Terme: E > A

5 views
Skip to first unread message

Jackie

unread,
Jul 6, 2010, 8:31:24 AM7/6/10
to Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
Ek is nuut by hierdie groep, en soek asseblief dringend hulp. Ek is
besig met die vertaling van teks oor die gebruik van tegnologie in
onderrig, en hier is nou verskeie goggas waarmee ek nie raad het nie.
Enigeen wie se e-pos vandag wel werk, help, asseblief. die probleme
is die onderstaande:

podcasts
vodcasts
Lock Down Browser.
podcasting
hybrid learning
webconferencing

By voorbaat baie dankie!
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages