> - Wat is die beste plek om 'n kompleet lys van huidige afrikaanse
> rekenaarterme en woorde lyse te kry? Verniet natuurlik.
Ek was op die punt om vir jou te sê jy moet in die poslys se
lêerafdeling kyk, maar toe onthou ek dat Google onlangs besluit het dat
poslyste nie meer lêerafdelings moet hê nie en dat alle lêers daarin
geskrap word. Dit maak Google Groups eintlik baie minder nuttig vir
bedryfspesifieke gespreksgroepe.
Ek sal môre (as ek onthou) Cluver en Coetzee se halfgeproefleeste scan
weer iewers oplaai vir jou.
Ek wil trouens die ding volledig proeflees sodat dit nuttiger kan wees.
Ek het 'n manier ontdek om dit baie akkurater te scan.
Samuel
Sou 'n CMS 'n IBS in afrikaans wees (Inhoudsbestuurstelsel|)? In
Engels is dit natuurlik 3 woorde, maar net een in Afrikaans...
> - Wat is die beste plek om 'n kompleet lys van huidige afrikaanse
> rekenaarterme en woorde lyse te kry? Verniet natuurlik.
> - Weet iemand of mens voorstelle vir translate.google.com kan indien
> in terme van meer gerigte vertalings?
Kliek op die vertaling en tik jou nuwe woord onderaan die lys. As ek
dit reg verstaan gaan dit in jou persoonlike vertaallys in. Dan kan
jy google se "translate kit" gebruik om dit met almal te deel,
insluitende google.
http://translate.google.com/toolkit/list?hl=en#tms
Hulp hier: http://translate.google.com/support/toolkit/bin/topic.py?hl=en&topic=22239
Daar is 'n "translate plugin" ook, sien ek...
> - Wat is die beste vertaling vir:
Sommer my idees... vir wat dit werd is.
> - Path
Pad?
> - Tweak
Fynstel?
> - Delayed
Teruggehou, vertraag afhangende van konteks
> - Commit
> - Sticky (post)
Toffie?
> - Poste (blog posts)
Posting(s)
> - Administrator
Administrateur
>
Roland