[Fwd: RE: Hulp nodig]

12 views
Skip to first unread message

Samuel Murray (Home)

unread,
Jan 22, 2009, 2:38:15 PM1/22/09
to ZaL...@yahoogroups.com, rekena...@googlegroups.com

-------- Original Message --------
Subject: RE: Hulp nodig
Date: Thu, 22 Jan 2009 21:23:18 +0200
From: Irene Cornelissen <*.*@telkomsa.net>
To: 'Samuel Murray (Home)' <le...@absamail.co.za>

Samuel,

Weer ek. Baie dankie vir die skakel - ek het heelwat van jou Woordeboeklys
af gekry. Maar ek sit nog vas met 'n paar terme. Miskien kan jy my help?

attenuation
discovery
headend
encapsulate - jou lys gee 'encapsulation' aan - sal 'enkapsuleer' deug as
ww? Of kan ek 'n term soos 'vasvang' of 'saamvat' gebruik?
intelligent hub - jy het 'intelligent terminal' - is dit dieselfde ding?
static routing - dieselfde as 'static relocation'?
store-and-forward switching - 'stoor-en-aanstuur-skakeling'?
workgroup hub
priority-based access
impendence - is daar so iets? Kan dit wees dat 'impedance' bedoel word?

'Skuus, dis 'n lang lys, maar ek sal jou hulp hoog op prys stel.

Groete


Attached Message Part

Chavoux Luyt

unread,
Jan 22, 2009, 4:23:55 PM1/22/09
to rekena...@googlegroups.com
Hallo

Ek kan wel nie met al die terme help nie, maar kan dalk so
hier-en-daar 'n opinie gee.

2009/1/22 Samuel Murray (Home) <le...@absamail.co.za>:


>
>
> -------- Original Message --------
> Subject: RE: Hulp nodig
> Date: Thu, 22 Jan 2009 21:23:18 +0200
> From: Irene Cornelissen <*.*@telkomsa.net>
> To: 'Samuel Murray (Home)' <le...@absamail.co.za>
>
> Samuel,
>
> Weer ek. Baie dankie vir die skakel - ek het heelwat van jou Woordeboeklys
> af gekry. Maar ek sit nog vas met 'n paar terme. Miskien kan jy my help?
>
> attenuation

Attenuasie is die term wat in ons UNISA studiegidse gebruik is. Ek
weet nie hoe eg Afrikaans dit term is nie... die begrip bestaan ook in
fisika en ingenieurswese, so ons kan dalk uitvind wat hulle dit noem?

> discovery
Ontdekking?

> headend
? Ek is nie seker wat dit is nie... miskien binne konteks?

> encapsulate - jou lys gee 'encapsulation' aan - sal 'enkapsuleer' deug as
> ww? Of kan ek 'n term soos 'vasvang' of 'saamvat' gebruik?

Ek dink nie "vasvang" of "saamvat" enkapsuleer heeltemal vir my die
betekenis van "encapsulate" nie. Dalk is daar 'n beter woord.
"Verpak"?

> intelligent hub - jy het 'intelligent terminal' - is dit dieselfde ding?

Nee, terminal != hub
hub = "netwerk-as"? Ek ken ongelukkig bitter min netwerk terme in Afrikaans.

> static routing - dieselfde as 'static relocation'?

Nee.

> store-and-forward switching - 'stoor-en-aanstuur-skakeling'?

Klink aanvaarbaar. Is "skakeling" die erkende Afrikaans vir "switching"?

> workgroup hub
Werkgroep is seker al aanvaarde Afrikaans. Ek is onseker wat "hub" in
hierdie konteks in Afrikaans sal wees.

> priority-based access
Prioriteitsbaseerde toegang ?

> impendence - is daar so iets? Kan dit wees dat 'impedance' bedoel word?

?? Die konteks sal dalk help.

HDH

Groete
Chavoux

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages