OT: Wie vertaal WordPress?

5 views
Skip to first unread message

Samuel Murray (Home)

unread,
Jun 5, 2008, 6:49:46 AM6/5/08
to rekena...@googlegroups.com
Hallo almal

Weet julle dalk wie is die huidige vertaler van WordPress? Ek wil WP
vertaal dmv Pootle by pootle.locamotion.org, maar dit sal help as ek
insae het van die "amptelike" Afrikaanse vertaler by WordPress.

Groete
Samuel

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages