Hoe sou julle "push" vertaal in die sin van push e-mail? My aanvanklike voorstelle is:
polling mail = aanvra-pospush mail = onvra-pos
Enige ander vindingryke idees?
Samuel