
gereageer op dieselfde goed.
Elaine
>Ek het ook navorsing gedoen oor dwelms.
Nou ja toe dan. Met al daardie kennis wat jy nou het oor dwelms, hoop
ek dat jy nie weer so naiewe stelling oor dagga sal maak as wat jy
gemaak het nie.
> Maar dagga, as jy dit
>drink of eet, het wel medisinale waardes.
So ook miljoene ander "dwelms"...
Hoekom meer besorg oor my stellings oor dagga as die kind wat amper
doodgeslaan is?
> Hoekom meer besorg oor my stellings oor dagga as die kind wat amper
> doodgeslaan is?
Elaine, jy het gesę het dat dagga kan mens nie aggressief maak nie.
Dit was daardie deel van jou boodskap/stelling waarop ek reageer het.
Jou woorde: "Dagga is 'n kalmerende dwelm, hy maak jou "lekker
mellow". Dis nie 'n ding wat jou aggressief sal maak nie. "
My reaksie daarop:
"Natuurlik kan dagga jou aggressief maak!! Nie dat die stuk gemors
dit as verskoning moet probeer gebruik nie."
Lees weer - die keer mooi stadig. Beantwoord dit jou vraag?
En nog 'n rede waarom ek "besorg" was/is oor jou verkeerde aannames
oor dagga, is omdat dit presies is hoe 'n meme onstaan. En voor jy
jou oë kan uitveë, vertel almal vir jou hoe onskadelik dagga dan nou
eintlik is. Maak dit sin?
Elaine
"Tula" <stree...@hotmail.com> wrote:
En nog 'n rede waarom ek "besorg" was/is oor jou verkeerde aannames
oor dagga, is omdat dit presies is hoe 'n meme onstaan. En voor jy
jou oė kan uitveė, vertel almal vir jou hoe onskadelik dagga dan nou
>. Die aktiviste glo dis gesond, en dagga tee
>word nogal gereeld deur homeopate voorgeskryf vir goed soos asma, diabetes,
>rumatiek, ens. Die wat dit gebruik het vir hulle verskillende siekte sweer
>by hulle teetjie. So het slegte goed soms 'n goeie sy ook.
Ja, nou stry ek gladnie meer met jou nie, hoor! :-)
(Lyk my jy slaap ook nooit nie? Dit moet mos al baie laat by julle
wees? Hier by my is dit darem nou eers 7 uur in die aand, en ek is so
halfhartig besig om kos te maak) :-)
E
>Slaap? lol nee, ek slaap bitter min, ek slaap so 4 ure 'n dag. Ek's een van
>daai gelukkige mense wat aan slaaploosheid ly.
Ja, ek is ook een van daardie gelukkiges! :-)
> My man sê ek
>was "vreemd" toe hy my probeer wakker maak het vanoggend.
<g> Ek dink nie ek moet enigsins verder hieroor uitvra nie!! :-))
>Ek's besig om kruideniersware te koop op pick 'n pay se site. Maar die ding
>vat so lank om die produkte te laai dat ek my tyd hier en op nuus sites
>verwyl.
Wanneer kry julle DSL? Sal jy omgee om vir my daardie Pick n Pay se
skakel te gee? Ek is baie nuuskurig om julle produkte te sien, en wat
deesdae alles beskikbaar is.
>Waar in die wêreld is jy?
In die good ol' US of A. :-) Georgia, om meer spesifiek te wees.
En jy?
- Danielle (incognito op die oomblik) :-))
Blykbaar het ek vir hom gesę ek sal eerste gaan bad. Ek het tot by die
badkamer se deur gekom, omgedraai en terug in die bed geklim. Ek weet nie
of ek dit glo nie :)
> Wanneer kry julle DSL? Sal jy omgee om vir my daardie Pick n Pay se
> skakel te gee? Ek is baie nuuskurig om julle produkte te sien, en wat
> deesdae alles beskikbaar is.
Sover ek weet het ons klaar DSL. http://homeshopping.picknpay.co.za
> In die good ol' US of A. :-) Georgia, om meer spesifiek te wees.
> En jy?
Sit nog in SA. Johannesburg om presies te wees
E
>Sover ek weet het ons klaar DSL. http://homeshopping.picknpay.co.za
Baie dankie, Elaine. Ek dog ek gaan allerande eksotiese goeters sien
soos gedroogde mopanie wurms en sprinkane - by die kilogramme! :-))
Hoe teleurstellend!! :-))))
>Sit nog in SA. Johannesburg om presies te wees
Aah - dan moet jy dalk 'n koffietjie met Jonas en Ferdi probeer reėl,
en vir ons alles vertel?! :-))
Ag toe!! :-)
Lekker slaap. :-)
Geniet wat oor is van jou aand.