Saterdag-oggend 13 September om 5:30

4 views
Skip to first unread message

Nico

unread,
Sep 11, 2008, 1:42:50 PM9/11/08
to Rustenburg Marathon Club
Hallo Julle

Ons het sowaar besluit om Saterdagoggende om 5:30 te hardloop! Maar
nou-ja, moet dit seker doen voor die son te hoog is.

Ek wil baie graag bietjie afstand in die bene kry, en soveel moontlik
op bos en grondpaadjies. As ek julle kan ompraat, hardloop ons so 20
km, daar is 'n kraan halfpad.

As iemand ernstig voel om iets anders te hardloop, ook reg. Ek wil net
nie alleen hardloop nie.

Wie kom saam?

Groete
Nico

ojraM

unread,
Sep 11, 2008, 2:25:48 PM9/11/08
to Rustenburg Marathon Club
Hi Nico,

Ek begin die naweek na my griep... Julle gaan my moet mis, maar ek
brand om te hardloop. Geniet en laat weet hoe die opkoms was en hoe
julle voel na die lekker run...

ojraM

Pieter Strydom

unread,
Sep 12, 2008, 2:00:35 AM9/12/08
to rt...@googlegroups.com
Nico

Ek het ook nou maar eers weer begin hardloop. 20km gaan ook op hierdie stadium te ver wees vir my. Geniet julle hardloop in die bos..... ek is een van die dae saam met julle.

Groete

Pieter

2008/9/11 Nico <nico.st...@gmail.com>

Molefi Mosito

unread,
Sep 12, 2008, 4:32:48 AM9/12/08
to rt...@googlegroups.com
Hi Nico
 
I've had a lazy week, and need to get some kilos in, so I'll be there.
 
Regards


 
2008/9/11 Nico <nico.st...@gmail.com>
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages