Hallo!
Weet enige-iemand wat is die korrekte Afrikaanse vertaling vir Probablistic Graphical Models (PGMs)?
Waarskynlikheidsgrafikamodelle voel vir my bietjie lomp? Of moet dit wees grafiese modelle? Dit bestaan basies uit nodusse met lyne ("directed edges" - wat is dít in Afrikaans?) en 'n waarskynlikheidstabel wat oorgange tussen nodusse beskryf. Miskien meer wiskunde as rekenaarwetenskap, maar word in kennerstelsels en KI gebruik.
Dankie!
Chavoux