Vertaling van keylogger/keylogging

30 views
Skip to first unread message

Anne Matthews

unread,
Sep 1, 2011, 9:14:39 AM9/1/11
to rekena...@googlegroups.com
Hi
 
Is daar 'n Afrikaanse woord vir keylog/keylogger/keylogging?
 
Groete
 
Anne

Samuel Murray (Ugchelen)

unread,
Sep 1, 2011, 9:20:10 AM9/1/11
to rekena...@googlegroups.com
Anne Matthews wrote:

> Is daar 'n Afrikaanse woord vir keylog/keylogger/keylogging?

Ek kan nie nou opsoek nie, maar ek onthou "tikloer" vir keylogging.

Samuel


Anne Matthews

unread,
Sep 1, 2011, 9:23:33 AM9/1/11
to rekena...@googlegroups.com
Dankie - dit klink na 'n interessante woord!

Anne

> --
> Stuur boodskappe: rekena...@googlegroups.com
> Teken af: rekenaarterm...@googlegroups.com
> Info: http://groups.google.com/group/rekenaarterme
>

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages