|
Now this is what I call a starter Hamburger van 18 kg toe net te veel
Enigiemand honger? Van links: Mnre. Ryno Robertson, Fanie Swanepoel, Stiaan Stolts, Wollie Wolmarans en Jan Henning kyk gistermiddag by die Oppistasie-restaurant in Cullinan hoe mnr. Bresler Wilmans die eerste skyf van die reusagtige 18 kg-hamburger opskep. Foto’s: LISA HNATOWICZ Enigiemand honger? Van links: Mnre. Ryno Robertson, Fanie Swanepoel, Stiaan Stolts, Wollie Wolmarans en Jan Henning kyk gistermiddag by die Oppistasie-restaurant in Cullinan hoe mnr. Bresler Wilmans die eerste skyf van die reusagtige 18 kg-hamburger opskep. Op jul merke, gereed? Vreet! Mnre. (vlnr) Wollie Wolmarans, Stiaan Stolts (agter), Fanie Swanepoel en Bresler Wilmans lê gister by die Oppistasie-restaurant in Cullinan weg aan ’n 18 kg-burger. Dís mos nou ’n bord kos! Mnr. Wollie Wolmarans (50) lê gister by die Oppistasie-restaurant in Cullinan weg aan sy deel van ’n 18 kg-hamburger. Mnr. Stiaan Stolts (20) kyk gister na die laaste bietjie van sy stuk burger wat nog in die bord oorbly. Hy het dit als opgeëet. Nadat mnr. Stiaan Stolts (20) sy stuk van die 18kg-burger opgeëet het, het hy sy aandag na die 1kg slaptjips gewend.
|
||
|