ZEF SLANG?????? (AFRIKAANS)

2,089 views
Skip to first unread message

RiD1™

unread,
Mar 11, 2009, 9:45:53 AM3/11/09
to
aaptwak - Dagga
Ek kon nie 'n bietjie aaptwak van die hand wys nie, en moes maar so lekker zol rol! Wat kan 'n ou maak?
af - Kak idee, net verkeerd, of glad nie goed nie.
Jy is so fokken af soos Sewende Laan pel.
agtermekaarkêrel - Moffie.
Daai Boy George is dam maar 'n agtermekaarkêrel.
agurkie - Die klitoris.
'n Man kan nie sommer dadelik vir die agurkie duik nie - daar moet eers opgewarm word.
anniebrand - Om tevredenhuid uit te druk/ weer te gee.
Daai party by Bump nourie aand was anniebrand.
anus adder - 'n Skelm homoseksuele man.
My goose is baie goeie vriende met daai anus adder.
attie klap - Masturbeer, frikvryf, etc.
Na werk gaan ek maar stort, 'n attie klap en loop slaap.
Baard-Pie - Vagina
Ek is nou so jags - al wat ek wil eet is baard-pie.
baardpie - Vroulike geslagsdeel.
Pomelo Andersen se blonde baardpie staan my aan.
Baasnonnie - Lesbiër
Baasnonnie kyk my kak uit toe ek haar skêr se nipplestand spy.
bal hang - Om maar net rond te hang
As mense net wil fokken bal hang terwyl ons watkykjy update.
balspier - Vriend.
Ja balspier, hoe lykdit vandag!
Beduie - Seks
Ek het daai chick noudie aand lekker beduie.
bekskrop - Om tande te borsel
Na my laagvatsessie met my flossie moes ek eers bekskrop voor ek my ou lady kon soen.
Bergspinasie - Dagga
Van heeldag bergspinasie rook kan daai fokker niks onthou!
bewekoppe - Bejaarde persoon.
Die bewekoppe by my graft gee my heavy poef
Blaar - Vriend, Pel
Jis my blaar, kom ons gaan steek 'n dop ek sê.
Bloeiselboef - Pedofiel
My oom Gert daar op Welkom is 'n bliksemse bloeiselboef, hy bedbraai lekker saam met die klein dogtertjies op die dorp.
blok-en-tackle - Brandewyn en Coke.
Ek was lekker vrot vannie block-en-tackle by die Koppi.
bloupens - 'n Swanger vrou.
Bloupense maak uit van zaber.
bobbejaanbrille - 'n Bikini toppie
Eish, imagine die lekker paar 36B's onder daai bobbejaanbrille.
boepens druppels - Semen.
Van boeppens druppels kom bloupens.
boereslaappil - 'n Poesklap.
Tune Tyson daai etter "Howzit" met 'n boereslaappil.
boesman - Penis.
Dis goedkoper om self bietjie jou boesman te rol as om jou zak uit te pis by News Café.
boetie bou - Kak
Jis na daai koppie koffie en Special K poefpap wil ek gou 'n boetie bou voor ons ry.
boomstam - ''n Ou wat 'n afstammeling is uit 'n lang famielielyn daggarokers.
Nou daai ou wat daar agter die muur sit is wragtag 'n boomstam.
bosmossel - Vroulike geslagsdeel.
Daai cherrie het 'n lekker bosmossel en hy loer vir my.
Bospikkewyn - Valie
Check nou weer al die fokken bospikkewyne op die strand!
bottel brand - 'n Bong rook.
Na hierdie harde skyf moet ons 'n bottel brand - ons gebruik sommer hierdie nuwe shaped Fanta bottels.
botter die mielie - Om te masturbeer
Ek botter maar die mielie elke aand vandat my chick my gelos het.
Bottie - Sedgewick's Old Brown Sherry (OBS)
Gaan ons vanaand bietjie bottie kap?
boudservette - Toiletpapier.
Fok, ons kort al weer boudservette by die huis.
BPP - Binne-poes pienk
BPP is darem a mooi kleur vir 'n Uno.
Braf - Drank
Ek scheme ek het nog so bietjie zak vir braf.
brannewyn vlekke - Klein duike en krappe op 'n kar
Elke keer as ek gesuip huistoe ry kry my kar so paar ekstra brannewyn vlekke.
broeksnoek - Vagina
Daai Amber Michaels het darem 'n gawe broeksnoek tussen haar bene.
Bru - Vriend
Howzit bru! Wat skud?
Bruin Beer Stoei - Kak
Ek moet nou 'n bruin beer gaan stoei!
bruispens - Maag werk
Na gister aand se stoute cokies het Frikkie erg bruispens gehad.
buig - Seks hê.
As jy te veel rondbuig gaan jy gips kry.
butchbeer - Lelike lesbian chick.
Daai butchbeer sal jou faktap klap.
cappucino - Jack Daniels & Coke.
Ek soek my cappucino met ekstra skuim.
Charf - Sê, Dreig, Skoorsoek
Jy charf my poef, ek buckle jou frame.
Chekkabiekie - Kyk
Chekkabiekie daai steakwatvirriepadkyk.
Ching - Geld
Ek's heavy laag op ching vanaand.
Chrisco - 'n Christelike disco.
Die NG-Kerk Aasvoëlkop hou môre aand sy 2-jaarlikse chrisco vir beleidende lidmate.
chutney - Jou hol
Sê sy vir my: "Dis innie chutney of glad nie."
darkies - Sonbril.
Ek kry net my darkies, dan duik ons.
Deluxe Pa - Nice, kwaai, excellent, lekker
Dis deluxe pa
deur die ore genaai - In 'n moeilike situasie geplaas.
Ons is almal lekker deur die ore genaai met daai laaste Wiskunde eksamen.
Dis mos mielies - Befok / Kwaai / Lekker
Jis het jy die bokke Satrag gesien, dis mos mielies!
djakkals & bolf - J&B whisky.
As die djakkals & bolf beginte praat, moet jy luister.
donsdosie - Jong meisie.
Daar hang te veel donsdosies innie square uit.
doosbrein - Dom persoon.
Jeremy Maggs is 'n doosbrein.
Dratie kap - Masturbeer
Ek gaan 'n bier klap, 'n dratie kap en slaap.
Drop - 1. Ry weg vir 2. Slaan iemand dat hy val
1. My 1400 het daai poes in die BM ge-drop soos fokkol. 2. Hy check nog my cherrie uit toe drop ek hom soos 'n sak kak
dubbelloop slingervel - 'n Bikinitoppie.
Ek spy 'n piele dubbelloop slingervel in Woolies se venster, sal kwaai lyk op my chick se 36B's!
duik - Gaan/ vertrek/ huiswaarts keer.
Scheme ek moet duik voor daar krappe is.
Duikrol - Haastige seks
Ek moes 'n duikrol uitoefen voor haar ouers terugkom.

gallopsop - Semen.
Ek het daai skêr ge-zaber dat jy net gallopsop sien spat het.
gatgabba - Moffie.
Daar hang heavy baie gatgabbas innie trimpark uit.
Gatgleuf - Gleuf wat na die anus lei
Hoekom is 'n koeltekont se gatgleuf altyd sigbaar?
Gatseks - Anale seks.
Nee juffrou, nie gatseks nie.
Gatsnaar - G-string
Daai chick het haar gatsnaar agterstevoor aan. Mens kan haar haar gwarra check!
geboorte skenk - Om 'n moerse drol uit te kak
Stop gou hier by die Ultra City, ek moet gaan geboorte skenk.
geboorte skenk aan 'n modder otter - 'n Moerse kak maak
Ek moet gou gaan geboorte skenk aan 'n modder otter.
gekletter - Om dronk te wees.
Ou Mike was voor die groot game al lekker gekletter.
Gemoedsbekakking - Selfbejammering
Hy suip homself in gemoedsbekkakking in.
geraastonnel - Mond.
Scheme ek moet my zaber in daai skêr se geraastonnel afgooi.
Gespat - Dronk
Ons was nou weer gespat die naweek soos kan kom...
gietergat - Diaree
Hey, te veel van daai Nigerian kripsie chicken sal vir jou gietergat gee.
gips - Seksueel oordraaglike siekte.
Jy sal gips kry as nie versigtig buig nie.
Gleefdier - Vroumens
O jirre Gatiep, tjeck daai zarse gleefdier uit!
gly - Vertrek.
Ek sal moet gly, my vis wag vir my.
Go-go juice - Brandstof
Die trekker is heavy laag op go-go juice.
gooi - Masturbeer.
... en toe gooi ek sommer innie kleedies.
Gooi mielies - Kuier / Suip
Hey ou blaar, daai tjommas van jou ken van mielies gooi.
Gooinooi - Prostituut
Ek het die gooinooi gezaber vir R100.
goose - Meisie / vrou.
Issit jou goose daai?
gorrelseks - Blowjob wat gesluk word.
Heloise mors nie 'n druppel nie, sy's bedonnerd met gorrelseks.
graft - Om te werk. Werkplek.
Ek het gister heavy gegraft, ou. My graft betaal poef zak.
graze - Om te eet.
'n Man is nie 'n klip nie, hy moet graze, ek sê.
Grip - Vry of ook seks hê
Ek het haar op die ou lady se bed gegrip.
Groepswoeps - Orgy
Ek like nie van 'n groepswoeps nie: ek weet nooit wie om dankie te sê nie!
grondpad ry - Anale seks
'n Girl kan van my baie verwag,maar ek ry nie grondpad nie!
Grot Otter - Afgryslike chick
Check daai chick se kanne...net jammer sy lyk soos 'n grot otter.
gulpvrugpolka - Seks.
Tune ek en die goose mos bietjie die gulpvrugpolka met heupspoed.
Gwarra / gwharra - Harde geluid
Daar was 'n harde gwarra toe die Escort prang.
Gwarra/ gwharra - Vroulike skaamdeel
Daai cherrie het 'n nice gwarra.
handbriek optrek - Om te masturbeer.
Gooi solank die vleis op die kole. Ek gaan net gou handbriek optrek.
handsaag - Om jou hand aan jou cherrie se vagina/klitoris te slaan.
Nou die aand het ek te veel vitamine B&C in gehad toe moes ek my girl 'n handsaag gee.
happe maak - Om te suip.
Ek skiem ons moet vanaand so paar happe by Sidewalk gaan maak.
hardeskyf - Dagga zol
As my onderwyser nog n hardeskyf in my hemp vind is ek in my "fuck you" in.
Heavy - Vergrotende adjektief, Baie
Om geld te dief is heavy blind.
Hoertjoep - Kondoom
Trek eers `n hoertjoep oor jou zaber voordat jy die girl spyker.
holboef - 'n Homoseksuele persoon.
Sy ma slaan 'n koronêr as sy check hy's 'n holboef.
holbomme - Om baie te moet kak.
Hey bra's, tape vir my die raggas. Ek het heavy holbomme om te launch.
holflos - Deurtrekker.
Kyk daai tjerrie met die poes soos 'n wasbak se holflos trek darem styf deur daai naat!
holknol - Aambei.
Gits, dog ek ek's besig met die klit toe's dit al die tyd 'n holknol.
holswaai - Om te dans.
Die watkykjy paarties is die beste plek vir holswaai.
holvoer - Toiletpapier.
Dis nou wat jy kry as jy gaan kamp sonder fokken holvoer.
Horisontaal toeganklik - Maklik
Daarie girl is horisontaal toeganklik.
in die hol geloer - Om oor iemand te skinner of om plein kak oor 'n pêl te praat.
Jan het my lekker gestitch omdat San vir hom gesê het dat ek hom annerdag in die hol geloer het.
inlê - Om seks te hê.
Sus en Daan het gisteraand by die inry drie keer ingelê.

kaaskop - 'n Penis die oggend na seks.
Ja-nee, die kaaskop kan soms maar bra ongemaklik word.
Kafoefel - Seks
Daai bosnooitjie like van kafoefel.
kaggel - Aansteker.
Hoelykit gooi my met n' kaggel daar.
kakstampertjie - Moffie.
Daar hang heavy baie kakstampertjies innie Brooklyn Mall uit.
kalenderkoors / kalenderpes - Daai tyd van die maand
Sannie lei weer aan kalender koors, so dis skommies vir Jannie.
Kanne - Borste
Jissus, Pamela Anderson het darem 'n lekker paar kanne.
kapaterwater - Semen.
Ek weet nie wat gebeur het nie, want twee minute later was my spreads vol kapaterwater.
Karate water - Brandewyn
Die karate water het my lekka teen my kop geskop. Kie-aaaaai!
katefbessies - Stukkies kak wat aan jou holhare vassit.
Stop by die Caltex toe man, die katefbessies raak krapperig.
Katelknapie - Toyboy
Die ou antie se katelknapie is goed vir 3 steke.
ketefbessies - Klein stukkies kak wat aan die holhare vassit.
Toe ek van my scooter afbliksem, toe rol die ke-tefbessies hier verby my neus.
Kleuterpeuter - Pedofiel
Daai dominee deel alweer sweeties uit!Die fokken kleuterpeuter!
Klippe kak - Hardlywig
Van te veel eet sal 'n man skoon klippe kak.
klitsgras - 'n Meisie se skaamhare / pubes.
Sy het die sagste damn klitsgras hierdie kant van Stanger.
klok - Testikel.
Ai dis lekker as jou cherrie jou klokke in haar mond vat.
koekeloerder - 'n Ginekoloog.
Koekeloerders kry lekker zak deur vir bosmossels te kyk.
Koeksusters - Lesbiers
Daai twee chicks is koeksusters!
koeltekont - Verkeersbeampte.
Toe tune daai koeltekont my eers poef.
Kokkenodge - Kyk, Loer, Aangluur
Daai fokker kokkenodge jou, bra.
kolegooi - Seks hê.
Ek gaan daai vis kolegooi.
komgommerasie - Magazine bladsye wat aanmekaar vasplak.
Na Gert sy Hustler collection onder die bed uitgehaal het, was dit net een moerse komgommerasie later die aand.
Komposgrouer - Moffie
Fokken komposgrouer is weer besig met gatseks!
kontkabel - Deurtrekker.
Ek smaak dit heavy as gooses kontkabels sonner tops draai oppie beach.
kontkommer - Piel/vleisdas
Tyd virre pak slae met die kontkommer oor die voorboude.
Kontkrappers - Vingers
Korporaal: Haal daai kontkrappers uit jou fokken sakke uit, jy is nie nou op Miami beach nie!
kontploffing - Versameling van chicks
Jou party Saterdagaand het 'n goue kontploffing van formaat gehad.
kontprop - 'n Tampon.
Skattie, kom kyk gou of jy my kontprop se toutjie sien as ek buk.
Kontskrop - 'n Naai
Ek en my ou lady like van 'n goeie kontstrop elke week.
Konvooi-looi - Orgie
Wonner of Superman sal smaak van 'n konvooi-looi met Catwoman, Barbie en Dolly Parton.
Kook - Om iets goed te doen
Daai guitarist van AC/DC kook oppie nuwe album.
kook 'n tekkie - Spin jou kar dat die tyres rook
Fok die poes in die Corsa langs ons. Kook 'n tekkie, laat ons gly!
Kopkou - Orale seks
Daai chick kan my maar enige dag 'n kopkou gee.
kopper - Geld.
Wheel alignment slaan 'n ou so honnerd koppe.
Kopskoot - Stywe dop
Lat ons 'n kopskoot vat op die Bloubulle!
Kreef-arend - Spread-eagle
Die meisies by die gimnastiek sit baie kreef-arend.
Krimpie - Bejaarde persoon
Ek smaak dit min as krimpies vrek op die pad.
kroegkonyntjie - kroegmeisie
Daai kroegkonyntjie tip ek graag.
kromp - 'n Lelike persoon.
Oy, dis da'm maar 'n lot krompe op Survivor die keer.
KS - Kakspoed
Tree aan vir 'n PK met 'n KS!
kuberwerfetter / kuberkont - Eng. "cyber hacker"
Toe trek daai lot kuberwerfetters mos so server poes toe.
Kwaai lappies - Klopdisselboom, goed
Dit gaan kwaai lappies met daai ou.
kwaffel - Vagina.
Jou ma se fokken kwaffel, my ou!
Kwagga - Jong dame
Ckeckabiekie daai kwagga se nice gat.
Kwas - Vroulike skaamdeel
Een keer 'n maand verf sy die seunskoshuis rooi met haar kwas.
kwet - Vroulike geslagsdeel.
Wat ek nou soek is warm kwat en koue bier.
leeukos - 'n Bejaarde persoon
As ek eendag leeukos is, gaan ek geel vlamme op my walker verf.
Lekka diff - Lekker lyfie
Kyk boet, ek wil nou nie kak praat nie ma het jy daardie girl se diff getjek?
lektyd - Periods
My sus reken my swaer wil haar nooit uithelp in lektyd nie.
liplapa - Snor
Magnum het da'm maar die coolste liplapa ooit.
liplees - Orale seks.
Ek gaan vanaand lekker snortoffie liplees
lippe klap - Om te urineer (vroulik).
Cherries smaak mos om in troppe te gaan lippe klap.
Longbotter - Kots
Na die aand by die Mystic het ek my kar se dash met longbotter gesmeer.
longe - Vroulike borste.
Jirre, check daai goose se fris longe!
Lood Kettie - Geweer
Hy het hom met sy lood kettie in sy moer in geblaas.
Maak uit - Verstaan
Jy moenou mooi luister. As daai hond weer op my gras kak, voer ek jou 'n knuckle pie. Maak uit?
manbotter - Semen.
Mamma kla oor manbotter op die mat.
Matras baber - Vagina
Matras baber sal nou lekker wees saam met vleisiebraai.
matrasbaber - Vagina.
Matras baber sal nou lekker wees saam met vleisiebraai.
Meen - Reken
Jy meen!
Melkweg - Cleavage
Die meisie het 'n kak lekker melkweg gehad!
Mielies - Geld
Daai kar kos baie mielies.
Mikvy - Vroulike geslagsdeel
Ek's darem nou lus vir 'n mikvy.
moeraspadda - Vroulike skaamdeel.
Ek sal dit laaik om daai moeraspadda te spring.
moerbroer - Bouncer, groot ou.
Jy moenie daai moerbroer kak charfe nie, hy sal jou voos doos.
Moernaai - Manspersoon met lang hare
Daai Bon Jovi is 'n moernaai, maar hy sing nice.
Mol Rol - Kak
Ek moet 'n Mol Rol.
Mondmechanic - Tandarts
Op Sasol is jy moerse high en mighty as jy 'n mondmechanic is.
mors - Om te skink.
Mors bietjie brannas die kant toe, ag toe my goose man.
Mosselontdooi - Foreplay
Voordat jy kan bedbraai, moet jy eers vir so uur of wat mosselontdooi.
muis - Vroulike skaamdeel.
Wys my jou muis!
naaimoer - Manspersoon met lang hare.
Daai naaimoere van Toto haal nogal uit.
nanna - Manlike skaamdeel.
Fokkit, ek druk eerder my nanna in 'n versapper as om na die fokken krimpie se geneul te luister.
natlap - 'n Panty.
Toe die wind opkom check jy net natlap in die straat.
nouprajy - Uitdrukking wat gebruik word om 'n gevoel van tevredenheid en genot mee uit te druk.
Toe die oom 'n groot poep los hoor ek hoe sê hy: "Nouprajy!"
oopketel - Gewillige meisie.
Chekkabiekie daai nice oopketel. Ek scheme sy soek pakslae met die vleisrottang.
ospoes - 'n Nikswerd.
Die Oom dink dat griFfin 'n ospoes is.
ou panties - Klaar, opgebruik
Jirre, vanoggend is 'n ou heavy op - soos ou panties.
oupoot - 'n Ou ervare prostituut.
Blykbaar het 'n oupoot die kreukels uit sy ballas gehaal.
Outie - Lae persoon
Daai outie tune my heavy kak.
Outie juice - Goedkoop wyn
Sweef my bietjie outie juice, ek sê.
paalskuur - Masturbeer.
'n Man is ook nie 'n klip nie. As dit by die 7 maer jare kom is paalskuur die enigste antwoord.
Pan - Geslagsomgang
Jirre Broe, Pan jy deesdae jou tannie ook?
Panna - Meisie onderbroek
Dit rev my as pannas poes wys.
Pappagaai Slaai - Boom
Daai poephol het alweer te veel Pappagaaislaai gerook.
Pappie - Vriend
Jissis pappie, daai skêr hyg soos 'n gans as jy haar streep.
Parking soek - Stadig, Seks
Daai Capies ry of hulle parking soek. Dit smaak my hy soek parking by daai chick.
peester - Manlike skaamdeel.
En die doos moet ook alewig aan sy peester pluk, ek meen…
piele vleg - Om kak te praat, sog. male bonding.
Vleisiebraai is die perfekte tyd om piele te vleg.
pielpaai - om te masturbeer (manlik)
As dit Rooineusweek is, moet 'n man maar pielpaai.
pielpaaier - persoon wat masturbeer (manlik).
Heavy pielpaaiers wat daar uithang.
Pielstyf - Goed / voor die wind
Nee, ag dit gaan pielstyf hier.
pielwurg - Handverligting / 'n hand job.
Daai cherry ken van pielwurg.
pienk pit - 'n Vagina.
Ek's altyd lus om 'n pienk pit te poleer.
pienk pit poleerder - 'n Penis.
Sy't so vinnig afgespring dat ek my pienk pit poleerder hard geknak het.
piets - om geslagsgemeenskap/ seks te hê.
Sy het al al haar ou se gabbas gepiets.
PK - Poesklap
Lennox Lewis het Saterdag behoorlik PK's uitgedeel.
Planke toe vat - Seks
Sy moet lekker wees, ek sal haar planke toe vat.
plathond - Brandy
Ons suip plathond en Coke vanaand. Kwaai.
platpeester - Vroulike skaamdeel.
Sy sit so mooi ek sien net platpeester.
plusbus - Ambulans
Die plusbus kom met skreeuende sirens om die draai.
Poef - Moeilikheid
Daai chick gee heavy poef.
poefbuis - Anus
My poefbuis brand lekker van allie kripsie chicken. Rrrrt!
Poeflobbe - Boude
Check die poeflobbe op daai cherry!
poepholvrug - Eier
'n Lekker greasy bacon en poepholvrug help vir heavy babalas.
Poepketel - Toilet
Ek sit lekker op die poepketel met die sondag koerant.
poeplint - Toiletpapier.
Lekker versmoor so bruin beer in al die poeplint om sy nek.
poerpaptes - Goed geslaan.
Moer, daai broe is poerpaptes gepoes.
Poesbedroef - Dronkverdriet
Raak 'n man so poesbedroef na sy veertiende Jagie.
Poesboef - Afvryer
Man wat ander man se meisie afvry.
poesgalore - Baie meisies.
Met plenty zak sou ek poesgalore kon pan.
poeskas - Stukkend of gebreek.
Toe ek in graad 1 op my Scorpion BMX wheelie, het ek myself poeskas geval.
poeskoets - Kar vol mooi meisies.
Mens sien darem maar min poeskoetse in Hatfield deesdae. Dit lyk of die hondeskool voller as die universiteit is.
poeslap - Sanitêre doekie
Poesproppe graft baie beter as poeslappe.
poesmechanic - 'n Ginekoloog.
Poesmechanics maak dik zak en jaag rond met flash wiele soos Masipa Benzes.
poesplas - 'n Groot probleem.
Sy retrenchment is vinnig besig om 'n poesplas te word.
poesprop - Tampon
Dis altyd moerse kak as ek saam met my vy moet poesproppe by Clicks gaan koop.
poesveld - Erg onder die invloed. Heeltemal weg, skoonveld.
Hierrie tjerrie is poesveld toe gesuip. Ek scheme my chick is nou skoon poesveld.
poggel - Geslagsgemaanskap.
Hierdie naweek poggel die mense weer soos hase by die dam.
polonie ponie - Manlike geslagsdeel.
Daai chick wil heeltyd my polonie ponie ry.
polonieskil - Masturbeer.
Ek wonder of krimpies nog polonieskil?
Pompjoggie - Katelknaap
Sal nie maaind om 'n pompjoggie vir Liz Hurley te wees nie. Once.
Prang - Botsing
Krimpies veroorsaak baie prangs.
ptown pilchard - n' Meisie van pretoria.
P-Town Pilchards smaak van kwaai partytjies.
Punt natmaak - Urineer, Seks
Jis papa, ek moet nou gaan punt natmaak na al daai skuimkoppe. Hey, check daai skêr se guava, ek sal later moet punt natmaak daar.
putty rol - Kak
Byt vas ouens, ek gaan net gou die troon besoek om n putty te rol.
Putty squeeze - Poefie
Mmm, my maag voellie kwaai nie...dink ek moet 'n putty gaan squeeze.
pyle - Sigarete.
Hey tjommie, skiet my een van jou pyle daar myne is skraal.
Raps - Seksuele omgang
Ek het dai cherry stukkend geraps.
rektum local - 'n Homoseksuele man.
Hoe niemand geweet het George Michael is 'n rektum local nie, is beyond me.
Ribbetjies - Sagte vleis tussen die bene
Eks nou so lus vir ribbetjies ek gryp sommer die 1ste en beste girl wat verby kom...
Ricky louw - Richeleu
Kom ons koop 'n bottel ricky louw en kyk baywatch.
rioolboor - 'n Gay persoon.
Die Vereeniging danskompetisie is gewen deur so lang rioolboor met 'n floral onderbaadjie.
Roekeloos - Richelieu Brandy
Dubbel roekeloos - oppie klippe.
roofkyker - 'n Ginekoloog.
Ou Dawie swot mos om roofkyker te word.
Roofpoes - Roofkyk
As jy jou in 'n strip club bevind en jy check ander man se stripper uit.
Rugridder - Moffie
Daai twee ouens is regte rugridders.

Saadsokkie - Kondoom
Jy naai my nie voordat jy n saadsokkie oor jou piel getrek het nie.
saag - Geslagtelike gemeenskap.
Dis kak om in hierdie warm weer te saag.
saaityd - Ladies night.
Dis more-aand saaityd daar by Club Paradiso.
Six-love - Heeltemal.
Die Brumbies het die Bulls six-love six-love opgefok.
sjee/ sjhee - Om seks te hê.
Ek sal laaik om daai chick te sjhee.
Sjhee - Om seks te hê
Ek sal laaik om daai chick te sjhee.
Skapies - Om skommies te maak in jou slapies
Ek het gisteraand so baie skapies gemaak, ek is bang ek kry wol oppie palms.
skêr - Meisie / vrou.
Jy beter my skêr uitlos, ek watch jou. Poes.
Skille - Geld
My kar het my dik skille gekos.
Skinderbroek - Ski pants/Fietsybroek
Sy dra 'n skinderbroek: Jy sien die lippies beweeg, maar jy hoor niks.
Skippie - T-shirt
Koop vir jou 'n lekker nca skippie by watkykjy.
skommelstokkie - 'n Vibrator.
Blykbaar het Jan se ou lady vir haar 'n skommelstokkie gekoop.
Skommeltjommie - Moffie
Ek het nou die dag skoon twee skommeltjommies in die publieke badkamers betrap.
Skommies - Masturbeer
As ou Gibbons Naaigeria toe gaan is dit net skommies.
Skrapnel - Kakstrepe en stukke in die toilet bak
Jissis Koos, jy het al weer te hard gekak en die hele kakhuis vol skrapnel gelos.
skuimrubber - Kondoom.
Daar's groot poef, my skuimrubber het afgegly!
skuur - Masturbeer.
Chicks van Lesbanië maak heavy uit van skuur.
slak - Slap kak
Gisteraand se dodgy hoender het 'n fraai slak innie troon gelos.
slymkonyn - Vagina.
Party slymkonyne is partykeer darem baie lelik.
slymsloot - Vroulike skaamdeel.
Ek park my boot innie slymsloot.
Smokkel met jellietots - Tepel ereksie (nipple stand)
Daai dame smokkel met jellietots.
snaar - Vriend.
Howzit ou snaar, sweef daar 'n paar blare vir 'n babelas dop ek, sê.
Sneeudier - Bejaarde persoon
Sneeudiere cruise heavy kak.
Snor-tjop - poes
Daai cherrie se snor-tjop lyk soos 'n uitgeloopte pantoffel.
Snormossel - Poes
Daai girl het die mooiste snormossel ooit.
Snortjop - Vagina
As ek baie Redheart drink, raak ek lus vir n snortjop.
snortoffie - Vroulike geslagsdeel.
Hy het sy tjerrie se snortoffie heelaand gesuig.
Snorvis - Vroulike geslagsdeel
Kan ek aan jou snorvis vat... asb?
Snotsambok - Penis
Sy kort 'n paar houe met die snotsambok.
Snu-Snu - Sex
Ek en my knaap het lekker gesnu-snu gister aand in die drive-in
Soutlek - Orale seks
Bliksem, maar ek sal laaik om daai skêr se sout te lek.
Spoelie - Toilet
Na cripsy chicken en chips kuier bra grifF lekker op die spoelie.
sponskind - 'n Softie.
Daai Jimmy was 'n regte sponskind op skool.
Steakwatvirriepadkyk - Vroulike geslagsdeel
Check hoe bulge daai steakwatvirriepadkyk, ek sê.
Steekproef - Blind date
Ek was gis'traand uit op 'n steekproef met 'n blaar.
Steelstreel - Masturbeer
Voor slaaptyd moet 'n man darem 'n bietjie steelstreel.
stich/ stitch - Slaan, moer, opfok. Om seks te hê.
Stich hom one-time, bru. Ek het daai sker heavy gestich gisteraand.
stinkvingertjie speel - Om iemand te vinger.
Ek en my girl speel al van St. agt af stinkvingertjie.
Stitch - Slaan, moer, opfok
Stitch hom one-time, bru.
stoute cokie - Brannas en coke
Dinsdae is wins dae by Stones waar hulle net R6 vir 'n stoute cokie charge.
Straal - Sigaretaansteker, Vuurhoutjies, Sigaret, Vlam
Sweef my 'n straal vir my zaan, man.
streelperseel - 'n Masseersalon.
Heavy blind van die bra's wat by daai gay streelperseel geblaas is.
stypjan - Baie goed.
Daai nuwe Bon Jovi tune is heavy stypjan.
Suurstofdief - Senior burger/pensionaris
Die suurstofdief vreet al my fokken katkos op.
swaartrek - Om hung-over te wees.
Gerda het Maandag bietjie swaar getrek omdat sy op die Sabbat fles gevat het.
taai - Moerig.
Hoekom is almal altyd so fokken taai by die werk op 'n Maandag?
Tent Opslaan - Boner
Daai kont slaan al weer tent op vir my ma!
tietewys - Mooimaak (Eng: titivate)
Die vrouens moet eers gaan tietewys voor ons kan ry.
Timbercity - Bordeel
Jy kan saag, spyker, kap, pomp en draadtrek - alles onder een dak.
tjerrie - 'n Dame. Hymen
Ek het nouie aand daai tjerrie gebuig. Ek het nouie aand daai tjerrie se tjerrie ge-pop.
Tjoepie swaai - Pis
Die bier drinkery lat 'n mens baie tjoepie swaai.
Tjommie - Stukkie vel tussen die vroulike anus en skaamdeel
Daai tjommie hou jou heavy uit die kak uit, bra.
tjonk - Masturbeer.
As jy nie ophou tjonk nie gat jy blind raak.
tjonkie - As rondloperbrakke jou boude snuif
Jiire, kyk hoe tjonkie daai hond vir ou Jan. Hy't weer 'n onnebroek met 'n kerriestreep aan.
Toebeen - Slet
Daai chick is 'n heavy toebeen.
Toegerankte heerlikheid - Poes
Wys my jou toegerankte heerlikheid, asb?
Toggos - Testikels
Dis nie lekker as vreemde tannies jou aan die toggos grip en dit so 'n draai gee nie!
Toon klap - Stap
Toe my fokken cabbie gekak het moes ek maar toon klap na my ou lady se possie toe.
Tos - Masturbeer, Selfbevrediging, Gemors, Onsinnighede
Daai kont tos te veel oor Amor-posters. Ek scheme hy praat tos.
treksaag - Om jou hand aan jouself te slaan.
Nou die aand toe my tjerrie by haar ma gekuier het moes ek maar my treksaag uitpak.
trilsmul - Blowjob.
Ek sal dit heavy smaak as daai goose my bietjie wil trilsmul.
Tune - Wysie, Deuntjie, Aanspreek, Vermaan, Moeilikheid soek
Heavy nice tunes by die koppi. Moenie my kak tune nie.
Tupper-tiete - Silikoon borste.
Ek sweer daai tannie in accounts met die tupper-tiete was eers 'n man gewees.
tweeling - 'n Dubbel drankie.
Kaptein Skuim asseblief, en maak hom 'n tweeling.
V-bone steak - Vagina
Ek sal laik on daai girl se v-bone steak te eet.
vaginaal beskonke - Om baie dronk te wees.
Ek het helfte van die ragas gemis omdat ek te vaginaal beskonke was.
Vaginaal onstabiel - Poes dronk
Die wyn het my vaginaal onstabiel gemaak...
Varkie - 5 Liter plastiek Old Brown Sherrie kan
Rol daai varkie innie son dat hy kan revs optel.
vel - Vriend.
Hoe nou met die hare, vel?
vel klap - Masturbeer
Ek gaan maar 'n gemaklike broek aantrek en bietjie vel klap voor ek gaan slaap.
Veldore - Gehoor apparaat
Jammer mamma, ek het gedog jy se jou soek dit in die poefgaatjie. Ek het nie my veldore in nie. Pappa is jammer.
Velle klap - Masturbeer
Te veel velle klap gee jou hare op jou hande.
verbode blom - Anale seks
Sy wou nog tune dis lektyd, toe pluk ek die verbode blom.
verpoesting - 'n Irriterende persoon.
Daai vet DJ van Highveld is nou vir jou 'n regte verpoesting.
vetspek - Penis.
Ek sal smaak om daai toebeen bietjie vetspek te gee.
vinger in die pie. - Om iemand te vinger.
Vanaand by die drive-in sit ek weer vinger in die pie.
vis - Meisie.
My vis gaan my dik lalies gee as ek weer dronk by die huis aankom.
Visvang - Poes soek
Daai manne staan al weer en fokken visvang!
vitamine B&C - Brandewyn & Coke.
Net nie te veel Vitamiene B & C vat voor ons spyker nie, Willem. Reg so Gert-Jan.
vitamine W - Whisky.
So laataand raak dit mos tyd vir 'n vitamine W inspuiting.
vleisdas - Tit fuck
Na die vleisdas was Sanmarie se nek vol manbotter.
vleisgordyne - Skaamlippe
Jy't net sap gesien spat toe ek daai goose se vleisgordyne soen.
Vleisknuppel - Penis
Ek het haar gisteraand darem lekker geslaan met my vleisknuppel!
vleismango - Vroulike geslagsdeel.
Kyk hoe kyk daai vleismango vir my!
Vleispyp - Penis
Vat 'n trek van die vleispyp jonge dame!
vleisvles - Tiete
Die baba is besig om vleisvles te vat.
vloertoe - Baie dronk.
Gisteroggend 6 uur was ek heavy vloertoe.
voëlverklikker - 'n Fietsrybroek (mans).
Heavy smooth slaan ek die pad met my geel voëlverklikker aan.
voosgedoos - Gaar genaai. Opgebliksem. Dronk. Moeg
Ek reken daai skêr is voosgedoos. Die moerbroer se PK het hom voosgedoos. 'n Vyfmankan sal jou voos doos. Die piete was voosgedoos nadat hulle Durbs toe gecruise het.
Vortex - Toilet, Hoog
Ek stoei met die bruin beer op die Vortex. Ek's vanaand heavy vortex.
Vriendin-van-die-wolgordyn - Lesbeen
Ek smaak daai hokkispeler is 'n vriendin-van-die-wolgordyn.
vroetelvarkie - 'n Sugar daddy.
Daai jong flaffie mors haar tyd by daai vroetelvarkie.
vy - 'n Vagina.
Ek skiem ek gaan vannaand bietjie vyekonfyt maak.
vyfmankan - Goedkoop 5l dooswyn
Ek fokken sweer daar's batterysuur in die vyfmankan.
wa - Bakkie.
Flaffies smaak dit woes as ek my 3 liter wa spin in Voortrekkerstraat.
wax - Om sorted te wees, of iets te organise.
Nou's ek's gewax / Wax my met 'n gwaai bru.
werfetter - 'n Skurwe bliksem
Dis 'n poesplek daai, net werfetters slaan daar uit. Once.
windpomp - Man met 'n klein penis.
Aaagh nee jirre man, Sarel, jy is 'n genuine windpomp.
Wit goud - Toiletpapier
Daai ekstra hot Nando's maak dat ek wit goud innie yskas moet sit.
Witbank - Toilet
Ek het 'n stywe kak wat hier aan my sit, dink ek moet 'n draai by Witbank gaan maak.
wolbeursie - Vagina.
Al wat 'n laaitie op skool wil weet is hoe 'n wolbeursie proe.
Wolscooter - Vagina
Daai wolscooter sal darem lekker sjee!
woltjop - Vroulike geslagsdeel.
Die meeste woltjoppe kry jy so 1 meter bo die grond.
wolwiele - Vroulike geslagsdeel.
'n Man soek nou heavy van wolwiele.
worsvoeding - Orale seks
Daai chick kan my maar enige dag worsvoeding gee.
Zaan - Sigaret
Ek druk nou hierrie zaan in jou hol op.
Zaber - Seks, Betekenisvol beïnvloed
Ek het daai chick gezaber. Daai cane en Coke het my six-love six love gezaber.
zabertonnel - Vagina.
Gesonde, fietse boeremeisies se zabertonnels is heavy skaars in Nigerië, ek sê.
zak - Geld
My graft betaal my poef zak.
Zars - Jags
Eks so zars ek skop sommer die bedkassi in sy moer.
ziellie - Sigarrete.
Hoelykit wil jy vinnig so n' ziellie stamp?
Zik - Groetvorm
Zik my blaar.

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages