Hallo Pieter
Daar was maar min atlete, seker so 100 vir die 5 en 10 km saam. Hulle
kon gerus vir Marjo gevra het om 'n sms of e-mail vir klublede te
stuur, ek is seker meer klublede sou kom hardloop het as hulle geweet
het.
Odyssey oefening: Ek weet nie wat nodig is nie, is maar baie
senuagtig. Ek dink my km's is bietjie min, kom nie naby Comrades
oefening uit nie.
Rob en Richard het vanoggend die C2C gedoen, gemaklike 5h37m gedoen.
Ons sal die naweek seker Saterdag en Sondag gaan bosse soek, julle is
welkom om saam te kom
> > sommer hier by ons.- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -