Cloud computing

21 views
Skip to first unread message

Jan Kroeze

unread,
Apr 15, 2011, 7:46:48 AM4/15/11
to rekena...@googlegroups.com
Kollegas, het julle al 'n oulike vertaling vir "cloud computing"? Wolkverwerking?

--
Groete / Sincerely
Jan H. Kroeze

Roland Giesler

unread,
Apr 16, 2011, 5:12:41 AM4/16/11
to rekena...@googlegroups.com
2011/4/15 Jan Kroeze <jan.k...@gmail.com>:

> Kollegas, het julle al 'n oulike vertaling vir "cloud computing"?
> Wolkverwerking?

Wel. compute = bereken en vandaar computer = rekenaar. Wat is
computing? Berekening dop die terugvertaaltoets.

Wat doen mens met 'n rekenaar? Reken? Bereken? Dis die wortel van die
hierdie spesifieke probleem. Ons het nie 'n werkwoord vir wat mens
doen op 'n rekenaar nie, of het ons?

Wat daardie woord ookal is, dis wat 'n mens in die wolk ook doen. En
dan word die selfstandige naamwoord van compute, computing, ook so in
afrikaans.

As ons 'n werkwoord moet skep vir "werk op 'n rekenaar", wat dan van
rekeneer? (Ek hoor die krete in die aftergrond, ja! Maar wat is
beter?)

cloud computing sou dan work rekenering wees...

Tyd vir 'n nuwe woord.

groete

Roland

Jan Kroeze

unread,
Apr 17, 2011, 5:15:32 PM4/17/11
to Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
Dankie, Roland, dit laat my dink aan die woord 'rekene' soos in
hoofrekene uit my kinderdae! Wat van 'wolkrekene'?
Jan

On Apr 16, 5:12 am, Roland Giesler <rol...@giesler.za.net> wrote:
> 2011/4/15 Jan Kroeze <jan.kro...@gmail.com>:

Roland Giesler

unread,
Apr 17, 2011, 5:29:55 PM4/17/11
to rekena...@googlegroups.com
2011/4/17 Jan Kroeze <jan.k...@gmail.com>:

> Dankie, Roland, dit laat my dink aan die woord 'rekene' soos in
> hoofrekene uit my kinderdae! Wat van 'wolkrekene'?

Ja, jy't iets beet daar, Jan. Alhoewel ek dink "wolkrekene" klink
soos individuele transaksies in die wolk, terwyl "wolkrekenering" na
die begrip kan verwys.

> Jan
>
> On Apr 16, 5:12 am, Roland Giesler <rol...@giesler.za.net> wrote:
>> 2011/4/15 Jan Kroeze <jan.kro...@gmail.com>:
>>
>> > Kollegas, het julle al 'n oulike vertaling vir "cloud computing"?
>> > Wolkverwerking?
>>
>> Wel. compute = bereken en vandaar computer = rekenaar.  Wat is
>> computing?  Berekening dop die terugvertaaltoets.
>>
>> Wat doen mens met 'n rekenaar?  Reken? Bereken? Dis die wortel van die
>> hierdie spesifieke probleem.  Ons het nie 'n werkwoord vir wat mens
>> doen op 'n rekenaar nie, of het ons?
>>
>> Wat daardie woord ookal is, dis wat 'n mens in die wolk ook doen.  En
>> dan word die selfstandige naamwoord van compute, computing, ook so in
>> afrikaans.
>>
>> As ons 'n werkwoord moet skep vir "werk op 'n rekenaar", wat dan van
>> rekeneer?  (Ek hoor die krete in die aftergrond, ja!  Maar wat is
>> beter?)
>>
>> cloud computing sou dan work rekenering wees...
>>
>> Tyd vir 'n nuwe woord.
>>
>> groete
>>
>> Roland
>

> --
> Stuur boodskappe: rekena...@googlegroups.com
> Teken af: rekenaarterm...@googlegroups.com
> Info: http://groups.google.com/group/rekenaarterme

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages