Chunking

7 views
Skip to first unread message

Jan H Kroeze

unread,
Jul 14, 2021, 5:37:07 AM7/14/21
to Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme
Beste kollegas, bestaan hierdie groep nog?
Hoe vertaal mens "chunking"?
Jan Kroeze

Chavoux Luyt

unread,
Aug 6, 2021, 5:29:26 PM8/6/21
to rekena...@googlegroups.com
Hallo Jan

Sover ek weet bestaan die groep nog, maar is nie baie aktief nie. Ek is lid van 'n ander Afrikaanse vertaler groep wat wel aktief is, maar nie fokus op rekenaarterme nie. Self weet ek ongelukkig nie wat "chunking" is nie.

Miskien is die eintlike kenners nie meer in hierdie groep nie?

Groete
Chavoux 

--
--
Stuur boodskappe: rekena...@googlegroups.com
Teken af: rekenaarterm...@googlegroups.com
Info: http://groups.google.com/group/rekenaarterme
---
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to rekenaarterm...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/rekenaarterme/54d76a5e-add4-47f3-97e3-9f66426d581en%40googlegroups.com.

Jan Kroeze

unread,
Aug 9, 2021, 2:58:22 AM8/9/21
to anne...@gmail.com, rekena...@googlegroups.com
Dankie, Anne. Ek waardeer jou moeite. Dis 'n oulike woord. 

Groete/Sincerely
Jan H. Kroeze

On Mon, 09 Aug 2021, 08:15 , <anne...@gmail.com> wrote:

Hallo Jan

 

Ek het op die CAT & IT Teachers-groep gevra. Sover een antwoord gekry: verstukking.

 

Groete

 

Anne

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages