Siener Van Rensburg

0 views
Skip to first unread message

Francisca Noggles

unread,
Aug 3, 2024, 10:14:03 AM8/3/24
to roslantwortu

I believe something uncanny was going on with Nicolaas van Rensburg. I have known people who truly seemed to be tapped into some other level of insight or intuition. And I have known people who claim intuitive powers who are entirely full of shit. Van Rensburg was clearly not working a con. His visions did not lead to personal prosperity, and were occasioned by a great deal of pain. What they were, I cannot say. Perhaps as we learn more about the function of the brain and of the nature of consciousness, we will discover insights into the nature of people like the Siener.

A violent white supremacist group embracing bizzare mysticism isnt too strange. The Nazis had their own occult crank theories about lost aryan civilizations in Antarctica and a warped version of Buddhist prophecy
-studies/history-culture/shambhala/the-nazi-connection-with-shambhala-and-tibet

You are very illeterate if you think their is a resemblance between occult and prohecies. Occult is from satan and will take you to hell and back. Prophecies are given by the one and only God and is confirmed by other prophets or Christians. The prophwcies in thr Bible are coming one of the other to full realization. Better to learn who God is before Jesus comes.

he is not a prophet but a person who believe in A white leader of the Caliphate that will be born in German who will be a monster that will rule After world war 4 World War 3 is not Amargeddon white people dont know their bible well Its true German will rule the world for A short time as God decide to take away world leadership from white Monsters and give it to Other race in the next thousands of years These empires will rule the world each in their time China After German world War 5 Holland German will disappear USA destroyed they will be weak to fight no longer Important power Then After China it will be South America After Africa Black people will rule the world then After others Then After Russia will fight World War in the space for 80 years then rule the world then after India After Turkey then After Arabs Then After Syria then After Spain when Syria will experience end time destruction not false teaching of Mother Shipton Nicolaas Van And Nostradamus who believe and Worship German Leader Monster I will expose it soon

This is lies war world 3 is not the last one white racist Boers are lying they are aliens all Anglo Saxon they use Alein Powers to fight war this is a vision i was Given a Revelation about the future White people are preaching imperialism Liers jesus they worship is this Greman leader who will come after world war 4 Republic of Europe he is not the antichrist world war 3 and 4 are not amaggeddon lies of white people they deleted stuff in the bible about these Empires That will rule after German world war 4 german will create world war 5 then in the next 1000s of years China Japan will rule the world for a long time then they will create Israel then after world war 6 South america will rule the world restore Israel by the way Israel must fullfill Ezekiel 23 white people are racist who worship a white image from german Then After Afrika Black jews will rule the world for 500 years in it is zulu igbo Kenya and ethopia they will restore Israel then After new Europe Then After Russia will fight world war 7 in Zepphaniah 1 then The prophet will come down to recreate Israel and Large spain both will be like Europe in size then India turkey will rule the world for 1000s of years Revelation 2 and 3 then New lands new race will be created then after new race will rule the world then After Arabs will rule daniel 11 then after Syria will rule the world then after Large Spain will the the world restore Israel all races no white people they will not exist because of sins evil they did aliens then ammaggeddon 666 then Gods return

i believe world war 3 and 4 will happen west will win it by witchcraft then they will fall after during german republic of europe baba vanga mentioned world war 3 and 4 will start in a calender like 1982 so 2021 has got days similar to 1982 i was given this thursday 14 october 1982 so thursday 14 october 2021

nicolaas van rensburg was correct that world war 3 and 4 will happen he said is the last one he was wrong he must say it is the last one white people will fight and win after they will never win another war witchcraft of Queen hillary clinton will help them with their Jesus chiren from German

Deur Adriaan Snyman (Geskryf 15 Februarie 2006)InleidingVoordat ons na Siener van Rensburg se gesigte kyk, wil ek net noem dat
van al die dinge wat die afgelope 354 jaar in ons land gebeur het, is
daar twee uitstaande insidente, nl. Die Slag van Bloedrivier en die
moord op Dr. H.F. Verword. Na Bloedrivier het die Boervolk sy beslag
gekry en hom oor die hele land gevestig, maar met die dood van Dr.
Verword, het die aftakeling van daardie selfde volk begin.'n Bietjie meer later hieroor.Ek weet nie of u al daaraan gedink het nie, maar Siener van Rensburg se
gesigte was van die begin af 'n doring in die vlees van die owerheid
en dit is vandag nog so. Of dit nou genl. Louis Botha, Jan Smuts of
swart Kommuniste is wat die leisels hou, het geen verskil gemaak nie
- die Boereprofeet se voorspellings moes met wortel en tak uitgeroei
word, ja, en net soos in die dae van die Bybelse profete is hyself ook
genadeloos deur die owerhede vervolg, in die gevangenis gewerp en by
verskeie geleenthede byna doodgemaak.Selfs baie van sy tydgenote was skepties en openlik vyandig teenoor
hom, veral nadat hy in Oktober 1899 'n gesig gehad het dat die
Boervold die Tweede Vryheidsoorlog gaan verloor. Generaal De la Rey het
hom summier gewaarsku om versigtig te wees met wie hy daaroor praat,
"want die krels sal dit tog nie glo nie en jou net weer uitlag. Kom
liewer na my toe ..." het hy ges.Mnr. Boy Mussmann wat hom 60 jaar lank met Siener se gesigte besig
gehou het, het kort voor sy dood in 1973 aan sy susterskind, mnr. Joos
Haasbroek, gese: "Wat ek jou nou gaan vertel, het ek nog met niemand
oor gepraat nie, en jy moet maar stilbly, want die mense sal jou tog
nie glo nie en ons moet liewer nie moeilikheid maak nie. Kyk, oom
Klasie het aan my ges ons gaan vorentoe nog 'n swart regering kry,
en dat ons dan alles gaan verloor, alles!"In 1915 het genl. Louis Botha die Siener sowat 11 maande lank opgesluit
omdat hy 'n goddelike opdrag om die Rebelle na Duitswes (Namibie) te
vergesel, gehoorsaam het. Die feit dat hy gedurende daardie hele tog
nooit n geweer by hom gehad het of 'n enkele skoot op iemand afgetrek
het nie, het hoegenaamd geen verskil gemaak nie. Hy is egter nog skaars
in Desember van daardie jaar vrygelaat of di keer het genl Jan Smuts
hom agt jaar lank onder plaasarres geplaas.Sestien jaar na Siener se dood, was sy visioene nog steeds vir genl.
Smuts 'n verleentheid en grootse ergenis, soveel so dat toe mnr. Boy
Mussmann dit in 1942 probeer versprei het, hy nie net vervolg is nie,
maar twee speurders het hom daarna ook in Vryburg se strate aangerand
en halfbewusteloos geslaan.En 76 jaar later het die owerheid se onvergenoegdheid met Siener se
visioene weer kop uitgesteek. Maar die keer was dit die Kommunistiese
ANC-regering by wie sy profesiee gespook het. Met die samewerking van n
groep betaalde blanke kollaborateurs is altesaam 22 behoudende
Afrikaanssprekende regsgesindes oor 'n tydperk van ses maande (April
tot Oktober 2002) in hegtenis geneem en daarvan aangela dat hulle glo
onder "invloed van Siener se gesigte 'n staatsgreep beplan het."Op Vrydag 29 Nov 2002, vind Operasie Hopper plaas en word daar landswyd
klopjagte op meer as 60 blanke persele uitgevoer, o.a. ook op Vaandel
Uitgewers in Mosselbaai, my woning, asook die van mnr Chris Botha, wat
my in 2001 vergesel het op 'n 8 maandelange Siener-toer deur die
land. Tydens die klopjaggte is daar op verskeie artikels beslag gel,
o.m. rekenaars, boeke, dokumentasie en ook die video-opname van Siener
se gesigte wat ek in September 2001 hier op Lichtenburg gemaak het.En toe, op Oukersdag 2002, het die polisie en Binnelandse Veiligheid
weer op my woning in Mosselbaai toegeslaan. Volgens die
beslagleggingsbrief kon daar ooreenkonstig Art.42 van wet 75 van 1969
beslag gel word op onwettige wapens, ammunisie en ook selfone."
(Terwyl ons nou met profete besig is, daar moet beslis een in die ANC
geledere sit, want wie anders kon in 1969 geweet het dat daar in 2002
'n wet op onwettige selfone sou wees - selfone het to nog nie
bestaan het nie?) Vandag troos ek my daaraan dat solank daar nog
onvervulde visioene van Siener is, sal die regering aan stres ly.Die van u wat reeds met sy visioene bekend is, sal weet dat gebeure van
die afgelope tyd besig is om die tafel te dek vir die Gees van
Verskrikking wat nou vir ons as volk voor die deur l. Die tyd van
doekies omdraai en mooi broodjies bak, is verby. En wat u vanaand gaan
hoor, is nie maar net nog 'n praatjie oor Siener se visioene nie.
Hierdie is 'n ernstige, finale waarskuwing aan u en ons ander
volksgenote, 'n dringende oproep dat ons ons verskille moet byl en
verenig moet staan teen 'n allesvernietigende aanslag wat gaan kom. U
moet my nou nie verkeerd verstaan nie - ek doen nie 'n beroep op u
om die wapen op te neem en tot militere aksie oor te gaan nie. Oom
Siener het uitdruklik ges ons laaste vryheidstryd sal nie met
vleeslike arm gewen word nie, maar deur 'n "Goddelike ingryping van
bo", sodat ons nie in onsself kan roem nie, maar dat ons die "eer
van oorwinning aan Hom sal gee" - soos destyds daar by Bloedrivier.Miskien weet u dit nie, maar ons volk het nog nooit in sy geskiedenis
eerste oorlog teen ander volke verklaar of die wapen teen hulle
opgeneem tensy hulle ons direk bedreig of aangeval het nie. Dit sal nou
weer die geval wees.Alvorens ons meer breedvoering gaan kyk na die onheil en krisistyd wat
nou op ons wag, wil ek net kortliks 'n dertiental belangrike gesigte
van Siener met u bespreek.
1.KRAGONDERBREKINGS:Oom Siener het nooit datums vir sy visioene gegee nie, en, net soos die
Bybelse profete, slegs seker tekens en simbole uitgewys. Ek noem net
enkele voorbeelde: Hy het gese daar sal in die Johannesburg-omgewing
aanvanklik sporadies, maar later meer gereeld ragonderbrekings voorkom.
Dit ervaar ons al sedert middel 2005 en in die afgelope tyd is dit byna
'n daaglikse verskynsel.Hoewel die media dit doelbewus probeer verwys, hoor ons dikwels van
kragstasies wat deesdae oraloor weens "oorlading" opblaas. Dit
gebeur omdat Eskom nie die geld het om susbstasies op te gradeer en/of
behoorlik in stand te hou nie. Na raming het hy reeds byna R9 miljard
verloor omdat swartes nie vir dienste betaal nie. Soweto se skuld
alleen beloop reeds byna R2 miljard.Dit hang alles saam met Siener van Rensburg se gesigte van 10 Januarie
1915 en 16 April 1919 waarin hy gesien het hoedat miljoene onwettige
swart immigrante vanuit die noordelike en oostelike dele van Afrika
hierheen stroom om hulle rondom ons dorpe en stede te kom vestig. Aan
hulle moet nie net huisvesting voorsien word nie, maar ook krag en
water, en feitlik elke kragsentrale in Suid-Afrika se lading met drie
tot vier keer verdubbel. As gevolg hiervan het tientalle substasies
reeds opgeblaas; baie ander sal binnekort ook op di manier
uitgeskakel word.Volgens 'n senior amptenaar by Eskom duur dit meer as 10 jaar om
n nuwe kragsentrale op te rig, en beloop die koste nagenoeg R12
miljard. Dit word ges dat Eskom in die volgende 250 jaaar nie eens
die substasies sal kan vervang wat reeds uitgeskakel is nie.'n Streekshoof van Eskom het my in Desember 2005 vertel van die
haglike toestand in sy kantore aan die Oos-Rand. Hy is 45 jaar oud en
s dat van die werkers onder hom nie een ouer as 20 is nie, want
volgens Eskom se regstellende aksie-beleid moet almal tussen 21 - 44
swart vroue wees. In 2005 het die bestuur toe 40 swart vroue gewerf wat
elkeen teen 'n koste van R80 000 opgelei is. Hierna is hulle met
buitensporige salarisse en diensvoorwaardes aangestel, maar skaars ses
maande later was al 40 met kraamverlof. Eskom besluit toe om 'n
senior werknemer van Iskor teen 'n bedrag van R80 000 "oor te
koop". Dieselfde dag wat sy diens aanvaar het, is sy met kraamverlof
huis toe. Dus, sonder dat sy ooit 'n steek werk vir Eskom gedoen het,
sal sy gedurende die volgende 9 tot 12 maande haar volle salaris, asook
kraamvoordele ontvang.Die blanke amptenaar wat die inligting aan my meegedeel het, het reeds
uit Eskom bedank, en sy laaste woorde aan my was: "Jy moet maar so
gou moontlik vir jou 'n paraffienyskas, -lampe en -stoof
aanskaf." Ek wou by hom weet hoekom dan juis paraffientoerusting, en
sy antwoord was: "Omdat paraffien die swartes se hoofkragbron is en
die ANC regering altyd sal sorg dat daar genoeg beskikbaar is."
2.KOEBERG'n Veel groter ramp as kragstasies wat opblaas, het die Boereprofeet
egter op 13 September 1914 gesien. Hy beskryf dit so:"Die donker sak toe en daar is net lig in twee dorpe. Toe sien ek
'n groot enjin waarby rook uitkom, toe trek dit op die berge en toe
kom mense oor die kaal wereld. Ek sien 'n dorp waarvan die huise niks
word nie. Ons mense kom op. Ek sien 'n groot rooi bul met half lang
horings en by hom is rooi beeste wat baie kwaai is ... dit is so DONKER
DAT EK MY PERD SE MAANHARE NIE KAN SIEN NIE. Die wereld is swart
afgebrand. Hoe verder ek gaan hoe warmer word die gloed in my gesig ...Hierdie gesig beskryf 'n ontsaglike ontploffing wat plaasvind, en
direk die oorsaak is van 'n landswye kragonderbreking wat gaan
voorkom in dieselfde tyd wat die Boervolk se laaste oorlewingstryd
gevoer word. Dit lyk of daar 'n hewige ontploffing by Koeberg kan
wees en dat alles in die omgewing deur bestraling vernietig sal word
(die wereld is kaal en die huise gaan tot niet).'n Gematigde Kommunistiese leier (Mandela) se volgelinge is gevaarlik
en oorlogsugtig. Eers wanneer hierdie leier van die toneel verdwyn,
breek die Afrikaner-Boer se donker tyd aan. Die verwoesting van die
Kernramp sal ook nog lank gevoel word. In hierdie tyd gaan
"opregte" Boervroue die versorging van hul volksgenote behartig.
Baie mense sal uit die rampgebied na die Noorde verhuis.Toe hierdie gesig 15 jaar gelede gepubliseer is, het ek 'n brief van
'n werknemer by Eskom gekry waarin my my die versekering gegee het
dat die sekuriteit, onderhoud en kundige toesig by Koeberg van die heel
beste in die wereld is en dat daar nooit sulke probleme sal opduik nie,
om van 'n ontploffing nie eers te praat nie. Maar dit was 15 jaar
gelede en intussen het Koeberg soos alle ander instansies in die hande
van swart bemagtiging oorgegaan, en is Siener se visioen reeds 'n
skrikwekkende werklikheid.Onlangs was daar 'n massiewe kragonderbreking in die Wes-Kaap wat
gestrek het vanaf Port Elizabeth tot in Kaapstad. Die een na die ander
gebied is in duisternis gehul.Al die krag was af, want Koeberg het probleme gehad. Daar is nie
uitgebrei oor watter soort probleme daar was nie, maar beide reaktors
is vandag steeds buite werking en Koeberg self kon dit nie aan die gang
kry nie. Nou is kundiges uit Frankryk se hulp ingeroep om te kyk of
hulle nie die probleem kan oplos nie.Self die koerante, wat steeks is om oor die ware toedrag van sake te
berig, het onlangs groot opskrifte gehad wat se: Koeberg op sy knie.Na ons verneem het 'n internasionale inspeksieman Koeberg onlangs
besoek oor die veiligheid en instandhouding daarvan. By hulle vertrek
het hulle glo geweier om die sertifikaat te oorhandig wat n bewys sou
wees dat die installasie veilig is en aan die vereistes voldoen. Sedert
daardie tyd het ons net gesit en wag om te sien wat gebeur, want as dit
nie t veilig was nie, dan is dit nog steeds nie veilig nie.Volgens ons nuutste inligting kom daar glo sporadiese lekkasie by die
reaktors voor en is gerugte in omloop dat mense wat binne 15 kilometer
van Koeberg af bly, liewer moet wegtrek as gevolg van die gevaar van
radio-aktiewe bestraling.'n 36-jarige werknemer van Koeberg wat onlangs oorlede is (die
vermoede bestaan dat hy bestraling opgedoen het), het twee dae vr
sy dood aan 'n vriend ges dat as die hoofreaktor ontstabiel sou
raak, sal 'n suil superverhitte stoom weens die geweldige druk, hoog
die lug inskiet, waar dit sal verdamp en as fyn radio-aktiewe stof deur
die wind na ander dele gewaai word. Dit kan ook opgeneem word in gewone
wolke en daarvandaan oor groot dele van die Wes-Kaap neersif.Mense in die gevaargebied wat 'n radius van ongeveer 70 km dek, sal
een oggend opstaan en vind dat hulle plante, groente, ens., verlep
staan. Hulle sal dit natmaak, maar dit sal geen uitwerking h nie.
Teen daardie tyd sal die mense ook reeds met radio-aktiewe stof
besoedel wees.Die vraag is net of die huidige owerheid betyds enige waarskuwing sal
uitreik indien dinge by Koeberg drasties verkeerd loop.Volgens Siener se gesig hieroor lyk dit nie of so 'n waarskuwing
gegee gaan word nie.3.CHAOS TYDENS 'N SKOOLVAKANSIE?'n Ander teken wat Siener baie duidelik uitgespel het, is dat ons
voertuie nog sonder brandstof op die paaie sou staan. Vyf jaar gelede
het ons in een van ons publikasies, Komende oordele, op bladsy 14 soos
volg hieroor gewaarsku:Een van sy gesigte wat vir my die afgelope tyd nuwe betekenis gekry
het, is die een oor die groot staking en die karre wat op die bulte
staan.Dit wil voorkom asof dit alles baie skielik en overwags gebeur, want hy
"sien" ... die treine en die motorkarre op die bulte staan omdat
daar nie brandstof is nie.Dis interessant dat Siener hier die woord "brandstof" vir sowl
treine as motorvoertuie gebruik, aangesien hy nie destyds kom geweet
het dat ons treine vandag met diesel aangedryf sou word nie.Uit die visioen kan 'n mens dus aflei dat die tekort aan brandstof na
all waarskynlikheid geurende 'n skoolvakansie ondrvind sal word; dan
is die meeste mense gewoonlik op ries - en dis dan wanneer hulle
"op die bulte sal gaan staan".Want as 'n mens tuis en en daar ontstaan 'n brandstof tekort, gaan
jy beslis nie ver ente ry net om iewers langs die pad sonder brandstof
te gaan staan nie! Dit kan net gebeur as jy reeds iewers heen op pad is
en daar dan onverwags 'n brandstofkrisis ontstaan.4.GEWELD EN BLOEDVERGIETING:In September 1914 sien hy dat daar in die toekoms 'n
Kommunisties-gesinde leier - dit kon net Mandela wees - die leisels
oorneem. Hy het egter baie probleme, want die meerderheid van sy
aanhangers is geweldagige moordbendes en ook oorlogsgtig. Net nadat hy
die landsbeheer oorgeneem het, s Nicholaas van Rensburg, begin die
bloedigste tyd in ons hele geskiedenis, want hy sien hoe hierdie
geweldenaars in die gedaantes van wit skimmelperde op ons huise toesak
en honderde onskuldige mense vermoor. Siener het in een van sy preke op
Wolmaranstad ges die donker tyd wat oor ons kom, is 'n strafgerig
van God omdat ons leiers van Hom afgedwaal het. Ons sou letterlik aan
die Satan oorgegee word. In die preek het hy egter ook vertel hoedat
God nog daardie einste vyande sou uitwis.'n Duidelike voorbeeld van ons leiers se dwaling het onlangs in die
media aan die lig gekom toe daar berig is oor swart ministers en
parlementslede wat eers hul voorvadergeeste met die hulp van sangomas
en 'n dolosgooiery raadpleeg voordat hulle besluite oor belangrike
kwessies neem.Dr. Kenneth Meshoe, leier van die ACDP, s Suid-Afrikaanse politiek is
deurdrenk met voorvaderaanbidding en toordery. Hy gee die beoefening
van hierdie tradisionele Afrika-gebruike die skuld vir die misdaad en
wetteloosheid in die land.Meshoe s: "Die gebruik van sangomas deur parlementslede word vir
die publiek stil gehou. Volgens hom het die minister van verdediging,
Trevor Lekota, verlede jaar op televisie in Lesotho verskyn waar hy
"'n boks waarin daar geeste van gestorwe kamerade was" na die
Vryheidspark in Pretoria geneem.Die sangomas gebruik nie net die voorvadergeeste en dolosse om Mbeki en
sy kabinet van raad te bedien nie, maar hulle strooi ook gereeld muti
in die parlement om die harige tokkelos daar weg te hou. Hierdie muti
wat die sangoma in 'n beeshoring saam met hom dra, is die dro,
verpoeierde vorm van liggaamsdele en/of -organe van menslike
slagoffers, soos bv. die brein, o, strottehoof, hart, niere en veral
geslagsorgane.Dat die swartes in die regering hul voorvadergeeste oproep, dolosse
gooi en muti gebruik om hulle met belangrike besluite te help, behoort
geen blanke te skok nie, want dis deel van hulle geloof en tradisie, en
sal nooit uitsterf nie. Wat mens egter sok en ontstel is die feit dat
dit n sogenaamde swart "Christen" is wat teen hierdie duiwelse
gebruike beswaar maak. Die vraag is dan: Hoekom was daar geen
piepgeluid van ons sogenaamde "blanke Christene" wat so lekker op
maat van die soustrein wieg nie? Hulle veg van hier tot in die
konferensiesale van die VN ywerig vir die "voortbestaan van olifante,
renosters, die Wes-Kaapse fynbos; hulle hou optogte en swaai plakkate
vir die behoud van Afrikaans en die vryheid van spraak.Of onthou u nie meer to daar so 'n klompie jare gelede 'n
portretskildery van die martelaar, messias, Madiba, kompleet met
doringkroon en al op sy kroeskop plegtig in die parlement aangebring is
nie? Wi van hierdie "bleekgesig-Christene" het toe, namens die
Ware Messias, opgestaan, beswaar aangeteken en die stof van die
soustrein van sy voete afgeskud?Terloops, die emmers bloed (geweld) wat Siener hier by ons, in die
Kongo, Zambi en Zimbabwe sien omval het, is nie net beperk tot die
swartes van Afrika nie.Toe ek verlede jaar die skokkende tonele in New Orleans gesien het
nadat dit deur Katrina getref is, tonele van moord, roof, verkragting,
ens., het ek 'n sug van verligting gegee. Want u sien, die afgelope
sestig jaar al word ons vertel dat swartes hierdie misdade pleeg in
weerwraak vir die vloek van apartheid. Elf jaar gelede het een van ons
swart ministers selfs ges die oorlog in Kosovo is 'n direkte
uitvloeisel van Dr. Verword se apartheidsbeleid; en nog onlangs het
pres. Thabo Mbeki die merkwaardige afleiding gemaak dat ons blanke
Suid-Afrikaners " .... almal ekstaties gelukkig is in die Nuwe
Suid-Afrika, want hy het dan nog nooit 'n blanke gesien staak,
toi-toi en alles in die strate verwoes nie; hulle kaap nie motors nie,
verkrag nie babas nie en hulle breek ook nie in en besteel huise, banke
en besighede nie." Mens moet Mbeki sy mistasting en onkunde seker
maar vergewe. Want wat hy nie verstaan nie, is dt dit glad nie in die
blanke se aard is om te toi-toi, babas te verkrag, hulpelose ou mense
te vermoor, motors te kaap en alles wat voorkom te beroof nie!5.DIE BLONDE, BLOU-OOG KANSELIERSiener van Rensburg het die opkoms van 'n vrou uit die Europese Unie
reeds in 1919 voorspel. Hy het sy dogter ook gevra om die woorde
"baie belangrik" (N.B.) by te voeg:(N.B.) 10 Junie 1919 C Een hand op skoon geel papier maak met een pot
lood twee nulletjes. Toe is ek in een lge huis en die deur gaan oop
en ek gaan uit toe kom ek in een ander huis in en deur die venster is
dit helder lig. Toe kom in Europa een wit dameshoed uit. ('n Hoed is
simbool van 'n staatsleier. En die kan nie Maggie Thatcher wees nie,
want Engeland is nog nie deel van die EU nie).Vergelyk ook hierdie gesig van 15 Mei 1919 - ... in die Noorde kom een
vrouw mens uit, zij het blauw oge en haar kleed in tussen wit en blauw
(sy is van Duitse afkoms). Sy sal egter nie lank regeer nie, want dan
raak sy weg. In 'n ander visioen het Siener 'n gesig gehad van 'n
Duitse militre leier wat die leisels by haar gaan oorneem en die
Boervolk in sy finale bevrydingstryd sal bystaan; 1 Jan 1918 - In
Europa staan 'n man met blauw pak klere en wit boordje en kijk hierna
toe.Die aantreklike, blou-oog, blonde Angela Merkel se oorwinning by die
stembus verlede jaar, het die wreld heeltemal onkant betrap, want
bitter min van die sogenaamde politieke ontleders het haar hoegenaamd
'n kans gegee. Met haar verkiesing as Bondskanselier het sy die
eerste Duitse vrou in die geskiedenis geword wat hierdie eer te beurt
val. Argo-Verlag, finaal daarvan oortuig dat hy werklik 'n profeet
was en binnekort verskyn 'n Duitste vertaling van Siener se
biografie, Boodskapper van God (Wortes des Propheten), in Duitsland.
Mev. Merkel is nie net 'n patriotiese Duitse burger nie, maar ook ver
regs en sterk gekant teen Schrder se immigrasie beleid wat daartoe
gelei het dat Duitsland sedert die laat tagtigs reeds met miljoene
gekleurdes uit die Balkanstate en Afrika oorstroom word.6.WIT TENTE:In die tyd waneer Europa in groot behoudheid verkeer, s Siener, sal
'n man met 'n wit baard hier by ons op die tuisfront die voortou
neem en ons as volk weer verenig. Maar, het hy verklaar, ons sal die
oorlogsgeweld in Europa vryspring, want ek sien 'n wit seiltjie oor
die Boervolk uitkom; (dis die beskermende hand van God), en die
duisende blankes wat uit Europa hierheen vlug, sal in "wit tente"
kom woon - tente wat tot diep in die Karoo sal staan".10 Desember 1915: "Die wit doeke wat uitkom. ('n Teken van 'n
langverwagte vrede wat aanbreek) Ek het nuwe Duitse skoene aan. (Met
Duitse hulp sal die Boervolk weer die beheer oor sy land terugneem). My
eie skoene is daar buite. (Die vorige (swart) regering is nou uit die
kussings gegooi. (Onthou hy het laas nog "swart skoene" by
Wolmaranstad aangetrek - hulle l nou daar buite). Hy sien 'n
beker helder (skoon) water (die volk is geestelik weer gereinig) en
baie mandjies wat verstrooi l(daar is weer oorvloed van alles)".Die Bybelstudiegroep, Signs of The End Ministries, het reeds in 1989 in
hul geskrifte voorspel dat vr die aanbreek van die Groot
Verdrukking sal God sy oorblyfsel van oor die ganse wreld hier in
Suid-Afrika in n afgele plek van veiligheid bewaar. En volgens Hosea
12:9 sal hierdie mense dan gedurende die laaste jare almal in tente
woon, waar hulle hul fisies en geestlik sal voorberei vir die
Verskyning van die Messias. (In etlike van sy gesigte het Nicolaas van
Rensburg ook die wederkoms gesien - meer hieroor later).Signs of The End Ministries bereken dat Armageddon in 2007 sal aanbreek
en Amerika in 2008 vernietig gaan word.7.SONDER HERDER, SONDER LEIERIn 'n ander gesig het hy 'n diepe moedeloosheid oor die boere sien
neersak. Hy s hulle hoede hang laag oor hul voorkoppe en daar is
kolle of prels op hul o asof hulle nie besef wat besig is om te
gebeur nie. Hulle het hul land verloor; hulle sit sonder herder,
sonder leier en wag tevergeefs vir die vrye Republiek wat die Trekkers
in 1834 in die woeste, onherbergsame binneland gaan soek het.Maar oom Siener het ges: "Voordat ons 'n Republiek kry, moet daar
algele hervorming kom; Hervorming soos in die dae van Nehemia. Nie net
in die politiek nie, maar ook in die kerke ..."Israel moes hulle van hul vyande afskei, hulle weer ten volle tot God
bekeer en volgens sy oorspronklike wette en verordeninge leef.Hy verwys dan in Nehemia 5 waarin daar vertel word wat met ons gebeur
het omdat ons nie wou luister nie. "Ons het op ons lande en ons
wingerde geld geleen vir die belasting aan die koning ... En nou, ons
vlees is soos die vlees van ons broers, en ons kinders soos hulle
kinders, en tog noet ons nou ons seuns en ons dogters tot slawe
verneder ,,, en ons land en ons wingerd behoort aan ander ..."En dan beskry Nehemia vir ons hoe die "hervorming" moet plaasvind:
"Op di dag is daar voorgelees uit die boek van Moses, en daarin het
geskrywe gestaan dat geen Ammoniet of Moabiet tot in ewigheid in die
vergadering van God mag kom nie, omdat hulle die kinders van Israel nie
teegekom het met brood en water nie ... En toe hulle die wet hoor, het
hulle (Israel) al die mense van gemengde bloed uit Israel verwyder ..
In die dae het ek in Juda mense gesien wat op die Sabbat parskuipe trap
en vragte koring op esels gelaai, inbring, en ek het hulle gewaarsku op
di dag toe hulle lewensmiddele verkoop het ... Daarom het ek met
hulle getwis en hulle gevloek, en sommige van hulle geslaan en die hare
uitgepluk en hulle by God besweer. Julle mag julle dogter nie aan hulle
seuns gee, en julle mag nie van hulle dogters vir julle seuns of vir
julle self nieem nie!"Die Siener suitdruklik dat ns (sy volksgenote) mekaar die hand moet
reik. En nrens in sy visioene is daar sprake daarvan dat ons 'n
"skuldbelydenis" moet doen vir ons optrede teenoor ander nie.Vergyn my asseblief om hier net eers 'n klip in die taxi te gooi.Ons hoor of lees gereeld van mense wie se kinders, ouers of familie
koelbloedig en wreedaardig vermoor is. Dan kom die predikant of pastoor
van die slagoffers se naasbestaandes en verwag van hulle om die
moordenaar te vergewe. Soms sommer daar by die oop graf, of soos
onlangs op 'n bekende dorp, het die dominee die ouers kom haal en
hulle na die gevangenis geneem sodat hulle die verkragter en moordenaar
van hulle dogter kon ontmoet en aan hom s hulle vergewe hom.Ek het 'n probleem hiermee. Die Vader en ook ons Heiland s op
verskeie plekke in die Bybel dat as jy gesondig het en jy het ware en
hartgrondige berou en jy vra met 'n opregte hart om vergifnis, dan
eers sal jy dit ontvang.Ek noem dit vir u omdat die nadraai van daardie ouerpaar se besoek aan
die gevangenis iets is wat hulle

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages