Google Groups no longer supports new Usenet posts or subscriptions. Historical content remains viewable.
Dismiss

Tipp-ex in het Afrikaans

22 views
Skip to first unread message

Dr. J.A Brink

unread,
Jul 20, 1994, 9:10:35 AM7/20/94
to
Hanneke Hartkoorn (lets...@stud.let.ruu.nl) wrote:
> hoi
> > Ik zag hier een paar weken terug het woord voor Tipp-
> > Ex in het Afrikaans, kan iemand het me nogmaals geven?

Die woord wat genoem is, is FLATERWATER.

Dit is miskien 'n 'cute' woord, maar ek kan julle verseker dat GEEN
afrikaanssprekende wat ek ken, so praat nie. Almal se^ pleinweg TippEx,
soos op enige ander plek in die we^reld.

Johan Brink

Richard van de Stadt

unread,
Jul 20, 1994, 8:34:33 AM7/20/94
to

In article <30gb4p$e...@owl.und.ac.za>, de...@shrike.und.ac.za (Reinier de Vos) writes:
|> Hanneke Hartkoorn (lets...@stud.let.ruu.nl) wrote:
|> : hoi
|> : > Ik zag hier een paar weken terug het woord voor Tipp-
|> : > Ex in het Afrikaans, kan iemand het me nogmaals geven?
|>
|> : Het is alweer een jaar of drie geleden dat ik de cursus 'wroding van het
|> : afrikaans' deed en tipp-ex kwam daarin niet aan de orde.
|>
|> : Ik weet wel het Rotterdamse woord :
|> : klootzakkenlak
|>

Wordt tipp-ex nog gebruikt dan? Ik gebruik altijd <delete><delete>...

|> Groete,
|> Reinier

Groet'n terug.

Richard

Darrin Speegle

unread,
Jul 20, 1994, 2:15:11 PM7/20/94
to
In article a...@goofy.unisa.ac.za, bri...@risc6.unisa.ac.za (Dr. J.A Brink) writes:
>Hanneke Hartkoorn (lets...@stud.let.ruu.nl) wrote:
>> > Ik zag hier een paar weken terug het woord voor Tipp-
>> > Ex in het Afrikaans, kan iemand het me nogmaals geven?
>
>Die woord wat genoem is, is FLATERWATER.
>
>Dit is miskien 'n 'cute' woord, maar ek kan julle verseker dat GEEN
>afrikaanssprekende wat ek ken, so praat nie. Almal se^ pleinweg TippEx,
>soos op enige ander plek in die we^reld.
^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^

Ek weet julle is seker moeg van hierdie, maar in die USA, mense sal 'Liquid Paper' se^. Dit maak nie saak as dit eintlik TippEx is nie; ons se^ Pepsi, Sprite, enige koeldrink is 'n 'Coke', enige ' facial tissue' is 'n 'Kleenex', enige 'photocopier' is 'n 'Xerox machine' ens.

Groete,
Darrin
spe...@math.tamu.edu

Gert Koning

unread,
Jul 21, 1994, 9:14:32 AM7/21/94
to

Wat van FLOPSOP?

-----------------------------------------------------------------------
Gert Koning Email: kon...@risc1.unisa.ac.za
Department of Computer Services
University of South Africa Tel: +27 12 429 3186
P.O. Box 392 Fax: +27 12 429 3394
0001 Pretoria, RSA
-----------------------------------------------------------------------

Johan Ferreira

unread,
Jul 21, 1994, 6:06:39 PM7/21/94
to
Darrin Speegle (spe...@math.tamu.edu) skrywe:
: In article a...@goofy.unisa.ac.za, bri...@risc6.unisa.ac.za (Dr. J.A Brink) wr
ites:

: >Hanneke Hartkoorn (lets...@stud.let.ruu.nl) wrote:
: >> > Ik zag hier een paar weken terug het woord voor Tipp-
: >> > Ex in het Afrikaans, kan iemand het me nogmaals geven?
: >
: >Die woord wat genoem is, is FLATERWATER.
: >
: >Dit is miskien 'n 'cute' woord, maar ek kan julle verseker dat GEEN
: >afrikaanssprekende wat ek ken, so praat nie. Almal se^ pleinweg TippEx,
: >soos op enige ander plek in die we^reld.

Ligvoet Afrikaans is prettig, maar as iemand met 'n titel en wat die
Universiteit van Suid-Afrika verteenwoordig, baat dit net as 'n
mens B.A. ken en gebruik. Die rede vir dat jy geen Afrikaans-
sprekende ken wat B.A praat nie, is ook kommerwekkend. ;-)
Wat doen julle vaalpense daar bo aan ons ou taal?

: Ek weet julle is seker moeg van hierdie, maar in die USA, mense sal

: 'Liquid Paper' se^. Dit maak nie saak as dit eintlik TippEx is nie;
: ons se^ Pepsi, Sprite, enige koeldrink is 'n 'Coke', enige ' facial
: tissue' is 'n 'Kleenex', enige 'photocopier' is 'n 'Xerox machine' ens.

Al die handelsmerke wat jy noem Darrin is bekend in Suid-Afrika, soos
jy seker weet. Dit is wel selde dat iemand verwys na 'n fotostatiese
masjien as 'n "Xerox" en "Kleenex" vir 'n snesie. Coke is 'n ander
saak, maar dit is aan 't verander wel. Met al die kompetisie wat
Coke deesdae hier ondervind, onder andere Pick 'n Pay, Woolworths,
Shoprite, Tab en Pepsi, hoor 'n mens al hoe meer die frase, "een
Kola, 'seblief".

--Johan Ferreira
crapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrap
r There's a crappy piece in every text! c
a Johan Ferreira / fe...@beldin.sun.ac.za / PB 980, 7599 Stb, RSA r
pcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcrapcra

0 new messages